5 on Penny Self-catering, Durbanville
Review Summary
Annelize E - May 2022
Overall score
5 on Penny is 'n wenner!
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Plesier, mooi bly.
Sarina S - May 2022
Overall score
Netjies, waarde vir geld.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Plesier, wees veilig.
Zita K - Apr 2022
Overall score
Amazing.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Pleasure
Thank you
Charmaine V - Mar 2022
Overall score
Dit was 'n heerlike kuier, sal beslis weer kom!
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Groot plesier.
Freda S - Mar 2022
Overall score
Rustig, skoon, netjies en baie veilig. Aangename mense.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Bly julle het n goeie ervaring gehad....baie dankie
Ru-ann V - Mar 2022
Overall score
Pleasant experience.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
It was a pleasure
Quinton L - Feb 2022
Overall score
Bedagsaamheid en vriendelikheid was baie verfrissend.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
The Zizi room is an overnighter as per description in the ad....it is also priced accordingly
Edwin P - Feb 2022
Overall score
Vriendelike en professionele gasheer.
Wilma V - Jan 2022
Overall score
Heerlik gebly. Skoon en privaat.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was 'n groot plesier, baie dankie.
Shania O - Jan 2022
Overall score
Dit was fantasties en baie gerieflike plekkie.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Ons is baie bly julle het dit geniet, kom gerus weer.
Claudine I - Jan 2022
Overall score
Rustig en veilig
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Plesier.
Julle is baie welkom.
Virginia M - Nov 2021
Overall score
Awesome.
Joeks L - Nov 2021
Overall score
Baie lekker
Johan (dawie) K - Nov 2021
Overall score
Uitstekend. Vriendelike en behulpsame eienaars.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was 'n plesier.
Wees veilig.
Andre V - Oct 2021
Overall score
Baie vriendelik en gasvry.
Petro V - Sep 2021
Overall score
Weelde
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was 'n plesier Petro.
Stan S - Aug 2021
Overall score
Amazing attention to detail.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
It was a pleasure hosting you .
Kind regards
Ina M - Aug 2021
Overall score
Veilige akkommodasie
Astrid K - Jun 2021
Overall score
Uitstekend
Bronwen B - May 2021
Overall score
Comfortable, owner very pleasant and helpful but not overpowering like some places. Person feels very comfortable and relaxed at 5 on Penny.
Lourens R - May 2021
Overall score
Privaat, vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Justin W - May 2021
Overall score
It was great.
Jean M - Apr 2021
Overall score
Weereens aangenaam.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Baie dankie. Dit is n plesier om julle te kon huisves.
Kom gerus weer.
Lavona D - Mar 2021
Overall score
Quiet and peaceful.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
It was a pleasure having you, Lavona. Take care.
Jacques M - Mar 2021
Overall score
Vir besigheid gereis en net slaapplek gesoek.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was n plesier om julle te huisves.
Mooi bly
Priscilla B - Mar 2021
Overall score
Baie gerieflike, veilige en netjiese verblyf in Durbanville. Heerlik geslaap op gemaklike bed.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet
Dit was n plesier om julle te huisves
Sibulelo S - Feb 2021
Overall score
Safe and secured but small.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hi Sibulelo
Thank you for your review.
The Zizi room that you booked is advertised as ideal for people on the go looking for overnight.
The larger Xino room is more suited for holiday break ways, both are equipped with kitchenettes as per the ad.
My suggestion is next time you book the Xino room for more comfort and luxury.
Kind regards
Lylle E - Feb 2021
Overall score
It was very nice and me and my partner enjoyed our stay at 5 on Penny.
John G - Jan 2021
Overall score
Convenient locality, well equipped.
Dewalt G - Jan 2021
Overall score
Vriendelike, gasvry en behulpsaame eienaar.
Jean M - Jan 2021
Overall score
Hoogs tevrede.
Auriel B - Nov 2020
Overall score
Most pleasurable and would highly recommend. Would definitely use them again.
Gino B - Nov 2020
Overall score
Relaxed
Leroy W - Nov 2020
Overall score
A place with awesome features and good to relax.
Madeleine P - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelike ontvangs.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hi Madeleine,
Dit was n plesier om julle as gaste te he. Mooi bly tot volgende keer.
Jaco W - Aug 2020
Overall score
Baie ontspanne, rustig, veilig, gasvry
Ursula T - Mar 2020
Overall score
Our stay was the best - safe, easy to find and friendly people.
Lodewyk V - Mar 2020
Overall score
Lekker veilige verblyf.
