The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aan d'Oewer B&B | TravelGround
+31

Aan d'Oewer B&B

B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 77 reviews for Aan d'Oewer B&B
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Karen R - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen R
On business

Very comfortable stay.

Comfortable stay and the best breakfast!

Frances P - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frances P
Individual traveler

Ms Ward-Hull was very satisfied.

A satisfied customer.

Chris F - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris F
Individual traveler

Ek het een aand oorgeslaap vir werk in die omgewing.

Ek het laat die aand daar aangekom, baie lekker geslaap en 'n ordentlike onbyt die volgende oggend gekry. Baie vriendelik en 'n netjiese plek. Sal beslis weer daar oorbly!

Friedel H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Friedel H
On business

Dis skoon, netjies en rustig en baie gemaklik.

Die eienaar het uit haar pad uitgegaan om my te akkomodeer op die laaste ingewing van die oomblik.

Anton H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton H
With spouse/partner

Lekker rustige atmosfeer, veilige parkering. Netjiese eenhede.

Kan lekker slaap by gastehuis, rustige atmosfeer en veilig.

Jon O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jon O
Individual traveler

Perfek.

Ontspannende verblyf, alles was net reg, die perfekte plek om die omgewing te verken. Lekker verblyf, 'n wonderlike tuin en die beste ontbyt. Baie dankie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfect.

A relaxing stay, everything was just right, the perfect spot to explore the area. Lovely accommodation and great garden and the best breakfast. Many thanks.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mike O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike O
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Charl M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl M
On business

Everything was great and neat.

Needed nothing more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles reg en netjies.

Niks meer nodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie J
Individual traveler

An overnight stay.

I was warmly received in spite of arriving a bit wet on my bicycle. The hostess was eager to ensure I warmed up as soon as possible. Definitely a decent human being.

Charles K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles K
With spouse/partner

Netjiese verblyf en hartlike gasvryheid.

Dit was 'n absolute fees om tuis te gaan by Aan d'Oewer. Die kamer is smaakvol ingerig met die mooiste uitsig op 'n lowerryke en goedversorgde tuin. Nella-Marie se ontbyt was watertandlekker en baie keurig voorgesit. Ons sal beslis weer hier oorbly en dit definitief vir vriende aanbeveel. Baie dankie.

Koos J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos J
With spouse/partner

Die kamer was mooi en ons het lekker geslaap.

Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was uit die boeke en dit was duidelik dat daar spesiaal moeite daarmee gedoen is.

Zana S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zana S
With spouse/partner

Very nice and comfortable, value for money and very nice breakfast!

We enjoyed it lot, friendly staff, nice breakfast! Clean rooms and comfortable! Very pretty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en gemaklik, waarde vir geld en baie lekker ontbyt!

Ons het die baie geniet, vriendelike staff, lekker ontbyt! Skoon kamers en gemaklik! Baie mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerolene S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerolene S
With spouse/partner

Peaceful.

We stayed at Aan d'Oewer B&B one night. The house is beautiful and the area is peaceful. Breakfast was delicious. We will definitely recommend this B&B.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Ons het ons een nag by Aan d'Oewer B&B baie geniet. Die tuin is pragtig en die omgewing rustig. Ons ontbyt was heerlik. Ons sal beslis hierdie B&B aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Baie dankie Gerolene,
Ek is baie bly dat julle lekker by Aan d' Oewer B&B gebly het. Kom gerus weer as julle wil wegbreek.

Groete,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Even B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Even B
With spouse/partner

Excellent.

Friendly, hospitable, helpful, very pleasant stay and a delicious breakfast. All future visitors to Citrusdal should not miss this excellent guest house. Thank you, Nella-Marie. 11/10 for you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Vriendelik, gasvry, behulpsaam, baie aangename verblyf en 'n heerlike ontbyt, aan alle toekomstige besoekers aan Citrusdal moet nie hierdie uitstekende gastehuis misloop nie. Baie dankie Nella-Marie 11/10 vir jou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Baie dankie vir die mooi komplimente, asook die aanbeveling aan ander gaste.

