Mossel Bay Accommodation at Accommodation Mosselbay | TravelGround
+32

Accommodation Mosselbay

36 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 36 reviews for Accommodation Mosselbay
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Johan B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Fantastiese en rustige vakansie!

Pragtige, hulpvaardige eienaars. Ons is hartlik ontvang deur Hilda en Johann. Blyplek is pragtig geleë. Sal graag weer teruggaan.

Accommodation Mosselbay's response

Johan, jul vakansie hier was heeltemal te kort. Sterkte met die verhuising en ons vertrou ons sien julle weer binnekort. Julle is altyd welkom. Johann en Hilda.

Accommodation Mosselbay
Dirk U - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk U
With spouse/partner

Was great, very very beautiful place.

Thank you for everything, Hilda, it was really nice. We will definitely come and visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was great gewees, baie baie mooi plek.

Baie dankie vir alles, tannie Hilda, dit was regtig baie lekker gewees. Ons sal vir seker weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Baie dsnkie Dirk, ons ontvang jul graag weer in die toekoms groete tuis.

Accommodation Mosselbay
Robert V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Robert V
Family with young children

Very friendly owners. Very nice and clean place. Kitchen is fully equipped.

Very nice stay. Would recommend it anytime for a quiet and peaceful getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike eienaars. Baie mooi en skoon plekkie. Kombuis is ten volle toegerus.

Baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n stil en rustige wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Baie bly jul het jul vakansie geniet. Ons ontvang jul graag weer in die toekoms.
Groete

Accommodation Mosselbay
Gerda B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda B
With spouse/partner

Pragtige uitsig!

Nader aan die see kan jy nie kom nie. Gemaklike akkommodasie met pragtige uitsig! Verblyf geniet, net te kort!

Accommodation Mosselbay's response

Hi Gerda, dankie dat jul van ons fasiliteit gebruik gemaak het. Soos jy tereg opgemerk het, die tydjie was bietjie kort. Julle is gawe mense wat enige tyd weer welkom is. Mooi dag en groete tuis.

Accommodation Mosselbay
Dotty O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dotty O
Family with teenagers

Om soggens wakker ts word en die see te kan ruik en hoor was onvergeetlik.

Van ons aankoms was Hilda en haar man amper onmiddellik soos 'n familie, regte hartsmense, ons was onmiddellik tuis. Het ons huisie terdeë geniet. Als was gerieflik en cosy, met lekker tuisgebakte beskuit! Ons gaan beslis weer terug voor die einde van die jaar.

Accommodation Mosselbay's response

Wat n gawe familie met die pragtigste kleinkinders is julle nie . Dotty - ek weet dis nie almal jou kinders nie- maar jy en jou man is n pragtige voorbeeld vir menige grootouers. Julle is beslis enige tyd welkom. Groete Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Anton K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton K
Family with young children

Super awesome people. Best time ever.

It's the best ever! Nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie awesome mense. Beste tyd ooit.

Dit is beste ooit! Nice.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Beste Anton,

Ons is dankbaar dat julle jul welverdende tydjie by ons geniet het. Ons mis die 2 kleingoed en hul laggies - verlang sommer.

Ons hoop ons sien jul sommer binnekort weer. Julle is altyd welkom hier.

Groete,
Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Reynier K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reynier K
With friends

Dit was 'n ongelooflike tyd wat ons deurgebring het. As jy met die see in jou ore wil wakker word, dan is dit die plek vir jou.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Mooiste uitsig. Die gasvryheid, omgee en tegemoetkomendheid van die gasvrou en- heer moet gekomplimenteer word. Dit was awesome!

Accommodation Mosselbay's response

Dankie vir jou mooi getuigskrif, ons is dankbaar dat jul hier by ons tuisgegaan het en ook dat dit n aangename ervaring was. Ons hoop ons sien julle sommer baie gou weer.
Groete tuis,
Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Petro O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro O
Family with young children

Beste in die Weste.

Dis regtig 'n baie lekker plekkie en die eienaars is so gasvry en baie vriendelik en altyd bereid om te help. Veilig, baie skoon en netjies.

