The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aan De Kanal Country Lodge | TravelGround
+14

Aan De Kanal Country Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 5 reviews for Aan De Kanal Country Lodge
Cleanliness
4.0/5
Service
4.0/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.6/5
John O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John O
With spouse/partner

Lovely and homey. Well located.

Lovely stay, fully equipped and comfortable. Lovely garden with lovely plants and secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en huislik. Goed geleë.

Lekker gebly, volledig toegerus en gerieflik. Heerlike tuin met lieflike plante en veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aan De Kanal Country Lodge's response

Goeie dag John,

BAIE BAIE DANKIE VIR DIE MOOI KOMPLIMENT. ONS WAARDEER DIE MOOI WOORDE.

MARET AAN DE KANAL

Aan De Kanal Country Lodge
Marie J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie J
Individual traveler

Overnight stay.

I was warmly received. I was pleased that a restaurant is located on the premises. They serve good old-fashioned food. Breakfast was excellent. One suggestion though, don't put ice into the orange juice without asking first. Overall a lovely stay.

Minke D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Minke D
Individual traveler

Klein en kompak, perfek vir een nag se oorslaap.

Vir 'n nag se oorslaap is dit perfek. Die stort is nie te great, maar voldoende.

Martin En Esbé E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin En Esbé E
With spouse/partner

Vriendelikste gasvrou.

Ons het heerlik gebly! Kamer is baie goed toegerus en die lugversorging was ons redding in 'n baie warm Heidelberg. Baie vriendelike gasvrou en ook die heerlikste kos in die restaurant. Kan definitief Aan De Kanaal Country Lodge aanbeveel.

Rezanne B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Rezanne B
With friends

Glad nie waarde vir geld nie, R800 vir 'n beknopte, donker kamer sien my nie weer nie.

Die foto's is misleidend. Die kamer is donker, onprakties, geen wasbak vir skottelgoed - moes eetgerei was in selfde wasbak as waar jy tandeborsel! Twee gasstowe reg teenaan 'n binnebraai. TV se kanale slegs op 1 gestel wat boonop nog sneeu die heeltyd. TV in kamer en gaste moet op bed sit. Ons het vir baie goedkoper baie geriefliker gebly in Sedgefield, ook via LekkeSlaap bespreek. Om nog te betaal vir gebruik van braaigeriewe is belaglik. As jy ná meer as 20 jaar se rondreis agter sport en familie-kuiers 'n plek beskryf as "swakste waar ek nóg gebly het" is daar beslis fout. R1600 vir 2 aande waar daar letterlik net geslaap is. Die hotel (met baie netjieser geriewe) is R250 'n nag! Bly eerder daar. Regtig 'n mors van R800 'n nag. Teleurstellend.

Aan De Kanal Country Lodge's response

Geagte klient
Dit is nogal 'n baie gewilde eenheid met sy eie binne braai. As die kamer donker en onprakties is, is ek jammer dat jy so dink. Daar was 'n spesiale bak vir die skottelgoed. Dit is so aan u man meegedeel dat die skottelgoed vir julle skoon gemaak sal word, wat so gedoen is. So dit was regtig nie nodig om enige skottelgoed in 'n badkamer wasbak te was.
Jy noem van betaal vir die braaigeriewe. Niemand het vir jou geld gevra om die braai geriewe te gebruik, toe jy my gevra het of julle die braai en lapa mag gebruik nie. Ek het dit met die grootste liefde vir julle met baie moeite van reëlings laat oopsluit en jou geen addisionele koste gevra nie.U het ook die Jacuzzi probeer gebruik sonder toestemming. In die eenheid is 'n kennisgewing dat Jacuzzi vooraf gereël moet word vir gebruik.
Jy kla oor die TV se beeld wat swak was, ons was op die perseel tot die Sondag oggend net na 10:00, hoekom het niemand van julle dit kom rapporteer nie. Ons sou met die grootste liefde dit kom reg stel het.
Die 2 stowe in die braai gedeeltes was daar met 'n rede, vir 'n groot groep wat die eenheid wou gebruik vir daardie tydperk, maar dit toe uit gestel het vir die volgende week omdat daardie Maandag 'n vakansiedag was.
Ek is baie jammer as jy dink jy het te veel betaal. Ek sou so graag wou hê jy moes darem ook net kom gesig wys toe julle ingeboek het, dan kon ek aan jou ook al hierdie dinge verduidelik.
Ons was darem bereid om die roosters, wat julle vergeet het, vir julle te bêre.
Maret Koen
Eienaares
Aan De Kanal

Aan De Kanal Country Lodge
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 41 Fourie Street, Heidelberg, 6665, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYmRiZGUzLWI0ZTEtNDA3OS05M2JhLTQ4MDZlZDMyMTJlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 5 5 1 5 41 Fourie Street Heidelberg 6665 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.092148891487 20.956964045763
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!