Aan d'Oewer B&B
Leandri M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandri M
With spouse/partner

It was the hammer that hit the nail, we needed nothing more.

We were in Citrusdal for a birthday function and just needed a place to overnight. We did not only receive friendly service, but it felt as if we were far away from any town. It was so quiet and lovely to laze in and next to the pool and when it hit 45°C we could take a delicious afternoon nap in the room with the air-conditioner. The breakfast was absolutely fantastic and so filling. Thank you very much for a nice weekend away!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die hammer wat die spyker op die kop geslaan het, ons het niks meer nodig gehad nie.

Ons was in Citrusdal vir 'n verjaardag funksie en het net 'n plekkie nodig gehad om te oornag. Ons het nie net vriendelike diens ontvang nie, maar dit het heeltemal gevoel asof ons ver weg van enige dorp was. Dit was so rustig en heerlik om in en langs die swembad te lê en toe dit 45°C raak kon ons 'n heerlike middagslapie vat in die kamer met die lugverkoeler. Die ontbyt was absoluut fantasties en so vullend. Baie dankie vir 'n lekker naweek weg!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Leandri,

Ek is baie bly dat julle naweek by Aan d' Oewer B&B vir julle lekker was en dat julle gerieflik kon ontspan ten spyte van die hitte.

Groete,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Schalk S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk S
With spouse/partner

Pragtige plek, mooi uitsig, keurig gemeubileer.

Ons het een nag oorgeslaap, en het die pragtige tuin, kamer en heerlike ontbyt terdeë geniet. Beslis waarde vir geld.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Schalk,

Baie dankie vir die mooi komplimente. Ek is bly dat julle die tuin, kamer en ontbyt geniet het.

Groete,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Carol W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol W
With spouse/partner

Absolutely fabulous!

Everything was perfect - the hostess was charming and welcoming, the room was spacious and comfortable (the electric blankets were most welcome). The breakfast was freshly-prepared and delicious! We enjoyed every minute of our stay and wished it wasn't only for one night.

Aan d'Oewer B&B 's response

Dear Carol,

We are glad that you have enjoyed your stay at Aan d' Oewer B&B. We hope to see you again.

Regards,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Jd V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jd V
With spouse/partner

Nice accommodation with a delicious breakfast.

Good reception and a very beautiful place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker verblyf met 'n heerlike ontbyt.

Baie goed ontvang - lekker mooi plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Jd,

Ons is dankbaar en bly dat julle verblyf vir julle lekker was. Kom asseblief weer.

Groete,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Alta V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta V
With spouse/partner

The best ever!

All our expectations was surpassed. Anyone that wants to stay here will never regret it. Nella Marie deserves full points! We will definitely recommend and come back to Aan d'Oewer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste ooit!

Al ons verwagtinge was oortref. Enige iemand wat van die verblyf gebruik maak, sal nooit ooit spyt wees nie. Nella Marie verdien volpunte! Ons sal beslis Aan d'Oewer aanbeveel en beslis weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Alta,

Ek is baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die mooi komplimente en aanbeveling aan ander gaste. Ons hoop dat julle in die toekoms weer by Aan d' Oewer B&B sal oornag.

Vriendelike groete,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Karien J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien J
With spouse/partner

Baie vriendelik, beste ontbyt!

Baie vriendelike ontvangs. Gasvrou het ons gehelp met ekstra inligting van die omgewing en restaurant. Heerlik uitgeëet die aand. Ontbyt het totaal ons verwagtinge oortref. Smaaklik en so mooi voorgesit! Baie dankie!

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Karien,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly dat die ontbyt vir julle lekker was.

Groete
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Sonja B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja B
On business

Home away from home.

