Uvongo Accommodation at 7 Uvongo Sands | TravelGround
+13

7 Uvongo Sands

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 32 reviews for 7 Uvongo Sands
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Charl C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl C
With spouse/partner

Lekker!

Naby strand, loopafstand.

7 Uvongo Sands's response

Dit was n plesier om julle daar te ge had het.
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Natasha S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with young children

Lovely stay.

Lovely little house, close to the beach. Would be perfect with a sea view.

Sibongile T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sibongile T
With friends

Very, warm and clean.

The place is clean, warm, next to the shops, and the sea. The place is safe and secure.

7 Uvongo Sands's response

Hi Sibongile,

It was a please hosting you guys. We hope to see you soon.

Kind regards,
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Burnadette C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burnadette C
Family with young children

Enjoyed our stay at 7 Uvongo Sands.

Lovely place, near by beach, shops and other beaches. Would recommend this place. Thank you. Easy and hassle free.

7 Uvongo Sands's response

Thank you Burnadette, it was awesome having you guys there. Hope to see you again. Regards 7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Karin S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
Family with teenagers

Enjoyed it very much.

It was a quiet and safe environment. It was exactly what we needed. Walking distance from the beach. Once again, thank you very much for the great service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het dit baie geniet.

Dit was in 'n stil en veilige omgewing. Dit was net wat ons nodig gehad het. Loopafstand van die strand. Nogmaals, baie dankie vir goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Beste Karin,

Baie dankie, julle was wonderlik en ons is baie bevoorreg om julle as gaste te kon ontvang. Sien uit om julle te verwelkom in die toekoms.

Groete,
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Alta B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta B
Family with young children

Wonderlik naby alles geleë.

Baie netjies en gerieflik. Loopafstand vanaf die strand sowel as winkels. Goed ingerig met alles wat jy moontlik mag nodig kry.

7 Uvongo Sands's response

Hi Alta, baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Tia M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tia M
Family with young children

Beautiful and clean.

Really enjoyed our stay. Friendly consultants til our arrival, exceptional welcome.

7 Uvongo Sands's response

Good day Tia,

I am glad you guys enjoyed it. Hope to see you soon.

7 Uvongo Sands.

7 Uvongo Sands
John D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John D

Very pleasant stay.

We really enjoyed our stay. The unit is clean spacious and quiet. Easy to access and the system used to collect and deposit keys is very efficient.

7 Uvongo Sands's response

Hi John, it was such a please having you guys there. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Have a wonderful day.
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Yolandi C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi C
Family with young children

Most comfortable stay!

We enjoyed it. Close enough to walk to the beach, but with 2 little ones we preferred to drive. Big house equipped with everything. Very private. Literally self service, just take along what you need. We enjoyed it, no complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mees gemaklike verblyf.

Ons het baie lekker gebly, naby genoeg aan die strand om te loop maar met twee klein kinders ry mens eerder. Groot huis wat alles tot jou beskikking het. Baie privaat. Dis letterlik self service vat net dit wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly, geen klagtes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Goeie dag Yolandi, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te verwelkom.

Groete,
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Rahim K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rahim K
Family with teenagers

Accommodation was very good and met our needs very well.

We enjoyed our stay and the house met our needs very well. The unit is well positioned and is in close proximity to shops, restaurants, the beach, other amenities a family would need whilst on holiday. The only possible improvement would be to consider the installation of a washing machine in the unit.

7 Uvongo Sands's response

Good day Rahim,
Thank you for your review, it’s highly appreciated. Glad you enjoyed your stay. We will take your feedback to heart.
Regards,
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Sakkie B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie B
With friends

Lekker gebly.

Word aanbeveel, sentraal geleë.

7 Uvongo Sands's response

Hi Johannes,

Baie Dankie vir jou terug voering, Wardeur dit.

Wonderlike Dag verder
Vriendelike groete
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Rinus B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rinus B
With spouse/partner

Quickly felt at home.

We quickly felt at home in the neat unit, which was very well equipped. It was quiet and tranquil, and situated close to the station. Undercover parking can be organised for the future. The kitchen cloths must be replaced!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gou tuis gevoel!

Ons het baie gou tuis gevoel in die netjiese eenheid, wat baie goed toegerus was. Dit was rustig en stil, en lekker na aan die stand geleë. Onderdakparkering kan vir die toekoms beplan word. Die vadoeke in die kombuis moet wel vervang word!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Beste Rinus,

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om te sien julle het dit geniet. 'n Opgradering vir die parkering is reeds bespreek in ons vergadering. Ek het ook reeds al die vadoeke vervang.

Hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Wonderlike dag vir jou.

Groete,
7 Uvongo Sands

7 Uvongo Sands
Karlien P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karlien P
Family with young children

Gerieflik en goed geleë.

Die eenheid is goed ingerig en ruim. Dis loopafstand vanaf Uvongo-strand. Ellen is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief die eenheid kan aanbeveel.

