The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 62 Topanga | TravelGround
+15

62 Topanga

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 18 reviews for 62 Topanga
Cleanliness
4.3/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.5/5
Hanro P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanro P
With spouse/partner

Baie netjies en meer as genoeg vir goeie prys.

Ek sal vir enige jong familie Topanga aanbeveel, want dis baie goed geleë naby die Spar en strand.

62 Topanga's response

Beste Hanro, Ons is baie in ons noppies dat julle Topanga geniet het. Ons wil net weereens dankie sê vir jul ondersteuning ons waardeer dit opreg! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Vriendelike Groete,
Michael

62 Topanga
Willem H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem H
Family with young children

Baie goeie ligging en wonderlike weer in die winter.

Topanga self is wonderlik geleë en die Suidkus is regtig wonderlik in die winter. Die eenheid was volgens prys, maar dit kan doen met 'n dieper skoonmaaksessie en beslis 'n nuwe matras vir die hoofslaapkamer.

62 Topanga's response

Beste Willem,
Baie dankie vir u review. Ons waardeer dit baie, ons sal vir seker na die Matras laat kyk en vervang indien nodig. Ons het onlangs die hele eenheid oor laat verf en ook nuwe banke in gesit, ons sal ons Agente laat weet en sal kyk of daar iets is wat hulle mis in verband met skoon maak. Baie dankie vir u ondersteuning ons hoop om u weer in die toekoms te sien. Groete Michael

62 Topanga
Everett L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Everett L
With spouse/partner

62 Topanga needs some renewal.

A noisy pressure-cleaning compressor that ran all the days we were there ruined the peace and quiet we came for. The grubby pots need replacing. The decor needs reconsideration. The two grubby lounge sleeper-couches that serve as sofas, with their tattered orange throw-overs are sunken and uncomfortable. The meaningless wall-hanging in the dark passage should be discarded. The worn-out gas braai leaks oil. The book of rules and wall notices are threatening and intimidating. Some kitchen tools were not clean. The R400 cleaning fee is questionable.

62 Topanga's response

Dear Everett, We are terribly sorry that you did not have a great experience at Topanga. The resort is undergoing maintenance and re-painting and as such the renovators do become noisy at times,we are so sorry about that.
We have replaced the couches that were on back order and apologize that they were not ready for your stay.
We welcome your feedback and will make sure your recommendations are applied re the gas braai and cutlery.
As always we urge guests to notify us of anomalies immediately upon arrival and sadly we did not receive same from you, the admin and booking fee is for immediate call outs and remediation. We pride ourselves in replacing and acting upon any and all requests.
None the less feedback is always highly appreciated as it allows us to address matters that could sometimes be perceived as negative.
We thank you and look forward to seeing you again in future.

62 Topanga
Willem V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
Family with young children

Baie lekker, moderne skoon eenheid.

Die diens wat ons van die eienaar en agente ontvang het was bo verwagtinge, selfs nog voor ons besluit het om te bespreek. Michael het altyd vinnig geantwoord op my navrae.

62 Topanga's response

Beste Willem, Ons is baie in ons noppies dat julle Topanga geniet het.
Ons wil net weereens dankie sê vir jul ondersteuning ons waardeer dit opreg!
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Vriendelike Groete, Michael

62 Topanga
Estelle B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle B
With spouse/partner

Sal Topanga aanbeveel indien daar 'n paar opgraderings gedoen word, bv. die linne en van die breekgoed.

Ons het lekker gebly. Die uitsig is ongelooflik op die balkon en die gasbraaier is vir seker 'n pluspunt. Die beddegoed en handdoeke is egter in 'n baie slegte toestand en van baie lae gehalte. Gelukkig het ons handdoeke saamgeneem en is spyt dat ons nie ook beddegoed saamgeneem het nie. Van die borde is ge-"chip" en van die vurke is stukkend. Die woonstel was egter skoon en netjies. Andre van die skoonmaakdienste was altyd in kontak rakende die sleutel en ook die aanwysings na die woonstel.

