Aberdeen Self-Catering
Review Summary
Naidene K - Jan 2021
Overall score
Perfect stop-over to break your trip.
Gerhardus Dirk D - Jan 2021
Overall score
Goed ingerig, waarde vir geld, vriendelike personeel.
Read moreAberdeen Self-Catering's response
More Dirk, Baie dankie vir jou posetiewe terugvoer. Ons is altyd oop vir nuwe gedagtes en idees. Waardeer julle ondersteuning!
Riette D - Jan 2021
Overall score
'n Absolute besonderse plek, heeltemal uniek, iets heeltemal anders.
Aberdeen Self-Catering's response
Wow, Baie dankie Riette vir jou aangename terugvoer. Waardeer dit baie. Hoop julle Otter staptoer was ook baie lekker. Voorspoed vir 2021!
Alta D - Jan 2021
Overall score
Ons het baie lekker daar gekuier.
Nick C - Dec 2020
Overall score
Very pleasant break on the journey from Joburg to Cape Town.
Aberdeen Self-Catering's response
Good morning Nick,
Thank you so much for your pleasant feedback and your support. All of the best for 2021.
Rian G - Dec 2020
Overall score
Werklik 'n belewenis - so goed uitgelê.
Michael M - Dec 2020
Overall score
Awesome
Aberdeen Self-Catering's response
Good evening Michael, thank you for your kind feedback. It is much appreciated. Kind regards, Jurgens.
Carla G - Nov 2020
Overall score
Wonderlike plek met goeie diens en 'n rustige omgewing!
Aberdeen Self-Catering's response
Goeie more Carla, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop die res van julle reis was ook lekker.
Jean-pierre M - Nov 2020
Overall score
Fantasties.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Jean-Pierre. Ons waardeer jou terugvoer en ondersteuning! :-)
Salome S - Nov 2020
Overall score
Baie beïndruk met die opset. Netjies, gasvry en rustig.
Aberdeen Self-Catering's response
More Salome. Baie dankie vi jou lekker terugvoer. Ons is bly julle het die tent geniet. Dankie vir julle ondersteuning! :-)
Nols B - Oct 2020
Overall score
Ons is baie vriendelik ontvang by netjiese verblyf!
Aberdeen Self-Catering's response
More Nols,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dankie vir julle ondersteuning.
Hannie J - Oct 2020
Overall score
Lekker geslaap, baie netjies en skoon.
Aberdeen Self-Catering's response
More Hannie. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Sien julle weer!
Johan F - Oct 2020
Overall score
Baie rustig.
Aberdeen Self-Catering's response
Goeie more Johan,
Baie dankie vir jou terugvoer en ondersteuning.
Gustav S - Oct 2020
Overall score
'n Goed toegeruste tuiste waar ons lekker kon rus.
Aberdeen Self-Catering's response
More Gustav. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie! Dankie vir julle ondersteuning!
Carel L - Sep 2020
Overall score
Rustig en netjies.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie vir jou resensie, Carel. Ons waardeer dit baie. Dankie vir julle ondersteuning.
Schalk L - Mar 2020
Overall score
Happy wife - happy life.
Aberdeen Self-Catering's response
Beste Schalk, baie dankie vir julle resensie en terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dankie ook vir julle ondersteuning.
Adel P - Mar 2020
Overall score
Verrassend.
Aberdeen Self-Catering's response
More Adel, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie. Groete, Jurgens
Franciska T - Mar 2020
Overall score
Good overnight stay.
Aberdeen Self-Catering's response
Dear Franciska, thank you for your feedback and I see you have made another booking for September or October. Thank you very much for your support, looking forward to seeing you again. Please drive safely. Blessings, Jurgens.
Marizanne Z - Jan 2020
Overall score
Die oulikste plek.
Read moreAberdeen Self-Catering's response
Goeie middag Marizanne
Baie dankie, ons waardeer die mooi woorde en julle onderstuning.
Vriendelike groete, Jurgens.