Zelda C - Mar 2020
Overall score
Was very neat and clean and the host was very friendly and concerned about comfort.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie netjies en skoon en die gasheer was baie vriendelik en besorgd oor gerief.
Heerlik geslaap. Lugverkoeling was heerlik in die warm weersomstandighede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nathalie M - Mar 2020
Overall score
Was baie aangenaam, ligging is naby baie plekke geleë. Sal baie beslis weer gebruik maak van hulle.
Gerhard D - Mar 2020
Overall score
Good service and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens en waarde vir geld.
Veiliger parkering sal waardevol wees. Lugversorger buite raas 'n bietjie. Kredietkaartgeriewe op die perseel sal van waarde wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hi Gerhard,
Baie dankie vir jou insette. Ons is besorgd daaroor dat u ervaring nie dieselde was soos ons vele ander gelukkige gaste se rensies nie.
5 on Penny se fokus is op gaste se persoonlike veiligheid en gerief.Ons het nog nooit n probleem met gaste se voertuie gehad nie, soos jy self ondervind het.
Ons inverter lugreelaars is die stilste beskikbaar in die mark.
Die gerief van selfoonbanking en eft's het ongelukkig die vraag na tradisionele kredietkaartfasiliteite laat verdwyn.
5 on Penny is baie sentraal gelee binne 3 kms van n moderne winkelsentrum, top restuarante, beste wynplase.n natuurreservaat.verskeie skole, n sportklub, private hospitale, konferensiesentrums, verskeie trou-venues , 2 gyms ens.
Vriendelike groete,
Charles
Marinus M - Feb 2020
Overall score
Baie lekker.
Shamiela B - Feb 2020
Overall score
It was amazing! Excellent place to be.
Edwin D - Jan 2020
Overall score
Home away from home-akkommodasie.
Casper N - Jan 2020
Overall score
Accommodation met all our expectations. Regular and effective communication from owner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf het voldoen aan al ons verwagtinge. Gereëlde en effektiewe kommunikasie vanaf eienaar.
Ons beveel 5 on Penny met groot vrymoedigheid aan. Dit is geleë in 'n veilige buurt, met gemaklike verblyf, presies net wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta V - Dec 2019
Overall score
Heerlik skoon en netjies. Aangename verblyf ervaar.
Jacobus V - Dec 2019
Overall score
Vriendelik en gasvry. Met 'n ontbyt wat aanbeveel kan word!
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Goeie dag Jacobus,
Plesier is myne.
Dankie
Laurent H - Nov 2019
Overall score
Basies maar effektief en gemaklik.
Andre' M - Nov 2019
Overall score
Very pleasant and lovely. Will stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en heerlik sal dit weer doen.
Dit was vir my en my eggenoot 'n aangename en heerlike gevoel van tuis wees ons sal beslis weer die plekkie in die son besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico V - Nov 2019
Overall score
Very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies.
Alles was baie mooi skoon en netjies. Ons moes net eie handdoek gaan koop, want een handdoek vir 'n week is bietjie te lank. Gasvry mense en geriewe vir braai baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hallo Nico,
Jammer om nou eers te hoor van jou probleem met die handdoeke, jul handoeke is wel een keer vervang. Ons reëling is dat gaste net vra indien hulle iets benodig, soos julle self ervaar het met die extra breekgoed ens. vir jul gaste wat kom braai het.
Groete
Paul M - Nov 2019
Overall score
Baie lekker.
Kaylene M - Nov 2019
Overall score
Worth the money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was held werd.
Dit is regtig 'n baie nice plek om te besoek. Area is baie rustig. Die eienaar check gereeld op en is so gasvry. Dit so netjies skoon. 5 star treatment. Sal definitief weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sue E - Oct 2019
Overall score
Very satisfied.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Thank you Sue and Barry, it was a pleasure.
Elzabe B - Oct 2019
Overall score
Fantastiese verblyf in Vierlanden!
Read more5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Goeie dag Elzabe',
Baie dankie. Dit is altyd n plesier om gaste waarde vir hul geld te bied en tuis te laat voel.
Christiaan I - Oct 2019
Overall score
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Plesier, sien weer.
Marinda V - Sep 2019
Overall score
Dit was 'n fantastiese ervaring.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was n plesier om julle te huisves.
Hoop om julle gou weer te sien.
Marie L - Sep 2019
Overall score
Baie aangenaam.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hallo Marie,
Plesier.Dankie vir jul ondersteuning.