Professional service, well-equipped room, outstanding breakfast, friendly hostess, quiet area, beautiful garden, safe parking, WiFi.

Aan d'Oewer B&B 's response

Glad that you have enjoyed your stay Sonja.

Regards,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Antoinette B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antoinette B
With spouse/partner

Baie lekker rustig.

Pragtige tuin, netjiese kamer, baie gasvry, heerlike ontbyt.

Gideon M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon M
On business

Fantasties.

Absoluut een van die beste B&B's wat ek nog ooit by gebly het. Julle sien my vir seker weer.

Audrey M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Audrey M
With spouse/partner

Lovely host, beautiful setting and delicious breakfast.

We were in Citrusdal for a wedding and our stay was overnight. Beautiful surroundings with a lovely host. We had a delicious breakfast and enjoyed our short time at Aan d'Oewer.

Cornelia D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia D
With spouse/partner

Dis onvergeetlik.

Dankie aan die eienaars van Aan d'Oewer B&B, julle diens en plekkie is ongeloof mooi en ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Die mooiste tuin met die mooiste uitsig oor die gholfbaan en berge. Vandat ons daar aangekom het tot ons vetrek het, het ons tuis gevoel.

Aan d'Oewer B&B 's response

Dankie Cornelia,

Ons is bly dat julle dit geniet het.
Ons sien julle graag weer.

Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Helena S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena S
With spouse/partner

Netjies.

Netjies en gerieflik met ‘n heerlike ontbyt.

Aan d'Oewer B&B 's response

Dankie vir die positiewe en mooi kompliment Helena.

Aan d'Oewer B&B
Esther M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther M
With spouse/partner

Quiet and peaceful.

Excellent accommodation. To be recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig.

Uitstekende verblyf aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Esther,

Baie dankie, dit was vir ons 'n plesier om julle te kon ontvang. Ons waardeer die positiewe kommentaar.

Groete,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Johannes D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes D
With spouse/partner

Dit was vir ons 'n baie aangenaam om daar oor te bly.

Aan d'Oewer is 'n lieflike, stil bestemming met goeie sekuriteit. Dit is ook sentraal geleë in die dorp en die diens was deurgaans vriendelik en professioneel. Die ontbyte was keurig voorberei en aangebied. In die geheel was dit lekker om daar oor te bly. Baie dankie!

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Johannes,

Baie dankie, dit was lekker om julle vir twee dae by Aan d' Oewer B&B te kon ontvang. Dankie vir die mooi kommentaar.

Vriendelike groete,
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Drik L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Drik L
With spouse/partner

Dit is 'n goeie oornag plek.

Die plek is goed maar ek kan dit slegs aanbeveel as 'n oornag plek. Dit is geleë in 'n pragtige tuin.

Harry V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry V
With spouse/partner

Great! Wish all guest houses could be so nice!

We booked the small room, but will come again and choose the garden flat with its own stoep. A beautiful garden, beautiful view. A very nice and tasty breakfast is included. Hostess was very nice and helpful. Definitely the best place to stay (out of 10) during our 4 weeks holiday. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik! As alle gastehuise maar so kan wees!

Ons het die klein kamer bespreek, maar sal weer kom en die tuinwoonstel met sy eie stoep kies. 'n Pragtige tuin, mooi uitsig. 'n Baie keurige en smaaklike ontbyt is ingesluit. Gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Beslis die beste blyplek (uit 10) gedurende ons 4 weke vakansie. Sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Harry

Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Baie dankie vir die mooi kompliment, ek sal julle graag weer wil ontvang en ek sal die bespreking vir die Iceberg Suite dophou.

Vriendelike groete
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Irene W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene W
With friends

Our hostess was very welcoming and went over and above what is expected to make our stay comfortable.

The accommodation was comfortable, the breakfast delicious and beautifully presented. The garden with its plant and bird life a delight, and the place is easily found.

Jakkie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie V
With spouse/partner

An absolute pleasure!

