52 On Ninth B&B
Review Summary
Anel G - Mar 2022
Overall score
Keurig.
Melanie D - Mar 2020
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld.
Kamers was skoon en goed ingerig en ons gasvrou het vir ons 'n heerlike ontbytpakkie gepak omdat ons vroegoggend moes ry. Sal vir seker weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christelle D - Nov 2019
Overall score
Baie skoon en netjies met vriendelike diens.
Annine H - Apr 2019
Overall score
Net 'n plesier.
Marlene K - Feb 2019
Overall score
Excellent choice! Will choose this accommodation again and again, without a doubt.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende keuse! Kies die verblyf oor & oor sonder twyfel.
Baie netjies & skoon. Vriendelike mense, baie gasvry. So lekker gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Archie & Martie M - Jan 2019
Overall score
Definitely needs safety doors at rooms!
Liezel P - Jul 2017
Overall score
Aangenaam.
C J - Jul 2017
Overall score
Comfortable, convenient and super clean!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, gerieflik en super netjies skoon!
Ek het my bespreking gedoen slegs op die reviews van ander mense en ek is glad nie spyt nie. Die area het my bietjie benoud gehad, maar op die perseel en in die eenheid waar ek geslaap het, het ek veilig gevoel. Die geriewe was besonders skoon en gerieflik, maar die ondervloerse verhitting en die warm kombers het my sommer tuis laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle B - Sep 2016
Overall score
Very friendly service with personal touch.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike diens met persoonlike aandag
Adri en Bauke is 'n lieflike gasvrou en heer. Hulle het gereeld uit hulle pad gegaan om my oorsese gas tuis en gemaklik te laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan S - Jun 2016
Overall score
Reception was very friendly, helpful and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontvangs was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry.
Die gastehuis is besonder netjies en die eienaar het ons onmiddellik tuis laat voel. Alles was in plek en was dit nooit nodig om enige iets te bevraagteken nie. Lekker daar gebly en sal beslis 52 On Ninth B&B aanbeveel vir mense wat daar wil oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frieda E - May 2016
Overall score
Ongelooflike spesiale mense wat jou hart aangryp!
Frans P - Mar 2016
Overall score
Puik verblyf en huislike atmosfeer.
Malene M - Feb 2016
Overall score
Absoluut die moeite werd.
Read moreKobus C - Feb 2016
Overall score
Baie gasvry en jy voel baie tuis by die gastehuis.
Andre G - Oct 2015
Overall score
Bekostigbaar en netjies.
Lizelle H - Sep 2015
Overall score
Peaceful place. Neat and just lovely.
Elize L - Apr 2015
Overall score
Dit was die lekkerste verblyf wat ons nog gehad het, goed toegerus en vreedsaam!
Segomotso M - Dec 2014
Overall score
A great place to stay.
Desma V - Sep 2014
Overall score
Well organised and intent on customer satisfaction.
Rory R - Sep 2014
Overall score
Accommodating, comfortable and friendly environment
Debbie G - Jun 2014
Overall score
Tannie Adri, dit was absoluut 'n fees om daar te bly. Sien julle sommer gou weer!
Anne J - Mar 2014
Overall score
Dit was regtig 'n voorreg om daar te bly. Vriendelike diens en 'n lieflike plek.
Crispin A - Mar 2014
Overall score
Excellent stay
Bertus V - Feb 2014
Overall score
Vriendelik, lekke ontbyt, en baie gasvrye mense!
Ramon F - Feb 2014
Overall score
Great value for money
Hanlie J - Feb 2014
Overall score
Lovely place to stay over
Rozaan M - Feb 2014
Overall score
Very friendly and considerate
Joseph T - Aug 2013
Overall score
They was friendly and everything was great
Segomotso M - Aug 2013
Overall score
Thank you we had a wonderful stay, will defenitely come back.
Belinda E - May 2013
Overall score
Ek het baie lekker geslaap en was gemaklik en warm gewees.
Florian S - May 2013
Overall score
Good Accommodation
Bennie D - May 2013
Overall score
Baie netjies en skoon, vriendelike eienaar
Boyzy Z - Mar 2013
Overall score
The place was soothing and the food was great
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 52 Ninth Ave, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
- All ages welcome