82 De Bakke Terrace
Review Summary
Brian B - Aug 2022
Overall score
Beslis 10 uit 10. Sal beslis weer daar tuis gaan.
Tracey M - Jan 2020
Overall score
Mooi skoon 3-slaapkamereenheid met 'n lieflike see-uitsig.
Andre O - Oct 2019
Overall score
Nice stay and well-located to do my business.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly en goed geleë om my besigheid te kon doen.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helen S - Jul 2019
Overall score
Value for money, very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, baie skoon en netjies.
Baie netjies, veilig en stil. Ons het baie lekker gebly. Die parkering is 'n bietjie knap veral as jy met 'n bakkie of grooterige voertuig daar wil parkeer (sekuriteit het vir ons 'n plan gemaak met ander parkering), anders is daar niks om oor te kla nie. Alles is in die woonstel, al wat jy moet saamneem is jou kos.Die uitsig is pragtig, om so oor die see te kyk maak 'n mens sommer rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leona P - May 2019
Overall score
Comfortable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Die verblyf was aangenaam. Ons het wel gevoel dat die restourasie wat in die kompleks aan die gang was steurend was vir die klein kinders wat bedags wou slaap. Die kombuiskaste ruik baie onaangenaam en die kombuis is konstant vol miere. Ons neem wel kennis dat julle probeer het om die reuke weg te kry. Ek moet ook sê dat die beddens nie baie aangenaam slaap nie. Verder was alles in orde gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
H S - Apr 2019
Overall score
Loved it!
Sarelle V - Feb 2019
Overall score
The best accommodation in Mossel Bay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die lekkerste blyplek in Mosselbaai!
Baie lekker blyplek, beveel dit ten sterkste aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel N - Feb 2019
Overall score
Was fantasties.
Cornelis V - Feb 2019
Overall score
Lovely accommodation with a good view of the ocean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf met 'n goeie uitsig oor die see.
Baie lekke verblyf. Ek kan dit sterk aanbeveel. Die mobiel braaier het nie aan my behoeftes voldoen nie. Dit was lendelam en heeltemal oop. Dit bied geen beskerming teen wind nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
82 De Bakke Terrace 's response
Baie dankie vir jou terugvoer Cornelis. Ons het 'n nuwe aluminium braaier gekoop. Dit behoort beslis langer te hou as die vorige braaier. Hoop ons sien jou weer sodat jy die nuwe braaier kan uittoets.
Wilhelmina F - Jan 2019
Overall score
I enjoyed my time at De Bakke Terrace.
Read moreDoreen L - Jul 2018
Overall score
Was lovely and facilities were perfect for a weekend away with the kids.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik en geriewe was perfek vir 'n naweek weg met die kinders.
Die weer was ook wonderlik so dit was al te lekker om buite op die mooi groen gras te sit en na die see te kyk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dion S - May 2018
Overall score
Baie lekker, en mens voel tuis.
Lydia D - Apr 2018
Overall score
Absoluut wonderlik in alle opsigte.
James A - Mar 2018
Overall score
Ons het dit geniet om daar oor te bly.
H S - Jan 2018
Overall score
Great stay.
Louisa G - Nov 2017
Overall score
Absolute heerlike eenheid met wonderlike uitsig oor die baai. Pragtig en baie netjies!
Roy L - Oct 2017
Overall score
Comfortable, affordable, secure setting and great location.
Liezel W - Sep 2017
Overall score
Goed.
Danie E - Oct 2016
Overall score
Pragtige uitsig en fasiliteite teen 'n bekostigbare prys.
Wilma V - Aug 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Eldre D - Aug 2016
Overall score
Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld!
Dit is 'n gepaste woonstel vir 'n wegbreek by die see. Baie netjiese, volledige gemeubileerde woonstel met die groenste grasperk. Letterlik loopafstand van die see in die skoonste gedeelte van Mosselbaai. Dis 'n juweel wat heeltemal te goedkoop is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antoinette P - Jul 2016
Overall score
Gemaklik, skoon en sentraal.
Jacques B - Jun 2016
Overall score
Good weekend accomodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie naweekverblyf!
Alles van die woonstel was perfek gewees - baie lekker gebly. Sal vir seker weer terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Piet V - Jun 2016
Overall score
Baie lekker vakansiewoonstel.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: George Road, 82 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6500, Western Cape
- All ages welcome