10% off Get 10% off on stays that are 2 nights or longer (minimum 2 night stay). This special is always valid.
Parys Accommodation at A Mountain View Country Estate | TravelGround
+144
+144

A Mountain View Country Estate

125 reviews
Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 125 reviews for A Mountain View Country Estate
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.1/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.0/5
Herman V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
With spouse/partner

Very relaxing and refreshing.

Very quiet place, tranquil, fresh and smell of nature.

A Mountain View Country Estate's response

Thank you, Herman. It was a pleasure to host you. Come back soon for more relaxing.

A Mountain View Country Estate
Elize L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize L
With spouse/partner

Good place to stay overnight like we needed to. Will revisit if ever in that region again.

The host was very friendly and helpful. We were attending a wedding nearby and needed an overnight place to stay. It is very peaceful and I loved the old furniture. It brought back memories of my grandma's house. The road and outside need a little care but the stay was very good.

A Mountain View Country Estate's response

Thank you for the nice review Elize. I'm not sure what you mean by the road and the outside. I sent you a WhatsApp and phoned a few times, but could not get hold of you. The road is a 700 m, 2 spoor gravel road based on a solid granite rock foundation. You can't get stuck even when it rains a lot. The road is in good condition. Hope to see you again soon.

A Mountain View Country Estate
Sonika G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sonika G
Family with teenagers

Heerlike blaaskans weg van die stadsgeraas.

Ons het presies gekry wat geadverteer was, bo en behalwe Mountain View Country Estate is sowat 10 km uit die dorp uit, dis heerlik en die mense is gasvry en vriendelik!

A Mountain View Country Estate's response

Hi Sonika. Dit is altyd lekker om mense soos julle vir n kuiertjie te kry. Kom kuier gerus gou weer vir ons.

A Mountain View Country Estate
Dirk V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk V
With spouse/partner

Was uitstekend.

Ons was vinnig gehelp en na ons kamer gewys. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie lekker geslaap. Sal defnitief weer daar wil oorslaap.

A Mountain View Country Estate's response

Baie dankie vir julle besoek Dirk. Julle is great gaste!

A Mountain View Country Estate
Ronette B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronette B
With spouse/partner

Aangenaam met plattelandse gasvryheid.

Vriendelike, plattelandse gasvryheid in 'n groot gastehuis met antieke meubels en mooi skilderye. Elke kamer het sy eie, persoonlike kombuisie waar jy in 'n selfsorg-eenheidatmosfeer self kan voorsien vir etes met 'n buitebraai area. Plaasatmosfeer met skape en perde en 'n kort afstand se stap na die rivier. Aangename paar dae daar oorgebly.

A Mountain View Country Estate's response

Ronette, ek is bly julle het dit geniet! Die platteland roep, julle moet kom kuier.

A Mountain View Country Estate
Hermien T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien T
With friends

Wat 'n aangename verrassing!

Jacques het ons onmiddellik laat tuis voel. Heerlike, classy verblyf. Ideaal vir 'n paar dae se wegbreek om weer rustig te word. Baie bekostigbaar in 'n tyd wat almal hulle sente moet omdraai. Word hoogs aanbeveel.

A Mountain View Country Estate's response

Hermien en haar vriendin het in ons twin kamer gebly en was hier vir 'n troue. Hermien is amper 80 en haar vriendin amper 100 jaar jonk. Oud kan hulle nie beskryf nie, want hulle lyk en is in gees merkwaardig jonk. Ek hoop dat ek so vol lewensvreugde sal wees op hulle ouderdom. Om nie van deftig te praat nie. Dis nou werklik twee smart Dames. Hermien as julle dink my plek is classy, dan sê ek baie dankie. Ek sal hulle vreeslik graag weer wil sien.

A Mountain View Country Estate
Hendrik F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Hendrik F
With spouse/partner

Baie goedkoop basiese oornagakkomodasie.

Die blyplek is bitter goedkoop, maar vir 'n rede. Beligting in kamer is baie swak en algeheel lyk die plek oud. Advertensie is misleidend en die naam van die verblyf verskyn nêrens op die perseel nie. Geen aanduiding op die perseel oor waar om aan te meld nie. Die naam van die verblyf skep ook meer van 'n verwagting. Sal nie self weer daar oornag nie. Maar soos ek reeds genoem het moet die prys mens alreeds waarsku.

A Mountain View Country Estate's response

Ons probeer altyd probleme wat met resensies uitgewys word op te los. Ons kontak die gas om punte wat onduidelik is beter te verstaan. My oproepe en boodskappe is egter nooit deur die gas beantwoord nie.
Die gas was ongelukkig omdat hy nie my gastehuis kon opspoor nie. Ons het vir die gas 'n pin lokasie en aanwysings gestuur. Die gas het met aankoms gesê dat hy nie die aanwysings en pin lokasie gevolg het nie.
Ek is altyd op die eiendom en kon die gas so maklik gehelp het om sterker gloeilampies in die kamer te sit.
Al het ek aanwysings na 'n kantoor gehad, is ek nie altyd daar nie. Gaste hou nie altyd by die tyd nie. Dit kan makliker vir gaste en vir my wees, as die gaste my laat weet hulle is naby. Ek gaan haal die gaste by hul voertuig en neem hulle na hul kamers.
My prys is goedkoop en 'n gesoute reisiger waardeer die drie honderd draadtelling perkale lakens, 6 kussings op bed en nog 2 spaar in die kas om van te kies, snoesige dawn duvets en lekker sagte wit handdoeke, gemaklike matrasse, toilet, stort en wasbak in kamer.

