The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at A Bit of Home | TravelGround
+17

A Bit of Home

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 20 reviews for A Bit of Home
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Roelien R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien R
Individual traveler

Ek verlang al klaar!

Sulke warm, vriendelike en verwelkomende mense! Vreeslike lekker 'cosy' huisie met alles wat ek nodig gehad het en meer! Baie dankie!

Salome J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome J
With spouse/partner

Fantastic.

We receive the warmest welcoming from Maureen and her husband. We arrived a lot later than we have discussed with Maureen, but she and her husband sat and waited for us with a battery-powered light for the loadshedding. With our booking we received 10% discount and with our arrival we got a bigger room than what we booked!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ons het die warmste verwelkoming ontvang van Maureen en haar man. Ons het baie later gearriveer as wat ons met Maureen bespreek het, maar sy en haar man het ons sit en inwag met 'n battery-aangedrewe lig vir die loadshedding. Met ons bespreking het ons 10% afslag gekry en met ons aankoms kry ons sommer ook 'n groter kamer as wat ons bespreek het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adolf H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adolf H
On business

Briljant.

Die eienaar Maureen het heeltemal uit haar pad gegaan met die reëlings. Huis is pynlik skoon en netjies. Die het baie gereën en haar dogter het tot vir ons 'n sambreel gebring want sy het geweet ons gaan nie een hê nie. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie baie dankie.

Louis C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Louis C
With spouse/partner

14 nights vacation in December 2019.

It was pleasant, lovely view from the balcony.

A Bit of Home's response

Thanks Louis and Elize for the good review. You were great guests! Kind Regards, Maureen.

A Bit of Home
Ian V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian V
Individual traveler

Gemaklik, gerieflik, skoon met wonderlike mense aan die stuur van sake.

Uiters gawe mense. Dis regtig 'n voorreg gewees om hulle te ontmoet. Die verblyf beskik oor alles wat ek kon nodig hê. Mooi uitsig, gerieflik, veilig. Sommer net great!

Ludwig S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludwig S
With spouse/partner

Perfect home from home!

Wat 'n great tyd! Weer sal ons inboek, by die eenhede, waar dit stil is, gerieflik geleë, en dan...die gasvrye eienaars, lekker saam gesels, warm hart eienaars! Sou ons weer inboek. Bring ons familie saam in die groter eenheid!

A Bit of Home's response

Dankie Ludwig en Martie vir die mooi woorde. Ons het julle net so geniet en sien regtig uit daarna dat julle weer kom.

A Bit of Home
Chris R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris R

Voldoen aan al die akkommodasie behoeftes teen 'n billike prys!

Dit is ons tweede keer dat ek en my gholf maat van die verblyf gebruik maak. Die beddens is gemaklik, die badkamer onberispelik en die kombuis het al die toebehore in om 'n braai nog meer heerlik te maak! Dit het DStv en die balkon het 'n mooi uitsig oor die vallei waar jy in die aand kan ontspan.

Susan R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Susan R
With spouse/partner

Baie gasvry, netjies en veilige omgewing.

Baie lekker gekuier, niks gekort in die woonstel nie, netjies en baie veilig. Persoonlik hou ek nie van die idea dat die badkamer nie 'n deur het nie (inloop in kamer). Sal vir seker aanbeveel vir 'n stil, rustige vakansie.

A Bit of Home's response

Beste Susan,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit.

Groete,
Maureen

A Bit of Home
Francois S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S
With spouse/partner

Heerlik rustig en pragtige omgewing.

Maureen en Frik het ons onmiddellik tuis laat voel. Die selfsorgeenheid was baie netjies. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tydjie by A Bit of Home!

Susan N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan N
Family with young children

Uitmuntende gasvryheid - vir seker "'n Bietjie huis"!

Dit was by verre een van die mees netjiese, goed ingeruimde selfsorg-eenhede en die vriendelikheid en gasvryheid van Maureen en haar man was besonders. Ons was so vriendelik verwelkom en sal vir seker weer in die toekoms by "A Bit of Home" gaan bly.

A Bit of Home's response

Dankie Susan,

Dit was regtig net so lekker om julle hier te hê. Ons hoop julle kom gou weer vir 'n kuier by jul ouma!

Groete

A Bit of Home
Elize V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
With friends

Fantasties. Baie gasvrye mense sal weer gaan.

