The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aardts Gasteplaas | TravelGround
+35

Aardts Gasteplaas

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Aardts Gasteplaas
Cleanliness
5.0/5
Service
4.2/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Tamara T - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamara T
With spouse/partner

Die beste wegbreek ooit!

Aardts Gasteplaas is netjies en skoon en ongelooflik mooi. Die rustigheid sal enige iemand se siel goed doen. Die eienaar het een keer per dag per WhatsApp ingeloer net om seker te maak ons benodig nie iets nie. Die bestuurder daar was vriendelik en naby genoeg indien ons enige iets benodig het. Ek sal enige iemand aanbeveel om op Aardts Gasteplaas te slaap.

Aardts Gasteplaas 's response

Baie dankie Tamara.
Dit was vir ons heerlik om julle daar te hê.
Dankie dat julle alles ook mooi skoon gelos het.
Dit verskaf ons baie vreugde as iemand die natuurskoon ook kan geniet.
Dankie vir julle ondersteuning.
Abrie

Aardts Gasteplaas
Brenda B - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda B
With spouse/partner

Quiet with only field noises.

You will need high clearance vehicle. If you like adventure and being away from city noises, work etc. then this is for you. Beautiful sunset from the fire heated swimming pool enjoying glass of wine received on arrival. We will visit again.

Jacob D - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jacob D
With friends

Wegbreekplek met groot moontlikhede!

Tekorte: pad is nie goed nie, kombuisgeriewe kort aanvulling, stortgeriewe nie geskik vir winter nie, dit kan verkoue veroorsaak, uitstekende ligging en baie unieke ontwerp, sal definitief mense aanbeveel!

Aardts Gasteplaas 's response

Dankie vir jou terugvoer Jacob. Dit help ons om die ervaring te verbeter.
Ons werk tans aan die pad.
Dit sal ons baie help om te weet watter kombuis geriewe julle meer wil hê as wat daar is sodat ons kan aanvul.
Die badkamer is bo oop, om die ervaring so naby moonlik aan die natuur te maak maar steeds privaatheid te gee.
Dankie, Abrie.

Aardts Gasteplaas
Conrie C - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrie C
With spouse/partner

Dit is ongelooflik mooi, goeie waarde vir geld en beslis die beste mense.

As jy en jou eggenoot 'n wegbreek wil maak vir ontspanning en afskakel is dit die plek. Baie mooi uitsigte en het die "hot tub" baie geniet. Abrie en Eurica is die oulikste mense en sien uit wat hulle toekomsplanne inhou. Sterkte aan hulle en dankie vir 'n besonderse naweek.

Jacques S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques S
Family with teenagers

Ongelooflike plek met alles wat jy benodig.

Net die beplanning en denkwyse wat in die bou van die stukkie "art" ingegaan het maak die besoek 100% die moeite werd. Die warmbadjie was absoluut die middelpunt van ons gesin se kuiertjie. Ek beveel die verblyf sterk aan vir enige persoon wat iets anders wil sien en doen en wat wil deel voel van die genot en harde werk wat ingegaan het met die skepping van die pragtige plek.

Aardts Gasteplaas 's response

Hi Jacques, baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is baie bly julle kon dit so geniet. Dit is ook maar 'n keuse.
Dankie vir julle ondersteuning.

Aardts Gasteplaas
From
R1 400
per night (sleeps 4)
From
From R1 400
per night (sleeps 4)
From
R1 400
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Aardts Gasteplaas, Klein Karoo, De Rust, 6650, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd087547808254cc6de2946342d4bf8d917c89a9d474bea9f0c970f5577f98fd10f82952defc3587179a3d9bb13ba2cda32bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night (sleeps 4) 5 5 1 5 Aardts Gasteplaas Klein Karoo 6650 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.545088661764 22.490047209988
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!