Still Bay East Accommodation at 7de Hemel Stilbaai | TravelGround
+7

7de Hemel Stilbaai

24 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 24 reviews for 7de Hemel Stilbaai
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Hendrik K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik K
With spouse/partner

We had a great rest.

Will go there again, can strongly recommend this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gerus en uitgespan.

Sal weer soontoe gaan, kan die plek sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gordon H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gordon H
With spouse/partner

7de Hemel is a basic spacious accommodation set in a very clean and well maintained park with private access to a lovely safe beach.

7de Hemel is furnished with basic furniture and appliances, it has everything required for a comfortable self-catering stay, the interior and exterior undercover areas are very spacious. The property is well maintained, a definite plus is the private access to a lovely safe swimming beach.

Andriëtte H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andriëtte H
Family with teenagers

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Die huis is netjies en goed toegerus. Vriendelike diens. Als wat nodig is.

Sw V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sw V
With spouse/partner

Neat and clean, felt safe.

The whole area is very neat and clean and we were able to stay in a clean, neat and peaceful place. Thank you Johan and Martie for your friendly welcome, we enjoyed it very much and relaxed. We hope to relax there one day. Regards.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon en 'n mens voel veilig daar.

Die hele omgewing is baie netjies en skoon en ons kon heerlik bly in 'n skoon, netjiese en rustige plekkie. Dankie Johan en Martie vir julle vriendelike ontvangs, ons het dit baie geniet en heerlik ontspan. Ons hoop om eendag weer daar te kom ontspan. Groete.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7de Hemel Stilbaai's response

Baie dankie ons sal julle graag weer wil ontvang.
Groete
Johan

7de Hemel Stilbaai
Marius S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius S

Voorwaar 'n baie netjiese en gerieflike wooneenheid met genoeg ruimte vir die inwoners.

Daar kan dalk net gelet word op die skuifdeur by die wes-stoep na binne die kombuis, dat daar plakkers aangebring word, ten einde te verhoed dat iemand hul gesig plat loop teen daardie deur.

Johannes M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes M
With spouse/partner

Our short stay was very pleasant - close to the beach.

We had a calm and pleasant stay because were no other guests in the complex what so ever. We were two married couples, but the bedrooms were only separated by a single window and curtain. The light and noises from the one might therefore bother the other at night. It is possibly better for a couple with small kids than 2 couples. But it didn't bother us much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons kort verblyf was baie aangenaam - naby die strand.

Ons het baie rustig en aangenaam gebly omdat daar hoegenaamd geen ander gaste in die kompleks was nie. Ons was twee egpare, maar die slaapkamers was deur 'n enkelvenster met gordyn geskei. Die lig en die geluide van die een mag dus die ander saans of snags pla. Dit is dus meer geskik vir 'n egpaar met klein kinders as vir twee egpare. Maar dit het ons nie baie gepla nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boshoff J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boshoff J
Family with young children

Dit was great.

Sal weer daar wil kom bly.

Martha V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha V
Family with young children

Die naam is uiters gepas vir hierdie 'als wat jy nodig het' bestemming!

'n Besonder goed ingerigte verblyfplek. Daar kom letterlik niks kort nie. TV is beskikbaar teen 'n mimimale ekstra dagtarief. Aangesien daar nie radio-ontvangs is nie, sal dit nog 'n pluspunt wees as die TV-kanale veral vir RSG beskikbaar kan wees. Pragtige strand is binne stapafstand. Nabygeleë On the Rocks verskaf heerlike etes.

Tougheed T - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tougheed T
With spouse/partner

I loved everything about it.

7de Hemel Stilbaai is a beautiful, secure, private gated area for you to feel completely at ease. Just loved the place. Stilbaai as a destination for myself was exactly what I was looking for in a fishing holiday and if this review allows me to upload pics you would see for yourself. Absolutely brilliant.

7de Hemel Stilbaai's response

Thank you for your review. You are welcome to come again.

7de Hemel Stilbaai
Linda H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda H

We had a lovely stay in the house that is ideal for people with disabilities - no steps gave us a lot of peace of mind.

Thank you, we were delighted. It was very nice, safe, clean, tidy and quiet. Directions were a problem because we searched for the name of the unit, while it is actually a complex but we could solve it with some phone calls.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly in die huisie wat ideaal is vir mense met gestremdhede - geen trappe het ons baie gemoedsrus gegee.

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Dis baie mooi, veilig, skoon, netjies en stil. Aanwysings was 'n probleem, omdat ons vir die naam van die eenheid gesoek het, terwyl dit eintlik in 'n kompleks is, maar ons kon dit oplos met 'n paar telefoonoproepe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Very nice, tidy and modern. Everything works and well-equipped.

Very comfortable house, safe with shaded outdoor braai as well as shaded parking, highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en netjies en modern. Alles werk en goed toegerus.

Baie gerieflike huisie, veilig met skadu buitebraai sowel as skadu parkering, sal sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7de Hemel Stilbaai's response

Dankie vir die positiewe insette, jy sal altyd welkom wees om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Johan

7de Hemel Stilbaai
Maritza C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza C
Family with young children

Was gemaklik en so lekker met die kinders te speel op die gras.