Natasha B - Jan 2020
Overall score
Wat 'n wonderlike plek! Ons kom definitief dié jaar weer daar kuier!
Aberdeen Self-Catering's response
Goeie more Natasha. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit baie. Geseende 2020 vir julle. Groete, Jurgens.
Andre R - Jan 2020
Overall score
Hartsmense.
Aberdeen Self-Catering's response
More Andre, baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit baie. Groete, Jurgens.
Eben B - Jan 2020
Overall score
Comfortable. Pleasant.
Aberdeen Self-Catering's response
Good morning Eben, I see I missed your reply a year ago. Thank you for your nice feedback. It is much appreciated. Blessings for 2021
Roené V - Jan 2020
Overall score
Gemaklik, netjies en baie rustig.
Aberdeen Self-Catering's response
Thank you Roene. Much appreciated, Jurgens.
Katryn P - Jan 2020
Overall score
Perfekte oornag blyplek.
Aberdeen Self-Catering's response
More Katryn, Baie dankie vir jou lekker terugvoer. Ons waardeer dit baie! Sien julle weer. Groete, Jurgens
Ricardo M - Jan 2020
Overall score
Very well.
Aberdeen Self-Catering's response
Thank you very much Ricardo.
Adrian G - Jan 2020
Overall score
Relaxing.
Aberdeen Self-Catering's response
Much appreciated Adrian. Thank you for your support.
Maryna W - Jan 2020
Overall score
Ongelooflik mooi en netjies.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Maryna, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Sien julle weer. Groete, Jurgens
Nadine K - Dec 2019
Overall score
Beste verwagtinge oortref, met liefde aanbeveel.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Nadine, Baie dankie hoor. Ons is bly julle het die oorslaap geniet. Geseende 2020.
Louise Elizabeth W - Dec 2019
Overall score
Baie rustig, skoon en netjies. Goeie geriewe, en baie spasie. Ontspannende omgewing, met alles wat jy moontlik kan benodig, beskikbaar.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Louise, Ons waardeer jou terugvoer baie hoor. Geseende 202 vir julle. Groete, Jurgens.
Jan S - Dec 2019
Overall score
Oase.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Jan,
Baie dankie vir jou terugvoer en ondersteuning.
Vriendelike groete
Jurgens
Wendy V - Dec 2019
Overall score
I recommend anybody to stay over.
Aberdeen Self-Catering's response
Thank you very much, Wendy. We really appreciate your feedback and your support. Kind regards, Jurgens.
Ina V - Dec 2019
Overall score
Oulike oornagplek, 'n aangename verassing!
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Ina, ons waardeer julle terugvoer en ondersteuning. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Jurgens.
Thomas T - Dec 2019
Overall score
A Karoo gem!
Aberdeen Self-Catering's response
Good Morning Thomas,
Thank you very much for the kind words and the review and for your support.
We hope you have a save trip and enjoyable holiday break.
Regards,
Jurgens
Hannes H - Dec 2019
Overall score
Oase in die Karoo.
Aberdeen Self-Catering's response
More Hannes,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer.
Geniet julle vakansie en dankie vir julle ondersteuning.
Winnie-isabel L - Dec 2019
Overall score
Aberdeen verrassing!
Aberdeen Self-Catering's response
Goeiemore Winnie.
Jammer ek sien nou eers jou terugvoer.
Baie dankie vir jou opbouende terugvoer. Ons waardeer dit baie! Dankie vir julle ondersteuning en voorspoed vir 2021!
Elrina B - Dec 2019
Overall score
Drie woorde: Heerlik, heerlik, heerlik!
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Elrina,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons probeer vir mense 'n aangename Karoo ervaring gee en dis lekker om te hoor as mense dit geniet het.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete,
Jurgens
Hennie H - Dec 2019
Overall score
Versteekte diamant in Karoo.
Aberdeen Self-Catering's response
More Hennie, Baie dankie vir jou lekker terugvoer. Dit word baie waardeer! Groete, Jurgens
Casper D - Dec 2019
Overall score
Karoo-gasvryheid op sy beste!
