The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Abelia Guest Rooms | TravelGround
+50

Abelia Guest Rooms

9 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 9 reviews for Abelia Guest Rooms
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Brunhilde F - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brunhilde F
With friends

Plattelandse gasvryheid. Die kamer was baie skoon en net. 'n Gawe byvoeging is gefiltreerde drinkwater, asook smaaklike beskuit.

Vriendelike, behulpsame gasheer en - dame. Pragtige tuin.

Abelia Guest Rooms's response

Baie dankie julle was uitstekende gaste. Julle is enige tyd welkom terug. Dankie dat julle kamer so netjies en skoon gelos het. Ek is voorwaar geseend om gaste soos julle te he.

Abelia Guest Rooms
Mary-ann G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary-ann G
With spouse/partner

Puik diens en waarde vir geld.

Perfek in alle opsigte. Sal vir seker weer by Abelia bly, as ons in Parys moet oorslaap. Baie gasvrye en vriendelike eienaars.

Abelia Guest Rooms's response

Dis n plesier om gaste soos julle te ontvang. Dankie hoop om julle gou weer in toekoms te sien. Dankie gaste soos julle maak dit alles die moete werd

Abelia Guest Rooms
Zanzoinette W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanzoinette W
Family with teenagers

Waarde vir geld en vriendelike gasheer/vrou.

Ons het heerlik gekuier by Abelia Guest Rooms, die oom en tannie is verskriklik vriendelik en gasvry. Kamer en badkamer is gerieflik en ruim en mens kom absoluut niks te kort nie. Ons sal verseker weer daar gaan kuier.

Abelia Guest Rooms's response

Baie dankie julle is altyd welkom. Is voorwaar 'n voorreg om gaste soos julle he. Hoop ons sien julle gou in toekoms.

Abelia Guest Rooms
Rina P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rina P
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Vriendelike personeel en netjiese blyplek.

Abelia Guest Rooms's response

Baie dankie julle was lekker om julle hier te he. Dankie dat julle kamer so netjies was na julle vertrek het. Julle enige tyd weer welkom.

Abelia Guest Rooms
Ronel B - Jul 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel B
On business

Baie netjies.

Hartlik ontvang deur Yvonne. Covid 19 - protocol streng gevolg. Besondere aandag aan detail gegee. Van tuisgebakte beskuit tot 'n snoesige kombers en koue drinkwater. Als was skoon, linne, badkamer, breekware en omgewing.

Abelia Guest Rooms's response

Baie dankie, is 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Ons is geseend om gaste soos julle te ontvang. Hoop sien julle gou weer.

Abelia Guest Rooms
Dawn G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawn G
With friends

Absolutely fantastic.

Neat, cosy, friendly environment. Close to all the amenities. The hosts are very helpful and friendly people. Would definitely recommend it for a pleasant stay. Would also recommend the restaurant called O's just down the round, it was an amazing venue with very good food and service.

Abelia Guest Rooms's response

Baie dankie dat julle die familie eenheid so netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom. Jammer, het julle gemis toe julle uit is. Was 'n plesier om julle te hê. Is 'n plesier om gaste soos julle te hê. Ek is geseënd.

Abelia Guest Rooms
Herman K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman K
With spouse/partner

Beautiful and nice place to stay.

The room we stayed in was beautiful, the host and his spouse super friendly. Well maintained property. Not a noisy place. Will definitely make use of them again.

Abelia Guest Rooms's response

Thanks you are welcome anytime.
Julle plek prefek agter gelaat

Abelia Guest Rooms
Magda D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda D
Family with young children

Gasvry, rustig!

Netjies, rustig, skoon! Eienaars baie gasvry en vriendelik! Ons sal vir seker weer inboek!

Abelia Guest Rooms's response

Dankie, julle is altyd welkom.

Abelia Guest Rooms
Magda D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda D
Family with young children

Gasvry, rustig!

Sal vir seker weer inboek by Abelia as ek weer Parys moet besoek! Sal vir enige iemand aanbeveel! Bekostigbaar en waarde vir geld. Well done!

Abelia Guest Rooms's response

Baie dankie julle is altyd welkom, julle was ook baie goeie gaste.
Dankie

Abelia Guest Rooms
was R610
From R458
per night (sleeps 2)
was R610
From R458
per night (sleeps 2)
was R610
From R458
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 60 President Brand Road, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAisD36oTjQTQlE3qJxPOV2GCEAN7DFljeTYE4G1jmEPbT7SFJQR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R610, now From R458  per night (sleeps 2) 9 5 1 5 60 President Brand Road Parys 9585 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.895845 27.469312
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!