6 On Acacia Guesthouse & Annex
Review Summary
Chenelle V - Jan 2021
Overall score
Dit was baie lekker. Hulle het uit hulle pad gegaan om my te akkomodeer. Die ontbyt is absoluut fantasties.
Angelique B - Oct 2020
Overall score
Rustig, gemaklik
Petro B - Aug 2020
Overall score
It was a awesome few days stay. Comfortable room, very neat and clean.
Sylvia N - Mar 2020
Overall score
The place is easily accessible. I received a warm welcome from Magdelein and Karin. I experienced a home away from home. Thank you so much.
Shakira E - Dec 2019
Overall score
Relaxing and tranquil.
Hedwig V - Oct 2019
Overall score
Ag dit was wonderlik.
Hendrik V - Sep 2019
Overall score
Aangenaam.
Salome A - Sep 2019
Overall score
Neat guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese gastehuis.
Ons was vriendelik verwelkom en die kamer was baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adri D - Sep 2019
Overall score
Gerieflik.
6 On Acacia Guesthouse & Annex's response
Beste Adri,
Dankie vir jou terugvoer.
Die Ricoffy in die kamers is bloot net vir ingeval gaste koffie in hul kamers wil maak. Verder is daar ‘n Nespresso-koffiemasjien in die eetkamer vir alle gaste se gebruik wat 24 uur beskikbaar is. Indien ons 'luukse' tariewe vir die luukse kamers begin vra, dan kan ons definitief ‘n Nespresso-koffiemasjien in elke kamer sit, maar 99% van ons gaste verkies die goeie en bekostigbare tariewe wat minder is as meeste plekke in die area, veral omdat ons ontbyt ook daarby insluit.
Groete
6 On Acacia Guesthouse & Annex
Corrie V - Aug 2019
Overall score
Veilig en netjies.
6 On Acacia Guesthouse & Annex's response
Goeiedag Corrie,
Dankie vir die resensie.
Ons tariewe is van die beste in die omgewing, en ons is goedkoper as meeste plekke wat glad nie eers ontbyt aanbied nie. Dus is ontbyt basies ‘n bonus aanbieding, en ons is vas oortuig dat 3 verskillende soorte ontbyt pappe, jogurt, muesli, eiers, spek, worsies, sampioene, tamaties, roosterbrood, vrugte, Nespresso filter koffie en sap is allesbehalwe teleurstellend.
Groete,
6 On Acacia Guesthouse & Annex
Deandre L - Jul 2019
Overall score
The room is very comfortable and well laid out.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die kamer is baie gemaklik en goed uiteengesit.
Die kamer is geleë binne-in 'n groot huis. Die kamer was baie netjies en skoon. Die ontbyt was 'n heerlike bord vol wat jou deur die dag sal kan dra. Die kamer was wel kleiner as wat die fotos voorstel. Maar algeheel was dit 'n gemaklike atmosfeer en 'n vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
6 On Acacia Guesthouse & Annex's response
Hi Deandre!
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ek is wel bekommerd oor die kamer wat nie soos die foto gelyk het nie? Ek as eienaar het self al die fotos van die huis en kamers geneem, sommer met ‘n Samsung foon. So dit is maar hoe die kamers lyk.
Kom gerus weer terug, dan kan ons jou gratis opgradeer na ons King Room toe. Dit is omtrent so 80km.
Groete,
Benita
Sharon S - Jun 2019
Overall score
Convenient and pleasant.
Armand S - Apr 2019
Overall score
Safe and good client service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en baie goeie kliëntediens.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabrina G - Feb 2019
Overall score
It was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties.
Die diens was uitstekend! Hulle het uit hulle pad uit gegaan en bietjie later wakker gebly omdat ons laat gewerk het en eers 'n uur na inklok yd kon arriveer. Die kos was heerlik en die kamer baie baie netjies. Die area is veilig en baie rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico G - Jan 2019
Overall score
Very comfortable accommodation.
Jaco B - Dec 2018
Overall score
Baie vriendelik en toeganklike verblyfopset.
Roxy W - Dec 2018
Overall score
Amazing host and a stunning place.
Lisa M - Nov 2018
Overall score
Excellent accommodation especially for families with little ones.
Read moreRindi M - Oct 2018
Overall score
Pragtige, rustige plek met uiters behulpsame en vriendelike mense!
Renier V - Aug 2018
Overall score
Outstanding facilities and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitmuntende geriewe en vriendelike personeel.
Die eienaar is baie vriendelik en gesels graag, beantwoord alle vrae, geriewe is perfek vir enige tipe reis. Buurt is stil met geen onnodige geraas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharon N - Jul 2018
Overall score
So rustig en stil!
David P - Jun 2018
Overall score
Rustig en gemaklik.
Jean M - Jun 2018
Overall score
Will definitely overnight here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal beslis weer hier oornag.
Veilig, skoon en sal beslis weer hier oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adelia 0 - May 2018
Overall score
Excellent accommodation and value for money.
Annamarie S - Apr 2018
Overall score
Vriendelike diens!
Ann P - Apr 2018
Overall score
Good value for money.
- Capacity: 34 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Acacia Road, Bedfordview, 2008, Gauteng
- All ages welcome