9 On Devenish Self-catering Accommodation
Self Catering • 9 Devenish Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 22 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem S - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem S
Family with teenagers
Was baie goed.
Sal net graag wil hê dat daar gordyne gehang word voor alle vensters wat na buite uitkyk. Veral by deur van kamer en badkamer
Hanien's Response
Baie dankie vir positiewe terugvoer, sal gordyne in plek hê as ons jul weer ontvang. Alles wat mooi is vir 2019.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Ilana R - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ilana R
Family with teenagers
Excellent value accommodation, clean, the pool saved us in the heat!
Excellent value for money with helpful service, clean and neat, met all our needs for an overnight stay. Sweltering heat and pool was amazing to cool off.
Hanien's Response
We looking forward to welcome you again.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Melanie M - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Melanie M
Family with teenagers
Everything was clean and tidy.
Everything is available. Air conditioning would be an asset in the Karoo heat.
Alles was mooi skoon en netjies.
Alles beskikbaar wat nodig is. Lugversorging sou 'n aanwins wees in die Karoohitte.
This review has been translated, to view the original version
Hanien's Response
Baie dankie vir terugvoer. Ons maak werk daarvan. Geniet vakansie.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Henry G - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Henry G
Family with young children
Uitstekend.
Die plek is pragtig, skoon en het alles wat 'n mens benodig.
Hanien's Response
Kom asseblief weer. Ek is baie bly jul het die akkommodasie geniet.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Pierre M - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pierre M
With spouse/partner
Very spacious and tidy with everything that a guest needs.
I would highly recommend it.
Baie ruim en netjies met alles wat 'n gas nodig het.
Ek kan dit met lof aanbeveel.
This review has been translated, to view the original version
Hanien's Response
Ons bly jul het jul tyd positief ervaar. Hoop om julle gou weer te ontvang.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Leon G - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leon G
With spouse/partner
Soos my huis skoon, veilig, lekker.
Baie vriendelik ontvang. Rustig omgewing. Koffie, tee, melk, suiker, beskuit, wat meer wil jy hê. Lekker braaiplekkie privaat. Sonnige stoep vir ontbyt of aandete. Sal aanbeveel vir halv way stop enige tyd. Ons baie lekker tuis gevoel. Baie dankie julle. Sal definitely weer daar bly.
Hanien's Response
Baie dankie. Sien uit om jul weer te ontvang.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Ronelle V - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ronelle V
With friends
Puik verblyf teen billike prys.
'n Heerlike nagrus in verblyf soos jou eie huis. Gerieflike ruim vertrekke met alles wat jy nodig het.
Hanien's Response
Baie dankie, kom gerus weer.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Darren W - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Darren W
With spouse/partner
Veilig.
Die verblyf was goed geskik vir ek en my vrou met ons twee honde. Ons het veilig gevoel met die verblyf se parkering waar daar 'n voorhek is, asook 'n garage deur agter die hek. Hierdie was perfek omdat ons nog waardevolle besittings in ons kar laat oorslaap het die aand. Die diens was ook baie goed en vriendelik gewees. Ek sal hulle enige dag weer gebruik en aanbeveel!
Hanien's Response
Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Sien uit om jou weer te ontvang.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Andre K - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andre K
Individual traveler
Fantastiese waarde!
Baie netjies en ruim en uitstekende waarde vir geld. Eienaars vriendelik en behulpsaam.
Hanien's Response
Baie dankie. Kom gerus weer!
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Thuto M - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Thuto M
Family with teenagers
9 On Devenish is of 5 star self-catering accommodation standards!
We made the booking when we got to Beaufort West and were welcomed shortly after so there were no preparations beforehand. All the rooms were fully equipped with all the essentials we needed from cooking utensils in the kitchen, to clean sheets and throwers in the bedrooms and a clean bathroom. The outside pool area was beautiful and spacious. It felt like home, I absolutely loved it!
Hanien's Response
Thank you very much. We are glad you enjoyed your stay, and we are looking forward to see you again soon.
Hanien Moolman
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Munita D - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Munita D
With spouse/partner
Waarde vir geld, gerieflik, netjies!
Ons het die verblyf werklik aangenaam gevind. Ons reis met 'n vyf maande oue tweeling en daar is soveel moeite gedoen om ons te akkommodeer. Dit is gerieflike, ruim en netjiese verblyf.
Hanien's Response
Baie dankie. Ons ontvang jul graag weer.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Rulien K - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rulien K
Family with young children
Verskriklik nice en geld werd.
Was aangenaam verras oor hoe nice die plek was. Baie baie nice. Sal weer daar gaan bly.
Hanien's Response
Baie dankie. Dit sal vir ons lekker wees om jul weer te ontvang!
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Charl V - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Charl V
Family with young children
Gerieflik.
Lekker netjiese verblyf. Sakpas. Heerlik geswem.
Hanien's Response
Bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Rika V - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rika V
With friends
Luxurious and clean.
Nice place, very neat and clean. Would recommend to anyone. Friendly reception and hostess is always in contact with the guest, definitely worth going there. Thank you LekkeSlaap and Elzaan for the great stay.
Luuks en skoon.
