7 @ Brainline
Review Summary
John O - Jun 2022
Overall score
Heerlike kuier.
John O - Jun 2022
Overall score
Pragtig, rustig, natuur is mooi.
Hester V - May 2022
Overall score
Ons was heerlik verras. Dis 'n pragtige plek. Baie skoon en ruim en gerieflik. Ons gaan beslis weer daar bespreek.
7 @ Brainline 's response
Baie dankie, u spoor ons aan om altyd ons beste te doen. Groete daar.
Hannes V - May 2022
Overall score
Baie lekker - ruim en netjies en skoon.
Wilna T - May 2022
Overall score
Netjies, skoon, gemaklik, ruim.
Jaco C - Apr 2022
Overall score
Sal weer gebruikmaak!
Salome C - Apr 2022
Overall score
Het die doel gedien waarvoor ons dit benodig het.
Tina S - Feb 2022
Overall score
Baie netjiese blyplek. Ons kon net nie die TV gebruik nie, niks wou oopmaak nie.
Zelda S - Jan 2022
Overall score
Baie gerieflik en skoon.
Nadine E - Jan 2022
Overall score
Heerlik, weg van die stadsrumoer.
7 @ Brainline 's response
Baie dankie vir u resensie! U spoor ons aan om net beter te doen. Groete vir u!
Jannie E - Dec 2021
Overall score
Netjiese eenheid op 'n rustige plaas in die middel van die dorp, wat meer wil jy hê?
Read more7 @ Brainline 's response
Baie dankie vir u resensie! Ons gaan verseker aandag gee aan daar waar ons kan verbeter.
Andries L - Dec 2021
Overall score
Oor die algemeen sal ek die plek beslis aanbeveel.
Andries L - Nov 2021
Overall score
Baie goeie waarde vir geld, behalwe die WiFi wat onstabiel was.
Lelanie M - Oct 2021
Overall score
Heerlik, gemaklik en veilig.
7 @ Brainline 's response
Baie dankie! Dit was 'n plesier om u te ontvang.
Fanie N - Sep 2021
Overall score
Dit was baie rustig.
Annamarie D - Aug 2021
Overall score
Baie mooi plek. Sal beslis weer daar oorslaap.
Jannie B - Aug 2021
Overall score
Baie lekker, ruim, skoon en goed toegerus.
Stephen D - Aug 2021
Overall score
Fantasties. Ongelooflike vriendelike gastehuis.
7 @ Brainline 's response
Baie dankie,
Dit was net 'n plesier om u te ontvang.
- Capacity: 17 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- All ages welcome