The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at A Tapestry Garden Guest House | TravelGround
+29

A Tapestry Garden Guest House

55 reviews
Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 55 reviews for A Tapestry Garden Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.2/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Maretha N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha N
With spouse/partner

Wonderlike verblyf! Heerlike ervaring!

Baie netjiese en gerieflike kamer met al die nodige geriewe. 'n Groot pluspunt is elke kamer se privaat ingang en toegang tot die pragtige tuin en swembad. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt wat topgehalte. Ons moes noodgedwonge vroeër as die toegelate tyd inboek, maar ons is baie vriendelik ontvang. Die eienares het ons ook gaan aflaai by die motorhuur-agentskap. Ons gaan definitief weer hier bly.

A Tapestry Garden Guest House's response

Baie baie dankie. Ons doen dit graag weer vir julle.

A Tapestry Garden Guest House
Stina B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stina B
With friends

Luukse ouwêreldse elegansie.

Baie gemaklike kamer met heerlike stort. Pragtige tuin. Baie vriendelike personeel.

A Tapestry Garden Guest House's response

Baie dankie Stina,
Die positiewe ondersteuning beteken baie.

A Tapestry Garden Guest House
Yke V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yke V
With spouse/partner

Convenient in a beautiful unit surrounded by a lovely garden.

Spoiled with a delicious breakfast and dining room with character. Peaceful, comfortable stay in a beautiful garden. Helpful staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik in pragtige eenheid omring deur lieflike tuin.

Bederf met heerlike ontbyt in karaktervolle eetkamer. Rustige, gemaklike verblyf in pragtige tuin. Personeel baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gene V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gene V
On business

Uit die boonste rakke.

Gasvrye ontvangs. Die tuin is 'n lushof en kamers is besonder netjies. Mens voel sommer welkom. Die ontbyt kan definitief aanbeveel word. In kort 'n 5 ster-ervaring.

A Tapestry Garden Guest House's response

Dis n plesier om sulke gawe gaste te huisves.
Baie dankie

A Tapestry Garden Guest House
Len K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len K
Individual traveler

Aan al my verwagtings voldoen.

Baie lekker en gerieflik gebly. Vriendelike en behulpsame personeel.

Natasha M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha M
With spouse/partner

Was lekker en skoon.

Goeie, vriendelike diens. Skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker en groot verskeidenheid. Baie oulik om bottel wyn en sjerrie te ontvang.

Stephani V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephani V

Was 'n heerlike aangename besoek.

Ons besoek aan Tapestry Garden was net positief. Baie mooi tuin en kamers met 'n heerlike ontbyt. Sal verseker weer daar tuis gaan.

Kobus L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus L
With spouse/partner

Unbelievable experience.

I had a lovely stay. The overnight rooms are very neat and the breakfast is delicious. Will definitely recommend the guesthouse to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike ervaring.

Ek het baie lekker gebly daar. Oornagkamers is baie netjies en ontbyt uit die boonste rake. Sal die gastehuis beslis aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eunice G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eunice G
With spouse/partner

Tuin is pragtig.

Sal dalk net daarvan gehou het om in die tuin te sit met 'n lekker iets om te drink, maar die mini kroeg was nie beskikbaar nie en die kantoor het 17:00 gesluit, maar verder was dit lekker, ontbyt was natuurlik die hoogtepunt van my verblyf!

Freddie W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie W
On business

Baie gerieflik,skoon en netjies.

Sal die gastehuis definitief aanbeveel. Dit is die tweede keer was ek hier bly. Sal gerus weer.

Arno M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arno M
With spouse/partner

Rustig en netjies.

Was ons derde keer hier. Baie netjiese kamer, mooi tuin, heerlike ontbyt! Sal vir seker weer terugkom. Dankie.

A Tapestry Garden Guest House's response

Goeiedag Arno,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly jy het alles geniet en hoop om jou weer te sien.

Dawie

A Tapestry Garden Guest House
Riaan M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Riaan M
With spouse/partner

Baie onwelkom gevoel, maar die kamer is baie netjies.