7 Uvongo Sands's response

Hi Karlien,

Baie dankie! Julle is awesome gewees.

7 Uvongo Sands
Ananda D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ananda D

Lekker, lekker, lekker, was jammer om te gaan.

Ons het die vakansie terdeë geniet. Die verblyf was netjies, gemaklik en baie veilig. Wat dit nog gemakliker gemaak het, was die strand en winkels wat sommer binne stapafstand was. Ons het seker een of twee maal gery. My kinders is onderskeidelik 19 en 22 en hulle het ook gesê dat hulle weer graag daar sal wil bly. Ellen is vriendelik en vreeslik geduldig met ons. Sy is dierbaar en het vinnig gehelp. Baie dankie vir 'n lieflike plekkie om in te bly.

7 Uvongo Sands's response

Hi Ananda,dit was so ‘n pliesier om julle daar te hê, julle is eenigetyd welkom. Bake dankie. Vriendlike groete Ellen

7 Uvongo Sands
Tersia V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tersia V
With friends

Veilig, naby aan winkels en naby strand.

Ons het lekker gebly. Gerieflik en ruim huisie. Die hoofslaapkamer se matras is net gaar, vol gate en knoppe. Daar was ook nie skoon beddegoed vir die 12 dae wat ons daar gebly het nie. Gerieflik naby aan die strand en loopafstand van winkels af.

7 Uvongo Sands's response

Hi Tersia, ons gaan ‘n nuwe matras koop vir die hoof slaapkamer ons het net gewag tot die vakansie verby is. Jammer oor die beddegoed, ek sal daarna kyk, eks nog nuut. Vriendlike groete, Ellen

7 Uvongo Sands
Rienie D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rienie D
With friends

Would recommend to anyone.

Just want to thank Ellen who helped us check in. She made our stay very pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal aanbeveel vir enige een.

Wil net dankie sê vir Ellen wat ons gehelp het toe ons ingeboek het. Sy het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Hi Rienie, dit was my plesier. Groete daar. Ellen

7 Uvongo Sands
Ina E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina E
Family with young children

It was very tranquil and we really loved being so close to the beach.

We had a great stay. Everything was clean and neat. Enough space for the kids to play and close to the beach. The only thing that was a bit of a bother was the single gate remote. When my husband went fishing early in the morning we had to wait for him to get back before we could get out to the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig en ons het dit regtig geniet om so naby die strand te wees.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Genoeg ruimte vir die kinders om te speel en naby die strand. Al wat bietjie gepla het was slegs een "remote" vir die hek. As my man soggens vroeg gaan visvang het kon ons nie uitkom om strand toe te gaan nie, ons moes wag dat hy terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Goeiedag Ina,

Baie dankie! Die hek se afstandbeheerder is baie duur om vervang en gaste verloor die sleutels. Ons vra om verskoning vir die ongerief, maar ons is besig om alternatiewe reëlings te tref met die hek sodat gaste dit nie benodig nie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Groete
Uvongo Sands 7

7 Uvongo Sands
Adele N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele N

Dit was baie lekker en gerieflik.

Die plek is lekker groot en goed toegerus.

7 Uvongo Sands's response

Hi Adele, Baie dankie. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete Uvongo Sands 7

7 Uvongo Sands
Leon S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon S
Family with young children

Accommodation was lovely, just a pity that the customer service was bad.

The apartment was beautiful and neat. Quite close to the beach and safe. We had a very nice stay. Just a pity that we struggled to get the breakage deposit back afterwards. It caused unnecessary trouble. They can work on their customer service. The unit was good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was heerlik, net jammer kliëntediens is swak.

Die woonstel was baie mooi en netjies. Redelik naby aan die strand en veilig. Ons het regtig baie lekker gebly. Net jammer dat ons na die tyd so gesukkel het om ons breek deposit terug te kry. Dit het regtig 'n onnodige rondslomp veroorsaak. Hulle kan aan hulle kliëntediens werk. Die eenheid was puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Almari V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almari V
Family with young children

Was so lekker, kan nie wag om terug te gaan nie!

Ellen het ons welkom laat voel nog voor ons daar aangekom het! Die huisie was perfek in elke opsig en ons kan nie wag om weer te gaan nie!

7 Uvongo Sands's response

Hi Almari,

Baie dankie. Eks bly julle het dit geniet. Laat weet wanneer julle weer wil deurkom, julle is eenigetyd welkom.

7 Uvongo Sands
Andy A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andy A
With spouse/partner

Very comfortable and private unit within walking distance from the beach and shops.

Great house with all the facilities, privacy and security. Very neat and tidy at an unbelievable cost rate. Nice outside facilities and parking. Will definitely come again. Walking distance from the beach and shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike en privaat wooneenheid binne loopafstand van see en winkels.

Lekker woonhuis met al die geriewe, privaatheid en sekuriteit. Baie netjies en skoon teen 'n ongelooflike waarde vir geld tarief. Lekker buite area geriewe en parkering en sal beslis weer hier kom kuier. Loopafstand van see en winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Baie dankie Andy en ek sal julle verwelkom eenigetyd.
Baie dankie.