Read moreAberdeen Self-Catering's response
Goeie more Casper. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie!
Santie W - Dec 2019
Overall score
Fantastiese diens!
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Santie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer.
Hoop julle het 'n veilige reis gehad verder.
Vriendelike groete,
Jurgens
Andrea D - Dec 2019
Overall score
Nice overnight place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker oornagplekkie.
Lekker plekkie om by te oornag. Gerieflik beddens, mooi tuintjies en huisie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Andrea,
Ons waardeer julle terugvoer. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete,
Jurgens
Anita V - Oct 2019
Overall score
Pragtige omgewing en baie netjies.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Anita, ons waardeer jou terugvoer. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Groete,
Jurgens
Mia. B - Oct 2019
Overall score
Very shabby chic.
Aberdeen Self-Catering's response
Good day Mia,
Thank you for your feedback. I am very sorry to hear about your bad experience with us. Up to today, I am not aware of any blocked drains in the last year or so, but I will inquire regarding that.
Regarding the pool, every year we empty our pool to repaint it and to do maintenance on it. This year we did a major maintenance. I am sorry that the time we did that, was within the time you were booked in with us. Also, we had major water issues and we had enough water in our tanks for bathing and cooking, but not for filling the pool.
I am also not sure what you meant with very shabby chick.
We really do our best to treat all our guests with respect and friendliness. You are always welcome to contact me personally too.
Karoo regards,
Jurgens
Jurie S - Sep 2019
Overall score
Wonderlik, netjies, waarde vir geld en aangenaam.
Mariaan B - Aug 2019
Overall score
Ietwat van 'n teleurstelling.
Aberdeen Self-Catering's response
More Mariaan, baie dankie vir jou terugvoer. Alle terugvoer, goed en sleg, help om ons standaard op te lig. Ek is baie jammer daaroor, dit is vir ons ook nie aanvaarbaar nie. Die kennisgewing oor die toiletpapier is iets wat vir ons ook 'n uitdaging is in al die Karoo dorpies. Ons dorpie gebruik ook nog septiese tenks en nie rioolstelsels wat alles weg voer nie. Toiletpapier, wanneer dit in oormaat gebruik word, blok ons dreine. DIe onderhoud op septiese tenks is baie hoog en ons probeer vermy dat gaste met 'n geblokte drein sit oor 'n fees seisoen wanneer daar geen munisipale hulp is nie. Dit is 'n nagmerie wat ons teen alle koste probeer vermy.
Ek het nounet die houer met reënwater vir die ketel gaan toets en ek kon geen fout vind nie. Was die houer dalk leeg gewees? Nietemin gee jy genoeg informasie om positief aan te wens en om ons gaste 'n lekker ervaring te gee. Met julle volgende nag se oorslaap kan julle graag verniet kom bly op ons onkoste.
Veilige reis
Jurgens
Wayne R - Aug 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Hennie V - Jul 2019
Overall score
Unbelievably cute place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike oulike plekkie!
Voel soos huis weg van huis. Ek en my vrou het dadelik tuis gevoel. Die plek is besonders netjies. Almal wat daar werk is baie vriendelik en gaan rêrig uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Môre Hennie,
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop julle het die res van julle vakansie ook geniet.
Baie seëninge,
Jurgens
Anna-bè C - Jun 2019
Overall score
Nogal 'n verrassing!
Read moreAberdeen Self-Catering's response
Naand Anna-be, baie dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer. Ja, jy is reg oor die stort in die bad. My spasie is bietjie benkop daar, maar ek wil eintlik die bad uithaal en net 'n lekker groot stort installeer. Geniet julle "Memory-lane" trippie hoor. Karoo groete, Jurgens.
Andre S - Jun 2019
Overall score
Peaceful, convenient and pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, gerieflik en aangenaam.
