The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 7 on Francolin | TravelGround
+31

7 on Francolin

Self Catering

Location

  • 7 Francolin Close, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Western Cape

Ons is omring deur groen strate en pragtige berge - 'n droom vir diegene wat lief is bergfietsry en roete loop. Ons is 5 minute se ry weg van die beste blou vlag strande en 2 minute se ry vanaf die middel van die dorp. Op Saterdae kan jy rustig stap na die baie populere plaaslike Hermanus mark vir 'n rustige ontbyt of middagete.
Ons het fantastiese restaurante en 'n paar van die beste wyne in die land (en in ons mening, in die wereld) word in hierdie area geproduseer.
Ons help jou graag om ongelooflike herinneringe te maak terwyl jy hier is, so moet asseblief nie huiwer om ons te raadpleeg vir idees en aanbevelings nie.

Fullscreen
From R4 600
per night (sleeps 8)
From R4 600
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Francolin Close, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnhxB85FzDhPgFvxMEp0V0xzhuNu2iH23AjKvYOzvj1qrrLrw8r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R4 600  per night (sleeps 8) 7 Francolin Close Hermanus Heights 7200 Western Cape 0860 022 102 15:00-18:00 10:00 -34.404289489675 19.251147508621
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!