A Mountain View Country Estate
Theresa O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa O
Family with teenagers

If you want a relaxing farm atmosphere to relax this is the place to go.

The host is an awesome person, always full of jokes, a very humble person.

A Mountain View Country Estate's response

Thank you, Theresa. Wow! wat an awesome family. Wonderful people. Theresa please go and look at the beautiful picture my Facebook page. The picture says it all.

A Mountain View Country Estate
Francois D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
Individual traveler

Ek het gerieflik gebly, goeie ondersteuning van die gasheer gekry, aangename plaaslike omgewing ervaar.

A Mountain View Country Estate het my op die hande gedra vandat ek bespreek het totdat ek weggery het na twee aande se verblyf. Jacques is 'n goeie gasheer wat weet hoe om besoekers op die hande te dra.

A Mountain View Country Estate's response

Baie dankie Francois. Dit was heerlik om met jou te gesels. Hoop jy het gou weer werk in die omgewing.

A Mountain View Country Estate
Francois D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
Individual traveler

Jacques is a great host who is supportive, acts immediately with booking and then stays in the background, but is available for any inquiries.

I had a pleasant experience during my two nights at this place. The quiet farm life, well-equipped rooms with available kitchens just across the hallway are exactly what I prefer.

This review has been translated, click here to view the original version.

Jacques is 'n gemaklike gasheer wat ondersteunend optree, dadelik optree met bespreking en dan op die agtergrond bly, maar beskikbaar is vir enige navrae.

Ek het 'n aangename ervaring gehad met my twee nagte by hierdie blyplek. Die rustige plaaslewe, goed toegeruste kamers met beskikbare kombuis net oorkant die gang is presies wat ek verkies.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Baie dankie vir die mooi woorde, Francois. Jy is 'n wonderlike gas. Jy moet gou weer 'n draai kom maak.

A Mountain View Country Estate
John T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
John T
With spouse/partner

It is a must-book if you are visiting Parys.

Jacques was very friendly and helpful and he made us feel very at home. Amenities were very neat and clean. We really enjoyed it and will visit the guesthouse again in the future. Rates were also very reasonable.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit is 'n moet om daar te bespreek as jy Parys besoek.

Jacques was baie vriendelik en hulpvaardig en hy het ons baie tuis laat voel. Geriewe was baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet en sal weer in die toekoms die gastehuis besoek. Tariewe was ook baie billik.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien uit na julle volgende besoek.

A Mountain View Country Estate
Danie C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie C
With spouse/partner

Tranquil atmosphere, walk to Vaal River.

Thanks for the farm experience that made us miss it.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustige plaas atmosfeer, stap na vaalrivier.

Baie dankie vir 'n terugverlang-na-plaas-ervaring!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie vir julle kuiertjie. Ek sien uit na julle visvang ervaring by ons.

A Mountain View Country Estate
Steven G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Steven G
With spouse/partner

Totaal en al was dit baie lekker gewees, rustig en ontspannend

Jacque was 'n ster, baie hulpvaardig, maar daai plekkie daar in Parys, dis 'n plekkie wat ons aanbeveel, spandeer tyd by die rivier, daar kan jy jouself weer vind, dis so rustig. Baie dankie vir 'n awesome tyd. Sal weer kom vir 'n naweek of langer in die toekoms.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie vir die mooi resensie Steven. Daai plekkie in Parys wag vir julle. Kom kuier gou weer vir ons.

A Mountain View Country Estate
Ernest C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernest C
With spouse/partner

Rustige wegbreekgeleentheid.

Vanaf die oomblik dat ons daar gestop het was dit absoluut fantasties. Jacques was vriendelik en hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel.Die geriewe was van hoogstaande gehalte, netjies en skoon. Indien jy moeg is vir die stad se gejaag is dit die regte plek om die batterye te herlaai. Baie dankie vir 'n ongelooflike rustige aandjie.

A Mountain View Country Estate's response

Dit is net 'n plesier as mense soos julle vir ons kom kuier. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.

A Mountain View Country Estate
Tania S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tania S

Very friendly service.

We were there for such a short time that it's hard to leave a proper review. Very clean and comfortable. Privacy might be compromised, but we can't complain. Lovely sunrise.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie vriendelike diens.

Ons was so vinnig in en uit (laat aangekom en vroeg vertrek) dat dit moeilik is om 'n volledige resensie te doen. Baie skoon, baie gemaklik gerus. Privaatheid mag dalk 'n probleem wees, maar ons kan nie daaroor kla nie. Pragtige sonsopkoms.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie vir die resensie Tania. Kom kuier weer vir ons.