Die ontvangs was beslis onaanvaarbaar. Glad nie welkom gevoel nie. Die ontvangsdame was baie ongeskik. Die kamer was baie netjies net bietjie beknop en die wifi het nie in ons kamer gewerk nie.

Herman B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Herman B
Individual traveler

'n Besonderse mooi tuin en ek het baie lekker daar gebly.

Die gasheer, Dawie, was my 1ste kontak en hy was uitstekend. Deurgaans daar vir al my behoeftes en baie vriendelik. Die res van die personeel ook baie hulpvaardig. Ek het gou tuis gevoel daar. Alles werk 100%.

A Tapestry Garden Guest House's response

Goeiedag Herman,

Ek is baie bly om te hoor dat jy alles geniet het hier by ons en dat jy ons almal hulpvaardig en vriendelik gevindn het. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Dawie

A Tapestry Garden Guest House
Pieter O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter O
With friends

Netjies, rustig, alles wat jy nodig het.

Sal beslis aanbeveel en weer hier oorbly as ek Potchefstroom toe gaan. Alles wat jy nodig het, netjies en goed georganiseer. Vriendelike staf. Het my verwagtinge oortref en aan al my benodighede voldoen.

A Tapestry Garden Guest House's response

Beste Pieter,

Baie dankie vir die resensie, ons wardeer dit opreg. Ons hoop om u gou weer te sien.

A Tapestry Garden Guest House
Erika D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika D
With friends

Vriendelike personeel en 'n pragtige plek.

Awesome plek en kom hoogs aanbeveel.

Elsie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie V
With spouse/partner

Tapestry Garden het al ons verwagtinge oortref!

Dit was 'n aangename verblyf-ondervinding. Skoon en netjies, die tuine pragtig versorg en die kos voortreflik.

Annaliese R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annaliese R
With spouse/partner

Stylish comfort.

Stylish, comfy and friendly in a peaceful garden setup. Appreciated the fact that they provided a hairdryer etc. Nice breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvolle gemak.

Stylvol, gemaklik en vriendelik in 'n rustige tuin opset. Het waardeer dat moeite gemaak is om 'n ekstra, soos 'n haardroër, onmiddelik aan te vul. Keurige ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carien H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien H
Family with teenagers

Very friendly and hospitable.

Beautiful guest house, friendly staff and good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en gasvry.

Pragtige gastehuis, vriendelike personeel en goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Tapestry Garden Guest House's response

Baie dankie Carien. Dis was wonderlik om kennis te maak. Vriendelike en vrolike mense is diamante in ons kroon.

Kom asseblief weer!

A Tapestry Garden Guest House
Thea V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thea V
Family with teenagers

Such a beautiful guest house.

Slept well. Just a shame it's a bit far from the NWU campus, but I'd like to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi gastehuis.

Lekker geslaap. Net jammer did bietjie ver van die NWU kampus, maar sal graag weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Tapestry Garden Guest House's response

Hi Thea
Ja, ons is die 3 km vanaf die kampus.
Gelukkig is ons n drafstappie vanaf die Mooirivier Mall waar al die ander lekker dinge gebeur, 1 km vanaf die Atletiekbaan, Rugby-stadion en Krieket-stadion.
Ons maak gelukkig op met ons lekker ontbyt waarvoor Fabian al baie bekendheid verwerf het.,ons mooi tuin en ons vriendelike staf.
Vreeslik dankie vir julle ondersteuning!
Mooi bly
Chrètienne

A Tapestry Garden Guest House
Arno M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arno M
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Kamer Nommer 11 was baie netjies en het beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Ruim badkamer met 'n bad asook 'n stort. Lugversorging en DStv-kanale was welkom. Alle personeel was vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig. Heerlike ontbyt! Pragtige tuin. Sal vir seker weer hier oorbly.

A Tapestry Garden Guest House's response

Hi Arno,
Baie dankie vir die lekker kuier by ons en die mooi woorde.
Bly julle is veilig by die huis.
Mooi bly,
Chrètienne

A Tapestry Garden Guest House
Stefan V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan V
With spouse/partner

Pleasantly surprised by the friendly host and gay-friendly atmosphere.