Accommodation Mosselbay's response

Hi Pienkie, dankie dat jul by ons bespreek het en ons is ook dankbaar dat julle dit so geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer eendag te ontvang. Groete van huis tot huis. Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Ilse V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse V
Family with teenagers

Stukkie hemel op aarde, salf vir die siel.

Danabaai is vir seker een van ons land se bes bewaarde geheime. Silwerskoon strand so ver as wat jy wil loop. Dolfyne wat daagliks in die branders baljaar. Ons was selfs gelukkig genog om 'n walviskoei en -kalfie te kon dophou. Heerlike sonnige weer met koel seebries. Daar is niks lekkerder as om elke aand met die see in jou ore aan die slaap te raak nie. Die uitsig van die balkon af in onverbeterlik. Persoonlike aanslag met koekies en beskuit en yskoue wyn in die yskas laat mens sommer vsn dag een af welkom voel.

Dewald O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald O
Family with young children

Fantastiese ervaring.

Waar begin mens om iets te sê oor Accommodation Mosselbay. Ons was baie vriendelik verwelkom. Ek, my vrou en dogtertjie het dadelik tuis gevoel. Toe ons instap by Whalewatch was dit net wow! Elke dag die dolfyne gesit en dophou met 'n 180°-see-aansig, die mooiste sonsondergang wat ek in baie jare beleef het. Die huis is goed ingerig vir 'n baie lekker vakansie. Sien uit om weer daar te gaan rus.

Accommodation Mosselbay's response

Baie dankie vir jul mooi getuigskrif. Julle is n pragtige gesinnetjie en ons het groot waardering daarvoor dat jul hier by ons tuis gegaan het. Altyd welkom en ons sien uit na n volgende besoek.
Groete tuis.

Accommodation Mosselbay
Anri S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri S
Family with young children

Heerlik gebly, sal dit beslis aanbeveel.

Sien sterre.

Accommodation Mosselbay's response

Hallo Anri en is die sterre nie pragtig nie. Dankbaar dat julle dit so geniet het en onthou julle gawe mense sal altyd welkom wees. Baie groete tuis - Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Lynette S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette S
With spouse/partner

Very friendly and hospitable hosts. Absolutely fabulous accommodation with fantastic views.

Quiet, peaceful and secluded.

Accommodation Mosselbay's response

Hi Lynette - baie dankie vir so 'n mooi getuigskrif. Julle was rustige gawe gaste wat altyd welkom sal wees by ons. Ons vertrou dat julle genoegsaam gerus het en dat jy en Peter-met die bedrywige verantwoordelikhede wat julle het , weer 'n tydjie kan inruim om ons iewers in die toekoms te besoek.
Dit was gaaf om julle te leer ken - groete van ons 2.

Accommodation Mosselbay
Werner H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner H

Uitsonderlike wegbreek.

Dit was voorwaar 'n wonderlike wegbreeknaweek in die pragtige Danabaai. Die uitsigte is asemrowend en dis 'n baie rustige omgewing. Whalewatch was uitstekend toegerus en die uitsonderlike gasvryheid het die naweek net nog soveel beter gemaak. Sal dit definitief aanbeveel.

Accommodation Mosselbay's response

Werner ons is bly dat jy die wegbreek geniet het. As bedrywige besigheidsmense verdien julle om net weg te kom van die gewone daaglikse roetine en druk. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang en weet verseker dat julle enige tyd welkom is om weer van ons fasiliteit gebruik te maak.

Groete tuis
Hilda

Accommodation Mosselbay
Asharaf J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Asharaf J
Family with young children

Best holiday ever.

Wow absolutely divine. Wonderful accommodation, amazing view and extremely loving and caring hostess. Words cannot really describe my experience, but keep up with the good work.

Accommodation Mosselbay's response

We are very pleased that you and your lovely family enjoyed your well deserved holiday. Thank you for staying at Whalewatch and remember you are always welcome to make use of our facility.

Regards,
Hilda

Accommodation Mosselbay
Claudio J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudio J
Family with young children

It was breathtaking, beautiful.

