The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Absolute Bosch Guest House | TravelGround
+31

Absolute Bosch Guest House

Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 36 reviews for Absolute Bosch Guest House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
3.9/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.2/5
Liezel K - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel K
Family with teenagers

Baie gerieflike verblyf, alles wat jy nodig het.

Dit is regtig 'n baie mooi en lekker kamer. Vol toegerus en lekker warm en knus beddens. Die dak het egter gelek in die een slaap gedeelte met die lekker reën wat geval het, die drup-drup in die nag was bietjie steurend. In die badkamer was daar ook 'n lek en die vloer was kort-kort nat by die toilet maar ons weet dat dit baie gereën het en ons het dit maar net opgedroog elke keer. Sal beslis weer daar oornag. Lekker naby aan die skole!. Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Tessa C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tessa C
Individual traveler

It is peaceful and it almost feels like home.

Sal weer terugkom as ek weer will kuier in Stellies. Absolute Bosch is a beautiful, loving home.

Eugene D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene D
Individual traveler

Baie rustig.

Ek het lekker gebly. Maar ek dink hulle moet net die matte was in die kamer, want ek het met klomp flooibyte gekry toe ek by die huis kom.

Enid W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Enid W
On business

Baie aangename verblyf.

Veilige verblyf met puik ligging in 'n gemaklike atmosfeer. Die kamer was ruim en netjies. Vriendelike ontvangs.

Anne S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne S
Family with teenagers

A home away from home.

What a lovely stay, I felt totally at home, warm hospitality and Lisa Marie was very friendly.

Jacques L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques L
On business

Pleasant and peaceful with homey atmosphere.

Lovely accommodation close to shops and restaurants. Very convenient and quiet environment. Will go stay there again anytime or recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en rustig met 'n huis-atmosfeer.

Lieflike akkommodasie baie naby winkels en restaurante. Baie gerieflik en stil omgewing. Sal enige tyd weer daar gaan bly of aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta T
With spouse/partner

Heerlike ontspanne atmosfeer.

Dit was vir ons regtig heerlik om daar te bly.

Christelle F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christelle F
With spouse/partner

Was wonderful, beautifully clean.

Warm welcome, so beautiful and clean and delicious light breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heerlik, pragtig skoon.

Was hartlik ontvang, pragtige mooi en skoon verblyf en heerlike ligte ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daisy Telecoms D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Daisy Telecoms D
On business

Good, clean and homey feel.

Real value for money for a quick stay over.

At V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
At V
On business

Clean, safe and quiet.

Almost the first time I got more than I asked for. The room was exactly as I saw it in the picture, clean and tidy. Breakfast was a disappointment but the rest GREAT.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, veilig en stil.

Amper die eerste keer wat ek meer gekry het as waarvoor ek gevra het. Die kamer was presies soos ek dit op die foto gesien het, ruim en skoon. Ontbyt was 'n teleurstelling maar die res GREAT.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lanie S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lanie S
With spouse/partner

Very neat and friendly.

Neat, cute place. Very friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelik.

Netjiese, oulike plek. Baie vriendelik ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lise N - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise N
Individual traveler

The hostess was very friendly and helpful and made me feel very at home.

My husband was in hospital for three days and Absolute Bosch is within walking distance of the hospital, which made it very convenient. The rooms are very pretty with everything you need, like DStv, aircon and breakfast, and it is close to Die Boord shopping center. I can recommend it to anyone who wants to stay in Stellenbosch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en sy het my baie welkom laat voel.

My man was in die hospitaal vir drie dae en Absolute Bosch was loopafstand van die hospitaal af, wat dit baie gerieflik gemaak het. Die kamers is baie mooi en bied alles wat 'n mense nodig het met DStv, lugreëling en ontbyt sowel as baie naby aan Die Boord-winkelsentrum. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enigiemand wat in Stellenbosch wil tuis gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Absolute Bosch Guest House 's response

Goeiedag Lise,

Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Dit was lekker om jou hier te hê en ek hoop julle kan darem die res van julle vakansie geniet!

Absolute Bosch Guest House
Marita O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita O
With spouse/partner

Lekker.

Baie lekker gebly, dankie!

Absolute Bosch Guest House 's response

Baie dankie William, ek hoop jy het jou fietsry ook geniet. Sien julle hopelik gou weer!

Absolute Bosch Guest House
Esmap P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esmap P
Individual traveler

Gesellig.

Persoonlike, gemaklike, rustige huislike omgewing.

Absolute Bosch Guest House 's response

Baie dankie Esma vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om jou weer terug te verwelkom!