Die plek is baie netjies. Mooi uitsig. Eienaars baie gasvry. Eenheid goed ingerig. Baie goeie handdoeke.

Leon J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon J
With spouse/partner

Maklik, dis 'n briljante plek!

Alles wat jy verwag weg van jou huis, baie goeie gashere, baie behulpsaam. Eenheid in baie goeie toestand en baie skoon. Pragtig uitsig met 'n lekker groot stoep wat oor die gholfbaan en die hoofpad in die vêrte. Sal weer binnekort 'n draai maak!

A Bit of Home's response

Dankie Leon, ons waardeer julle goeie terugvoer. Dit spoor ons aan om net te verbeter. Vriendelike groete, Maureen en Frik.

A Bit of Home
Klaas E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klaas E
With spouse/partner

Fantasties

Dit was baie aangenaam om hier te bly, het dit baie geniet en sal dit weer bespreek. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

A Bit of Home's response

Dankie Klaas, ek waardeer julle terugvoer. Hoop julle het lekker gerus!

Vriendelike groete,
Maureen

A Bit of Home
Andre K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andre K
Individual traveler

Goeie waarde vir geld!

Maureen is baie vriendelik. Eenheid goed uitgelê en prakties. Goeie ligging in Groot-Brakrivier. Sal definitief in toekoms weer daar bly.

A Bit of Home's response

Dankie Andre, ek waardeer dit! Hoop jy was suksesvol met die ander "opportunity"!

A Bit of Home
Collin H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Collin H
With spouse/partner

Was really awesome.

Good service, excellent hospitality, tidy rooms and clean, greeted us with our arrival until our departure. It was nice to stay there for sure, we will definitely use the service and accommodation again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was regtig awesome.

Goeie diens, uitmuntende gasvryheid, netjiese vertrekke en skoon, het ons begroet met ons aankoms tot ons vertrek. Dit was aangenaam om daar tuis te gaan sal vir seker weer die diens en verblyf gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Bit of Home's response

Dankie Debbie, dit was net so lekker om julle hier te he.
Vriendelike groete,
Maureen

A Bit of Home
Erika V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika V
Individual traveler

Perfect, beautiful and clean.

Exactly what I needed, friendly owners, place is clean and convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek, mooi en skoon.

Presies wat ek nodig gehad het, vriendelike eienaars, plek is skoon en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Bit of Home's response

Dankie Erika, jy was 'n perfekte gas. Groete, Maureen

A Bit of Home
Jeremy H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Jeremy H
With spouse/partner

Maureen en haar man het ons verblyf in 'n netjiese eenheid baie aangenaam gemaak.

Daar is aangedui dat ons in 'n 2 slaapkamereenheid bespreek is. Met ons aankoms is ons na 'n eenslaapkamer eenheid verwys. Dit het ons egter nie eintlik veel gepla nie. Die eenheid was netjies, skoon en goed ingerig. Maureen-hulle het ons vriendelk ontvang en hierdie vriendelikheid was deurgaans kenmerkend van hulle. Al is dit volgens gerugte veilig in hierdie omgewing het dit tog gepla dat ons voertuig op die sypaadjie geparkeer moes word. Ons sal A Bit of Home egter enige tyd aanbeveel.

Hester N - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester N
With spouse/partner

Really felt at home.

See the ratings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Regtig gevoel soos huis.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle C
Individual traveler

A neat, clean, peaceful place to stay.

A Bit of Home was a lovely place to stay. Clean and neat and very peaceful. I really enjoyed my stay there.

Christo D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo D
Family with teenagers

Enjoyed the stay very much!

We really enjoyed spending our vacation there. Clean, neat and safe. Would recommend to everyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly!

Dit was baie lekker om daar vakansie te hou. Dit is skoon, netjies en veilig. Ons sal dit vir almal aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Bit of Home's response

Hi Christo, Susan en Christine. Dit was heerlik om julle hier te hê. Baie dankie dat julle die plek so absoluut skoon gelos het. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Maureen en Frik

A Bit of Home
From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Franklin Street, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMDUxY2VkLWJjZjYtNGI5Yy1iODM0LWJkMTVlYjk2NjQ5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R660  per night (for 2 people) 20 5 1 5 21 Franklin Street Hersham 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.050201552242 22.241967469454
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!