Everything was excellent. It was good to see the dolphins and whales.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was asemrowend, pragtig.

Alles was uitstekend dit was goed om ook die dolfyne en walvisse te sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Beste Claudio,

Ons is seker dat jy en jou gesin weer by ons gaan kom vakansie hou, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en hier te ontvang.

Groete

Accommodation Mosselbay
Marie S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marie S
Family with young children

Dit was 'n fees!

Ons is so gasvry en vriendelik ontvang. Die plek is fantasteis en het asemrowende uitsigte! Pragtig en prakties gemeubileer en toegerus. Ons het werklik 'n wonderlike vakansie geniet en kan nie wag om weer te gaan nie!

Accommodation Mosselbay's response

Hallo Marie,

Ons mis julle en dink ook baie aan julle. Dit was 'n voorreg om jul hier te kon ontvang en ons sien beslis uit na 'n volgende besoek.

Groete
Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Elmarie T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie T
With spouse/partner

Pragtige plek!

Hilda en Jan het ons so gasvry ontvang. Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Mooiste see-uitsigte. Sal vir seker weer wil gaan kuier.

Accommodation Mosselbay's response

Goeie dag Elmarie,

Een ding weet ons vereker julle het heerlik gerus. Julle was gawe gaste en ons was bevoorreg om jul hier te ontvang . Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Ons Beste wense en Groete aan julle almal.
Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Rina D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina D
With spouse/partner

Unbelievable.

Hilde and her husband are amazing people. The unit was beautifully furnished with everything we needed. Heartily welcomed and very helpful in our search for property to buy.

Accommodation Mosselbay's response

Dankie vir jou mooi getuigskrif Rina , dis hoekom ons naarstiglik help soek vir n geskikte woning. Julle is net die soort mense wat ons graag as vriende in Danabaai sal verwelkom. Dis n voorreg om ons gaste te ontvang en ons neem klantediens baie ernstig op, terselfdertyd gun ons mense hul privaatheid.

Groetnis,ons sien uit na jul aankoms.

Accommodation Mosselbay
Rudi V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rudi V
Family with young children

Het dit baie geniet.

Hilda en Johan is baie gasvry en die verblyf was baie netjies en skoon.

Accommodation Mosselbay's response

Dit was haar om julle te ontvang - Julle is vriendelike gaste en altyd welkom

Accommodation Mosselbay
Willie J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie J

Beste vakansie in jare.

Hilda en Johan het ons hartsvriende geraak. Hul gasvryheid, warmte, behulpsaamheid kry nie mens nie sommer meer. Die woonstel was perfek in elke opsig. Het vir ons gevoel soos huis.

Accommodation Mosselbay's response

Hallo Willie - Hartsvriende? Absoluut - ons deel dieselfde sentimente- Met oulike gaste soos julle kan ons n lang pad stap. Dankie dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het/ sien julle graag weer in die toekoms- Groete van ons 2

Accommodation Mosselbay
Sonette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonette V
Family with teenagers

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Woonstel is goed toegerus en veilig. Baie stil omgewing en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Baie netjiese plek. Sal beslis weer soontoe gaan.

Marius K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius K

Dit was 'n lieflike ervaring.

Die verblyf se ligging is perfek. Ons was bederf met die lieflikste see-uitsig en is gereeld gegroet deur dolfyne. Die stappie na die strand toe is net nie te erg vir die onfikse nie. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, het ons gretig bygestaan met alles wat ons nodig gekry het en het nooit ons privaatheid geskend nie. Dit is 'n kort entjie se ry tot in Mosselbaai so om inkopies te kry en vir die dag uit te gaan was geen moeite nie. Daar is 'n wassery om die draai van die verblyf. Ek sal die akkommodasie definitief aanbeveel.

Monique V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique V
Family with young children

Asemrowendste uitsig en 'n heerlike rustige atmosfeer, als wat jou siel begeer!

Ek aal beslis hierdie plekkie aanbeveel vir enige iemand! Die eienaars is so gasvry en maak seker dat jy als het wat jy benodig. Dit is in 'n veilige omgewing geleë met die strand wat slegs 'n loopafstand is. Al die mense is vriendelik en daar is winkels naby en nie nodig om ver te ry nie. Fantastiese plek om baie herinneringe te maak!