Absolute Bosch Guest House
Yolandi S - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Yolandi S
With spouse/partner

Glad nie wat ek verwag het nie, baie toe (geen uitsig nie) en raserig.

Dit was nie slegte verblyf nie, ons het een aand gebly, maar sal dit eerder aanbeveel vir die besigheidsreisiger. Ons kon die mense bo ons hoor gesels en elke keer as hulle rondloop klink dit asof dak gaan inval. Die volgende oggend was ons wakker gemaak deur die bestuurder se baba wat huil. Vir die prys glo ek nie dit is die moeite werd nie en dan het ons nog 30%-afslag gekry ook op LekkeSlaap. In die bespreking het daar gestaan ontbyt is ingesluit, nou soos ek sal dink ontbyt is spek/eiers/brood/ ens. Daar was van ons verwag om ons eie eiers te maak en verder was daar jogurt en pap. In al my vorige wegbreke het ek nog nooit so iets teëgekom nie. Sal beslis nie weer gebruik maak van Absolute Bosch nie.

Marina G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marina G
With friends

Uitstekende waarde vir geld!

Vanaf die eerste korrespondensie was alles klinkklaar uiteengesit. Die kamers is verrassend groot met elke geriefie moontlik tot jou beskikking. Aandag aan fyn detail laat dit voel soos huis. 'n Kontinentale ontbyt wat netjies aangebied word, sluit alles in waarvan ek hou - van vars vrugte tot moerkoffie! (Ek sou dalk net hou van gewone bulgaarse joghurt ook as keuse). Die gasvrou is uiters vriendelik en teenwoordig wanneer nodig. Sy het selfs aangebied om 2 opvoustoele te koop vir ons buitelug vertoning! Welgedaan Liza-Mari. Hou netso aan!

Engela C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela C
On business

Huislik, maar profesioneel.

Sien asb. die sterre.

Absolute Bosch Guest House 's response

Baie dankie vir jou terugvoering & die goeie resensie, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Liza-Mari

Absolute Bosch Guest House
Thalitha S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Thalitha S
Family with teenagers

The apartments are stunning and the owner addressed our queries efficiently.

The two apartments that we booked were beautifully furnished and the only constraint was the heatwave, thus the owners should invest in airconditioning. Areas of improvement would be installation of aircondition and new proper curtains as the street lighting from the busy main road reflect directly into the apartments which makes sleeping less peaceful. Proper curtains instead of lace curtains would address the problem.

Absolute Bosch Guest House 's response

Dear Thalitha,
Thank you for your positive feedback. We will be installing air-conditioning soon and will address your comment with regards to the curtains.
We hope you enjoyed your stay and that you have a positive 2016.
Kind regards,
Absolute Bosch Team

Absolute Bosch Guest House
Max G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Max G
With spouse/partner

Die prentjies op die webblad lyk beter as die plek self.

Twyfelagtige adres langs 'n taxi-staanplek, ongelooflik besige en raserig straat en gemiddelde gehalte blyplek in 'n pragtige dorp. Somer in die wynlande is warm en vandag is 'n lugversorger 'n noodsaaklikheid en beslis nie meer 'n luukse nie, veral as jy nie 'n venster kan oopmaak nie.

Absolute Bosch Guest House 's response

Beste Max,

Ons is jammer om te sien dat julle het nie jul verblyf by ons geniet nie. Ons sal probeer om die woonstel se ligging duideliker aan te dui vir toekomstige gaste.

Dankie vir die terugvoer, ons sal ons bes probeer om die woonstel te verbeter.

Vriendelike groete,
Absolute Bosch - bestuur

Absolute Bosch Guest House
Ané W - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Ané W
Family with teenagers

Die woonstel is netjies en mooi binnekant, maar op 'n aaklige plek geleë.

Toe ek op die webblad gaan kyk het was dit in 'n stil area, maar sy het my toe laat weet ek moet in 'n woonstel gaan bly. Daar is nooit vir my gesê dit is op waarskynlik die besigste pad (Adam Tas) in Stellenbosch nie. Ook nie dat die treinstasie en taxi staanplek oorkant die pad is nie. Ons het regtig nie veilig gevoel nie en hoewel die woonstel binne baie luuks was, pas dit glad nie in die blok waarin dit is nie. Ek het 'n dag vroeër teruggekom. Die plek langs die woonstelblok waar ek die sleutel moes gaan haal was net so swak.

Marius D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marius D
Individual traveler

Swak ligging reg oorkant spoorwegstasie.

Sien die sterre.

