Shaka's Rock Accommodation at 73 Chakas Cove | TravelGround
+11

73 Chakas Cove

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for 73 Chakas Cove
Cleanliness
5.0/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.2/5
Lynette N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynette N
Family with young children

Heerlike vakansie!

Die ligging is fantasties en ons kon stap na die poele. Die ander swemstrand is baie naby en groter kinders kan stap tot daar. Daar is 2 baie lekker eetplekke net langsaan en oorkant die straat.

Pieter V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
Family with young children

Uitstekende verblyf met baie goeie kliëntediens.

Uitstekende verblyf, baie goeie ligging, waarde vir geld en Heather wat die kliënte kontak is baie vriendelik en behulpsaam.

73 Chakas Cove's response

Thank you for your lovely review. It was lovely to have met and host you and your family.

73 Chakas Cove
Elouise G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elouise G
Family with young children

Fantastiese waarde vir geld en beste rusplek vir moeë siel.

Was 'n baie goeie ondervinding by die Chakas Cove-kompleks. Woonstel was skoon en goed toegerus. Beste balkon vir luister na die see in die laat middae. Veilige verblyf met sigbare sekuriteit. Swembad in kompleks en goeie speelplek vir kinders. Die eienaar baie goed na ons omgesien en enige navrae is vinnig beantwoord. Sal beslis weer kom in die jaar. Goeie herinneringe gemaak en die Granny's pool oorkant die pad is beslis 'n wenner.

Carlien W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Carlien W
Family with young children

Naby aan die see en lekker slaap.

Mooi, skoon, goeie ligging, swembad (onthou net jou eie handdoeke en DStv-kaart).

Nico W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico W
Family with young children

Baie onstspanne.

Leker leefarea. Veilige kompleks met genoeg plek vir 6 jarige om te speel. Kompleks mooi skoon en netjies. Naby aan goeie strande en eetplekke.

From R1 800
per night (sleeps 4)
From R1 800
per night (sleeps 4)
From R1 800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 73 Chakas Cove, 12 Main Road, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ZDg1NDZkLTVkYTMtNDk0NC1hNTE3LTJkYWE4Zjg4OTRlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 800  per night (sleeps 4) 5 5 1 5 73 Chakas Cove 12 Main Road 4391 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -29.516633224103 31.228597462177
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com