Table View Accommodation at 5 On Lowry Cole | TravelGround
+22

5 On Lowry Cole

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 3 reviews for 5 On Lowry Cole
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.7/5
Johan N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan N
With spouse/partner

Baie gemaklik en ontspanne.

Emsie is 'n pragtige persoon wat ons met ope arms en baie omgee ontvang het. Dit was werklik 'n plesier om daar te wees. Ek sal dit aanbeveel aan almal. Dis baie sentraal geleë waarvan mens in enige rigting die kaap kan verken.

5 On Lowry Cole's response

Goeiedag Johan en Magriet,

So baie dankie vir jul resensie! Ons het die tyd baie geniet. Dankie vir die kamer wat julle netjies gelos het. Groete aan klein Johan, jul is enige tyd weer welkom wanneer julle in die Kaap is om 'n koffie by ons te kom drink.

Baie liefde,
Paul en Emsie

5 On Lowry Cole
Francois F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois F
With spouse/partner

Absoluut stunning.

Die egpaar Paul en Emsie is waardige gashere. Uit hulle pad gegaan om rolstoelvriendelik op te tree. Daardie diens het ek nog nooit beleef nie! Dank aan albei van hulle.

5 On Lowry Cole's response

Liewe Francois,
Baie dankie vir jul terugvoer. Hoe kon ons anders om sulke dierbare gaste te help. Dit was so lekker om julle by ons te hê. Dankie vir al die bederfies, ons waardeer jul liefde en omgee.
Geseënde jaar vir julle en hoop om jul gou weer hier in die Kaap te sien.
Baie liefde,
Van Paul en Emsie

5 On Lowry Cole
Erhard F - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Erhard F
Family with young children

Very nice stay.

Owners are very friendly and cares a lot about the guests. Rooms are spacious and more than sufficiently equipped with all the necessities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker kuier.

Eienaars is baie vriendelik en gee baie om vir inwoners. Kamers is ruim en meer as voldoende ingerig met bykomstighede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

5 On Lowry Cole's response

Hi Erhard en Chantel,
Baie dankie vir jul resensie. Julle was so awesome en regtig geen moeite nie. Julle kinders is so soet en pragtig! Hoop julle alles van die beste met julle planne. Dankie dat julle 5 ON LOWRY COLE gebruik het! Julle het alles so mooi en skoon gelos, 'n plesier vir enig iemand by wie julle sal oorslaap. Ons waardeer dit! As julle ooit in die Kaap kom, kom loer in, hoor!!
Met baie liefde,
Emsie en Paul!

5 On Lowry Cole
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 5 Lowry-Cole Avenue, Table View, Cape Town, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkZWEyNTQxLWVkYzAtNDk0OC05YTE4LWE1Yzg5MTdhZTY1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 3 5 1 5 5 Lowry-Cole Avenue Table View 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.830946 18.504099
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com