Aletta D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta D
With spouse/partner

Uitstekend!

Ons verblyf was onverbeterlik. Die eenheid, Whalewatch, was baie skoon en netjies met ons aankoms. Alles is daar wat 'n persoon benodig. Die ligging is uitstekend en baie sentraal geleë en die see-uitsig is 'n moet om te aanskou. Johan en Hilda was die perfekte gashere. Baie, baie dankie daarvoor, ons gaan baie beslis weer van Accommodation Mosselbay gebruik maak.

Accommodation Mosselbay's response

Baie dankie vir jul mooi getuigskrif, dit is so 'n voorreg om gawe mense soos julle te ontvang. Wees verseker julle is altyd welkom. Ons bid dat julle binnekort droogte verligting gaan kry. Baie groete aan almal.

Geseënde dag

Accommodation Mosselbay
Edward P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edward P
With spouse/partner

Fantasties verblyf!

Baie vriendelik gasheer en gasvrou. Woning netjies en gemaklik ten alle opsigte, naby aan winkels. Perfekte plekkie!

Accommodation Mosselbay's response

Hallo Eddie,
Dit was nou sommer lekker om jul te ontvang en wees verseker julle sal altyd welkom wees. Ons vertrou jul sal toekomstig sonnige weer geniet.
Mooi dag vir julle en groete in Koffiefontein.

Accommodation Mosselbay
Madelein P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein P
Family with young children

Awesome.

Had a great time. Hilda and her husband know the meaning of hospitality and they were lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Baie lekker gebly en tannie Hilda en haar man was baie gasvry en aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy E - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy E
Family with teenagers

The best view and excellent hospitality.

Thank you very much for a nice weekend in Whalewatch in the beautiful Dana Bay. Hilda and Johan went out of their way to make sure that we were comfortable at all times. It is highly recommendable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste uitsig en uitstekende gasvryheid.

Baie dankie vir 'n lekker week in Whalewatch in die pragtige Danabaai. Hilda en Johan het uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons ten alle tye gerieflik was. Sal dit hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Hi Cindy - ons vertrou wanneer jul ons weer besoek gaan die weer mooi saamspeel - Gelukkig het julle lekker gerus. Ons hoop ons sien julle spoedig weer- baie welkom en groete tuis.

Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Annemarie M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie M
Family with young children

No better place!

Amazing view on the ocean, stunning, clean and comfortable. Hilda, the host, was wonderful. Will go back again and again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geen beter blyplek!

Ongelooflike uitsig op die see, pragtig skoon en gerieflik. Hilda, die gasvrou, wonderlik! Sal weer en weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Baie dankie vir die pragtige voornemens Annamarie - weet maar verseker dat ons julle ook graag weer, en weer sal ontvang as ons die voorreg het. Jou kinders is nou weer terug oorsee en jy verlang seker klaar baie. As die verlange te groot word, kom kuier gerus.
Mooi dag en ons hoop ons sien jul binnekort weer.
Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Martin G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Heavenly!

A person only truly experiences the incredible view when you open the sliding doors and hear and see the rush and smell of the ocean. We Valies long for the ocean and here with Hilda and Johan you really experience the real thing. Friendly and warm people. A clean, comfortable and neat place that everyone should experience. We will definitely go visit there again! People who love the game park and the Drakensberg, please keep going there. It gives people like us a better chance to find a place by the sea!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemels!