What a good choice: newly renovated, everything you need is there and Nella-Marie's breakfast on it's own was a good reason to visit Aan d'Oewer. I have been there before and will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Absolute plesier!

Wat 'n goeie keuse: Nuut oorgedoen, alles wat jy nodig het en Nella-Marie se ontbyt is op sy eie 'n goeie rede om Aan d'Oewer te besoek. Was tevore daar en sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Baie dankie Jakkie, ek is bly dat julle die verblyf by Aan d' Oewer B&B geniet het. Julle is welkom om 'n derde keer hier te kom bly.

Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Rika P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika P
With spouse/partner

Gasvry, netjies, goed geleë en ons ontbyt was uit die boonste rakke - sal enige tyd weer hier bespreek!

Een aand hier geslaap en as die geleentheid hom weer voordoen sal ons enige tyd weer hier bespreek!

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Rika,

Baie dankie vir die mooi komplimente! Dit was 'n voorreg om sulke warm, vriendelike gaste soos julle te hê.

Ek hoop julle sal ons weer kom besoek, en die pragtige Cederberge deel van julle toerplan maak.

Groete
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Andre V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre V
Individual traveler

Aangename verblyf.

Gastehuis sal beslis aanbeveel word vir toekomstige reisigers. Blyplek is netjies en skoon. Ontbyt is 'n pluspunt en van hoogstaande gehalte.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste André

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Dit is ons doelwit by Aan d' Oewer B&B om 'n huislike gasvrye ervaring vir die toeris te gee met gerieflike kamers, 'n goedversorgde tuin en kwaliteit ontbyte.

Kom gerus weer.

Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Leroux B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leroux B
On business

Had a nice stay, but I won't recommend visiting the town when there's a storm.

Had a nice time at the guesthouse. Friendly service and enjoyed the breakfast. Would have liked milk in the room to drink coffee. Other than that, the accommodation was neat and well maintained.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, maar sal nie aanbeveel om die dorp te besoek as daar storm weer is nie!

Baie lekker gebly by die gastehuis. Vriendelike diens en lekker ontbyt geniet. Sou net graag melk in die kamer wou gehad het vir die koffie saans. Verder was die verblyf mooi netjies en goed in stand gehou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Leroux,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Wat die storm betref, die hele Wes Kaap het op 7 Junie deurgeloop onder die storms en almal is vooraf gewaarsku oor die erge storm wat verwag word. Ek dink die meeste dorpe was dus nie die ideale besoekpunt op daardie dag nie. Citrusdal se enigste slegte ervaring van die storm was dat die krag af was vanwee skade aan 'n naby gelee kragstasie.

Ek is jammer oor die melk en sal daaraan aandag gee, ek besef dat almal nie van melkpoeier hou nie.

Ek hoop om u dalk weer by Aan d' Oewer te ontvang, miskien tydens beter weersomstandighede.

Vriendelike groete
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Fanus S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Fanus S
With spouse/partner

Will go back anytime.

Very good reception. Clean and neat. The two Jack Russells are well-mannered too. The breakfast was very tasty Covered parking would've been nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Baie goed ontvang. Skoon en netjies. Die twee jack russels het ook goeie maniere. Die ontbyt was baie smaaklik. Ek sal graag onderdak wou parkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Mnr. Sherman

Baie dankie, dit is lekker om te hoor dat u die verblyf geniet het. Ons hoop om u weer in die nabye toekoms by Aan d' Oewer te akkommodeer.

Wat die parkeerplek betref, dit is veilig agter elektroniese hekke, net nie onderdak nie.

Vriendelike groete
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Jan Hendrik D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan Hendrik D
With spouse/partner

Vert neat and convenient.

Very friendly hostess. Neat and comfortable room. Very pretty garden. The two dogs (Poppie and Tjaba) was the highlight of our visit as animal lovers. They had a great time with us and shared our pizza.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en gerieflik.