A Mountain View Country Estate
Ananda D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ananda D
With spouse/partner

Aan behoefdes voldoen.

Lekker plekkie, baie rustig, netjies en skoon. Badkamer net nie baie privaat nie en nie baie lig in kamer self maar as jy nie gaan make-up is dit geen probleem. Spasie baie beperk.

A Mountain View Country Estate's response

Beste Ananda

Dankie vir jou mening. Getroude paartjies lag gewoonlik as ek vir hulle sê daar is nog badkamers as hulle privaat wil wees. Ek het jou die badkamers gewys net ingeval 'n badkamer in jou kamer nie vir jou privaat genoeg is nie. Ons almal se behoeftes verskil.

Die spieël is langs die venster en daar is 3 ligte in die kamer wat 3 m by 6 m groot is.

Dankie vir jou resensie.

Groete
Jacques

A Mountain View Country Estate
Annique B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Annique B
With spouse/partner

Glad nie nice nie.

Glad nie nice nie en glad nie privaat nie.

A Mountain View Country Estate's response

Beste Annique,
Die gastehuis is wel privaat vir alle redelike doeleindes. Dit hang van die persoon af wat hulle as privaat beskou. Ons doen baie moeite om seker te maak gaste weet hoe dit hier lyk en wat die opset van die gastehuis is. Daar is baie fotos wat jou wys hoe die plek lyk, asook n duidelike beskrywing van die opset. Die beskrywing plus die fotos gee vir jou n akkurate idee van hoe die plek lyk en hoe privaat dit is. As jy die beskrywing lees en kyk na die fotos voor jy bespreek, sal jy 'n ware, duidelike aanduiding kry van hoe privaat die gastehuis wel is.
Dankie vir jou mening.
Groete,
Jacques

A Mountain View Country Estate
Ntswaki M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ntswaki M
With friends

I was happy about everything,good service, cleanliness, very safe place.

Wonderful place to be.

A Mountain View Country Estate's response

Thank you Ntswaki for your nice review. It was only a pleasure hosting you and your friends. Please come again.

A Mountain View Country Estate
John B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John B
On business

Fantastic!

Peaceful surroundings and comfortable sleeping arrangements. Jacques is an excellent host. Had a wonderful stay.

A Mountain View Country Estate's response

Thank you for the fantastic review John. You're always welcome.

A Mountain View Country Estate
Benjamin B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benjamin B
Individual traveler

Absolutely awesome stay!

I really enjoyed my stay. The hospitality was awesome. Everything you need in a room from a toilet, shower, warm blankets, heater to a comfortable bed. Thank you for an absolutely awesome stay.

A Mountain View Country Estate's response

Thank you for the great review. Come again soon.

A Mountain View Country Estate
Elize E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize E
Family with teenagers

Heerlik geslaap, bietjie beknop met 17 jarige op matras op vloer!

Netjies en voldoende. Pragtige ou plaashuis-atmosfeer.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Elize.

Jammer om te hoor dit was beknop. Ek stel voor dat julle dalk volgende keer 2 kamers vat, ek noem op my blad dat 'n derde persoon op 'n matras slaap.

Weereens dankie vir jou resensie.

Kom gerus weer.
Jacques

A Mountain View Country Estate
Lungile T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lungile T
With spouse/partner

Beautifully decorated establishment with a calm atmosphere.

The establishment is beautifully decorated with antique pieces. The owner is very friendly and so is the staff. It is very clean and the chocolate treats were a plus! I would highly recommend it if you are looking for a quiet getaway. -

A Mountain View Country Estate's response

Dear Lungile,

Thank you for your beautiful review, it reflects your great personality. You are always welcome at A Mountain View Country Estate.

Kindest regards,
Jacques

A Mountain View Country Estate
Tshediso T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tshediso T
With spouse/partner

Very pleasant and restful.

Neat and private accommodation.

A Mountain View Country Estate's response

Dear Tshediso,

Thank for the good review. Your visit was a positive, pleasant experience. When you in the area again, please come say hi.

Kind regards,
Jacques

A Mountain View Country Estate
Ina V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ina V
With spouse/partner

Heerlike rusplek op die plaas me wonderlike gasheer.

Rustige ontspanne uitspan plek, Jacques is 'n uitsekende gasheer, kyk heeltyd dat almal gelukkig is, soos om by familie te gaan kuier. Ons het dit baie geniet.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Ina. Heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

A Mountain View Country Estate
Estelle P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle P
With friends

Kalm, rustige en mooi omgewing.

Ek sou net 'n duidelike naambord by ingang wou hê.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Estelle, kom gerus weer.

A Mountain View Country Estate
Stephane D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Stephane D
With spouse/partner

Ekt daar geslaap omdat ek moes omrede ek reeds betaal het.

Kamer is baie klein en foto's is misleidend. Baie klein venster. Voel vasgedruk. Baie snaakse reuk wat hang.