Lovely environment with air-conditioning in rooms. The host is very friendly and helpful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam verras deur die vriendelike gasvrou en gay-vriendelike atmosfeer.

Lieflike omgewing met lugversorging in die kamers. Die gasvrou is ontsettend vriendelik en behulpsaam!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Tapestry Garden Guest House's response

Baie dankie Stephan.
Ons doen graag dit weer...:)
Baie baie dankie vir julle ondersteuning!!!!
Ons love dit om sulke Stunning gaste te ontmoet.

A Tapestry Garden Guest House
Mariette F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette F
With spouse/partner

A lovely weekend.

Thank you for the beautiful rooms with absolutely everything one can think of. The breakfast was 5-star quality, and next time I'll have dinner as well! We enjoyed it very much. Thanks!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Lieflike naweek.

Baie dankie vir die pragtige kamers met absoluut alles daarbinne wat jy sou benodig. Die ontbyt was 5 ster gehalte en volgende keer wil ek daar aandete ook eet! Ons het dit baie geniet. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Tapestry Garden Guest House's response

Hi Mariette
Baie baie dankie vir die mooi woorde, dit is 'n aanmoediging om nog harder te probeer.
Mag julle 'n geseënde fees seisoen geniet en mag die nuwe jaar vol voorspoed wees.
Groete

A Tapestry Garden Guest House
Martin V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin V
With spouse/partner

Fab!

Stunning and peaceful. Good service and delicious food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fab!

Baie mooi en so rustig. Goeie diens en lekker kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cherylene D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cherylene D
Family with teenagers

Eienares is baie vriendelik en gasvry.

Ontbyt is heerlik. Ambiance is goed. Eienares baie gasvry en vriendelik. Pragtige meubels en binnenshuise versiering. Baie kreatiewe aanwending van dekor. Vir lang manne is die beddens 'n uitdaging. Een of twee groter beddens kan oorweeg word.

A Tapestry Garden Guest House's response

Baie dankie. Ja, die beddens is 'n uitdaging.
Ek sal daarna kyk.
Groete

A Tapestry Garden Guest House
Mickey V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mickey V
Individual traveler

Nice clean and quiet area and food was awesome.

Just a huge pity that I was not able to connect to the WiFi in the room that was allocated to me.

Geja H - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geja H
With spouse/partner

Beautiful place with the prettiest garden and friendly and personal service.

Friendly and good service and the guest house has the most beautiful garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met die mooiste tuin, diens vriendelik en persoonlik.

Vriendelike en goeie diens en gastehuis het die mooiste tuin!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Tapestry Garden Guest House's response

Baie dankie.
Ons is in die bedryf agv gaste soos julle. Kom asb weer as dit Somer is.
Groete

A Tapestry Garden Guest House
Renet L - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renet L
Family with teenagers

Die ontbyt was besonders.

Die kamer was lieflik, die buite deur en kas deure het aandag nodig.

Rassie G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rassie G
With spouse/partner

Wonderlik!

Eetsaal het pragtige antieke meubels. Ontbyt was uitstekend en die gasvrou baie vriendelik. Die tuin en swembad-area is baie mooi met 'n rustige atmosfeer. Veiligheid is goed met 'n muur en elektroniese hek, maar ongelukkig is daar geen diefwering voor die vensters nie. Ons sal beslis weer kom inloer by A Tapestry Garden Guest House.

Zelda N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda N
Family with teenagers

Outydse elegansie.

Ons het slegs een aand oorgebly maar dit was baie lekker. Ons kamer was skoon en netjies. Ontbyt was iets om oor huistoe te skryf ... met 'n keuse van 3 tipes ontbyt, die een net so lekker soos die ander. Die ou meubels was pragtig en die tuin 'n lus vir die oog. Die personeel was baie hulpvaardig en het ons dadelik tuis laat voel. As ek opbouende kritiek kan gee: kamer 9 se lugversorging se flappies "squeak" vreeslik, 'n bietjie Q20 sal die ding doen. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Lorraine P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine P
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en skoon geriewe.