Baie vriendelike gasvrou. Netjiese en gemaklike kamer. Baie mooi tuin. Die twee honde (Poppie en Tjaba) was die hoogtepunt van ons besoek, as diere liefhebbers. Hulle het lekker gekuier by ons en saam pizza geëet

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Jan,
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit was heerlik om julle te huisves.
Groete
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Henriette V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette V
With spouse/partner

Tidy, friendly reception, brilliant breakfast.

Definitely a B&B to recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies,vriendelik ontvang, puik ontbyt.

Beslis 'n B&B om aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Henriette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Teun L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teun L
With friends

Zeer gastvrij. Een geweldige plek.

Goede adviezen over de omgeving, zoals de Cederbergen. Een plek om naar terug te verlangen.

Pieter H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter H
With spouse/partner

Fantastic.

We really enjoyed our stay. Unit was clean and neat. The hostess, Me Venter, is very professional. Lovely breakfast. I would return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die gasvrou, mev. Venter, is baie professioneel. Heerlike ontbyt. Sal weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert K
On business

Nice stay.

I was a bit worried because there is no Loop Street in Citrusdal. What a surprise on arrival! Stunning garden, clean with friendly reception. I was even able to use the lapa for my business meeting. Thank you, Nella-Marie, keep it as is - homey and friendly. Be sure to stay for the breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekke man Lekke!

Aanvanklik was ek bekommerd, want daar is nie 'n Loopstraat in Citrusdal nie. Wat 'n verassing met die aankoms. Pragtige tuin, landelike skoon omgewing en vriendelike ontvangs. Ek kon selfs die Lapa gebruik vir my sake-ontmoeting. Dankie Nella-Marie, hou dit soos dit is: huislik en vriendelik. Wees verseker om vir die ontbyt te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linette P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linette P
With spouse/partner

Comfortable and homey.

The guesthouse and garden is very showy and neat. The hostess was friendly and has an eye for detail which is especially visible in the exquisite breakfast. We recommend this to any travellers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en huislik.

Die gastehuis en tuin vertoon as besonder netjies en keurig. Die gasvrou is vriendelik met 'n oog vir detail wat veral in die keurige ontbyt na vore kom. Ons kan die gastehuis vir ander reisigers aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan C
With friends

Good.

Everything was neat and good. All complaint is that there weren't any bottom sheet on the beds.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Alles was netjies en goed. Al klagte is dat daar nie onderlakens op die beddens was nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jerry B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerry B
With spouse/partner

Lovely surrounds, tranquil.

Very nice room, ate and slept well. Would, however, prefer a larger TV - the small TV doesn't really do.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker omgewing, baie rustig.

Baie lekker kamer, lekker geëet en geslaap. Sal net bietjie groter TV verkies (klein TV is nie baie geskik nie).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

'hanna C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
'hanna C
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld!

Ek het my verblyf Aan d'Oewer baie geniet! Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies. Die ontbyt was van uitstekende gehalte. Die gasvrou was baie gaaf en sy het moeite gedoen om elke versoek wat ek gehad het, aan te voldoen, bv. ek drink nie koffie nie en sy het vir ons soveel Rooibosteesakkies gegee dat ons dit nie eers kon opdrink nie! As ek weer in Citrusdal kom, sal ek weer Aan d'Oewer kies!

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Hanna,

Ek is bly julle het julle verblyf by Aan d' Oewer geniet.

Groete
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Hannes N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes N
With spouse/partner

Our accommodation was excellent!

Friendly reception. The hostess went to a lot of trouble to give us directions. The room was beautiful and very neat. Even the heater had been switched on for us. Because we had to leave early, the hostess went to extra trouble to serve breakfast early. She has a beautiful place. I will definitely recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf was puik!