62 Topanga's response

Beste Estelle, Baie dankie vir julle terugvoering. Ons vra dat gaste op aankoms ons dadelik laat weet van enige sake wat nie reg is nie want ons trots onsself in die feit dat ons altyd reg staan om te help maak nie saak hoe groot of klein. Ons het ook sopas instruksie gegee dat die beddegoed ens vervang moet word. Ek vra omverskoning dat julle voel dat die gehalte nie op standard was nie. Ons maak baie staat op ons agente om ons in kennis te stel van enige iets wat nie reg is nie. Die beste advies kom egter van ons gaste af, dus is terugvoering vir ons soos altyd baie belangrik en help ons om Topanga net beter en beter te maak. Weereens baie dankie vir die resensie en ons maak dadelik reg soos per julle review. Lekker week vir julle. Groete, Michael

62 Topanga
Tania S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tania S
Family with teenagers

Comfortable and just enough for our family's needs.

As a family we really enjoyed it. It was safe and comfortable. Would definitely recommend. Beautiful view, close to the beach and eateries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en net genoeg vir ons gesin se behoeftes.

Ons as gesin was heerlik verras met die verblyf, was veilig en gerieflik, sal dit defintief aanraai, mooi uitsig naby die strand en eetplekkies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

62 Topanga's response

Beste Tania, Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle 62 Topanga geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Michael.

62 Topanga
Jolandi D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolandi D
Family with young children

It was most enjoyable, best holiday yet, and we would recommend to anyone.

Would only recommend better mattresses and the sofa has seen better days, but it was still a nice holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die lekkerste, beste vakansie nog sal vir enige iemand aanbeveel.

Sal net beter matrasse aanbeveel en die banke was ook al deurgesit, maar dit was nogsteeds 'n lekker vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

62 Topanga's response

Beste Jolandi, baie dankie vir julle positiewe terugvoer en weereens baie dankie vir julle ondersteuning.
Ons is baie bly dat julle julle vakansie geniet het.
Ons het dadelik ons agente laat weet sodat hulle die matrasse en die banke kan nagaan.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael.

62 Topanga
Monique V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique V

Would definitely visit again!

Would definitely visit again!

62 Topanga's response

Beste Monique,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael.

62 Topanga
Dina H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina H
Family with young children

Waarde vir geld.

Woonstel was baie goed toegerus. Sal definitief weer daar bespreek. Mooi uitsig oor die see van die balkon. Die tuin en swembad word mooi in stand gehou en is netjies.

62 Topanga's response

Beste Dina,

Ons is baie in ons noppies dat julle Topanga geniet het.

Ons wil net weereens dankie sê vir jul ondersteuning, ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete, Michael

62 Topanga
Andries L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries L
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Baie netjiese en skoon akkommodasie. Veilig en gerieflik.

62 Topanga's response

Beste Andries,

Ons is baie bly dat julle Topanga geniet het. Ons wil net weereens dankie sê vir jul ondersteuning , ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete,
Michael

62 Topanga
Pierre C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre C
With spouse/partner

Very centrally located and everything within expectation.

Neat, good view, good for parents with 2 kids.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie sentraal en alles binne verwagting.

Netjies, goeie uitsig, goed vir ouers en 2 kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

62 Topanga's response

Beste Pierre,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete,
Michael

62 Topanga
Chantal H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal H
Family with young children

Very nice stay.

Very close to famous beaches and attractions. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker hier gebly!

Topanga is baie naby aan bekende strande en vermaaklikhede, sal graag weer soontoe wil gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

62 Topanga's response

Beste Chantal,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete,
Michael

62 Topanga
Bianca S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca S
Family with young children

Very neat and well equipped, very nice to stay at.

Was very nice and my son enjoyed the swimming pool. Very relaxing and close to all the important place. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie netjie en maklik toegerus, baie lekker om daar te bly.