'n Baie interessante plek met nog baie om te ontdek. Ons was opgewonde oor die vindingryke manier waarop die eienaar hierdie plek ingerig het. Ook lekker om buite te kon sit en kuier met snacks en 'n wyntjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie vir die terugvoer, Andre. Hoop die res van jul reis was veilig en lekker!
Elanna B - Jun 2019
Overall score
Rustige, ontspannende atmosfeer.
Aberdeen Self-Catering's response
Goeiedag Elanna,
Baie dankie vir jul terugvoer! Hoop ons sien julle weer!
Groete,
Jurgens
Karen L - May 2019
Overall score
Wonderlike ligging en goeie waarde vir geld.
Aberdeen Self-Catering's response
Goeie middag Karen,
Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop julle vakansie was lekker. Sien julle weer!
Groete,
Jurgens
Christa J - Apr 2019
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Baie dankie, Jurgens, dat ons by jou plekkie kon oorslaap. Dit was 'n onvergeetlike ervaring in Aberdeen - 'n dorpie wat ons vir seker sal onthou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Beste Christa,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word baie waardeer. Hoop julle het die res van julle vakansie ook geniet!
Groete,
Jurgens
Gerhard C - Apr 2019
Overall score
Regtig baie besonders!
Aberdeen Self-Catering's response
Goeiedag Gert,
Baie dankie vir die kompliment. Sien julle graag weer!
Groete,
Jurgens
Gert S - Mar 2019
Overall score
Full of character, safe, quiet, cosy, friendly.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Karaktervol, veilig, stil, gesellig, vriendelik.
Ons het hierdie verblyf baie geniet, 'n koel en rustige oase na 'n lang warm reis. Die hele terrein is omskep in 'n baie karaktervolle en uniek-ontwerpte omgewing. Ons eenheid was toegerus met 'n eie stoep- en braai-area vir gesellige kuier tot laataand. Reëlings met betrekking tot besprekings het vlot verloop en is 'n dag voor ons aankoms bevestig. Die eienaar en gasheer is baie vriendelik en bedagsaam, en kon lekker met ons gesels. Die leefruimtes en kamers is ruim met voldoende stortgeriewe. Bring net voldoende afweermiddel vir muskiete saam; dit is blykbaar 'n algemene plaag in Aberdeen!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Gert, baie dankie vir jou resensie met die breedvoerige informasie. Dit word baie waardeer. Kom kuier gerus weer dan gesels ons weer lekker tot laat aand. Mooi ry.
Nicola V - Feb 2019
Overall score
Oasis on the trip.
Aberdeen Self-Catering's response
Wow, thank you for your nice report Nicola.
Much appreciated.
Blessings, Jurgens
Marietha V - Jan 2019
Overall score
Dit is die oulikste plekkie, vriendelike mense, skoon en ruim. Beslis 'n aanbeveling.
Aberdeen Self-Catering's response
Goeie middag Marietha,
Baie dankie vir jou posetiewe terugvoer. Dit word baie waardeer!
Vriendelike groete,
Jurgens
J J B - Jan 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Groete, Jurgens.
Carel L - Jan 2019
Overall score
Gasvrye, heerlike dorpsverblyf.
Aberdeen Self-Catering's response
Goeie middag Carel,
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit maak die vrug op die arbeid soet. Kom kuier gerus weer. Voorspoed vir 2019.
Jaco A - Jan 2019
Overall score
Karoo plesier.
Heinrich P - Jan 2019
Overall score
A very comfortable and peaceful overnight destination with country hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Baie gemaklike en rustige oornagbestemming met plattelandse gasvryheid.
Die swembad is 'n wenner in Desember!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Heinrich. Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom. Veilig ry!
Groete, Jurgens
Janine K - Jan 2019
Overall score
Had a wonderful time, beautiful gold mine.
Roan T - Dec 2018
Overall score
Juweel in die Klein Karoo-dorpie.
Tersia V - Dec 2018
Overall score
Fantastiese verrassing!
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Tersia,
Baie dankie vir jou lekker terugvoer. Ons waardeer dit baie! Ek hoop julle geniet die res van vakansie.
