The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 5 Mountains Lodge | TravelGround
+37

5 Mountains Lodge

19 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 19 reviews for 5 Mountains Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.3/5
Louis L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louis L
With spouse/partner

Pragtige eenheid met baie vriendelike diens

Die eenheid was werklik mooi en modern. Beddens baie gemaklik en diens voortreflik. Ons het laat aangekom, maar hulle het vir ons 'n heerlike platter in die kamer bedien. Al wat effens teleurstellend was, was die mountain view wat ongelukkig belemmer word met die buurman se bome en stoor.

Lizel G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel G
With spouse/partner

Verblyf was puik en baie netjies. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf was werklik baie puik en alles was baie netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging was uitstekend vir ons doeleindes. Die enigste negatief is dat die stortwater nie werklik warm was nie (baie lou gewees), veral die Sondagoggend voor ons vertrek.

Lindi T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lindi T
With spouse/partner

I enjoyed every moment.

Will definitely recommend 5 Mountains. The service received was fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het elke oomblik geniet.

Sal 5 Mountains definitief aanbeveel. Die diens wat ontvang was, was fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilmar V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmar V
With spouse/partner

Wonderful place with friendly service and well equipped.

We were greeted very friendly on arrival and the cottage was very neat and clean with a beautiful view of the vineyards. Service, offers and staff was tops!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek met baie vriendelike diens en goed toegerus.

Ons was met aankoms baie vriendelik gegroet en na ons kothuis geneem wat baie netjies en skoon was met n mooi uitsig oor die wingerde. Diens, aanbiedinge en personeel was als tops!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan-hendrik D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan-hendrik D
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Baie goeie en vriendelike diens ontvang toe ons daar aangekom het. Alles was mooi uiteengesit en verduidelik oor hoe dit daar werk. Die eenheid het lugreëling ingehad en die dag was warm toe ons opgedaag het, so dit was 'n definitiewe pluspunt en die bed was heerlik met 'n uitstekende matras!

Jurie G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jurie G
With spouse/partner

Baie lekker gebly!

Lekker gebly, gemaklike bed en kussings. Met 'n vuur-verhitte Jacuzzi op die stoep. Sal aanbeveel!

Barry P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Barry P
With spouse/partner

Redelike verblyf tussen Wellington-wingerde.

Skoon kamers en 'n goeie opset vir gaste om die geriewe soos die swembad, sauna, stoomkamer en borrelbad te gebruik. Die Spa is 'n bonus. Die personeel was baie vriendelik. Negatiewe aspekte moet egter genoem word. Ons bed in Iris-kothuis behoort dringend vervang te word. Dit doen afbreuk aan die hele ervaring. Hele bed was skeef, ingeduik in middel en veroorsaak 'n slegte slaap-ervaring. Die aandrang om 'n kurkfooi te vra indien jy jou eie wyn of alkohol in jou eie kothuis sou gebruik is verregaande. Verstaanbaar as jy jou eie wyn in die restaurant sou wou gebruik.

Jodi A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jodi A
With spouse/partner

Very friendly neat and comfortable setting in the Winelands.

The staff were very friendly and accommodating, the rooms delightfully light and comfortable, could have lingered longer!

Riaan B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With spouse/partner

Very hospitable and helpful, delicious breakfast.

Anna was incredibly hospitable and helpful. Very convenient in Roses Cottage. Breakfast was delicious and the area is beautiful. Will recommend without a doubt.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en behulpsaam, heerlike ontbyt.

Anna was ongelooflik gasvry en behulpsaam. Baie gerieflik gebly in Roses Cottage. Ontbyt was heerlik en die area is pragtig. Sonder voorbehoud aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alida V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida V
With spouse/partner

Was 'n wonderlike naweek.

Vriendelike ontvangs, goeie diens en netjies.

Sarina V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarina V
Family with young children

Gasvry, mooi en rustig.

Lieflike tyd gehad. Anna en personeel so vriendelik en uit die pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Personeel gee 'n huislike atmosfeer en kos was heerlik! Kothuis was skoon, lieflik ingerig. Braaigeriewe is mooi voorberei vir ons. Lekker vir 'n wegbreek uit die stad. Baba-vriendelik ook.

Jaco D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D
With spouse/partner

Uitstekende diens.

Personeel bereid om uit hul pad te gaan om dit so gerieflik as moontlik te maak.

Maria J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maria J
With spouse/partner

Great stay - too short!

The cottage we stayed in was spacious and well maintained. Spa facilities great option - unfortunately stay was too short to use them. Breakfast was delicious. Staff friendly and very helpful.

Megan W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Megan W
With spouse/partner

Rustigheid, romanties, alles was net lekker.

Dit was 'n awesome tyd by die lodge. Die cottage met ons eie hottub was regtig iets anders. Al wat ons gepla het is dit sê op die webtuiste dat tarief sluit in verniet 25 min spabehandeling van ons keuse in, maar ons het dit nooit ontvang nie dit was nie beskikbaar vir ons nie. Ons was teleurgestel oor dit, want het baie uitgesien na dit want dit was ons 4 jaar huweliksherdenking gewees. Verder was alles baie lekker en diens was baie goed en almal was vriendelik.

Annie S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annie S
With spouse/partner

Ons het baie lekker gekuier, sal definitief weer terug wees.

Ons het 5 Mountains vir ons huweliksherdenking besoek en kan definitief die lodge aanbeveel. Ligging is ideaal vir 'n vinnige wegglip van die Kaap af vir die naweek.

Lorraine N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lorraine N
With spouse/partner

Rustig.

Baie rustig, stil en privaat.

Andreas M - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andreas M
With friends

Waarde vir geld.

Dit was 'n goeie plek om een aand te slaap, maar die houtvloere kraak verskriklik as 'n mens daaroor stap, maar dit bied steeds waarde vir geld.

Susan S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With spouse/partner

Verblyf in besonderse mooi omgewing met elegante kamers, volledig toegerus.

Uitstekend, gasvry en verwelkomend. Ten volle toegerus met die beste gehalte. Pragtige, deftige verblyf. Privaat, stil en rustig.

Karen M - Dec 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen M
With spouse/partner

A pleasant stay in a beautiful setting.

The location was amazing; the room tastefully decorated and the bed very comfortable. Only negatives were the slightly slippery floor in our room; and we really did only want one egg not two for our breakfast:)

From R1 250
per night (sleeps 6)
From R1 250
per night (sleeps 6)
From R1 250
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Bains Kloof Road, Wellington, 7655, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ODQzZGE5LTJlNjctNGFjNC1iOWFiLWY3OTk2MmIyMDU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 6) 19 5 1 5 Bains Kloof Road Wellington 7655 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -33.643884595996 19.043469429016
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!