The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 6 On Grand | TravelGround
+30

6 On Grand

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 7 reviews for 6 On Grand
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Wendy V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy V
Individual traveler

Pragtige, rustige buurt.

Dis die tweede keer dat ek hier oorgeslaap het. Ek is baie vriendelik verwelkom deur Juanita. Dis heerlik om in te stap en 'n lekker koue beker water met ys en suurlemoensap in te kry na 'n lang nag. Klein bederfies soos voorheen is 'n pluspunt. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

Johan B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Baie netjies, vriendelike eienaar, veilig en stil.

Lekker gerieflik en naby Mediclinic, spesialiste en dokters.

Vanessa G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa G
With spouse/partner

Puik!

Plekkie is pragtig ingerig en ideaal geleë.

6 On Grand's response

Dankie Vanessa, dit was lekker om julle hier te hê, julle is welkom om weer hier te kom bly!

6 On Grand
Edith M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edith M

Affordable, safe and friendliest lady I've met.

Affordable, safe and close to everything. Friendliest service and everything you need in that small apartment. Beautiful detail to everything and Netflix.

Wendy V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy V
Individual traveler

Fantastiese verblyf.

6 On Grand is presies wat die naam sê. Die eenheid is pragtig gemeubileer en silwerskoon. Ek het absoluut tuis gevoel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek is baie vinnig geantwoord op my "op die nippertjie navraag". Die blomme in die eenheid het 'n baie huislike atmosfeer geskep. Ek sal dit aanbeveel aan al my vriende. Weereens baie dankie aan die gasvrou.

Petrus T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus T
With spouse/partner

Ware 5-ster-verblyf met alles wat nodig is om selfsorg 'n aangename ondervinding te maak.

Na 'n besige dag in die Kaap en trotseer van drukverkeer, was 6 On Grand 'n ware oase. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel in die voortreflike selfsorgakkommodasie. Die eenheid is skoon, gerieflik en bied alles wat nodig is om verblyf aangenaam te maak. Dit staan kop en skouers uit bo ander verblyf in hierdie prysklas!

Johan B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

VIP accommodation at affordable price.

Excellent attention to small detail. Thank you for warm reception. We can certainly recommend a stay at 6 On Grand.

From
R700
per night (sleeps 2)
From
From R700
per night (sleeps 2)
From
R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Grand Duc Street, Chantecler, Durbanville, 7550, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALuuch3MiIZ88sMai5qHIKMl5LK17pqEpsPxocYYHpM4uIAaKCY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night(sleeps 2) 7 5 1 5 6 Grand Duc Street Chantecler 7550 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.86203 18.65556
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!