Groete,
Jurgens
Corrie S - Dec 2018
Overall score
Oud maar skoon.
Aberdeen Self-Catering's response
Goeie Middag Corrie,
Baie dankie vir julle terugvoer: Dit is waar dat een van ons huisies langs die hoofstraat is en dan kan die verkeer soms lastig wees, veral oor die vakansie seisoen. Wanneer ons met 'n verstopte drein sit is dit 'n nagmere vir ons en vir gaste, veral as dit oor 'n fees seisoen gebeur wanneer niemand daar is om dit te herstel nie. Ons wil graag enige situasie van so 'n aard vermy terwyl ons vol bespreek is, dus versoek maar ons gaste om die drommetjies te gebruik wat elke dag skoongemaak word. Ons is jammer vir die ongerief.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Groete,
Jurgens
Carien P - Dec 2018
Overall score
Netjiese en gerieflike Karoo-verblyf.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie vir die terugvoer Carien. Geniet julle vakansie verder. Groete, Jurgens
Annemarie D - Dec 2018
Overall score
Lieflike oornagverblyf.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Annemarie,
Julle was baie vriendelike gaste en het 'n groot glimlag hier opgedaag. Baie dankie daarvoor! Hoop julle het 'n geseënde vakansie vêrder en baie dankie vir julle ondersteuning! :-)
Groete,
Jurgens
Ntombesizwe M - Oct 2018
Overall score
Jurgen was very friendly and helpful, even the dogs welcomed us so friendly.
Aberdeen Self-Catering's response
Thank you Ntombesizwe. Hope to see you again.
Ian H - Oct 2018
Overall score
Very pleasant stay.
Aberdeen Self-Catering's response
Dear Ian,
Thank you for your feedback, it is much appreciated.
Drive safe!
Regards,
Jurgens
Johannes S - Oct 2018
Overall score
Regte ou Karoogevoel.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Johannes, ons waardeer die terugvoer! Kom kuier gerus weer!
Groete,
Jurgens
June S - Sep 2018
Overall score
Heerike verrassing!
Aberdeen Self-Catering's response
Dankie baie, June. Kom kuier gerus weer.
Quintin T - Sep 2018
Overall score
Pleasantly surprised in the middle of the Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras in die middel van die Karoo.
Heel gemaklik en wonderlike stilte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Quintin.
Adriaan D - Aug 2018
Overall score
Geestelik vervullend.
Aberdeen Self-Catering's response
Dankie Adriaan. Shalom.
Yolandi P - Apr 2018
Overall score
Goed.
Aberdeen Self-Catering's response
Beste Yolandi,
Baie dankie vir jul terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Jurgens
Patrick B - Apr 2018
Overall score
Easy and pleasant overnight stop.
Aberdeen Self-Catering's response
Dear Sandy,
Thank you very much for your review. Please do come and visit us again.
Dolf K - Mar 2018
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Lekker skoon, alles in plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Dolf. Geniet julle vakansie. Dankie vir die ondersteuning!
Elmari B - Mar 2018
Overall score
Interessant.
Aberdeen Self-Catering's response
More Elmarie,
Baie dankie vir julle resensie. Waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Jurgens
Christo V - Feb 2018
Overall score
Great accommodation on the way to George.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik akkommodasie op pad na George.
Eienaar moet net reël vir voltydese ontvangs. Was nie daar met aankoms, verder is akkommodasie puik, skoon, gerieflik, veilige parkering en baie mooi uitleg van perseel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Christo. Jammer ek het vas gereën en kon nie dadelik daar uitkom nie. Kom kuier gerus weer. Groete, Jurgens.
Raymond E - Feb 2018
Overall score
Outstanding accommodation.
Petra S - Jan 2018
Overall score
Was baie tevrede met ons keuse van oorslaap.
Read moreAberdeen Self-Catering's response
Beste Petra,
Ek onthou nou hoe julle met die ander gaste gekuier het asof julle mekaar al jare ken! Dankie vir jou terugvoer en kom kuier gerus weer in die Karoo!
