The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 50 White | TravelGround
+49

50 White

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 39 reviews for 50 White
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Veronica B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica B
Individual traveler

Dit was 'n heerlike, gemaklike ervaring! Ek het so lekker gekuier! Net jammer dit was so kort. Kom definitief weer! Baie dankie vir gasvryheid, vriendelikheid en hulp!

Die oop ruimte was so lekker vir my kleinhond, Maya. Ek het gesukkel om haar binne te kry. Ek het gevoel sy was altyd veilig en kon nêrens uitglip nie! Die eienaar se hond en ons het groot vriende geword! Hierdie akkommodasie sal ek vir baie mense aanbeveel. Sien julle gouer as wat julle dink. Ek gaan nêrens anders bly! Baie dankie!

50 White's response

Baie dankie vir julle kuier hier, dit was heerlik om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier.

50 White
Cornelius R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornelius R
With spouse/partner

Lekker veilig en privaat en skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Akkommodasie was skoon en netjies met alles wat nodig was.

Marco M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco M
With spouse/partner

Dit was fantasties en Zelmaré was baie vriendelik.

Ek het Zelmaré belowe dat ek definitief weer gaan kom kuier. Ek en my vrou het die stilte en rustigheid vreeslik geniet.

50 White's response

Baie dankie Marco, kom kuier sommer gou weer.

50 White
Johann D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann D
With spouse/partner

Lekker dorp. Lekker blyplek. Vriendelike hond.

Lekker gebly. Vriendelike gasvrou. Bed kort bedkassies. Sal weer daar oorbly. Sal 50 White aanbeveel.

Nadine T - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine T
With spouse/partner

Waarde vir geld

Het op kort kennisgewing akkommodasie gekry. Eienaars baie vriendelik.

50 White's response

Dankie Nadine. Julle is welkom enige tyd wat julle weer in die omgewing is.

50 White
Marius V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marius V
With spouse/partner

Vriendelik ontvang, alles was skoon en netjies.

Alles wat ons benodig het was daar.

Rene D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rene D
With spouse/partner

Heerlik stil en volledig toegerus.

Ons het lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.

50 White's response

Dankie René! Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier asb weer.

50 White
Chrisandi O - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisandi O
With spouse/partner

'n Knus plekkie vir die langnaweek.

50 White is werklik 'n lieflike, snoesige plekkie. Die eenheid het alles wat mens benodig en is modern. Die vuurput was 'n hoogtepunt, en die tuin rondom die eenheid is besonders mooi en help sommer om die eenheid nog vroliker te maak. Jou kar is ook veilig agter 'n hek toegesluit en daar is meer as genoeg sekuriteit om veilig te voel en sonder enige kommernisse te slaap. Die netheid kan wel so effens aan gewerk word, op die oog af is dit mooi skoon, maar sodra jy begin kyk is daar daar maar 'n paar plekkie wat 'n skrop benodig. Daar is ook iets wat vanaf half 6 in die more vreeslik doenig is op die dak wat nogals maak dat mens vroeg uit die vere is.

50 White's response

Chrisandi, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly dat julle julle verblyf hier geniet het. Ek sal baie beslis werk maak daarvan om netheid nog op te gradeer. Dit was heel waarskynlik voëls op die dak wat avo's eet wat van die boom afgeval het.

50 White
Esna G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esna G
With spouse/partner

Oulike, netjiese, warm atmosfeer, sommer lus om daar te bly.

Aangename atmosfeer, laat jou tuis voel.

50 White's response

Baie dankie Esna, dit was lekker om julle hier te hê. Kom bly gerus weer oor wanneer julle in d omgewing is.

50 White
Shaun W - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun W
With spouse/partner

Awesome & uitstekend.

Die beste! Sal sonder twyfel weer kom, pragtige plekkie. Wel gedaan! Baie dankie Zelmaré vir die gasvryheid.

50 White's response

Dankie Shaun! Kom kuier gerus weer.

50 White
Renier T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renier T
Individual traveler

'n Lekker rustige plek!

Dis geleë in 'n stil area van die dorp, maar naby alles.

50 White's response

Dankie vir jou besoek Renier, kom gerus weer.

50 White
Maryka F - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka F
Family with young children

Rustig skoon en netjies.

Ons tydjie daar was baie lekker rustig. Sal beslis dit aanbeveel.

50 White's response

Dankie Maryka, dit was 'n plesier om julle daar te hê, kom gerus weer.

50 White
David R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David R
Individual traveler

See stars.

Great value for money.

50 White's response

Thank you, David. You were an excellent guest and enjoy your travels in future.

50 White
Johan M - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan M
With friends

Goeie ervaring.

Robertson is 'n juweel.

50 White's response

Baie dankie vir julle bespreking by 50 White. Aangesien my gaste se gemak vir my belangrik is, sal ek graag wil hoor hoe ek op diens en veiligheid kan verbeter. Dis selfsorg en ek glo daar is alles wat nodig is vir selfsorgverblyf, maar enige oorsigte sal ek graag wil aanspreek. Daar is trellidor en veiligheidshek, asook diefwering - laat weet gerus hoe ek ook hier kan opgradeer.