A Mountain View Country Estate's response

Beste Stephane,

Ek het u oor 'n langnaweek gehuisves vir een aand.
Die kamer is 6m by 3m. Julle het 'n super King bed in kamer gehad.
Daar is 70cm spasie tussen voet van bed en muur. Linkerkant van bed 1m 20 cm, en regterkant van bed 2m 50cm.
Die venster is 90.2 cm by 90.2 cm. Die venster maak heeltemal oop van kant tot kant. Selfs met die venster toe was daar geen reuk in die kamer nie. Ek het my bestuurder en 2 ander werkers gevra om te gaan ruik. Hulle het geen snaakse reuk gekry nie. Ek het ook 'n gas gevra om te ruik. Hy het ook geen vreemde reuk gekry nie. Meskien het u die Ambi Pur reukweerder in die toilet geruik.
Die venster was wawyd oop met u aankoms dalk het u die veld geruik.

Beste wense,

Jacques

A Mountain View Country Estate
Godfrey D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Godfrey D
Family with young children

Received well and very happy with the accommodation.

We attended a wedding down the road and A Mountain View Country Estate was convenient to stay at. We were very impressed and happy with the accommodation. The friendly treatment by the owner/staff was overwhelming.

A Mountain View Country Estate's response

Thank you Godfrey, please come again.

A Mountain View Country Estate
Paulos B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Paulos B
With friends

The place is fine but too strict for pleasure stay as there's no music allowed in the yard.

Mountain View is a smart place for only families and business visits. It doesn't work for pleasure stay as there's so many restrictions in terms of no noise, no music to be played at all, always must be quiet.

A Mountain View Country Estate's response

Dear Paulos,

Thank you for your review. We have no problem with music if you are the only group at Mountain View, but at the moment we have other guests that might not appreciate the music which might create a problem. We have a few resorts in the area and you not allowed to play music at most of them. Just a matter of respect for the next person.

Just put yourself in the other people's shoes that wants peace and quiet and I'm sure you will agree with me. No music when you have other guests.

Kind regards,
Jacques

A Mountain View Country Estate
Ernst V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst V
Individual traveler

Aangenaam, vriendelike diens.

Baie goeie diens van Jacques.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Ernst. Jy moet gou weer kom kuier. Dit was 'n plesier om jou hier te he.

A Mountain View Country Estate
Glenwin F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenwin F
With spouse/partner

Dit was waarde vir geld dankie.

Dit is 'n baie ordentlike rustige plek die moeite werd as jy wil rus en af skakel. Gee jou tyd om jou self te vind.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Glenwin, ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

A Mountain View Country Estate
Jannie G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jannie G
With spouse/partner

Aanvaarbaar.

Was heel netjies en waarde vir geld gekry!

Elton K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elton K
With friends

It is a very quiet and relaxing place.

It is also safe.

A Mountain View Country Estate's response

Good Day Elton,

Thank you for your review. Please come again soon.

Warm regards
Jacques

A Mountain View Country Estate
Susan H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Susan H
Individual traveler

Onveilig gevoel.

Geen koffiemaakgeriewe in kamer. Nie eers 'n glas om uit water te drink nie. Badkamer net met 'n gordyn afgesper en wasbak glad nie standaard vir 'n badkamer nie. Nie veilig gevoel.

A Mountain View Country Estate's response

Beste Susan

Ek het u gevra of u 'n kombuis benodig, u het nee gesê. In u kombuis is verskillende glase, daar is ook 'n ketel met koffie, tee en melk. Dit is jammer u het nie meer uitgebrei aangaande wat u onveilig laat voel het nie. Ons probeer altyd verbeter. Ek het wel gemerk dat u alleen was. Die wasbak is voldoende vir skeer, tande borsel en hande was. Indien u wil hare was kan u gerus die stort probeer.
Die gastehuis is ingerig om mense in rolstoele te akkommodeer, daarom is die badkamers oopplan. Daar is wel 'n dik leeragtige gordyn wat kan toetrek, vir privaatheid. Daar is ook 4 ander toilette 10 m van u kamer af wat u kan gebruik, as u dit so verkies.

A Mountain View Country Estate
Marius S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
With friends

Baie netjies en skoon fasiliteite. Kan enige tyd aanbeveel word.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Jacques wat ook beskikbaar was na-ure indien ons enige addisionele versoeke gehad het. Die fasilitiete was baie netjies en skoon en die tariewe was baie billik. Ek kan Mountain View Estate enige tyd aanbeveel.

Frederick R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frederick R
Individual traveler

Rustige ontsnap weg van die stad af.

Rustige atmosfeer met geen ander onnodige afleidings nie. Kamers is netjies en gerieflik. Naby genoeg aan al die aantreklikhede in en om Parys. Geen probleme gehad met enige reëlings of die fasiliteit nie, so definitief waarde vir geld ook. As jy stil en rustige verblyf soek dan is hierdie ideaal, veral vir 'n naweek wegbreek in my opinie.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gou weer.

A Mountain View Country Estate
Lizette S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette S
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Baie dankie Jacques vir jou gasvryheid en heerlike verblyf.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Lizette. Bly julle het dit geniet.

