The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 50 Sunset Heights | TravelGround
+8

50 Sunset Heights

3 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 3 reviews for 50 Sunset Heights
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Herman V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
With spouse/partner

Goeie prys, alles soos per foto's.

Niks om oor te kla nie. Plek was skoon, netjies en gerieflik. Sal dit aanbeveel vir enige een.

50 Sunset Heights's response

Hi Herman
Ek is baie bly om te hoor julle het lekker gebly. Baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Ek waardeer dit baie.

50 Sunset Heights
Muchelle C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Muchelle C
With spouse/partner

Dit was regtig baie lekker.

Ons het n baie lekker naweek gehad lekker rustig die woonstel is toegerus met alles wat ons nodig gehad het en beveel dit graag aan vir enige iemand. Marilise het regtig uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak en is baie vriendelik.

50 Sunset Heights's response

Baie dankie Muchelle. Dit is altyd so lekker as ek weet iemand het lekker gebly.

50 Sunset Heights
Mariska M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska M
With spouse/partner

It was a fantastic getaway weekend.

I would definitely recommend the place if one wants to break away with your partner for a weekend. The place is really stunning and equipped with everything one needs. It's nice, neat and clean, walking distance from the casino and shopping centre. Owner is very friendly and helpful. We will definitely go back and stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis was 'n fantastiese wegbreek-naweek.

Ek sal beslis die plek aanbeveel as 'n mens saam jou lewensmaat wil wegbreek vir 'n naweek. Die plek is regtig stunning en is toegerus met als wat mens nodig het. Dis mooi, netjies en skoon, loopafstand vanaf die casino en winkelsentrum. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer teruggaan en daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

50 Sunset Heights's response

Baie dankie Mariska. Eks bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

50 Sunset Heights
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Mykonos Street, Skiathos, 50 Sunset Heights Apartments, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1uor0jeb22R4uwjH0pYcHP7GFOPyWxTlmluHtdTGLREpVUncaP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 3 5 1 5 1 Mykonos Street Skiathos, 50 Sunset Heights Apartments 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.050010248281 18.05057464425
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!