Review Summary
Rita G - Mar 2021
Overall score
Dit was 'n maand en half lank. Nie toeris nie.
Yolande C - Feb 2021
Overall score
Baie aangename mense en lieflike lodge.
Clinton V - Dec 2020
Overall score
Sien sterre.
Igna D - Feb 2020
Overall score
Beautiful, neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, netjiese verblyf.
Baie vriendelike ontvangs. Mooi gemaklike kamer wat jou bederf laat voel en afsluit met ontbyt uit die boonste rakke. Ons het ons aand baie geniet en sal beslis weer oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle V - Jan 2020
Overall score
Friendly and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en gerieflik.
Die mense is baie vriendelik. Lekker kamers om in te bly. Veilige parkering. Sentraal geleë. Baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanya V - Apr 2019
Overall score
Pragtig, super-skoon en netjies!
Jacqueline O - Feb 2019
Overall score
Baie gerieflik, netjies en skoon.
Andre D - Jan 2019
Overall score
Wonder place to stay.
Lynn O - Dec 2018
Overall score
Anniversary date night just what you need.
Rixhard S - Sep 2018
Overall score
Luukse gemaklikheid.
Fanie B - Sep 2018
Overall score
We enjoyed our stay and it was good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit geniet en goeie waarde vir geld.
Ons het die verblyf aangenaam gevind. Die personeel was vriendelik en effektief. Die eenheid was ook gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pio C - Aug 2018
Overall score
Baie aangename ondervinding. Vriendelike mense!
Hansie A - Apr 2018
Overall score
Dit was awesome.
Amanda S - Nov 2017
Overall score
Pleasant stay and hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf en gasvryheid.
Ons verblyf was heerlik en die kamers is pragtig. Ons was verras met 'n heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar bly met die volgende Loftus vir Jesus. Dankie vir die gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise D - Mar 2017
Overall score
Very nice and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en skoon!
Baie lekker gebly, pragtig en netjies en voel baie welkom en tuis!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilze S - Feb 2017
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome verby.
About Guest Lodge het rêrig al ons verwagtinge oorskry. Dit is 'n wonderlike plek, met wonderlike mense. Baie, baie dankie vir al die moeite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jakkie V - Sep 2016
Overall score
The service is absolutely fantastic and we can recommend this guesthouse to anyone, without the fear of contradiction.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die diens is absoluut fantasties en ons beveel hierdie gastehuis aan vir enigiemand, sonder vrees vir teenspraak.
Die drie personeellede wat ons ontmoet het, is uiters vriendelik, behulpsaam en uitstekend met gaste. Baie dankie julle ─ doen so voort! Die gastehuis is skoon en netjies en bied gemaklike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Debbie B - Aug 2016
Overall score
Relaxed, hospitable, friendly and professional accommodation and service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspanne, gasvrye, vriendelike en professionele akkommodasie en diens!
Mariska en Micheal se diens is uitstekend! Pragtig gemeubeleer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
About Guest Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer dit op reg.
Vriendelike groete,
Joanie
Erna O - Jul 2016
Overall score
Always great to stay there!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Altyd 'n fees om daar oor te bly!
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erna O - Jun 2016
Overall score
Altyd 'n plesier om daar te bly.
About Guest Lodge's response
Baie dankie vir die ondersteuning.
Julle is altyd welkom terug by About Guest Lodge.
Vriendelike groete,
About Guest Lodge
Debbie B - May 2016
Overall score
Dit is voorwaar 'n tuiste weg van jou huis af.
Erna O - May 2016
Overall score
Ongelooflike ervaring!
Johann Martin Fredrich L - Apr 2015
Overall score
Baie dankie! Ons verblyf by About Guest Lodge was heerlik.
Catharina L - Dec 2014
Overall score
Dit het regtig gevoel soos vakansie.
Wilfred M - Dec 2014
Overall score
About Guest Lodge is offering the best stay ever
Johann S - Oct 2014
Overall score
Uitstekende verblyf in die hartjie van Pretoria. Mens voel dadelik tuis en die koffie en ontbyt is die beste!
Rozanne H - Jul 2014
Overall score
Absoluut fantasties!
Siyabulela B - May 2014
Overall score
One of the best accommodations we have been to
Magda L - Mar 2014
Overall score
Puik!
Catha A - Jan 2014
Overall score
Uitstekend! Sal weer van die diens gebruik maak.
Cornelie C - Sep 2013
Overall score
Baie hulpvaardig en waarde vir geld.
Drickus B - Jun 2013
Overall score
Very kind people
Susan M - Sep 2011
Overall score
Awesome place - friendly - clean
- Capacity: 26 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 37 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- All ages welcome