Ons is vriendelik ontvang. Die gasvrou het moeite gedoen om aanwysings te gee. Die kamer was pragtig en baie netjies. Tot die verwarmer was al vir ons aangeskakel. Omdat ons vroeg moes ry het gasvrou spesiaal moeite gedoen om die ontbyt vroeg te bedien. Sy het 'n pragtige plek. Ek sal hulle definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan d'Oewer B&B 's response

Beste Hannes,
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit bly vir my 'n voorreg om met gasvryheid te dien.
Groete
Nella-Marie

Aan d'Oewer B&B
Cynthia En Frikkie C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia En Frikkie C
With spouse/partner

Outstanding accommodation!

We slept warm and the food were nicely prepared.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf!

Ons het baie lekker warm geslaap en kos was pragtig voorgesit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melony C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melony C
With spouse/partner

Baie rustig en veilig.

Die B&B was baie netjies ,veilig en rustig. Die ontbyt was uitstekend. Baie goeie diens!

Andre V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Baie vriendelik onvang. Hulle het vir ons verduidelik waar die eetplekke geleë is, die gebruik van die swembad aangebied, baie smaaklike ontbyt gegee voor ons vertrek en ons het goeie waarde vir geld gekry.

Cappelier Dirk B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cappelier Dirk B
With spouse/partner

Very good B&B.

Friendly people. Very good breakfast.

Johnny C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnny C
With spouse/partner

Fantasties.

Baie lekker, rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar kuier.

Janine M - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine M
With friends

Great guesthouse.

Everything about this guesthouse was really good, from friendly owner, nice room and lovely breakfast. I would recommend as a stopover.

Basil P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basil P
Individual traveler

We will come again!

It is peaceful and comfortable and we had a lovely breakfast. It is also clean, well maintained and great value for money.

Mike B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mike B
With friends

Went to a wedding nearby, accomodation more than met all our requirements, booking was really easy, reminders excellent.

Very friendly and efficient hostess, rooms perfect for what we needed them for and a garden big enough to throw a ball, which was fetched enthusiastically by the two resident Jack Russells. Excellent breakfast.

William C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
William C
With spouse/partner

"Lekke" is a great description

Thank you for the exceptional hospitality. The phone calls to ensure you are on your way and traveling safe, the concern that all is to your satisfaction and the breakfast was divine. Thank you for an exceptional experience.

Yolandi B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi B
With spouse/partner

Fantasties!

Indrukwekkend, vriendelike ontvangs, netjies.

Melinda H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melinda H
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het was voorsien.

Dit was gerieflik en die kamer was baie netjies. Ontbyt was heerlik! Gasvrou ook baie vriendelik. Die tuin was baie mooi. Parkering was op die perseel en veilig. Kamer was pragtig. Ek het gebruik gemaak van die gratis WiFi. Die koffie in die kamer was baie lekker.

Pieter A - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter A
With spouse/partner

Kon na 'n lang rit rustig slaap.

Volgende oggend ingewag by die deur deur die 2 oulike hondjies. Heerlike ontbyt!

Gordon S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gordon S
Individual traveler

Top class country lodging!

Comfortable and spacious room, quiet surroundings, friendly and helpful hostess, beautiful garden, excellent breakfast and very reasonable rates - what's not to like?

Nienie G - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nienie G
Individual traveler

Baie lekker!

Vriendelike mense. Ruim en privaat kamer. Dit was 'n plesier om daar te bly!

Fini S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fini S
With spouse/partner

Aangename ervaring!

Veilige en vriendelike verblyf!

Adri W - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri W
With spouse/partner

Die kamer was netjies en gemaklik.

Die huis is op 'n groot erf met 'n pragtige tuin. Warm ontvangs deur eienaar en 2 Jack Russels. Die hoogtepunt was ons ontbyt. Die kos was baie mooi voorgesit.

Lizette S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizette S
With spouse/partner

Baie rustig en netjies.

Baie netjies met vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt.

Johan V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Baie lekker gebly!

