20% off Get 20% off. Valid from 1 Jun 2020 until 31 Aug 2020.
Santos Bay Accommodation at 6de Laan Self-catering Apartment | TravelGround
+24
+24

6de Laan Self-catering Apartment

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 10 reviews for 6de Laan Self-catering Apartment
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Leonard B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonard B
Family with young children

Fantastic.

Very nice accommodation with a sea view. Highly recommended.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties.

Baie lekker verblyf met see-uitsig. Sal dit aanbeveel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Sanet V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet V
Family with teenagers

Comfortable.

Hardus and Lu-Gerda, your place is great we stayed very well and would definitely recommend it. Thank you so much for your hospitality.

This review has been translated, click here to view the original version.

Gerieflik.

Hardus en Lu-Gerda, julle plekkie is puik ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir julle gasvryheid.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

6de Laan Self-catering Apartment's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die woonstel so netjies en skoon gelos het.

6de Laan Self-catering Apartment
Charmaine B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine B

Baie gerieflik, skoon en netjies met vriendelike eienaars!

Ek kan beslis aanbeveel. Skoon, netjies en net 'n lekker huisie by die see. Daar is alles wat nodig is en toeganklike en behulpsame eienaars. Baie dankie Lu-Gerda en Hardus vir hierdie lekker ervaring!

6de Laan Self-catering Apartment's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

6de Laan Self-catering Apartment
Sohandri N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sohandri N

Dit was wonderlik, sal weer teruggaan en daar bly as ons weer Mosselbaai besoek

Baie dankie vir jul gasvryheid, ons het op ons gemak gevoel.

6de Laan Self-catering Apartment's response

Goeie môre Sohandri,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Lu-Gerda

6de Laan Self-catering Apartment
Eldre B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Eldre B
Family with teenagers

Die gasvrou het probeer om ons welkom te laat voel, maar noodsaaklike aandag aan belangrike fasette van verblyf het ontbreek.

Die geweldige skuinstes en groot aantal trappe om by die woonstel uit te kom is nêrens vermeld nie. Woonstel is geensins toeganklik vir persone met gestremdhede t.o.v. beweging nie. Gasvrou was vriendelik. TV en afstandbeheer was nie in goeie werkende toestand nie. In die geheel was verblyf nie onaangenaam nie.

Ronelle B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle B
With spouse/partner

Mooi uitsig en netjies.

Baie dankie Lu-Gerda en Hardus vir julle gasvryheid. Die lekker cappuccino en verversings was 'n groot verrassing na 'n lang dag se reis. Daar is niks kort nie. Sal beslis weer gaan.

Pieter K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter K
Family with young children

Lieflik en prentjie mooi uitsig.

Baie goed geleë. Pynlik netjies en die uitsig was asemrowend mooi. Baie naby aan 'n prentjie mooi strand. Sal beslis enige tyd weer daar gaan bly. Dankie Hardus en Lu-Gerda vir 'n baie lekker kuier by julle!

Erhard M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erhard M
With spouse/partner

Dit was baie lekker en die uitsig is mooi ...sal beslis weer kom.

Gasvryheid was baie goed, veilige verblyf, naby alle geriewe - beslis die moeite werd!

6de Laan Self-catering Apartment's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het lekker gebly.

6de Laan Self-catering Apartment
Jaques A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaques A
With spouse/partner

Baie privaat, netjies en alles is gerieflik.

Eenheid is baie privaat, netjies, naby dorpsgebied, naby see/strand, naby eetplekke. Sal enige tyd aanbeveel vir 'n paartjie wat net wil wegbreek. Eienaars is 24/7 beskikbaar vir ondersteuning.

6de Laan Self-catering Apartment's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly jullle het lekker gebly.

6de Laan Self-catering Apartment
Babara D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Babara D
Family with teenagers

Georganiseerd veilig netjies.

Ons het baie lekker gebly. Als was daar in die woonstel wat ons nodig gehad het. Dit is baie netjies. Sal beslis weer gaan.

6de Laan Self-catering Apartment's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly jullle het lekker gebly.

6de Laan Self-catering Apartment
From R800
per night (for 4 people)
Winter Special 20% off
Get 20% off. Valid from 1 Jun 2020 until 31 Aug 2020.
From R800
per night (for 4 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R800
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20A 6th Avenue, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNjMyMGFmLTc0ZTEtNDUyMy1hNjg1LTRiNDJkNmUwZjIwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 4 people) 10 5 1 5 20A 6th Avenue De Bakke 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.18101 22.1359299
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com