The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at A Hilltop Country Retreat | TravelGround
+64

A Hilltop Country Retreat

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 56 reviews for A Hilltop Country Retreat
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Stephen V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stephen V
With spouse/partner

Very pleasant - loved the birds

Very pleasant - loved the birds

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie vir die terugvoer Stephen en julle kuier by ons in Swellendam. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Lana.

A Hilltop Country Retreat
Inge L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge L
With spouse/partner

Nr. 1 verblyf in Swellendam.

Lana en haar span ons absoluut tuis en welkom laat voel. Heerlike wegbreek van die besige stadslewe, voorwaar 'n retreat. Sal beslis weer hier kuier.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie Inge vir jou wonderlike terugvoer. So bly julle het die kuier by ons geniet.
Sien uit om julle weer te sien.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Lisa J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa J
With spouse/partner

A Hilltop Country Retreat is die perfekte keuse vir 'n rustige wegbreek van die stad se geraas.

Die natuurskoon is asemrowend, asook die uitsig en omliggende omgewing. Die geriewe is puik en die diens onverbeterlik. Ek wou so graag langer bly en sal vir seker weer 'n draai daar maak.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie Lisa! Ons het julle kuier by ons so geniet en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Vanessa S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa S

Fantasties.

Ons was ongelooflik beïndruk mat alles. Goeie waarde vir geld.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie Rose, bly julle het die kuier by ons geniet!
Kom kuier sommer gou weer.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Maristha S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maristha S
Individual traveler

Fantastiese veilige en moderne blyplek.

Sal vir seker die gastehuis aanbeveel. Awesome toerisme-dorp. Nie een vervelige oomblik nie.

Michelene B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelene B
With spouse/partner

Gemaklik en mooi.

Die kamer was goed ingerig en baie gemaklik.

Toni Z - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Toni Z
With friends

Just fantastic. The house is really mind blowing.

For 4 people the accommodation was like just coming home. It had everything you need and more.

A Hilltop Country Retreat's response

Thank you Toni, for your wonderful review. We just loved having you all at the Retreat. We do hope you come and visit us again soon. Lana and the team.

A Hilltop Country Retreat
Ferdinand T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdinand T
With spouse/partner

Value for money, excellent service and offers a lot to keep you busy during your stay.

Loved our stay, you can't just stay one night. The braai facilities and swimming pool make it extra good. The best place we have stayed overnight. Thanks a lot, see you again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld, uitstekende diens en bied aan om jou besig te hou by verblyf.

So lekker gebly dat jy nie net een aand kan oornag nie. Die braaigeriewe en swembad maak dit sommer ekstra lekker. Uit en uit die beste plek waar ons al oornag het. Dankie baie, sien gou weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Hilltop Country Retreat's response

Ons het julle kuier by ons baie geniet! Dankie vir die wonderlike terugvoering. Sien uit na julle kuier by ons.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Gert V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Clean, neat and beautiful.

We enjoyed our stay here. Friendly and helpful staff. The self-catering rooms are nice and comfortable. Beautiful town.

A Hilltop Country Retreat's response

Thank you Gert,

Loved having you at our Retreat. Glad you enjoyed your stay with us!

Until next time!
Lana & the team

A Hilltop Country Retreat
Celesté S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celesté S
Family with young children

Rustige, netjiese verblyf!

Pragtige ligging teen die berg. Stylvolle dekor en alles wat nodig is.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie vir die kuier by ons Celeste. Hoop julle kom kuier sommer gou weer!

A Hilltop Country Retreat
Vivienne D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vivienne D
With spouse/partner

Very peaceful and cosy with lovely fireplace.

Highly recommended, very comfortable and very spacious room. Would love to come back for longer stay next time, one night was just too short.

A Hilltop Country Retreat's response

Thank you, Vivienne, for your lovely review! We would love to welcome you back and longer next time! Lana

A Hilltop Country Retreat
Dawid K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Dawid K
With spouse/partner

Great detail and interior design.