A Mountain View Country Estate
Chris-marie K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Chris-marie K
With friends

Het ander verblyf gaan soek nadat ons by die perseel opgedaag het.

Ons was twee dames wat Parys besoek het en bekostigbare, veilige oornag verblyf gesoek het, tydens ons aankoms by die perseel was ons in 'n groot huis ingeboek met kamers, ons kamer wat aan ons toegedeel was, was oorkant die voorportaal wat se deure nie toegesluit is nie so ons neem aan dit is nie gesluit in die nag nie, vrywaringsvorm word ingevul met aankoms wat noem dat die gastehuis nie verantwoordelik geneem kan word vir enige diefstal of beskadiging van eiendom nie, skep dus nie 'n baie veilige prentjie nie, volgens die beskrywing en die foto's op die webtuiste is die plek tydens aankoms glad nie volgens verwagting nie, katte wat orals op perseel rondbeweeg, geen koffiepunt, yskas, mikrogolf, ketel wat genoem is kom voor in kamer nie. En-suite badkamer soos wat in beskrywing genoem word, die kamer het 'n toilet, wasbak en oop stort met gordyn wat in die hoek van kamer voorkom, geen muur, so dus is dit nie en suite nie maar wel oopplan badkamer wat voorkom, gaste in kamer oorkant wat gesels agter 'n toe deur kan duidelik gehoor word in ons kamer. Kamer was wel netjies en skoon gewees. Ek het glad nie 'n 2/3/4 ster plek verwag nie, slegs veilige verblyf wat voldoen aan die beskrywing soos wat op die webtuiste geadverteer word wat glad nie voldoen het daaraan nie, was baie teleurgestel in verblyf.

A Mountain View Country Estate's response

Beste Chris-Marie,

Dankie vir jou mening. Net agtergrond.

Twee persone het 'n kamer vir ongeveer 'n uur gebruik. Ek het die kamer geinspekteer en gevind dat die bed deurmekaar en gebruik was. Die kamer asook die badkamer en toilet was gebruik. Travelground het my laat weet dat die dames nie sal oornag nie. Travelground het my ook gevra of ek die dames se geld sal truggee. Ek het nee gese aangesien die dames nie met my kom praat het nie en die kamer gebruik het.

Met aankoms het ek u die kamer gewys en gevra of u nog kamers wil sien. U het gese die kamer was reg dankie. Ek het u gevra of u 'n koffiepunt benodig. U het gese nee u gaan in die dorp eet ens.

Die kamer wat aan u toegedeel was is oorkant 'n sit area. Daar is geen deure wat van die sit area direk na buite gaan nie. Jy gaan by die voordeur in wat in 'n gang oopmaak. Jy gaan dan in 'n ander gang wat na die sit area gaan. Geen kamer is oorkant die voordeur nie.
U het die middag hier aangekom. u was nie die aand hier nie. Hoe kan u aanneem die deure word nie gesluit nie?

Die vrywaringsvorm is standaard prosedure, as u enigsins reis behoort u dit te weet en sal u dit geensins vreemd vind nie.

Mag 'n plaas nie katte he nie? As ons nie katte het nie sal ons n rotplaag he.
Die katte is buite en nie in die gastehuis nie.

Die stelling word deur u gemaak {volgens die beskrywing en die foto's op die webtuiste is die plek tydens aankoms glad nie volgens verwagting nie, katte wat orals op perseel rondbeweeg, geen koffiepunt, yskas, mikrogolf, ketel wat genoem is kom voor in kamer nie}

Ek het nerens melding gemaak dat daar katte is, of nie is nie. Hier is ook beeste en skape waarvan ek geen melding maak nie. Verder word daar geen melding gemaak dat daar 'n koffiepunt, yskas, mikrogolf, ketel in 'n kamer is nie. Daar is ook geen foto's wat u stelling regverdig nie. Ons het wel 2 koffiepunte en 4 kombuise in die gastehuis.

Die gastehuis is ingerig om mense in rystoele te akkommodeer,daarom is die badkamers oopplan. Daar is wel 'n dik leeragtige gordyn wat kan toetrek vir privaatheid. Daar is ook 4 ander toilette 8 m van u kamer af wat u kan gebruik, as u dit so verkies. Ek het u die toilette gewys met aankoms.

Die gaste wat u gehoor praat het is 2 mense met gehoortoestelle. Hulle was nie oorkant u nie maar wel langs u. Dit was gedurende die middag, die aand was hulle stil.

U se self dat die kamer netjies en skoon was. As u met my gepraat het kon ons die onsmaaklike situasie uitgesorteer het. U het egter die gastehuis verlaat met die voordeur wawyd oop, sonder om my van u kwelpunte te verwittig. Ek was die heeltyd op die perseel. Die gastehuis is geensins onveilig nie. U het geen melding gemaak van ons sekuriteits stelsels nie, maar eerder 'n gevaarlike prentjie geskep. U het die kamer vir ongeveer 1 uur gebruik. Ek kon nie die gebruikte kamer vir 'n volgende gas gee nie.