Groete
Engela V - Sep 2019
Overall score
Rustige plekkie en atmosfeer.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Groete tot volgende keer.
Teresa L - Aug 2019
Overall score
Private, clean and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Privaat, skoon en lekker.
Baie netjies en skoon, sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Goeie dag Teresa,
Dit was n plesier om julle te gasheer. Enige voorstelle om ons diens, waarde vir geld en veiligheid te verbeter sal waardeer word. Aan die ligging kan ons ongelukkig niks doen nie.
Vriendelike groete
Tertius L - Aug 2019
Overall score
Verrassend aangenaam.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Beste Tertius,
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom.
Groete,
5 on Penny Self-catering
Vincent O - Jul 2019
Overall score
Awesome and beautiful home away from home. I savoured my stay at 5 on Penny Self-catering.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hi Vincent,
It was a pleasure hosting you and we look forward to seeing you in summer.
Jacoba V - Jul 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het baie lekker gebly die 5 dae. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is ideaal en beveel aan vir almal wat n skoon rustige verblyf verlang weg van die huis. Ons sal altyd daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
De Wet V - Jul 2019
Overall score
Baie veilig en netjies.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hi De Wet,
Jammer vir die ongerief, maar soos aan jou verduidelik met jou aankoms is die lae stortdruk n gevolg van munisipale maatreels rakende ernstige waterbeperkings nl om die druk in die watertoevoer te verminder teneinde verbruik te verlaag, onelukkig 'n faktor buite ons beheer.
Teneinde te verseker dat ons gaste nie verder hierdeur verontrief word nie het ons n hoedrukstelsel/klep laat installeer om die druk te verhoog.
Vriendelike groete
Groete
Bennie C - Jul 2019
Overall score
Dit is die mooiste plek en so gerieflik, skoon en netjies!
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Ons juig wanneer gaste hul verblyf geniet. Jy was 'n droom gas en is altyd welkom.
Audrey P - Jun 2019
Overall score
Rustig en skoon.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dankie, julle is altyd welkom.
Adele V - Jun 2019
Overall score
Baie aangename, netjies verblyf met vriendelike mense!
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit is altyd 'n plesier.
Julle is enige tyd weer welkom.
Toby T - May 2019
Overall score
The accommodation was perfect for our needs.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
It was a pleasure hosting you. Hope to see you soon.
Hendrik Stefanus A - May 2019
Overall score
The host was very hospitable and we felt very much at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die gasheer was baie gasvry en ons het baie tuis gevoel.
Die plek is baie rustig en veilig. Daar is ook baie om te doen in die area van Durbanville vir diegene wat hou van uitgaan. Die netheid en gasvry5 diens van die plek is besonders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Julle was n absolute plesier, julle is regte model gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Nicolene K - Apr 2019
Overall score
Vriendelike rustige omgewing.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Plesier, dankie vir julle ondersteuning.
Elize V - Apr 2019
Overall score
Baie vriendelik en gasvrye gasheer.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dis 'n plesier.
Bertie H - Mar 2019
Overall score
Good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens.
Charles was op die bol met bespreking, ens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit is altyd 'n plesier.
Eloise J - Feb 2019
Overall score
Incredibly comfortable and relaxing, great value for your money.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Always a pleasure hosting pleasant guests like you, Eloise.
Elize V - Feb 2019
Overall score
The place is awesome.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Thank you Elize. You are welcome. We always strive towards improving our guest experience.
Belinda L - Feb 2019
Overall score
Peaceful and relaxing atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en ontspannende atmosfeer.
Charles en Rene is baie gasvry en ons het heerlik by hulle gebly. Niks was moeite vir hulle nie en hulle braai-area is heerlik. Die gastehuis het alles tot jou beskikking en dit wat nie daar is nie voorsien hulle dadelik (bv ys en ekstra wynglase). Ons kan hierdie gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel vir enige toekomstige vakansiegangers. Dit was 'n absolute plesier om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was 'n plesier om gaste soos julle te bedien.
Ons is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Sharne M - Dec 2018
Overall score
Uitstekende diens!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Excellent customer service!
See stars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jasper H - Nov 2018
Overall score
Since we arrived until departure everything was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vandat ons arriveer het tot vertrek was alles puik.
Vandat ons arriveer en tydens verblyf tot ons vertrek het, was Charles vreeslik gasvry. Skoon netjies en geen klagtes nie. Beslis sal ons weer gebruik maak van hierdie verblyf. Puik en wil net sê: hou so voort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dankie Jasper dit was 'n plesier.