Ons het baie lekker gebly ─ geriewe was skoon, almal baie hulpvaardig en ontbyt was baie lekker. Sal definitief aanbeveel!

A Tapestry Garden Guest House's response

Baie dankie Lorraine,
Ons waardeer positiewe insette.
Kom kuier asb weer.
Mooi bly
Chretienne

A Tapestry Garden Guest House
Dianne V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Dianne V
Family with teenagers

Poor!

My aircon was leaking on my head the entire night. It didn't work in the first place. My room wasn't ready on arrival (room 9). Breakfast was however good!

A Tapestry Garden Guest House's response

Good day Mrs van Staden
We sincerely regret the experience you had and that we couldn't fulfil your expectations.
Please note that arrival is only from after 14h00 as indicated on the website. If anything thing wasn't in place it could be due to the time of arrival.
You did book a standard room.That is our economical option..I believe that you found the room to small. You were moved to a bigger room without any extra costs.

I just spoke to the man that serviced the Air-cons 2 week ago. He checked the Air-con again and assured me that all is well and that the Air-con is totally operative. He however told met that Air-cons tend to condensate when left on the entire night.

Glad you enjoyed the breakfast.
Please come again. We would like to bless you and make your stay one to remember.
Kind Regards
Chretienne Haupt
Owner.


A Tapestry Garden Guest House
Karl F - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karl F
With spouse/partner

Baie lekker, rustige atmosfeer, mooi meubels.

Baie lekker gebly, kamer was netjies, rustige atmosfeer, mooi meubels.

Wimpie N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie N
With spouse/partner

Prentjiemooi. Alles wat mens sou verwag .

Vriendelik hulpvaardige personeel en eienares. Sal defnitief weer daar oorbly. Tuin en swembad in puik kondisie.

Ilana K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilana K
With spouse/partner

Pragtige tuin wat my gelok het na buite.

Die kamers is mooi en netjies. Die ontbyt was lekker. Kritiek wat ek het en voorstel dat dit na gekyk word is as volg: Die badkamer se deur kort 'n gordyn voor die venster. Tydens ons verblyf was ons herhaaldelik gesteur die personeel wat by ons vensters gestaan en praat het. Om op te som, privaatheid was nie in die kaarte nie. Buiten vir die kritiek het ons die verblyf geniet en sal ons teruggaan. Ek het alreeds mense verwys na Tapestry Gardens.

Arno M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arno M
With spouse/partner

Baie netjies.

A Tapestry Garden Guest House is regtig baie mooi en ek kan dit vir verseker aanbeveel. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die tuin is goed versorg en verskaf 'n ontspannende atmosfeer. Ons het in Kamer No 5 gebly. Die vertrek was skoon, netjies, en baie mooi versier. Die lugversorging het gehelp teen die Potch hitte. Ons het egter te laat geslaap, so ek kan nie 'n opinie oor die ontbyt gee nie.

A Tapestry Garden Guest House's response

Hi Arno,
Baie dankie vir die ondersteuning.Dit sal lekker wees om julle weer te sien. Voorspoed vir die nuwe jaar.

A Tapestry Garden Guest House
Kobie V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobie V
With spouse/partner

Asemrowend, lekker en gesellig.

Baie lekker gebly en die mense is vriendelik.

A Tapestry Garden Guest House's response

Dankie Kobie vir die mooi woorde.
Sien uit na die volgende kuier.
Waal n plesier om julle te ontmoet.

A Tapestry Garden Guest House
Sybrand V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sybrand V
With spouse/partner

Vars koffie met aankoms, uitstekende ontbyt en goeie diens.

"Standard Room" is bespreek maar ons is opgegradeer na 'n "Luxury Room" met 'n bad. Dis hoogs aan te beveel. Die kamer is ruim. Die beddens is gemaklik met al die opsies met betrekking tot duvet/komberse/kussings ens.

