52 on Fish Hoek
Review Summary
Shereen B - Dec 2020
Overall score
Beautiful guesthouse with awesome sea view.
Mireace R - Dec 2020
Overall score
Beautiful and perfect view from the B&B.
Chante M - Dec 2020
Overall score
Dit was baie beslis ’n belewenis.
Coenie G - Sep 2020
Overall score
Fantastiese view
Simone O - Aug 2020
Overall score
Beautiful experience. Will definitely recommend 52 on Fish Hoek to friends and family.
Reneed C - Feb 2020
Overall score
Lovely view, nice, clean facilities.
Nadia Van Eijk V - Sep 2019
Overall score
Onvergeetlike, asemrowende mooi plek.
52 on Fish Hoek's response
Liewe Nadia,
Dit was net 'n plesier om julle te hê. Baie dankie vir die resensie ons is bly julle het dit geniet en hoop julle sal sommer gou weer kom kuier!
Groete,
Lizelle en Stephan
Bryan B - Jul 2019
Overall score
Great spot for the weekend getaway.
52 on Fish Hoek's response
Dear Bryan,
Thank you kindly for the review, it was lovely to meet you and we are happy to hear that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Lizelle and Stephan
Liane V - May 2019
Overall score
Pragtige uitsig, baie mooi akkommodasie.
52 on Fish Hoek's response
Dankie vir die resensie Liane, dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het die verblyf geniet!
Vriendelike groete
Lizelle en Stephan
Marlon W - Feb 2019
Overall score
Very friendly hosts, a great room and a beautiful view.
52 on Fish Hoek's response
Thank you so much for the lovely review. It was wonderful to meet you and we are happy to hear that you enjoyed the stay. Kind regards, Lizelle and Stephan
Vicky G - Jan 2019
Overall score
Ongelooflik, uitstekende diens, beeldskoon.
52 on Fish Hoek's response
Baie dankie vir die resensie Vicky,
Ons is bly julle het die vakansie geniet!
Mooi bly,
Vriendelike groete
Lizelle
Analie D - Jan 2019
Overall score
Fabulous stay at 52 on Fish Hoek.
52 on Fish Hoek's response
Thank you Analie, it was lovely to meet you, so glad you loved the stay! Hope to see you again soon!
Kind regards
Lizelle
Chantal B - Nov 2018
Overall score
Best B&B in Fish Hoek.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste B&B in Vishoek!
Baie dankie, Stephan en Lizelle, vir jul vriendelike verwelkoming. Jul plek is pragtig en luuks. Die uitsigte vanaf die kamer en buite is asemrowend! Waarde vir geld en sal definitief weer kom kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
52 on Fish Hoek's response
Hi Chantal, ons waardeer jou resensie, baie dankie. Ons is bly julle het julle tydtjie hier geniet. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.
Cornia N - Oct 2018
Overall score
Our accommodation was very relaxing, hospitable, very clean and neat, the location is beautiful and we felt safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was ongelooflik ontspanne gewees, gasvry, baie mooi skoon en netjies, die ligging is pragtig en ons het veilig gevoel.
Pragtige gastehuis, baie aanbeveelbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
52 on Fish Hoek's response
Hi Cornia,
Baie dankie vir die resensie waas heerlik om julle te gesels ons hoop julle kan gou weer kom kuier!
Groete,
Lizelle en Stephan
Wernich S - Oct 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie mooi ligging. Baie goed toegerus. Uitstekende diens dankie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
52 on Fish Hoek's response
Baie dankie vir hierdie resensie Wernich ons waardeer dit!
Vriendelike groete,
Lizelle en Stephan
Minky D - Aug 2018
Overall score
Absoluut fantasties, met 'n wonderlike see-uitsig en dan nog die luukse kamer!
Read more52 on Fish Hoek's response
Liewe Minky baie dankie vir die resensie. Ons is bly jy was gelukkig hier by ons dit was heerlik om jou te ontmoet. Sien uit na jou volgende besoek. Mooi bly. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.
Christelle I - Jul 2018
Overall score
The accommodation was fantastic, and the owners unbelievably hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was fantasties, en die eienaars ongelooflik gasvry.
Baie dankie aan die eienaars vir hierdie klein stukkie juweel wat ons kon beleef. Die kamer was pragtig met die mooiste uitsig. Die ontbyt was heerlik en gebalanseerd. Die weer was dalk koud maar die geselskap warm. Ek sal vir seker in die vervolg weer hier 'n draai kom maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
52 on Fish Hoek's response
Liewe Christelle, dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ons hoop julle kan gou weer kom kuier. Mooi bly en groete, Lizelle en Stephan.
Johan D - Jul 2018
Overall score
Welkome hawe na 'n lang dag se rondrits.
52 on Fish Hoek's response
goeiedag Johan,
Ons is bly julle het die geniet hier by ons. Baie dankie vir die resensie dit was heerlik om julle te ontmoet. Mooi bly ons hoop jul kom weer 'n draai.
Vriendelike groete
Lizelle en Stephan
Frans P - Jun 2018
Overall score
Wonderlik!
52 on Fish Hoek's response
Baie dankie vir die resensie Frans, dit was heerlik om jul hier te hê. Ons hoop julle kom gou weer in die Kaap kuier. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.
Jacobi B - May 2018
Overall score
Definitiewe moet om te gaan kuier. Uitstekend!
Read more52 on Fish Hoek's response
Baie dankie vir die resensie Jacobi dit word waardeer en ons is bly julle het julle tydtjie hier by ons geniet! Hoop julle sal gou weer die Kaap kom besoek.
Beste groete
Lizelle en Stephan.
Andries O - May 2018
Overall score
Onverwagte juweel.
52 on Fish Hoek's response
Beste Andries,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Dit was ook lekker om julle twee dierbare mense te ontmoet! Volgende keer moet julle bietjie langer kuier.
Groete,
Stephan en Lizelle
Stefan B - May 2018
Overall score
Amazing plek met amazing mense.
52 on Fish Hoek's response
Hallo Stefan, ons waardeer jou mooi resensie baie dankie daarvoor. Ons so lekker met julle gesels en kuier so bly julle het dit geniet, ons sien uit dat julle gou weer draai kom maak. Groete Lizelle en Stephan.
Mariette C - Apr 2018
Overall score
Relaxing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend!
Lizelle en haar man is twee pragtige mense wat hul gaste se belange op hul harte dra. Ons het so lekker gekuier. Mooiste gastehuis met die mooiste uitsig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
52 on Fish Hoek's response
Liewe Mariette,
Baie dankie vir die resensie ons waardeer dit.
Ons is so bly julle het die tydtjie by ons geniet dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete
Stephan en Lizelle
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 52 Simon's Town Road, Fish Hoek, 7975, Western Cape
- No children under 12