Lana went out of her way to help us. Would definitely stay there again. Beautiful place and town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Detail en binneversiering baie goed.

Lana het uit haar pad gegaan om ons te help. Sal beslis weer hier bly. Baie mooi plek en dorp

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie Dawid vir julle kuier by ons! Bly julle het dit geniet & ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Trudie P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie P
With friends

Very clean, neat and beautiful accommodation with everything you need.

Outstanding, friendly service and staff. VJ and Jane were very professional and wonderful. The units were beautiful as well as the garden. Would love to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon, netjiese en mooi verblyf met alles wat nodig was.

Uitstekende, vriendelike diens en personeel. VJ en Jane wat ons ontvang het was baie professioneel en behulpsaam. Die eenhede is baie mooi gedoen en die tuin is pragtig. Sal graag weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie Trudie! Was lekker om julle te kon akkommodeer by A Hilltop. Ek sal spesiaal vir Jane en VJ ook bedank. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons.

Lana

A Hilltop Country Retreat
Renske S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renske S
With spouse/partner

Wow.

We enjoyed our stay here a lot and the owners were so well prepared for the guests' arrival. The self-catering rooms are very nice and comfortable. Would recommend it to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow.

Ons het baie lekker hier gebly en die eienaars is so goed voorberei vir gaste se aankoms. Die selfsorgkamers is baie mooi en gerieflik ingerig. Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie Renske vir jou wonderlike terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê en hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons.

Groete
Lana

A Hilltop Country Retreat
Bernard H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard H
With spouse/partner

Lekkerder en luukser as wat dit op die fotos voorkom!

Ons was aangenaam verras met ons aankoms. Die luuksheid, netheid, volledigheid en diens was bo verwagting, en Hilltop het ons lysie gehaal van plekke om weer te besoek.

A Hilltop Country Retreat's response

Sjoe, baie dankie vir julle mooi terugvoer Bernard. Bly julle het die kuier by ons geniet en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Heineke Z - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heineke Z
With spouse/partner

Rustig en ontspannend!

Pragtige juweel. Baie netjies en met smaak versier. Filterkoffie en lieflike ontbyt was 'n treffer. Goed versorgde tuine en baie detail orals. Sal vir seker weer daar kuier!

A Hilltop Country Retreat's response

Baie dankie, Heineke vir julle terugvoer. Bly julle het die kuier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Clive P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive P
Family with teenagers

Fabulous.

See stars.

A Hilltop Country Retreat's response

Thank you for taking the time to review us, Clive. I am glad you enjoyed your stay, and thank you for the 5-star review. We hope to welcome you back soon. Lana

A Hilltop Country Retreat
Tobie C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobie C
Family with teenagers

Tuis en gerieflik soos jou eie huis.

Vriendelike ontvangs, 'n huis wat jou nooi om te ontspan, alles wat jy nodig het is daar. Die weelde van kaggelkuier maak familietyd spesiaal. Slaaptyd onder kraakvars beddegoed bring rus vir moeë lywe. Hier sal ons gou weer kom afpak!

A Hilltop Country Retreat's response

Baie dankie vir jou mooi woorde, Tobie. Ons is so bly jy en jou familie het die kuier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou terug te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
At V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
At V
On business

One night's stay with business.

To me this place is absolute value for money. It is safe with a view of Swellendam and the mountain. The room is big and impeccably clean and equipped for self-catering. Nice and far away from the main street's noise, but close enough to get to all of the restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een nag se oorbly met besigheid.

Die plek is vir my absoluut waarde vir geld. Dit is lekker veilig geleë met uitsig oor Swellendam en die berg. Kamer is groot en by uitnemendheid skoon en ingerig vir selfsorg. Lekker ver van die hoofstraat se geraas, maar ook na genoeg om by die talle restaurante uit te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Hilltop Country Retreat's response

Goeie dag At, dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly jy het jou kuier by ons geniet en ons hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Johann B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

Die ideale plek vir heerlik ontspan in puik geriewe en in mooie natuur omgewing.

Ons kom beslis weer na hierdie pragtige huisvesting met sy puik diens en gasvryheid. Beslis 'n wenresep.

A Hilltop Country Retreat's response

Baie dankie vir jul terugvoer Johann, dit word baie waardeer. Bly julle het die kuier by ons geniet en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

Groete,
Lana en Jane

A Hilltop Country Retreat
Ingrid B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid B
With spouse/partner

A Hilltop Country Retreat was die perfekte aflsuiting tot ons "mini" vakansie!

Ons het 'n heerlik gekuier by A Hilltop Country Retreat!

A Hilltop Country Retreat's response

Baie dankie vir julle kuier by ons Ingrid. So bly julle het dit geniet by ons. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Lana en Jane

A Hilltop Country Retreat
Gernot H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gernot H
With spouse/partner

Baie mooi plek in stil area geleë. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

A Hilltop Country Retreat's response

Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle kuier in Swellendam. Bly julle het dit geniet, ons hoop ons sien weer een van die dae. Lana & Jane

A Hilltop Country Retreat
Pieter J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Pieter J
With spouse/partner

Doelmatig vir oorslaap.

Aangename ontvangs! Goed toegerus vir oorslaapbehoeftes. Ruim vertrekke.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie vir die terugvoering Pieter. Ons hoop julle kan sommer gou weer by ons kom kuier. Lana en Jane

A Hilltop Country Retreat
Tracey C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey C
With spouse/partner

We really enjoyed it.

A Hilltop Retreat is peaceful and we really enjoyed it. The staff are friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet.

A Hilltop Retreat is rustig en ons het dit baie geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Hilltop Country Retreat's response

Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom by A Hilltop Country Retreat.

A Hilltop Country Retreat
Lea S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lea S
Individual traveler

Fantastic. Best in Swellendam.

Book here. The best accommodation in Swellendam. Tranquil, calm, everything needed and of high quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. Beste in Swellendam.

Bespreek gerus hier. Die beste verblyf in Swellendam. Stil, rustig, alles wat nodig is en van hoogstaande gehalte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Hilltop Country Retreat's response

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. So bly julle het die kuier by ons geniet, ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Jeanine P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jeanine P
With friends

Very nice stay.

We stayed in room 7. Lovely space and very cozy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Ons het in kamer 7 gebly. Lieflike spasie en baie gesellig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Hilltop Country Retreat's response

Dankie Jeanine vir julle terugvoering. Ons hoop julle beplan sommer gou weer 'n kuier by ons in Swellendam. Ons sal julle graag wil verwelkom. Lana en Jane

A Hilltop Country Retreat
Laura S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura S
With spouse/partner

'n Huis weg van die huis.

Uiters vriendelike ontvangs, pragtige decor met alles wat ons sou wou he, insluitend 'n groot vuurmaakplek. Ons het 'n verniet 'upgrade' gekry en in die groot familiehuis gebly, wat ongelooflik was na 'n lang dag op die pad. Die omgewing is baie stil en die verniet sjerrie en wifi het ons laat voel asof ons regtig waardeer is. Hulle gee meer as wat hulle vra.

Mariette L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariette L

Excellent.

Really enjoyed our stay. Would prefer that they also have Rooibos tea available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Het ons kuier baie geniet. Sal verkies dat daar Rooibostee ook beskikbaar is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Claude S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Claude S
Family with young children

Very friendly staff, great stay.

Just like on the photos. The staff were very friendly and helpful. Really enjoyed our stay and will visit again.

Lynette C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette C

Unbeatable in every way.

As the name indicate, it really is a "retreat". Exceeded our expectations - reasably priced, very neat and we should definitely mention Lana and Jane's friendly service. We will definitely be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverbeterlik in alle opsigte.

Soos die naam aandui was dit werklik 'n "retreat". Ons verwagtinge is oortref - die tarief baie billik, baie netjies en ons kan beslis nie nalaat om melding te maak van die uiters vriendelike diens van Lana en Jane nie. 'n Opvolg besoek - sonder twyfel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samantha F - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha F
With spouse/partner

Perfect and fantastic.

We had a very nice time at A Hilltop! We stayed two months and were upgraded to a 2 bedroom, 2 bathroom house. Everything was so clean and neat and reception was warm and friendly. No issues at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek en fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gebly by A Hilltop! Ons het twee aande daar gebly en is opgegradeer na 2 slaapkamer, 2 badkamer huis. Alles is ongelooflik skoon en netjies en die ontvangs was baie welkom en vriendelik. Daar is absoluut niks om te kritiseer van hierdie wonderlike plek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Deon S
Individual traveler

This facility is clean, comfortable and fine for a stop-over.

The room is large and comfortable. Bed and bedding was excellent. Kitchenette was not really up to the same high standard. Under-worktop cupboard does not give a very hygienic appearance. Cutlery a hotch-potch variety. The selfhelp bar-fridge, welcoming sherry and rusks for breakfast were all appreciated. The bathroom lighting leaves much to be desired! Shower may be modern minimalistic (clinker brick dividing wall, epoxy-coated plaster floor, no shower curtain), but one does "involuntarily curl up one's toes!" Unfortunately, the French couple in the adjacent room had a late night. With this sort of layout, it is however unavoidable and actually is to be expected when a guesthouse offers multiple rooms. My unit did not have a fireplace, but it was not really required.

Catherine J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Catherine J
With spouse/partner

What you see is what you get, very nice place!

The place is stylish with everything a person needs. The people give you a truly good reception and you feel at home immediately.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat jy sien is wat jy kry, baie lekker plek!

Die plek is stylvol met alles wat 'n mens benodig. Die mense ontvang jou werklik goed en jy voel sommer tuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Talita B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talita B
Family with young children

Uitstekend!

Alles was daar wat mens benodig en met soveel netheid en styl. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer daar bly!

Jan R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan R
With spouse/partner

Baie baie geniet, dankie vir alles.

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

Adri D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
With spouse/partner

Perfect getaway weekend!

Magnificent location and the perfect winter getaway weekend we were looking for! The fireplace added to the cozy atmosphere. Definitely a great getaway spot! Thank you very much for the awesome service! Will call again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte wegbreeknaweek!

Mooiste ligging en die perfekte winterwegbreeknaweek wat ons gesoek het! Die kaggel maak die atmosfeer lekker cosy! Beslis die plek om na weg te breek! Baie dankie vir als en die puik diens! Sal beslis weer kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Herman V
Family with young children

Enjoyed our stay.

Very neat and everyone enjoyed it very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie netjies en almal het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindsay T - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindsay T
With spouse/partner

A peaceful, relaxing and comfortable stay.

We found the accommodation to be a very high standard and would return in future.

Wida C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wida C
With friends

Fantasties.

Baie mooi en goed georganiseerd. Aandag aan detail en gerief is perfek. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

Elsa M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa M
With spouse/partner

Fantasties, vriendelik, behulpsaam en aan te beveel.

Die ontvangsdame het ons baie vriendelik ontvang al was dit al na 20:00 in die aand. Sy het ons 'n kaart met alle besienswaardighede in Swellendam gegee. Sy het ons 'n paar restaurante aanbeveel, die spyskaarte gegee om te lees en te besluit waar ons wou eet. En toe ons klaar besluit het het sy vir ons ook nog n bespreking gemaak. Die kamers is skoon en baie netjies. Die badkamers was ook baie skoon en netjies. Die omgewing waar dit geleë is is baie mooi en die uitsigte moet beleef word. Jy voel sommer tuis as jy daar oornag. Ons sal definitief dit aanbeveel vir enige iemand en ons sal ook definitief weer daar 'n bespreking maak as ons vanuit Nederland weer Kaap toe gaan.

Mariaan J - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan J
With spouse/partner

Wonderlik.

Ons was net 1 nag daar maar dit was baie aangenaam, hoogs aan te bevele. Enigste nadeel is dat hulle nie ontbyt bedien nie.

Willem D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Willem D
With spouse/partner

Baie teleurstellend.

Die persoon by ontvangs was baie onbevoeg en het nie geweet hoe om gaste te ontvang nie. Kamers was slordig en nie skoon nie. Jy kry die gevoel dat alles half klaar is, en dat die werk aan die plek nog gedoen moet word.

Maritsa P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritsa P
Family with young children

Vriendelik, netjies, waarde vir geld.

Aangename ontvangsdame, Lana het die tyd geneem om verskeie hoogtepunte van die dorp uit te wys en met 'n kaart restaurante aanbeveel om te besoek.

Karen O - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen O
With spouse/partner

Gemaklik en vriendelike verblyf. Alles tot ons beskikking.

Die ligging was perfek. Die kamer was groot en gemaklik. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons te verwelkom en op ons gemak te laat voel. Dit is 'n plek wat ek graag aan ander wil aanbeveel. Geniet elke oomblik daarvan.

Louise V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
On business

Dit was puik.

Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Koba M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koba M
Family with young children

Puik diens!

Baie vriendelike diens. Sal beslis weer daar bly! Kamers was netjies.

Ina B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina B
With spouse/partner

Fantasties!

Absoluut fantasties! Heerlik rustig, snoesige beddegoed! Ons het lekker gekuier om die kaggel elke aand!

Estani D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estani D
Family with young children

Gesinsverblyf met jong kinders.

Ons het heerlik gebly, die kamers is ruim, netjies, goed toegerus en pragtig. Die tuin is pragtig en personeel goed opgelei en vriendelik. Ons sal enige iemand aanbeveel om Hilltop te besoek.

Mezuidah A - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Mezuidah A
With spouse/partner

Ek was teleurgesteld in die kamer: geen uitsig of privaatheid.

Ek moet wel sê dat Jane baie gaaf en vriendelik was.

Maureen A - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maureen A
With spouse/partner

Very enjoyable we only stayed one night.

We found it very comfortable.

Gaby B - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gaby B
With spouse/partner

Very satisfied throughout.

Top notch service from start to finish. We were welcomed when we arrived there and everything was explained to us about breakfast, how the television worked etc. Very clean room and bathroom.

Sinria W - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sinria W
With friends

Netjies en bekostigbaar!

Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer.

Giles S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Giles S
With spouse/partner

The most perfect place to relax and unwind.

From the minute you arrive, you are made to feel welcome and at home. Jane is so friendly and professional, and always ready to help and recommend interesting things to see. The place is clean, peaceful and well maintained. What a wonderful and inspiring retreat for recharging the batteries.

Bettie J - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bettie J
With spouse/partner

Rustig en ontspannend!

Met aankoms is ons vriendelik gehelp, besienswaardighede is uitgewys en restaurante is aanbeveel. Die omgewing is mooi. Die kamers is goed toegerus en die badkamer het 'n verrassende moderne voorkoms. Die bed slaap soos 'n droom!

Stuart S - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Stuart S
With spouse/partner

Very enjoyable stay

Had a nice relaxed time. Will recommend it to friends.

Rita V - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita V
Individual traveler

The most amazing B&B I have stayed in. Really, really professional, friendly, and clean.

I will not stay anywhere else in Swellendam. A Hilltop is by far the nicest B&B I have stayed in. Every need is catered for. The surrounding mountains are awe-inspiring. Just the best!

From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 7 Bergsig Avenue, Swellendam, 6740, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcff4d6fa91f0b1caae6fed33dd8477fbc43d9e8ab9ea74ae3870d695ac8d8ff0641c5992bb3c09238815b9b3ba648df7989a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 56 5 1 5 7 Bergsig Avenue Swellendam 6740 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -34.013982 20.446206
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!