Was lekker en my seuntjie het die swembad geniet. Was lekker rustig, en naby al die belangrike plekke. Sal beslis weer kom - en die Topanga as verblyf gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

62 Topanga's response

Beste Bianca,
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het!
Ons wil net weereens se dankie vir julle ondersteuning , ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete,
Michael

62 Topanga
Brian G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian G
With spouse/partner

Home away from home.

We had a great stay! Quite, cosy place with a beautiful sea view. Big balcony including gas braai overlooking the swimming pools and ocean. We will be back soon for sure.

Liza V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liza V
Family with teenagers

We enjoyed it.

The mattress in the second bedroom could be replaced.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit geniet.

Al wat kan vervang word is 'n nuwe matras in die tweede kamer (kinders)

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

62 Topanga's response

Beste Liza,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer.
Ons gaan dadelik na die matras kyk en vervang. Ons is baie in ons noppies dat julle dit geniet het en hoop ook dat ons julle weer in die toekoms sal sien!
Groete,
Michael

62 Topanga
Carl O - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Carl O
With friends

Untidy.

Someone burgled my car and the room was dirty. Everything was covered in dog hair and the pot is too small for 4 people. The forks were plastic and not proper - it broke when we tried to use it. Otherwise nice accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onnet.

By my kar ingebreek en kamer was vuil. Alles vol hondehare en pot is te klein vir vier mense. Die vurke is van plastiek en nie ordentlik - dit buite en breek wanneer jy eet. Verder was dit lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

62 Topanga's response

Beste Carl,

Baie dankie vir u terugvoering op Travelground. 62 Topanga is ‘n pragtige, nuwe eenheid en ons is hoog gesteld op die netheid van die eenheid en ons kliëntediens. Soos u weet is ons AA gesertifiseerd en daar word gereeld opvolg besoeke gedoen, om te verseker dat ons hierdie gradering behou. Ons voorsien dus nie plastiek eetgery ens nie, aangesien dit teen die gradering sertifikasie beleid is.

Ons is ontsteld oor u terugvoer, aangesien ons tot dusver geen kommunikasie van u ontvang het rakende enige abnormaliteite by die eenheid nie. Ons moedig ons gaste aan om die eenheid te inspekteer op aankoms en dadelik enige abnormaliteite te rapporteer. Ons voorsien ook die eienaar en die agent se selfoonnommers en is gewillig om enige tyd van die dag en nag te assisteer.

Ons het met die opsigters van die kompleks gepraat en die sekuriteit het laat weet dat daar geen inbrake gerapporteer is nie en hulle het ook bevestig dat geen bewys van stukkende glas ens, by die parkeerarea gevind is gedurende u verblyf nie. Dit is kommerwekkend en ons hoop dat u die insident by die SAPD aangemeld het.

Ons verwelkom verdere kommunikasie van u en sal verseker dat u volgende verbly by ons uit die boonste rakke sal wees en dat u ook so gelukkig soos al ons vorige gaste sal wees.

Baie dankie en groete
Michael Jones

62 Topanga
Pamela D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pamela D
With spouse/partner

Awesome!

We had an awesome stay at 62 Topanga! Very clean and neat with all the necessary amenities to make our stay a wonderful experience. Thank you to all involved.

62 Topanga's response

Dear Pamela,
Thank you for the great review and for your support! We are more ecstatic that you had an awesome stay and would love to see you again in future!
All the best, Michael.

62 Topanga
Linda B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
Family with young children

Uitstekend!

Ons het dit vreeslik geniet en sal hierdie eenheid definitief weer gebruik. Dit was werklik baie gerieflik en netjies. Ek sal hulle enige tyd vir enige iemand aanbeveel!

62 Topanga's response

Beste Linda,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete, Michael

62 Topanga
From R650
per night (sleeps 4)
From R650
per night (sleeps 4)
From R650
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 107 Colin Street, 62 Topanga, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzODI3NGMyLTA5YTUtNDJmOS04ZWQ3LWZhZTM5ZTE2NTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 4) 18 5 1 5 107 Colin Street 62 Topanga 4275 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 09:00 -30.83249809015 30.396071755022
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!