7 Uvongo Sands
Lourens E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens E
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly!

Dis net 'n blok van die strand af en 'n restaurant wat oor die see uitkyk. Die omgewing was rustig en ons tydjie net te kort!

7 Uvongo Sands's response

Goeiedag Lourens,

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Groete,
7 Uvongo Sands - bestuur

7 Uvongo Sands
Joanie B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Joanie B
Family with young children

Wonderful private holiday, peaceful and safe.

The unit is very spacious and has a central location, walking-distance from the beach, complex wasn't too busy. Also walking-distance from shopping centre with Spar, pet shop, pharmacy and other interesting little shops. Will definitely stay there again, with my friends next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike privaat vakansie, rustig en veilig.

Die eenheid het baie ruimte en is sentraal geleë, loopafstand van die strand, die kompleks was nie te besig nie. Ons was ook loopafstand van 'n winkelsentrum, met 'n Spar, pet shop, apteek en ander interessante winkeltjies. Sal definitief weer daar bly en vriende saamvat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Baie dankie Joanie,bly julle het dit geniet. Julle is eenige tyd welkom. Vriendlike groete.
Ellen

7 Uvongo Sands
Charlotte N - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte N
With spouse/partner

Lovely.

Very convenient with everything you need. Will recommend it an definitely come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Baie gerieflik, het als wat mens nodig het. Sal aanbeveel aan ander en beslis weer terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Baie dankie, Charlotte. Dit sal lekker wees om julle terug te verwelkom. Vriendlike groete, Ellen.

7 Uvongo Sands
Ansie D - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ansie D
Family with young children

Tranquil, neat and sufficient.

Was lovely, beach is walking distance, safe with kids. Exactly what you need to relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, netjies en voldoende.

Was heerlik, strand was loopafstand, veilig met kinders. Presies wat elkeen wat wil ontspan nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Hi Sannie, was so 'n plesier om julle daar te he en is baie bly julle het dit so geniet!

Vriendlike Groete
Ellen

7 Uvongo Sands
Anro D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anro D
Family with young children

Unbelievably fantastic.

It was the best holiday ever. Uvongo Sands 7 is literally 100 m from the beach. The place is neat and very convenient. We had a leak in the bathroom and the owners personally came out with the plumber the same day to sort the problem out. Excellent service. We will never spend our holiday at a different place again. We didn't want to go home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik fantasties.

Dit was die lekkerste vakansie ooit. Uvongo Sands 7 is letterlik 100 m van die strand af. Die plek is netjies en vreeslik gerieflik. Ons het 'n lek in die badkamer gehad en die eienaars het persoonlik dieselfde dag nog uitgekom saam die loodgieter om die probleem uit te sorteer. Uitstekende diens. Ons sal nooit weer op 'n ander plek as Uvongo Sands 7 gaan vakansie hou nie. Ons wou nie huis toe kom nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7 Uvongo Sands's response

Ah.....Dankie Anro, Ek wil net he elke vakansie ganger moet hulle vakansie geniet! Sien daarna uit om julle volgende jaar te verwelkom.

7 Uvongo Sands
Freddie H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freddie H
With spouse/partner

You feel right at home there.

We really enjoyed the stay. Will stay there again in the future. Thanks so much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit voel of jy tuis is daar.

Ons het baie lekker daar gebly. Het dit terdeë geniet. Sal in die toekoms weer gebruik. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mari M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mari M
Family with young children

Sal weer soontoe gaan.

Die eenheid is stapafstand van die strand. Dis netjies en ruim.

Pearl N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pearl N
With spouse/partner

Excellent value for money, close to beach and all amenities.

Thoroughly enjoyed our stay and would definitely go back again. Highly recommended!

Coenraad D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Coenraad D
With friends

Was baie lekker om daar te bly, het soos eie huis geveol dankie baie

Ek dink as hulle dalk net nuwe slotte op die buitedeure sit sal dit bietjie veiliger voel.

7 Uvongo Sands's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal daarna kyk. Geniet die dag.

7 Uvongo Sands
Irene M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene M
Family with teenagers

Nice and good place to stay for any vacation.

It was awesome to stay at 7 Uvongo Sands. I have enjoyed every moment with my family and we are planning to visit the place again this year. We didn't want to leave when our days are over. The place is next to the complex and beautiful beach and the places of atrractions are nearer. The prices are reasonable. The complex and beaches are within walking distance.

Werner H - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner H
Family with teenagers

Baie lekker.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Dis loopafstand van die strand.

From R650
per night (sleeps 6)
From R650
per night (sleeps 6)
From R650
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 82 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANllSy0qn5OkyEHi5ADEDFqn4vXvYbt7yAJoV6Lq6nOBWI7jUmJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 6) 32 5 1 5 82 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 15:00-23:00 09:00 -30.833299299895 30.394502878189
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com