Jacques V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
With spouse/partner

Ons het die baie geniet.

Dis die ideale plek vir 'n romantiese aandjie uit. Dis nie te ver of te naby aan Stellenbosch met al sy kuier- en eetplekke nie.

Maricia B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maricia B
With spouse/partner

Baie mooi en netjiese kamers.

Vriendelike personeel, goeie diens. Pragtige kamers.

Zimasa T - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zimasa T
Individual traveler

Good everything...

I enjoyed and loved my stay. It was peaceful.

Rolise B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rolise B
Family with teenagers

Ongelooflike vriendelike en behulpsame gasvrou en pragtige plek!

Ek en my dogter het bietjie spesiale "ma-dogter tyd" gehad en bietjie rondegekuier. Dit was heerlik by Absolute Bosch, want die ligging was ideaal en veilig. Baie dankie weereens vir 'n lekker kuier!

Werner B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Werner B
On business

Die kamer self is mooi en was ideaal vir wat ek nodig gehad het.

Die kamer self is mooi en was ideaal vir wat ek nodig gehad het vir die reis. Die DStv-pkaket was teleurstellend en die geyser werk op 'n timer en met beurtkrag was die water koud. Die kamer is ook nie deel van die hoof gastehuis nie en die uitsigte van die fotos is nêrens te vinde nie. Die grootste irritasie is die hoofpad wat agter die woonstel verbyloop wat eers 23:00 uur begin stil raak en 08:00 die oggend weer volstoom aan die gang is. So bietjie in-lê in die oggend was uit. Gelukkig was dit vir besigheid en al wat nodig was, was 'n plek om te slaap.

Stephan V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan V
With spouse/partner

Pragtige kamer met alles wat jy nodig sal hê vir self sorg.

Baie maklik om te kry. Baie naby aan 'n ongelooflike Super Spar waar jy kan alles kan koop wat jy benodig. Area is lekker stil maar naby aan al die paaie na Kaapstad of wynroetes Wonderlike diens van die gasvrou en diens was fantasties. Sal dit verseker aanbeveel.

Liesl T - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liesl T
With spouse/partner

Ons sal weer daar gaan kuier!

Baie vriendelike ontvangs, baie gemaklik, skoon en die kamers is pragtig.

Frikkie B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie B
With spouse/partner

Baie lekker.

Uiters netjies en vriendelike ontvangs.

Gert W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert W
On business

Very neat and enjoyable stay, good value for money

As expected, stayed in a nice suburb, room and stay all together was good value for money. The customer service was excellent, location was well positioned and safety was not a problem at all, felt very secure.

Alet V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet V
With spouse/partner

Heerlik gebly!

Het werklik geen klagtes. Dit was perfek vir ons. Goed geleë.

Annelize S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annelize S
With friends

Veilig, skoon en netjies - baie bekostigbaar en sentraal geleë t.o.v. Ou Stellenbosch.

Ek en my sus het lekker gebly, alhoewel ons meestal uit was - ons het die Woordfees bygewoon. Die woonstel is gerieflik en toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons tydelike verblyf. Ons was baie dankbaar vir die WiFi-toegang. My enigste negatiewe kommentaar was dat ek nie geweet het hierdie woonstel in die middedorp geleë is nie, so daar was meer geraas as verwag.

Margaret L - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Margaret L
Individual traveler

Lekker.

Sien die sterre.

Nollie D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nollie D
Individual traveler

Was baie rusitige area. Kamers was baie netjies.

Ons het heerlik gekuier. Die plek is baie lekker geleë naby alles en die diens was regtig baie goed.

Adele M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adele M
With spouse/partner

Sentraal, baie netjies.

Lekker gebly, maar die besige strate en die stasie maak dit raserig. Sal aanbeveel dat hulle lugversorging kry.

Bettie J - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Bettie J
With spouse/partner

Kon glad nie deurnag slaap nie.

Ons het geen rus gekry nie. 'n Baie besige pad loop teenaan agter die plek verbly. Die taxi's staan heelnag in die parkeerarea reg agter die verblyf met musiek wat speel. Dis onmoontlik om TV te kyk, behalwe as jy oorfone gebruik.

From R850
R850 R723
per night, for 2 ppl
From R850
R850 R723
per night, for 2 ppl
From R850
R850 R723
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16545feada8a8ff9fad4362f7c33d0eea33b4a36057d8b68aa5730467c011c82a169e7463dfb0213317df614ad10771426b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, now From R723  per night, for 2 ppl 36 5 1 5 9 Kaneel Crescent Die Boord 7600 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.947047750867 18.852729633027
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!