A Tapestry Garden Guest House's response

Bie dankie Sybrand, was lekker om te ontmoet.
Ons sien uit om die volgende lekker koffietjie te maak.

A Tapestry Garden Guest House
Corne P - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne P
With spouse/partner

'n Lekker ontbyt, nagrus en gasvryheid.

Sien die sterre.

Brenda H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brenda H
With spouse/partner

Verblyf aangenaam!

Baie vriendelik, skoon en gerieflik.

Miranda B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miranda B
With spouse/partner

Naweek weg vir 'n wildsfees.

Die Tapestry Garden Guest House was 'n aangename ervaring. Heerlike ontbyt. Kan dit beslis aanbeveel.

Henry D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry D
On business

Skoon en netjies. Ek beveel dit aan.

Heerlik gebly, vriendelike gasvrou en werkers. Ontbyt baie goed. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Sarah V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah V
Family with teenagers

Lekker.

Baie netjiese kamers en die ontbyt was fantasties.

Pieter E - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter E
With spouse/partner

Pragtige dekor, mooi tuine en perfekte ligging.

Ontbyt was uit die boonste rakke. Op die hande gedra. Fasiliteite was baie netjies en baie tema-gedrewe. Sal hulle weer besoek en dan langer bly. Waarde vir geld met outydse sjarme. Hou dit so!

Seugnette P - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Seugnette P
With spouse/partner

Goeie diens en lekke slaapplek!

Dit was 'n lekker oornagbestemming en ontbyt was uit die boonste rakke. Sal mense aanbeveel om hier te bly. Vriendelike personeel en gesellige mense by ontbyttafel ontmoet. Sal weer terug kom!

Pieter P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pieter P
With spouse/partner

Netjiese plek maar benodig aandag en onderhoud.

Lugversorger het ongeveer 8 ure gevat om kamer af te koel, geen drinkgoed in kamer yskas soos beloof, spinnerakke in badkamer ens. Ontbyt was goed.

Desmond D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Desmond D
With spouse/partner

Baie netjies.

Sien die sterre.

Franske W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Franske W

Baie mooi gastehuis en keurig versorg!

Baie netjiese, veilige gastehuis! Aangename oornagverblyf! Voorstelle: 'n kragprop naby spieël vir haardroër en die ander woonstelle se ligte maak kamer baie lig in die nag. Miskien uitblok-voering vir gordyne aan daardie kant.

Marika G - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika G

Pragtige plek. Vriendelike ontvangs. Ongelooflike mooi kamers.

Pragtige plek en baie vriendelike mense. Ongelooflike mooi kamers wat netjies en skoon is. Rustige atmosfeer. Heerlike plek om buite te kuier. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Fanie K - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fanie K
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Geleë in 'n pragtuin met vriendelike diens en heerlike ontbyt. Sal weer terugkom.

Laetitia R - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Laetitia R
On business

Puik!

Ons het baie lekker hier gebly.

Hanette D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanette D
With spouse/partner

'n Lieflike tuin. Skoon en netjiese kamer. Het die rustigheid terdeë geniet.

Hartlik dankie vir 'n heerlike wegbreekkansie. Sal graag weer kom!

Edmund D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Edmund D
With spouse/partner

Lekker geslaap!

Sien die sterre hieronder.

Alice N - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice N
With spouse/partner

Absoluut perfek!

Dit is beslis die moeite werd. Die tuin is so ontspannend, selfs met die verkeer wat verby snel. Sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Retha H - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Retha H

Silwerskoon, pragtige tuin en vriendelike mense!

Ek dink die badkamer het bietjie aandag nodig.

Rudolf S - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rudolf S
With spouse/partner

Alles was reg!

Aangename atmosfeer en vriendelike ontvangs!

From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 260 Walter Sisulu Drive, Potchefstroom, 2531, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZTUxNDc0LWZmZDQtNDM1OC1hODliLTM4MTU1Njk1NzYzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 55 5 1 5 260 Walter Sisulu Drive Potchefstroom 2531 North West 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -26.721688375848 27.096777679487
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!