A Mountain View Country Estate
Johan V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan V
On business

Die plek is werklik 'n aangename plek weg vanuit die stadslawaai.

Enigste probleem dalk kan net vir besigheidsreisigers wees wat nie tyd het om self ontbyt en aandete te maak nie. Omrede ons absoluut vir tyd gedruk was om 'n projek in Parys klaar te maak, kon ons nie van die “self catering” geriewe gebruik maak nie en moes ons in die oggende en aande in Parys gaan eet. Oorhoofs egter, 'n baie lekker plek om weg te kom uit die stadslawaai.

A Mountain View Country Estate's response

Goeiedag Johan,

Dankie vir jou resensie. Alhoewel jy nie self hier tuis gegaan het nie. Jou mense het verseker van die selfsorg geriewe gebruik gemaak. Hulle het kos voorbery in hulle kombuis en soms gaan uiteet. Weereens dankie vir jou terugvoer.

A Mountain View Country Estate
Johan M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Ontspannend.

Die gastehuis is baie smaakvol en gerieflik. Jaques is 'n uitstekende gasheer. Baie dankie vir jou vriendelikheid. Jy het ons baie tuis laat voel.

A Mountain View Country Estate's response

Hi Charmaine, dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.

A Mountain View Country Estate
Drienie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drienie V
With spouse/partner

Baie aangenaam en rustig.

Vriendelike ontvangs, stilte was tasbaar, netjies, goed toegeruste kombuis. Sal beslis weer gaan.

A Mountain View Country Estate's response

Baie dankie vir die resensie, Tannie Drienie. Dit was heerlik om sulke sout van die aarde mense te ontmoet. Julle is altyd welkom by Mountain View.

A Mountain View Country Estate
Suret M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Suret M
With spouse/partner

Ongelukkig moes ons terugry Johannesburg toe oor 'n noodgeval vir manlief by die werk. Ons was wel nie baie beïndruk met die eerste oogopslag nie.

As jy vir een aand wil oorslaap sal ek sê die plek is dalk ideaal. Ons wat wel vir 'n naweek daar gebly het is dit nie ideaal nie. Ons het eers gedink toe die GPS ons wys waar die plek is ons het die verkeerde koördinate ingesit. Wel later met Jacques se oproep agtergekom dis wel die regte plek. Daar is geen bordjie wat wys dis die plek waar 'n mens moet afdraai by. Dit hoef nie 'n groot bord te wees nie maar wel iets wat wys jy is op die regte spoor. Dit is ook 'n huis wat omskep is in 'n gastehuis/self-catering akkommodasie en badkamers en kombuis word gedeel. Daar is nie regtig baie privaatheid nie, want jy sal heeltyd moet bekommer of my kos gevat word in die yskaste of so deur deur die ander gaste. Alhoewel ons in winter is en kan verwag dit gaan koud wees was die huis baie koud. Ek en my man het gebibber van die koue. Badkamers wat geskei word met 'n stortgordyn is ook nie baie higiënies nie, veral in sulke klein kamers. Jacques was wel baie vriendelik en opgevolg om te hoor wanneer ons daar aankom. So dit was 'n goeie ding vir ons dat manlief ingeroep geword het vir die werk, want sou nie die verblyf baie geniet het nie.

A Mountain View Country Estate's response

Beste Suret

Dankie vir jou mening. My terugvoer op die kwelpunte.

Die bespreking was vir 14 en 15 Julie. U het my gevra om dit te skuif na 7 en 8 Julie. Suret en haar metgesel was die enigste gaste daardie naweek. Julle was die enigste mense in die gastehuis daardie naweek en julle het nie die naweek gebly nie, maar wel net 1 nag.

Daar is 'n Oranje muur so 3 m by 4 m groot waarop staan "Gesondheids Sentrum" in groen. Jy kan dit nie miskyk as jy die aanwysings volg nie. Julle het duidelike aanwysings gehad en ek haal die laaste gedeelte aan: "Turn right at Orange wall with green writing that reads Gesondheids Sentrum. Proceed for +/- 700 m to black electric gate. Follow road around and park under the shade ports".

Die gastehuis het 4 kombuise. Drie klein en 1 groot kombuis. Die kombuise het deure wat kan sluit. Daar is ook 2 koffie-punte met 'n yskas, mikrogolf, toaster, ketel, borde, messe, vurke en al die basiese goed. Gaste deel nooit 'n kombuis met ander mense nie. Indien ek 'n gas nie kan help met 'n kombuis nie, sê ek dit vir die gas voor die gas 'n bespreking maak. Die gas kan dan, as hulle wil, 'n koffie punt gebruik. Julle het julle eie kombuis en badkamer gehad en het met niemand gedeel nie. Weereens noem ek dat julle het julle eie kombuis wat kan sluit. Daar was geen ander gas nie.

Daar is 'n muurverwarmer, 4 dik komberse en 'n ganseveer duvet in julle kamer. Ek kry gou koud, maar dit is meer as voldoende vir my. Die stort het 'n stortgordyn, en die badkamers word elke dag skoongemaak. Die kamers is 6 m by 3 m groot, dit is nie klein nie. Vergelyk dit gerus met ander plekke, veral teen my pryse.

Suret, julle het gery sonder om my te laat weet julle sal nie terug wees nie. Dit skep 'n probleem met sekuriteit en baie ander dinge. Toe ek jou later die aand skakel het jy vir my gesê jy sal my netnou laat weet of julle terugkom. Jy het my nooit die aand laat weet dat julle nie sal terugkom nie.

Weereens dankie vir jou mening.

Beste wense
Jacques

A Mountain View Country Estate
Abie G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abie G
With spouse/partner

Baie mooi en smaakvol.

Verblyf was wonderlik. Sou graag net TV in kamer wou hê. Maar dis my persoonlike opinie en keuse. Ons het spesiaal gevoel. Meubels het veral my vrou baie beïndruk. Nogmaals baie dankie Jacques.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie vir jou mening Abie. Ek is 'n biekie skrikkerig om TV's in die kamers te sit. Party gaste sit die TV"s kliphard, laat in die nag en steur die ander mense. Daar is n TV in die TV kamer met DStv as mens iets wil kyk. Gaste kan natuurlik ook hulle eie vermaak soos 'n rekenaar saambring.

A Mountain View Country Estate
Marlise S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlise S
With spouse/partner

Skoon, vriendelik en stil.

'n Behoorlike naambord soos verblyfplekke in die omgewing is volgens ons mening belangrik. Daar is swak selfoonopvangs om te bel vir uitdraaipad. Almal bestudeer nie vooraf internet vir aanwysing. Ketel vir koffie in die kamers sal help. Ons wou nie ander gaste vroeg oggend pla deur die kombuis te gebruik nie. Warm geslaap in die winter. Vriendelike ontvangs gekry dankie. Warm water bietjie probleem in die winter vir 2de persoon maar dit help water spaar as jy kort moet stort. Sal weer daar slaap as ons in daardie omgewing is.

A Mountain View Country Estate's response

Beste Marlise,

Baie dankie vir jou resensie. Ek antwoord graag op die kwelpunte.

Ek stem 100% saam met jou maar in ons geval as jy 'n naambord het vir 'n gastehuis kan enige persoon hier indraai enige tyd van die nag of dag. Jy het geen beheer daaroor nie. Ons doen dit vir die veiligheid van ons en ons gaste. Ons gaste het GPS aanwysings, geskrewe aanwysings en 'n kaart om ons plek maklik te kry. Ek stel voor dat gaste die aanwysings vooraf bestudeer. Dit maak dinge soveel makliker.

Julle het julle eie kombuis gehad. Ek glo nie mens sal die ander gaste pla as jy koffie maak nie. Dit is dalk n goeie plan om die deur toe te maak om seker te maak mens pla nie. Die mense verniel jou meubels en matte vreeslik as jy ketels in die kamers het. Mors oor die beddens ens.

Daar is 3 x 150 L geysers = 450L warm water vir 10 mense en die geysers was die heeltyd aan. In 'n land soos Suid-Afrika is dit nie 'n goeie idee vir een peroon om 'n hele geyser leeg te stort nie. Spaar water en krag.

Weereens baie dankie,
Jacques

A Mountain View Country Estate
Roelien V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien V
With spouse/partner

It was really wonderful. This place is breathtaking.

The hospitality, accommodation and room were all beautiful. I really recommend A Mountain View Country Estate for people who just want to getaway from everything and everyone.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was regtig wonderlik. Die plek is asemrowend.

Die gasvryheid, verblyf en kamer was alles pragtig. Ek beveel die plekkie regtig aan vir mense wat net wil wegbreek van alles an almal.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Roelien. Ek hoop om julle gou weer te sien.

A Mountain View Country Estate
Berni L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berni L
With spouse/partner

Good service, good location.

Comfortable facilities. Good overnight accommodation for travel/weekend activities in the area. Close enough to everything.

This review has been translated, click here to view the original version.

Goeie diens, goed geleë.

Gemaklike geriewe. goeie oorslaapplek vir reis/naweek-aktiwiteite in die area. Naby genoeg aan alles.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Berni. Julle weet waar ons is. Kom kuier gerus weer.

A Mountain View Country Estate
Amanda V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
Individual traveler

What a wonderful experience - exceeded all my expectations!

If you're looking for peace and quiet, if you need to get away from the city - Mountain View is made for you. I want to thank the owner, Jacques, for making me feel so welcome at Mountain View. He was so friendly and helpful all the time. The beautiful rooms, house, and grounds are in a perfect condition and everything is clean and neat. Rooms and house were cleaned every day. As far as I could see the regular cleaning staff wasn't there because of the long weekend, but Jacques and his assistant, Lucas, rolled up their sleeves and cleaned the place themselves - feather in their caps. I will definitely visit Mountain View Country Estate again! Thanks again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Wat 'n wonderlike ervaring - dit het al my verwagtinge oortref!