Was baie lekker. Alles daar wat mens nodig het. Kinders het dit so geniet op die gras en so veilig. Sal enige tyd weer teruggaan.

7de Hemel Stilbaai's response

Dankie Maritza vir die terugvoer. Hy is altyd welkom.

Groete
Johan

7de Hemel Stilbaai
Urshla K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Urshla K
Family with young children

Fantasties.

Die naweek was bo ons verwagting, goed toegerus, rustige atmosfeer. Dit is voorwaarlik die moeite werd om by 7de Hemel tuis te gaan.

Charmaine M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine M

Lovely little house in a safe area - definitely to be recommended. Would want to stay there again.

Beautiful little house in a security complex. Everything you need and very well equipped. Nice and quiet area. We enjoyed our visit very much. Would've wanted to stay a bit longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike huisie in veilige area - definitief aan te bevele. Sal graag weer daar wil kuier.

Pragtige huisie in 'n veiligheidskompleks. Alles wat jy nodig het en baie goed uitgerus. Lekker stil area. Ons het ons kuiertjie baie geniet - sou graag langer wou vertoef.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anthea R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anthea R
Family with young children

Our stay was very pleasant. Really liked the setup of the house and especially the tidiness.

Really enjoyed the quietness of the resort as we could really relax.

Adri V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri V
Family with young children

Uitstekende vakansieverblyf ideaal vir kinders en veilig.

Ons eerste keer in Stilbaai, en die verblyf was die kersie op die koek. Alles was baie netjies en skoon. Dit is naby aan die swemstrand en baie veilig vir die kinders om buite te speel. Die ingeboude braai en skottelgoedwasser is 'n bonus. Ons kan oor niks kla nie, baie dankie oom Johan vir 'n lekker Stilbaai-ervaring! Sien julle definitief weer!

Robbie F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robbie F
With spouse/partner

7de Hemel is net soos die naam aandui - absoluut fantasties.

Baie lekker gekuier, gebraai, kort stappie strand toe, veilig and baie stil. Daar was geen geraas binne die park nie. Miskien kan daar 'n spieël in die hoofslaapkamer gehang word - spieëls was net in die badkamers. Net een ander klein ding, ons her vergeet om ys te bring, maar ons kon nie enige ysbakkies kry nie (miskien net misgekyk). As jy 'n goeie rusplek soek is 7de Hemel die plek vir jou.

Alta G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alta G
With spouse/partner

Nice caravan-park vibe with own toilet.

Had a great time at this little place, Johan. We will definitely be back. We had everything we needed. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker woonwaparkgevoel gehad met eie klein huisie.

Baie lekker gebly by julle plekkie, Johan. Sal beslis weer so maak. Ons het niks kortgekom nie. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Santie J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie J
Family with teenagers

Heerlike wegbreek.

Ek sal hierdie plek enige tyd aanbeveel. Dit is netjies, met alle geriewe wat jy nodig het. Loopafstand van see en lagoon. Binneshuise braaigeriewe vir die winderige dae. Baie vriendelike ontvangs gehad. Ek sal enige tyd weer hier bespreek.

Marliz S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marliz S
With spouse/partner

Pragtig.

So netjies en toegerus. Stilbaai is 'n pragtige dorpie, al het dit die volle drie dae gereën wat ons daar was!

7de Hemel Stilbaai's response

Baie bly julle het die kuier geniet. Julle is altyd baie welkom. Johan en Martie

7de Hemel Stilbaai
Japie J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie J
With spouse/partner

Fantastic.

It was nice and the facilities were outstanding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit was baie lekker en die fasiliteite is uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7de Hemel Stilbaai's response

Dit was ons voorreg om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer. Johan.

7de Hemel Stilbaai
Raynelle W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raynelle W
Family with young children

Fantasties.

Vreeslike lekker vakansiehuisie, skoon, netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker gekuier en ons 2-jarige seuntjie het dit net so baie geniet. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Jorika R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jorika R
Family with teenagers

True holiday feeling.

Very clean, neat and tranquil. Everything you need to make it a comfortably stay and feel at home. I really needed a weekend away and could not have chosen better accommodation. Johan and Martie made us feel very welcome, and I appreciated that we could calmly check out on Sunday. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ware gevoel van 'n vakansie.

Baie skoon, netjies en rustig. Alles wat mens benodig om die verblyf baie gemaklik te maak, en tuis te voel. Ek het regtig 'n naweek weg benodig, en kon nie beter akkommodasie gekies het nie. Johan en Martie het ons baie welkom laat voel, en ek het baie waardeer dat ons Sondag rustig kon uitklok. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Curtis K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Curtis K
With friends

The name 7de Hemel says at all.

We had an wonderful weekend. We did not know that it would so nice and for that we thank you guys.

From R850
per night (for 4 people)
From R850
per night (for 4 people)
From R850
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Preekstoel Road, Still Bay East, 6674, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMDgyMzQyLTZhZWYtNDNiNS05OGMxLTIwNDE2M2MxM2Y3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 4 people) 24 5 1 5 Preekstoel Road Still Bay East 6674 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.371159 21.42788
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com