Oulike plek, baie netjies en skoon. Ek sal enige tyd dit aanbeveel vir enige iemand. Vriendelike ontvangs en gasvrou is geduring in kontak, beslis die moeite werd om weer na heen te gaan. Baie dankie LekkeSlaap en Elzaan vir die oulike heenkome.
This review has been translated, to view the original version
Hanien's Response
Baie dankie. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Ons sien uit om jul weer te ontvang.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Tinus V - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tinus V
With spouse/partner
Onveilig, nie eiendom wat eienaar adverteer nie. Permanente huurders en geen privaatheid omrede net 'n deur die eenhede skei.
Dit is werklik onveilig daar, polisie twee keer opgeklop om misdadigers in erf te soek. Vir seker nie eenheid wat op internet geadverteer en toegeken word nie. Permanente huurders in ander en geadverteerde eenhede. Slegs toegesluite deur skei wooneenhede, dus nie privaat nie. Permanente inwoners slaan tent op voor deur waar ons moes ingaan. Eienaar se foto's van enigste eenheid beskikbaar is misleidend, want daar is permanente huurders in ander eenhede. Sal vir seker nie aanbeveel vir enige reisiger nie. Eenheid donker hoek eenheid, wat nie sy geld ...
Read more
Hanien's Response
Ek is baie jammer dat die gaste 'n negetiewe en onaangename verblyf gehad het. Ek glo dat ons vriendelike gasvrou Elzaan, altyd sorg dat ons gaste 'n aangename verblyf het en dat sy in almal se persoonlike behoeftes voorsien. Daar was 'n poging tot 'n inbraak, iets wat niemand beheer oor het nie, maar die misdadigers is deur die sekuriteit kameras gesien en is dadelik deur die polisie verwyder voor hul toegang tot eiendom kon kry. Fotos wys duidelik die verskil tussen die eenhede wat ons uithuur. Elke eenheid het sy aparte persoonlike buite area ...
Read more
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Lorita O - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lorita O
Family with teenagers
Fantastiese plekkie.
Baie netjiese en lekker verblyf met baie vriendelike en gasvrye mense. Sal enige tyd weer daar bly.
Hanien's Response
Baie dankie, ons sal julle graag weer ontvang.
9 On Devenish Self-catering Accommodation
Wilma B - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wilma B
With spouse/partner
We were very surprised to stay the night in such a stunning, neat apartment!
We will be back anytime. It was lovely. Had everything we needed. Large fridge was nice because we always take our own food and meat. Beautiful furniture, clean and neat. Just 1 issue. They didn't switch on the geyser. We arrived after 20:00 and when my husband wanted to take a shower we realized the geyser wasn't switched on. Otherwise everything was as it should be.
Ons was baie verras om in so 'n baie mooi netjiese woonstel te kon oornag!
Ons sal enige tyd weer daar oorbly. Dit was baie aangenaam. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Daar was ook 'n groot yskas wat vir ons 'n groot pluspunt is, omdat ons altyd ons eie kos en vleis saamneem. Baie mooi meubels en skoon en netjies. Daar was net 1 probleem. Hulle het vergeet om die geiser aan te sit. Ons was na 8 in die aand daar en eers toe my man in die stort was het ons agtergekom dat die geiser nie aangesit was nie. Verder was alles reg.
This review has been translated, to view the original version
Ellezar W - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ellezar W
With spouse/partner
Enjoyed it a lot and felt very safe.
We enjoyed it a lot and felt free without any worries.
Baie geniet en verskriklik veilig voel.
Ons het dit baie geniet, vry gevoel sonder enige bekommernis.
This review has been translated, to view the original version
Jan Hendrik Petrus V - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jan Hendrik Petrus V
Family with young children
Die oornaggeriewe was gerieflik en netjies.
Die plek was netjies en veilig en nie direk teen die hoofpad nie. Die enkelbeddens se matrasse is nie wat wonders nie. Die TV het ook nie gewerk nie, maar was nie 'n probeelm vir net 'n oornag nie.
Melani D - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Melani D
Rustige plekkie vir oornag op pad Kaap toe.
Die plekkie is oulik ingerig vir 'n oornagplek tussen Gauteng en die Kaap. Die stort is binnein die bad. Daar is nie genoeg handdoekrelings om nat handdoeke droog te kry nie. Die toilet se sitplek was ook stukkend. Die duvets en komberse is heerlik warm en sag. En dit was heerlik om na heeldag op die pad 'n heerlike koppie koffie te kom maak en bietjie ontspan.
Deirdre V - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Deirdre V
Family with teenagers
Ontspanne atmosfeer en baie aangename, vriendelike mense!
9 On Devenish is 'n rusplekkie wat ek sal aanbeveel. Die kothuis is baie skoon en netjies. Die ligging in die dorp is na genoeg aan enige eetplekke. Veilige parkering vir jou motor gee jou gemoedsrus sodat jy lekker kan ontspan en 'n goeie nagrus kan kry. Die swembad is 'n bonus! Baie dankie aan Amanda en haar man dat jy ons so welkom laat voel het.
Brigette K - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Brigette K
Family with teenagers
Waarde vir geld.
Amanda was baie gasvry. Alles was netjies, goed toegerus en die swembad was 'n lekker bonus na 'n lang reis.
Guests that viewed 9 On Devenish Self-catering Accommodation also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |