The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 8 Sandpiper | TravelGround
+11

8 Sandpiper

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for 8 Sandpiper
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Ruby B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruby B

Soveel aandag aan detail. Fantastiese ligging by 'n ongerepte strandoord.

Daar is alles wat vakansiegangers dalk sal benodig. Selfs boeke vir kleuters. Die huisuitleg is lieflik, die linne goeie kwaliteit, die dekor deurgaans pragtig.

Sollie F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sollie F
Family with young children

Ongelooflik, uitstekend, pragtig, rustig, spesiaal, die beste familievakansie ooit.

Vir ons as families was hierdie die beste vakansie wat ons beleef het. Vir ons kleinkinders en vir onsself was daar meer as genoeg aksie, rus en vreedsaamheid. Wens hierdie was my huis, so spesiaal. Vir Liesl baie dankie dat ons hierdie spesiale plekkie van julle kon deel. Vir Tom, 'n groot dankie vir al die hulp met die aflaai en dat jy ons elke dag besoek het om seker te maak alles is reg en funksioneer. Verlange vreeslik, al is ons net 'n paar dae terug!

Hettie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie V
Family with teenagers

Gaan weer en weer.

Ek kan hierdie plek aanbeveel vir enige iemand. Dit bied werklik alles wat jy nodig het. Well done.

Carolyn G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carolyn G
Family with teenagers

Perfect unit for a family reunion.

We were pleasantly surprised at the comprehensively equipped kitchen, which is a rare find in holiday homes. The unit is perfectly furnished for the location and type of holiday in this area. Beds are all very comfortable, and the downstairs bedroom is a win for infirm guests. Tom was very friendly and helpful, as well as Liesel (the owner) making sure everything was in perfect working order. Thank you for a wonderful stress free weekend with our family.

Lucinda M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lucinda M
With friends

Baie lekker gebly, maar sonder internet of TV, en ons het 'n braai gereël om rugby te kyk.

Tom (omsiener) het vir Liesel gesê die DStv is reg terwyl dit nie was nie. Behalwe hiervoor het ons baie lekker gebly. Dankie.

Sadia B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sadia B

Uitmuntende verblyf teen die see.

Hierdie huis sal ek ten sterkste aanbeveel. Ons geniet altyd die Paastyd saam met ons kinders en kleinkinders. Ons was 6 volwassenes en 4 kinders en daar was nooit 'n tekort aan ruimte vir almal nie. Die kamers met hul badkamers vir elke gesin was so gerieflik. Die heerlike braai en kuierplek het vir heerlike aande om die braaivleisvuur gesorg en ons kon heerlik speletjies speel op die lieflike grasperk. Die strand en see was reg by ons en met die sekuriteit wat gereeld 'n draai maak het ons geen oomblik onveilig gevoel nie. Die opsigter, Tom is baie behulpsaam en die eienares baie vriendelik en tegemoetkomend. Baie dankie vir uitstekende geriewe.

Marzanne H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marzanne H
Family with teenagers

Amazing accommodation with neat furniture and breathtaking sea views!

Beautiful accommodation with breathtaking sea views. The apartment is nicely furnished with comfortable beds and furniture. Will definitely stay there again and will recommend that everyone go there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was ongelooflike verblyf met keurige meubels en asemrowende see uitsig!

Pragtige verblyf met asemrowende see-uitsig. Die woonstel is keurig gemeubileer met gemaklike beddens en meubels. Sal definitief weer daar gaan bly en sal almal daar heen aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonja B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja B
Family with young children

Ruim strandhuis, reg op die strand.

8 Sandpiper is 'n baie lekker vakansiehuis. Dit is ruim met oorgenoeg plek vir almal. Ons was 5 volwassenes en 2 kinders en niemand het gevoel iemand is in hul spasie nie. Die beddegoed en handdoeke is goeie kwaliteit en al die ekstras (skoonmaakmiddels, seep, haardroër, muskietweerder ens.) word voorsien. Daar is twee strandmere binne 100 m van die huis en die see reg voor. Die opsigter was baie vinnig en behulpsaam met als. Die huis is wel nie goedkoop nie, maar as spasie vir jou belangrik is, of jul 'n groot groep mense is, sal die huis baie goed werk.

Marlise L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlise L
Family with young children

Fantastic unit, would love to go back.

The location is great.

Ansie  - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ansie
With spouse/partner

Huis is nie die geld werd nie maar ligging is uitstekend.

Die huis het geen DStv gehad die eerste aand nie. Na vele oproepe na die eienaar het hulle ons aangeskakel. Daar is geen foonsein by die huis nie en WiFi is baie swak. Vanaf Vrydagaand tot Saterdagoggend was daar geen elektrisiteit nie, ook geen kragopwekker op die perseel nie. Dus ook geen WiFi of enige foondiens nie. Kombuis, sitkamer en eetkamer was netjies asook die kamers. Die badkamers is in slegte kondisie weens geen onderhoud op die huis nie. Teen R2500 'n nag het ons 'n plek in beter kondisie verwag. Ligging van die huis is fantasties. Ons sal beslis weer hierdie area besoek maar nie hierdie huis nie.

Gerhard S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
With friends

Baie lekker.

Baie tevrede, sal definitief weer gaan.

From R2 800
per night (sleeps 8)
From R2 800
per night (sleeps 8)
From R2 800
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 557 Island Road, 8 Sandpiper, Seafield, 6172, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMoCApLdtWhabW983eQJ0VEpRYIwXLCRnhSbMaGuQ39E0F6MKLq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 800  per night (sleeps 8) 11 5 1 5 557 Island Road 8 Sandpiper 6172 Eastern Cape 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -33.539804 27.046479
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!