The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 77 Balmoral Heights | TravelGround
+16

77 Balmoral Heights

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 17 reviews for 77 Balmoral Heights
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Michael V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V
Family with teenagers

Is lekker om in 'n blyplek in te stap en alles is netjies en skoon, lyk goed versorg.

Ontvangs was vriendelik. Dit is lekker om 'n vakansie so te begin. Ideale bestemming om as basis te gebruik om Kaapstad en omgewing te verken. Al die besienswaardighede is maklik en vinnig bereikbaar. Woonstel se uitsig is mooi, en in mooi omgewing geleë. Woonstel is mooi, skoon en veilig. Kompleks is veilig. Naby baie swem- en eetplekke.

Lisa B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa B
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Sal aanbeveel vir gaste.

Johan D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan D
Family with young children

Baie lekker plekkie. Het dit baie geniet!

Eienaar moet net bietjie instandhouding doen. Van die deure het moeilik oopgemaak en daar was 'n bietjie tekort aan huishoubenodigdhede! Maar verder baie lekker plek.

Leandri P - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandri P
Family with young children

Baie netjies met 'n ongelooflike uitsig.

Ons het die verblyf baie geniet. Alles is lekker naby en het 'n baie mooi uitsig oor die see en op Tafelberg. Dit was soms bietjie moeilik met die babawaentjie, maar was ongelooflik lekker. Ek sal enige tyd weer daar bly en definitief die woonstel aanbeveel. Dit was baie mooi en netjies.

Catherina K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Catherina K
Family with teenagers

Dit was veronderstel om net 'n slaapplek te wees, maar dit was soveel meer as net 'n oorslaapplek!

Die uitsig is wonderlik en die paadjie af na die strand toe is korter as geadverteer. Ek sou net vra dat die oond reggemaak word: die deur kan nie toe nie. Verder is daar geen probleme nie.

Mari L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mari L
Family with young children

Gerieflik, maar nie kindervriendelik.

Die eenheid is goed gemeubileerd en gerieflik met 'n mooi uitsig op Tafelberg en die see. Dit was egter nogal erg om bagasie die 4 verdiepings op na die eenheid te dra. Die eenheid se balkon en trappe is ook nie geskik vir baie jong kinders nie.

Anet K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anet K
With friends

Was baie lekker, maar die trappe is nie vir ouerige mense nie.

Alles het goed afgeloop. Uitsig na tafelberg was pragtig.

Jeanie D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanie D
Family with young children

Mooi en netjiese woonstel met 'n mooi uitsig al is dit nie reg langs die strand nie.

Baie aangename verblyf! Mooi netjies en skoon.

Ieteke T - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ieteke T

Netjiese plek met als wat jy nodig het.

Heerlike woonstel met als wat jy nodig het en binne bereikbare afstand vanaf alle besienswaardighede. Baie dankie, dit was heerlik.

Marli T - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marli T
Family with young children

Het soos regte vakansie gevoel en ons het dit baie geniet.

Die paadjie wat van die woonstel af na strand toe gaan is mooi, vinnig en lekker om te stap. Dit was wonderlik. Foto's is baie keer misleidend, maar glad nie met hierdie eenheid nie, dit was beter as die foto's. Ons sal net aanraai dat daar gewaarsku word dat die reëlings op die stoep nie gepas is vir kinders onder 8 nie, net sodat ouers bewus is daarvan.

Hanlie S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie S
Family with teenagers

Uit die boeke!

Baie dankie, ons het heerlik gekuier! Dit is lekker om by 'n plek te bly waar daar alles is wat jy nodig het.

Lillian V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lillian V
With friends

Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel!

Dit is 'n lieflike woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Die enigste negatiewe ding is dat dit op die derde vloer is, en daar is slegs trappe.

Adri D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
Family with teenagers

Dit was baie lekker gewees!

Die woonstel was baie netjies en skoon. Dit is die moeite werd om te huur.

Charlene M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene M

Ons het heerlik gebly!

Die wasmasjien het nie 'n deur gehad nie en die yskas se vriesgedeelte was erg toegevries, maar andersins was dit skoon en netjies, en het ons heerlik gebly.

Stan T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stan T
With friends

Het Balmoral Heights as basis gebruik on wynroetes en besienswaardighede om Kaapstad te be

Uitstekende waarde vir geld en baie ruim en netjies,was aangenaam veras.rnMooi uitsig ingesluit.

Cheryl W - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl W
Family with young children

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Lourens D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens D
With spouse/partner

A big suprize.

It was a big surprise that the apartment is up 3 levels and guests need to go up 4 levels of stairs. Over all really not a bad place. A very nice area and a great view. Will definitely visit this place again.

From
R1 270
per night (sleeps 6)
From
From R1 270
per night (sleeps 6)
From
R1 270
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 77 Balmoral Road, 77 Balmoral heights, Bloubergstrand, 7443, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7919713a4b0c2f0b476055aecd7901099e21f5cd98b5b6ce9a54dcb44d7ddd0f112e1ad488e0b3456de73acb0c27ca2e97ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 270  per night (sleeps 6) 17 5 1 5 77 Balmoral Road 77 Balmoral heights 7443 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.807480761591 18.470951914787
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!