Groete,
Jurgens
Menno B - Jan 2018
Overall score
Baie netjies en waarde vir geld.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Menno, baie dankie vir jou terugvoer. Mooi 2018 vir julle. Groete, Jurgens.
Henk L - Jan 2018
Overall score
Meer as wat nodig is vir oornagverblyf.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Henk, Dankie vir die terugvoer en ondersteuning! Groete, Jurgens
Japie En Ingrid V - Dec 2017
Overall score
Ontspanne atmosfeer, rustige hawe na lang pad vanaf Pretoria.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Ingrid,
Baie dankie vir die terugvoer en julle ondersteuning. Dit word baie waardeer. Geniet julle vakansie vêrder. Groete, Jurgens.
Pierre M - Dec 2017
Overall score
Vriendelike mense, pragtige tuin en lekker speelplek vir kiddies.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Pierre, ek is bly julle het dit geniet. Hoop die res van julle vakansie is ook baie lekker.
Groete,
Jurgens.
Johan B - Dec 2017
Overall score
Jurgens se gasvryheid, hulpvaardigheid en vriendelikheid moet genoem word.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Johan, dit was lekker om julle hier te hê. Hou lekker vakansie.
Groete,
Jurgens
Leon G - Dec 2017
Overall score
Nice and tranquil, quiet, beautiful and a lot of animals.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig, stil, mooi en lekker baie diertjiies.
Sal vir seker weer gaan. Skoon, netjies, vriendelike personeel en ons het baie hout verniet gekry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Beste Leon,
Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Jurgens
Louretha L - Dec 2017
Overall score
Genotvolle waarde vir geld!
Aberdeen Self-Catering's response
More Louretha, Baie dankie vir julle resensie, ek waardeer dit vreeslik baie. Geniet julle vakansie. Groete, Jurgens.
David M - Nov 2017
Overall score
Absoluut fantasties.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Shelly,
Baie dankie vir jou lekker terugvoer, ons waardeer dit vreeslik baie! Kom kuier gerus weer!!
Vriendelike groete,
Jurgens.
Charles D - Oct 2017
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Skoon, netjiese verblyf. Alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Charles! Kom gerus weer! :-)
Gerrie P - Sep 2017
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Gerrie!
Louis B - Sep 2017
Overall score
Baie netjies, skoon en gemaklik!
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Louis,
Ek waardeer julle terugvoer.
Groete,
Jurgens.
Anri W - Sep 2017
Overall score
Vriendelik, gasvry en het heerlik gekuier.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Anri.
Ek waardeer, kom gerus weer volgende jaar.
Blessings.
Lemmer L - Sep 2017
Overall score
Uitstekende diens.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Louis! Ek waardeer dit julle is enige tyd welkom.
Colin W - Aug 2017
Overall score
Great venue as a stopover or base to explore the area.
Aberdeen Self-Catering's response
Thank you Collin, I hope you enjoyed the Baviaans. Regards, Jurgens.
Philip R - Aug 2017
Overall score
Baie netjiese kamers en gasvrye ontvangs.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Phillip! Kom kuier gersus weer!! :-) Groete, Jurgens.
Annetjie V - Jul 2017
Overall score
Lovely surprise in the middle of nowhere.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verrassing in die middel van nêrens.
Ons was vriendelik ontvang deur Jurgens. Die eenheid was netjies en goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Daar was hout vir 'n lekker kaggelvuurtjie wat beslis nodig was. Die kleinkinders het die watervalletjies en diertjies baie geniet na 'n lang dag in die motor. Daar was wel baie muskiete maar Jurgens het die nodige insekwerende middels beskikbaar gehad. Ons sal weer daar oornag. Dankie Jurgens dat jy die ekstra kind geakkommodeer het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Annetjie!
Julle is altyd welkom!
Dankie vir die die "report"
Groete,
Jurgens.
