Acacia Guest House
Review Summary
Suset D - Apr 2022
Overall score
Rustig, veilig, privaat, alles wat nodig is.
Acacia Guest House 's response
Baie dankie Suset, ons waardeer jul positiewe terugvoer, dit beteken vir die personeel baie.
Altyd welkom om weer oor te bly, julle was sulke maklike en bedagsame gaste, Lynne
Roche L - Jan 2022
Overall score
Heerlike verblyf.
Hendrik Jacobus V - Jan 2021
Overall score
Perfek. Voldoen aan alle vereistes.
Annemarie P - Jan 2020
Overall score
Stil en rustig. Ongewensde kruipende gagga goggas het my naar gemaak.
Acacia Guest House 's response
Dankie vir jou tyd en terugvoer. Ons vra opreg om verskoning Annemarie. Ek het nog nooit hiervan gehoor nie, maar ons sal ondersoek instel en verseker julle van ons beste diens in die toekoms. Lynne
Amanda V - Jan 2020
Overall score
Ideale oornagplekkie na 'n lang reis.
Christiaan M - Jun 2019
Overall score
Tipiese outydse Graaff-Reinet huisie met baie vriendelike en behulpsame eienares.
Susan D - Dec 2018
Overall score
Dit was lekker sentraal, netjies en skoon, het verblyf geniet.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 87 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
- All ages welcome