50 White
Truda-mari L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truda-mari L
With spouse/partner

Goed ingerig. Baie lekker privaat. Netjies, net 'n rustige atmosfeer.

Dit was baie lekker om daar te oornag. Alles wat jy nodig het, goed ingerig en baie netjies. Vriendelike eienaars. Wat ons goed ontvang het. Definitief weer!

50 White's response

Baie dankie dat julle 50 White gekies het vir julle verblyf, sal lekker wees om julle weer te ontvang.

50 White
Brice D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brice D
With spouse/partner

Comfortable and easy.

Checking-in was simple and easy. Accommodation was neat and more than enough for a weekend away.

50 White's response

Thank you so much for choosing 50 White. It will be a pleasure to host you again in future.

50 White
Eduard T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduard T

Ek het baie lekker gebly - perfekte oornagverblyf in Robertson.

Die verblyf was netjies en gemaklik met 'n lekker braai-area in die mooi tuin. Die verblyf is ook gerieflik geleë om die omgewing en wynplase te verken. Sal hoog aanbeveel!

50 White's response

Eduard, baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit. Onthou ons asb in die toekoms as jy weer in die omgewing is. Ons is konstant besig met opgraderings, so hoop om verblyf hier beter en beter te maak. Groete, Zelmaré

50 White
Brendon P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brendon P
With spouse/partner

Dit was die beste naweek ooit.

Die naweek was fantasties, my vrou spog nou nog oor die naweek.

Marietha S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha S
With spouse/partner

Heerlik, rustig en ontspannend.

Ons is baie gasvry ontvang deur Zelmarie en haar oulike border collie. Zelmarie het vir ons eetplekke en wynplase aanbeveel wat ons terdeë geniet het.

50 White's response

Marietha, dit was baie lekker om julle hier te hê, dit was net baie kort! Kom kuier gerus weer.

50 White
Eric J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric J
With spouse/partner

Ons naweekwegbreek was baie lekker by 50 White. Die plek is gerieflik en goed ingerig.

Dit was 'n aangename verblyf. Die buitekuierplek is lekker privaat en die plek binne is baie ruim en goed ingerig.

50 White's response

Baie dankie vir julle kuier! Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer.

50 White
Lujeanne B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lujeanne B
With spouse/partner

Netjiese, bekostigbare verblyf. Sentraal geleë.

Baie lekker gebly. Geriewe is skoon en netjies.

50 White's response

Dankie vir julle ondersteuning Lujeane, kom kuier gerus weer. Vriendelike groete.

50 White
Letha T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letha T
With spouse/partner

Lekker!

Die gasvrou was baie vriendelik!. Daar is alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom.

50 White's response

Dankie vir die besoek Letha,
Dit was lekker om julle hier te hê.
Kom kuier asseblief weer.

50 White
Charlene G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene G
With spouse/partner

Quiet and peaceful place with lovely garden in the centre of town.

Lovely friendly hosts. We enjoyed the small patio area where we could braai overlooking the lavender bushes and lemon trees. Easy walking distance to everything. Good value for money.

50 White's response

Charlene and Ian, thank you for taking the time to do a review. It was a pleasure to have you here, and lovely to meet and chat with you. Hope to see you again.

50 White
Pieter D - Jul 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

Veilige verblyf, baie gasvry.

Lieflike woonstel met als wat mens nodig het. Zelmare het ons baie vriendelik verwelkom en gehelp met enige vra en benodigdhede.

50 White's response

Dankie vir julle besoek, julle was uitstekende gaste. Kom gerus weer!

50 White
Andre L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
With spouse/partner

Friendly reception. Spacious and good facilities. Can recommend it.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs. Ruim en goeie geriewe. Kan aanbeveel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

50 White's response

Baie dankie André, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Zelmaré

50 White
Drayson H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Drayson H
With spouse/partner

Peaceful environment.

Exactly as the pictures described, peaceful environment to recharge the batteries. All amenities close by, great golf course not too far away. Pity the accommodation didn't have a pool where one could cool off from the 35 degree temperatures. Friendly host welcomed us, overall a very pleasant experience!

50 White's response

Thank you Drayson, it was lovely to have you here! Please visit us again. Kind regards, Zelmaré

50 White
Olivia P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Olivia P
With spouse/partner

Netflix and chill in Robertson.

We had a lovely time at 50 White, which was perfect for the rest we needed. Netflix available with lots to watch although sometimes a bit slow due to internet connectivity. Shops are nearby with no shortage of food and drinks. Zelmare was a very kind host, as was Daisy the resident puppy. The cottage is lovely and clean, well equipped and cosy. We wish we could have stayed an extra day, but in future will happily return.

50 White's response

Thank you Olivia, your are welcome back anytime.

50 White
Maretha L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha L
With spouse/partner

Heerlik, rustig en stil.

Ons het baie lekker oorgebly by 50 White. Daar is alles wat jy nodig het en die stilte en rustigheid is 'n bonus.

50 White's response

Baie dankie julle, dit was gaaf om julle te ontmoet, kom kuier asb weer!