As jy 'n rustigheid en stilte soek om na weg te breek van die stad se gewoel - dan is Mountain View die regte plek vir jou. Ek wil graag vir Jacques die eienaar baie dankie sê dat hy my so welkom laat voel het by Mountain View, hy was ten alle tye vriendelik en behulpsaam gewees met alles. Die pragtige kamers, huis en gronde is in puik kondisie en alles word skoon en netjies gehou. Kamers en huis was elke dag skoongemaak. Van wat ek kon sien was die gewone skoonmaak personeel nie daar nie omdat dit langnaweek was, maar Jacques en sy assistent Lucas het self ingespring en skoongemaak - dit is vir seker 'n veertjie in hulle hoedens. Ek sal definitief weer gaan kuier by Mountain View Country Estate! Weereens baie dankie!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Amanda. Ons is bly jy het dit geniet. Ons het jou geselskap baie geniet, en ons sien uit na jou volgende besoek. Ek hoop ons gaan jou gou weer sien.

A Mountain View Country Estate
Corrie B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie B

The accommodation and service was excellent.

Jacques an dhis manger went out of their way to make our stay as pleasant as possible. The facilities are practical, very neat, well located and offers value for money. We will use it again in the future.

This review has been translated, click here to view the original version.

Die verblyf en diens was voortreflik.

Jacques en sy bestuurder het uit hulle pad gegaan om die tydjie saam met hulle so aangenaam moontlik te maak. Die fasiliteit is prakties, baie netjies, goed geleë en waarde vir geld. Ons sal weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Baie dankie Corrie. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gou weer.

A Mountain View Country Estate
Nangamso M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nangamso M
With spouse/partner

Beautiful place with awesome owner.

What an awesome experience, I loved it with my fiancé. I promise you, Jacques is the coolest guesthouse owner in the country, together with his colleague Lucas. Their hospitality, genuine hearts and kindness is amazing. The humility they have left me so humbled. The estate is exactly as on the pictures, everything beautiful and perfect. The beds are sooo comfortable, kitchens so neat. The fact that it's a walk away from the river was a bonus for us. I loved it there and I want to go back now.

A Mountain View Country Estate's response

Hi Nangamso, thank you for your kind words. You and your fiancé are beautiful inside and out. It was a pleasure to have you.

A Mountain View Country Estate
Oosie O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Oosie O
Family with teenagers

Heerlik.

Dit was baie lekker met 'n vriendelike gasheer. Dankie, Jakkals, dit was heerlik.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Oosie. Kom gerus weer.

A Mountain View Country Estate
Bettie B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bettie B
With spouse/partner

Satisfied.

My life partner and I are outdoorsy, nature people. It was lovely with the silence around us. We only stayed over one night, but would love to stay over longer. We didn't make use of the kitchen or braai facilities. The kitchens are all neat and have everything you need to stay over. We were close to Parys, so we ate dinner there and drove back to A Mountain View Country Estate afterwards.

This review has been translated, click here to view the original version.

Bevredigend.

Ek en my lewensmaat is buitelug- en natuurmense. Dit was dus heerlik met die stilte om ons. Ons het net een nag oorgeslaap maar sal enige tyd vir langer oorslaap. Ons het nie die kombuis of braaigeriewe gebruik nie. Die kombuise is egter almal netjies en het alles wat nodig is vir `n oorslaap. Ons was naby genoeg aan Parys om die aand daar te kon gaan eet en later terug te ry na A Mountain View Country Estate.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Dankie Bettie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Neem asseblief kennis dat alle kamers nou toilette het.

A Mountain View Country Estate
Elana D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elana D
With friends

Put off by the smell in the house.

The farm had an awful smell. There are only communal bathrooms that were very dirty. The accommodation is ideal for a big group or bachelors party.

This review has been translated, click here to view the original version.

Afgesit deur deur reuk wat in huis hang

Die plaashuis het 'n verskriklike onaagename suur reuk wat in hom hang. Daar is net gemeenskaplike badkamers wat baie vuil was. Die verblyf is ideaal vir 'n groot groep of ramparty.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

A Mountain View Country Estate's response

Hi Elana
Hier was 12 mans wat golf kom speel het. Soos jy self weet het hulle gebraai en gedrink. Dis waar die suur reuk vandaan kom. Ek kan nie help as die ander gaste suur reuke het nie. Ek kan tog nie vir hulle sê om nie te drink nie. Hulle het hulle gedra.

Wat die vuil badkamers betref. Daar is toilette vir dames en daar is toilette vir mans. Daar is ook 'n gesamentlike toilet vir mans en dames. Die mans was nie in die vrouens se toilette nie wat beteken julle was in die gemeenskaplike toilette. Julle en nog een vrou was die enigste vrouens hier.
Die skoonmakers is vroeg in die oggend hier om skoon te maak. Ek is altyd hier om 'n oog te gooi. Ek het geen vuil badkamers gesien nie. Waarom het jy nie iets vir my gesê wat die heeltyd hier was nie ?
Ek is in die proses om toilette in elke kamer te sit.

A Mountain View Country Estate
Alicia C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety