A' Maisonette
Review Summary
Gerhard B - Dec 2020
Overall score
Wonderlike ervaring.
A' Maisonette's response
Baie dankie Gerhard. Dit was vir ons 'n voorreg en aangenaam om gawe mense soos julle as gaste te huisves. Julle is enige tyd weer welkom. Seënwese en vrede vir julle.
Hennie K - Jan 2020
Overall score
Uitstekende verblyf met baie mooi uitsig en ongekende gasvryheid!
A' Maisonette's response
Baie dankie Hennie. Julle en die 2 jongmense was puik gaste en dit was aangenaam om julle te huisves. Ons het julle bespreking vir Januarie 2021 reeds aangeteken en ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer. Vrede en seënwense vir julle.
Ben J - Sep 2018
Overall score
Aangename en rustige atmosfeer in 'n lieflike ligging.
A' Maisonette's response
Baie dankie Ben en Marietjie. Dit was aangenaam om julle as gaste te huisves. Julle is enige tyd weer welkom! Seënwese en vrede vir julle!
Fritz B - Apr 2018
Overall score
Fantasties.
A' Maisonette's response
Baie dankie, Fritz. Julle is enige tyd weer welkom.
Seën en vrede vir julle.
Liani V - Apr 2018
Overall score
Tuiste weg van ons eie huis.
A' Maisonette's response
Baie dankie Liani.
Dit was baie aangenaam om julle gesinnetjie te akkommodeer, Seën en vrede vir julle.
Wanda S - Sep 2017
Overall score
A small gem!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Klein juweel.
Die woonstel is ruim, skoon en baie goed ingerig. Regtig waarde vir geld. Die ekstras wat vir jou gerief daar geplaas word laat jou ongelooflik tuis voel. Die uitsig en rustigheid asemrowend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A' Maisonette's response
Baie dankie Wanda. Kom kuier gerus weer. Seënwense en vrede vir julle.
Lene J - Mar 2016
Overall score
Wonderlike rustyd in 'n rustige omgewing in 'n luukse en gerieflike woonstel.
A' Maisonette's response
Baie dankie Lene J en Miralda. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Seënwense!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 250 Silene Drive, Golf Estate & Nature Reserve, Mossel Bay, 6506, Western Cape
- All ages welcome