50 White
Ineke B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ineke B
With spouse/partner

Neat, very well equipped, private and central location.

Lovely stay. Convenient, well equipped. Nice in the evening to socialise around the boma. The apartment's living area is very private. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, baie goed ingerig, privaat en sentraal geleë.

Heerlik gebly. Gerieflik, goed ingerig. Lekker die aand om die boma gekuier. Die woonstel se leefruimte is heeltemal privaat. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

50 White's response

Altyd lekker om te hoor as gaste lekker gekuier het. Was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete
Zelmaré

50 White
Chantel R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel R
With spouse/partner

Die wegbreek weg van die normaal was baie aangenaam.

Die plek was baie mooi skoon en netjies. Ek kan 50 White aanbeveel vir enige een wat die wegbreek nodig het.

50 White's response

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet om hier te bly. Kom kuier gerus weer!

50 White
Annake R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annake R
With spouse/partner

Rustig, baie netjies, ruim!

Ons het werklik heerlik gebly en kan dit vir seker aanbeveel vir oornag en veral as jy verblyf vir 'n langer periode benodig. Baie netjies en dit is heerlik ruim! Sal vir seker weer gebruik.

50 White's response

Baie dankie Annake! Baie bly julle het lekke gekuier, kom asb weer!

50 White
Nina L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nina L
With spouse/partner

Gemaklike selfsorg-eenheid, perfek vir wegbreek na die Robertson-area.

Baie gemaklike oopplan-selfsorgeenheid. Oulike stoepie wat uit kyk oor groentetuin.

50 White's response

Baie dankie, dit was lekker om julle daar te ontvang! Kom kuier gerus weer!

50 White
Reinette V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette V
With spouse/partner

Rustige stil plek met lieflike tuin. Veilig en privaat. Lekker stort en gerieflike bed. Oulike gasstoof.

Het lekker op die patio gebraai. Ook baie gerieflike sitkamerbanke.

50 White's response

Baie dankie vir julle resensie. Ek is altyd verheug as gaste hulle verblyf geniet het! Kom kuier gerus weer!

50 White
Christien S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christien S
With spouse/partner

It was one of the nicest places we still stayed. Creative and safe - felt like my own home.

Our stay at 50 White in the beautiful town of Robertson was truly delicious! We enjoyed the whole garden, cottage, fire pit, braai in the backyard and also the rest of the area. The privacy offered by the cottage was certainly the biggest plus and the neat way in which the cottage was laid out. We really enjoyed everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was een van die lekkerste plekkies waar ons nog gebly het. Kreatief en veilig - het soos my eie huis gevoel.

Ons verblyf by 50 White op die mooi dorpie Robertson, was werklik heerlik! Ons het die hele tuin, huisie, die vuurput, braaivleis in die agtertuin en ook die res van die omgewing vreeslik geniet. Die privaatheid wat die kothuis bied, was seker die grootste pluspunt en daarby saam die keurige manier waarop die huisie uitgelê is. Ons het alles werklik baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

50 White's response

Baie dankie Pieter, dis altyd vir my heerlik as my gaste hulle verblyf geniet het.
Kom kuier asseblief weer!

50 White
Jan P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan P
With spouse/partner

Skoon en rustig.

Dit is 'n baie gerieflike skoon en netjiese plek. Zelmarie is baie behulpsaam en gasvry. Sal haar plek enige tyd weer gebruik en aanbeveel.

50 White's response

Baie dankie Jan, dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier enige tyd weer.

50 White
Karel O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel O
With spouse/partner

It was a wonderful weekend.

My wife and I enjoyed it a lot. You have everything that you need for a weekend. It was very peaceful, will come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n wonderlike naweek.

Ek en my vrou het dit baie geniet. Als is daar wat 'n ou nodig het vir 'n naweek se lekker bly. Dit was baie rustig, sal weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

50 White's response

Karel
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit sal vir ons n groot plesier wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete.

50 White
Elmarie S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
With spouse/partner

Ons kom weer!

Die woonstel het alles wat 'n gas benodig. Ons het baie lekker gebly en kan met groot vrymoedigheid 50 White aanbeveel.

50 White's response

Baie dankie Elmarie, dit was lekker om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer hier te verwelkom!

50 White
Christian K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christian K
With spouse/partner

Rustig en stil.

Gee aandag aan krane in badkamer en lekkasie by wasbak.

Linda C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda C
With spouse/partner

Comfortable accommodation for short-term stay.

We enjoyed our 2-night stay, and having Netflix was a plus, but guests wishing to stay for longer than 4-5 days might find some aspects a bit limiting eg. size of bathroom, especially small hand basin. There's a problem with the shower which was explained in notes provided in the cottage, however it caused water wastage which we found hard to do, coming from Cape Town!

From R600
R600 R450
per night (sleeps 2)
From R600
R600 R450
per night (sleeps 2)
From R600
R600 R450
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 50 White Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd24e085f822196a45d5bd42e7533f9bdd395865799a90206c052832037ec22c1302b5079b443bcbd4e554dd8f2dfe837c030?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, now From R450  per night(sleeps 2) 39 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -33.798009 19.879279
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!