Groete
Roland P - Oct 2018
Overall score
Good but far.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hi Roland,
Thank you for your review.
We strive towards total customer satisfaction.
Can you perhaps explain your review term 'far"?
Did you perhaps mean fair or far from what facilities etc ?
We appreciate your feedback.
Kind regards,
Charles
Gerald V - Oct 2018
Overall score
Heerlike stil en veilig.
Patricia V - Oct 2018
Overall score
Vriendelik ontvang, skoon en rustige huiseienaars en area.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Baie dankie vir die terugvoer, Pat. Ons is bly julle het dit geniet.
Heike G - Oct 2018
Overall score
Gemaklik, gerieflik, vriendelik en uitstekende waarde vir geld.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dankie Corlia,
Dit was n plesier, sien julle in die Winter in SL.
Sean M - Oct 2018
Overall score
It was lovely, neat and everything is well organised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik, netjies en alles is goed georganiseer.
Die gebied waar 5 on Penny geleë is was baie rustig, en die gasheer was baie vriendelik en alles was uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was n plesier Sean. Julle was model gaste en ons hoop om julle weer te sien.
Anton R - Oct 2018
Overall score
Awesome en ons sal weer daar tuisgaan.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hallo Anton,
Dit was n plesier om julle te huisves. Ons beveel julle enige tyd as gaste aan. Dankie vir jul ondersteuning.
Groete,
Charles.
Peet H - Oct 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Die verblyf was nommerpas, aangenaam met al die fasiliteite nodig en vriendelike diens. Ook baie goed geprys. Ontbyt uitstaande!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dit was net 'n groot plesier. Julle is altyd weer welkom.
Elna S - Sep 2018
Overall score
Most accommodating service received for special occasion.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dear Elna,
It was my pleasure. Glad I could make a small contribution to the success of the wedding.
Take care.
Angelique B - Sep 2018
Overall score
Home away from home.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hi Angelique,
It was a pleasure hosting you. You are a super guest and always welcome.
Loren I - Sep 2018
Overall score
Good night's rest.
Garth S - Sep 2018
Overall score
Excellent place.
Robyn L - Sep 2018
Overall score
Dit was 'n heerlike naweekwegbreek.
This review has been translated,click hereto view the original version.
It was a great weekend away.
Customer service is exceptional. I would recommend 5 on Penny to anyone. Great hospitality.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
It was a pleasure hosting you Robyn.
Hope to see you soon.
Freddie E - Sep 2018
Overall score
Good value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld!
5 on Penny sal ek enige tyd aanbeveel. Die gasheer was vriendelik en gasvry. Het flink reageer op ekstra versoeke. Die kamer het 'n huislike gevoel met alles wat nodig is. Baie gerieflik en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Timothy V - Jul 2018
Overall score
Amazing hospitality and great quality of service.
Meisie S - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Hallo, baie dankie vir jul ondersteuning.
Word waardeer.
Sien julle binnekort weer.
Groete
Pieter J - Jun 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld, baie skoon en netjies.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Groot waardering.
Sien julle binnekort weer.
Baie dankie.
Pakamane M - Jun 2018
Overall score
Die die vriendelikste, lieflikste mense en veiligste plek op aarde.
5 on Penny Self-catering, Durbanville 's response
Dankie William,
Voorspoed met jou studies.
Groete,
Charles
Martin K - Jun 2018
Overall score
Baie vriendelik en goed toegerus.
Johan P - May 2018
Overall score
Fantastic accommodation in above average guesthouse.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese verblyf in 'n bo-gemiddelde gastehuis.
Ongelukkig toon die foto's nie in watter mooi tuin en rustigheid in die oggend uitstap na 'n lekker nagrus nie. Kamer is werklik skoon en word daagliks gediens en koffie, tee, beskuit, botter, mikrogolfoond, yskas en vele meer. Die lekkerste is om koffie langs die swembad onder die fyn beplande pergola/afdak te geniet. Beskut, berskerm, privaat, met vars filtreerde water, 'n asbakkie sou iemand wil rook, hout, driepoot potte, panne, ingeboude braai, sagte musiek, radio/bandspeler ens. kombinasie. Saans wanneer jy tuiskom 'n koue drankie onder sagte downlighter ligte in 'n ontspanne, sagte atmosfeer die dag kan bespreek. Bestuur altyd in die agtergrond en sal slegs aansluit, sou u inligting benodig. Prys werklik redelik en ek sal definitief na geen ander gastehuis in Vierlanden, Durbanville gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Penny Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Western Cape
- No children under 14