Baie netjiese, goed ingerigte verblyf. Ontbyt was baie goed en keurig aangebied.

Jolanda A - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jolanda A
With spouse/partner

Vriendelik, skoon en rustig.

Baie welkom gevoel, die eienares is 'n baie vriendelik en baie behulpsaam. Ons moes van kamer verander omdat my man te lank is vir die dubbelbed, dit was geen probleem en ons het heerlik geslaap. Twee baie vriendlike Jack Russells. Heerlike ontbyt, sal dit beslis aanbeveel.

Coen S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen S
With spouse/partner

Uitstekende diens!

Gasvrou was baie behulpsaam en baie vriendelik. Ontbyt was uitstaande en heerlik. Veilige parkering gerieflik op die erf. Kamer baie netjies en skoon. Het heerlik gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Rene G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene G
With friends

HEERLIK!

Ons het die naweek se verblyf by Aan d'Oewer vreeslik geniet en die akkommodasie is ongelooflik. Ontbyt was hemels en uitleg van kamers sowel as die diens is van die beste.

Anita P - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita P
With spouse/partner

Ons het baie lekker, rustig en gerieflik gekuier.

Baie genotvolle verblyf. Ons het baie welkom gevoel en ons het elke oggend heerlike ontbyt geëet.

Okkkie T - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Okkkie T
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly.

Aan d'Oewer is 'n pragtige plek wat smaakvol ingerig is. Dit het 'n lieflike tuin, pragtige huis en goeie, vriendelike diens. Die eienares is 'n baie vriendelike, aangename mens vir wie diens aan klante beslis baie belangrik is. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan en sal beslis self ook weer daar oorbly.

Erica R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica R
With spouse/partner

Vriendelik, skoon, goeie fasiliteite, puik ontbyt en twee baie goed gemanierde Jack Russels.

Van ontvangs tot uitboek was die diens naby genoeg om alles gerieflik te maak, en ver genoeg om privaatheid te verseker. Die fasiliteite is netjies en voldoende in 'n pragtige omgewing. Die uitstekende afronding met ontbyt, van warm borde tot rustige musiek, het die ondervinding akkuraat opgesom.

Tammy V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tammy V
With spouse/partner

Very nice! The Breakfast was outstanding!

The stay was lovely. The garden was outstanding and the breakfast. We had everything we needed.

Walther D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walther D
With spouse/partner

Excellent B en B

Baie goeie verblijfplaats met een heerlijke gastvrouw voor wie niets te veel is. Zeer lekker ontbijt. Een aanrader.

Poppie M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Poppie M
With spouse/partner

Voorwaar 'n plesier!

'n Pragtige verblyfplek!

Gijs S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Gijs S
With spouse/partner

Mooie tuin en goed ontbijt maar te kleine kamer.

Weinig comfort met een airco met teveel lawaai en enigszins tegenvallende gastvrijheid.

Coreen N - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen N
With spouse/partner

Heerlik! Ons sal definitief weer daar oornag! Uitmuntend!

Stil, rustig, veilig, baie skoon en gerieflik. Die ontbyt was uitstekend om nie eers van die gasvryheid te praat nie. Ek sal dit beslis aanbeveel. 10 uit 10!

Rosemary D - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosemary D
With spouse/partner

Comfortable, attractive

A clean and homely accommodation.

Jakkie V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie V
With spouse/partner

Wonderful.

What a pleasant surprise ! The host was wonderful, the breakfast divine and the setting very pleasant. Will definitely stay there again.

From
R600
per night, for 1 person
From
From R600
per night, for 1 person
From
R600
per night, for 1 person
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 60 Loop Street, Citrusdal, 7340, Western Cape
  • No children under 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOWZkOGE1LWY0MTItNGEyZC04OTg2LWU5OTIyMWNjNDg3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 1 person 77 5 1 5 60 Loop Street Citrusdal 7340 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.590168176654 19.010961055756
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!