Marius B - Jun 2017
Overall score
Beautiful area, clean and neat. Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige omgewing, skoon en netjies. Baie gerieflik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Hello Marius,
Baie dankie vir jou terugvoer. Word baie waardeer! Groete, Jurgens.
Girtie S - May 2017
Overall score
Unbelievable place for a small family or even perfect for a big family reunion or function.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike plekkie vir 'n klein gesin of self perfek vir 'n groot familie saamtrek of funksie.
Venue kan met gemak 'n paar gesinne huisves.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Girtie. Kom kuier gerus weer. Baie seënwense. Jurgens.
Cornelia O - Feb 2017
Overall score
Refreshing after a long day on the road.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ware lafenis ná 'n lang dag op die pad.
Skip die N1. Draai af en geniet Aberdeen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Dankie vir julle ondersteuning Cornelia. Julle is altyd welkom.
Jessica B - Jan 2017
Overall score
Wonderful! Wish I can stay there permanently.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik! Wens ek kan permanent daar kom bly.
Baie dankie vir 'n wonderlike 2 dae, die woonstel is pragtig, pronk van wonderlike skilderye wat jou sommer in die Karoo laat tuis voel. Ons het sommer dadelik ontspanne gevoel. My seun het die swembad vreeslik geniet en gehuil toe ons moet huis toe. Ek sal Aberdeen vir enige iemand wat wil oorslaap aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie vir julle ondersteuning, Jessica. Kom kuier gerus weer.
Wolter V - Jan 2017
Overall score
Pleasant. Thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam! Baie dankie.
Stil en baie rustig. Eienaar het moeite gedoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Wolter. Ek waardeer julle terugvoer. Voorspoed vir 2017!!
Alta L - Dec 2016
Overall score
Lekker verras!
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Alta. Dit word baie waardeer.
Hoop julle hou lekker vakansie, sien julle weer.
Groete,
Jurgens.
Juanita V - Dec 2016
Overall score
Fantastic! Clean, relaxing and very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Skoon, rustig en so gerieflik.
Soos 'n oase in die Karoo! Baie dankie aan Jurgens vir die gasvryheid. Die cottage was silwerskoon met alles wat nodig is. Heerlike rustigheid en pragtige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Middag Juanita, Baie baie dankie vir jou terugvoer hoor. Dit word baie waardeer. Geseënde Kersfees vir julle hoor.
Johanna P - Dec 2016
Overall score
Fantastic accommodation, thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese verblyf, dankie.
Ek wil net sê baie dankie vir Jurgens en James vir hul gasvryheid. Dit was 'n baie aangename tyd, ons wens hulle alle seën toe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Bair dankie Johanna... Ek hoop julle is veilig terug in Dullstroom... Baie dankie vir julle ondersteuning ook. Geseende Kersfees en stuur asb vir ons bietjie van julle reën.... :-)
Danie K - Nov 2016
Overall score
Friendly and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en rustig.
Vriendelik en rustig en verfrissend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie Danie, Ek sien nou eers jou review. Ek waardeer dit baie! Groete, Jurgens.
Manie D - Aug 2016
Overall score
Peaceful, lovely garden, beautiful and clean accommodation with friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, lieflike tuin, pragtige, skoon blyplek met vriendelike diens.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Baie dankie vir julle terugvoering, dit help ons om "op die pad" te bly. Kom kuier gerus weer.
Pieter R - May 2016
Overall score
Safe and without worry.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en sonder kommer.
Lekker rustig en ontspannend na 'n lang pad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aberdeen Self-Catering's response
Pieter en Elize. Dankie baie vir die terugvoer. Dit word baie waardeer! Kom kuier gerus weer! Groete, Jurgens
Andre B - Mar 2016
Overall score
Absolutely fantastic!
Aberdeen Self-Catering's response
Hello Andre,
Wat 'n verrassing om so 'n mooi terugvoer te lees. Ek waardeer dit regtig baie!! Sien julle weer!
Seënwense,
Jurgens