52 on Davidson
Review Summary
Annelie D - Mar 2021
Overall score
Fantasties!
Jopie F - Jan 2021
Overall score
Gemaklike, rustige en waarde vir jou geld. Hoogs aanbeveelbaar.
Suzette M - Dec 2020
Overall score
Meer as net waarde vir jou geld.
Nikki P - Dec 2020
Overall score
A beautiful place with a great hostess.
Lindiwe D - Nov 2020
Overall score
Had a wonderful time.
Marco S - Sep 2020
Overall score
Stoutste verwagtinge oortref.
Andrea V - Aug 2020
Overall score
Netjies, waarde vir geld.
Jenni-lee D - Nov 2019
Overall score
Fantastic, friendly, helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, vriendelik en behulpsaam.
Die eienaar was so vriendelik - sy het uit haar pad gegaan om te help met ons versoeke! Dit is naby aan die hoofweg en die geriewe is uitstekend vir gesin met klein kids.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mandy I - Nov 2019
Overall score
A little sanctuary in the middle of Randburg.
Read moreBea A - Sep 2019
Overall score
Fantasties.
Laurian W - Aug 2019
Overall score
A wonderful hostess who thinks of everything to make you feel comfortable.
Darryl P - Aug 2019
Overall score
I had an awesome stay.
Willem S - Jul 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Baie goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tina V - Jul 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Sharon M - Apr 2019
Overall score
Clean and comfortable with everything you need for a wonderful holiday, highly recommended.
Caty S - Apr 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Gasvry. Uit hul pad gegaan om dit gerieflik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie S - Jan 2019
Overall score
Fantastic!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Baie dankie vir die wonderlike ervaring. Dit het absoluut gevoel soos om in jou eie huis te wees. Lesley is so vriendelik, behulpsaam en net amazing. Ons het dadelik tuis gevoel. Ons is bederf met lekker bederfies in die yskas (spesiaal vir ons uitgesoek) heerlike tuisgebakte beskuit en sjokolade en borrelskuim vir 'n lekker lang bad na 'n veeleisende dag. Ek beveel hierdie plekkie beslis aan en Lesley sien julle volgende jaar weer. Baie, baie dankie, julle is puik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mala K - Jan 2019
Overall score
Quiet, peaceful area.
Tane' J - Jan 2019
Overall score
Bederfie weg van die huis.
Kobus J - Nov 2018
Overall score
Excellent, safe and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, veilig en gemaklik.
Dit is een van die beste plekke waar ons nog tuis gegaan het. Baie vriendelik en professionele bedryf. Die gasvrou is 'n mense- mens. Bedryf die blyplek uit haar liefde vir mense. Sou graag langer wou bly, of sal ek eerder sê, kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie E - Nov 2018
Overall score
Excellent, highly recommended!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, hoogs aanbeveel!
Die plek is uniek en een van die beste waar ons nog gebly het. Die gasvrou het sowat 40% van die akkommodasie-gelde wat ons betaal het, teruggegee in die vorm van sjokolade, beskuit, melk, botter en margarine, ontbytkosse, lekker seep, ens., ens. Alles was uiters skoon en netjies en die televisie het vol DStv gehad. Plek is op hoë standaard. Lekker grasperk buite vir kinders om op te speel en daar is 'n swembad ook. Enigste kritiek is dat die ingangspad nie te goed is nie, en diefwering by die voordeur is nie op standaard nie. Die gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam. Baie goeie waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karabo N - Oct 2018
Overall score
Excellent reception by the owner and allowance for the privacy very good.
Elby B - Oct 2018
Overall score
Ligging was baie gerieflik naby aan waar ons wou wees. Eienaar was so vriendelik en het ons bo verwagting baie goed behandel.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 11:00 - Address: 52 Davidson Street, Fairland, Johannesburg, 2195, Gauteng
- All ages welcome