'n Mens ervaar werklikwaar eers die ongelooflike uitsig as jy die skuifdeure oopstoot en die gedruis en reuk van die see hoor en ruik. Ons Valies hunker so baie na die see en hier by Hilda en Johann beleef 'n mens die ware Jakob. Vriendelike en hartlike twee mense. 'n Skoon, gerieflike en netjiese plek wat almal moet ervaar. Ons gaan beslis weer daar kuier! Mense wat lief is vir die Wildtuin en die Drakensberge, hou asseblief aan om daarna toe te gaan. Dit gee ouens soos ons 'n beter kans om plek te kry by die see!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Mensig - ons is baie dankbaar dat jy en Nelia dit so geniet het en lekker ontspan het en was my hondjie Pepe' dol oor julle. Sy kon nie wag om in Nelia se arms gekoester te word nie. Dankie dat julle hier by ons tuisgegaan het en ons hoop ons sal so bevoorreg wees om jul weer eendag hier te ontvang. Ons het hierdie week 2 keer walvisse gesien - jammer julle kon dit nie ervaar nie. Hulle was nog baie diep en bietjie later kom hul sommer lekker na aan die strand en mens kan dan mooi waarneem. Die dolfyne is mos gereelde gaste maar ons bly dankbaar vir die voorreg om hul so eerstehands te kan sien. Tot 'n volgende keer - Groetnis - Johann Hilda en Pepe'

Accommodation Mosselbay
Gen G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gen G
With spouse/partner

Peaceful, safe, convenient with an awesome view!

It was one of the best getaways ever! Johan and Hilda are just so welcoming and friendly. We felt at home right from the get-go! Accommodation spacious and convenient and the view is unbeatable. Within walking distance from the sea and beautiful beach. It was a great experience! Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, veilig, gerieflik en asemrowende uitsig!

Dit was een van die lekkerste wegbreke nog! Johan en Hilda was so verwelkomend en vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel! Verblyf ruim en gerieflik en die uitsig onverbeterlik! Binne stap afstand van die see en pragtige strand! Dit was 'n ervaring duisend! Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Andre en Gen, julle sal welkom wees om enige tyd weer te kom. Ons kon sien dat julle werklik jul wegbreek geniet het. Ons het intussen lekker reën gehad en ongeag die erge brande wat hier naby was, is die veld dankbaar en alles word weer mooi groen. Dit sal baie gaaf wees om julle weer eendag te ontvang. Groete vanaf 'n mooi Danabaai.

Accommodation Mosselbay
Henry B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry B
With spouse/partner

Very neat and beautiful view over the waves.

Hospitality and owners are excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en mooi uitsig oor branders.

Gasvryheid van eienaars is puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Ons is nogmaals so bevoorreg om die gaafste mense te ontmoet - daarby gaan julle dalk eendag ook in Danabaai kom nes skrop. Julle sal altyd welkom wees om vinnig te kom inloer. Bly julle het lekker gebly - groete Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Anton L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton L
With spouse/partner

Ongelooflike mooi prentjie vanuit woonstel.

Sien sterre.

Accommodation Mosselbay's response

Julle het nie 'n idee hoe lekker speel die dolfyne nou voor die woonstel nie - ek bespreek hulle sommer nou vir wanneer julle weer kom - ons hoop dis sommer gou - oulike mense soos julle is altyd welkom - groetnis

Accommodation Mosselbay
Marina C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina C
Family with young children

'n Onvergeetlike mooi uitsig, lieflike plek!

Akkommodasie Mosselbaai is 'n pragtige woonstel met mooi binneversiering en duursame meubels en die heel beste brander en see-uitsig wat jy kan kry. Daar is'n oop stoep op die boonste verdieping waar jy vir ure na die blou waters kan staar en die dolfyne kan dophou. Die strand lê wyd uitgestrek en mens kan ver al langs die strand loop. Die eienaars van die herehuis is baie gasvry en gaaf en het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons het sommer baie tuis en welkom gevoel.

Accommodation Mosselbay's response

Ek is so jammer dat julle die walvisse gemis het toe jul hier was - die volgende dag was hier nogal 2 wat reg voor die huis gespeel het. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en lekker gerus het.
Vriendelike en gawe gaste soos julle sal altyd welkom wees - ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Johann en Hilda.

Accommodation Mosselbay
Jan V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Die uitsig is ongelooflik!

Netjiese verblyf, goeie waarde vir geld. Dit is so rustig en die uitsig is die beste deel.

Hannetjie M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie M
With spouse/partner

Outstanding and friendly people.

The owners went out of their way to help with anything and they even gave us their internet to check email and information. The flat was nicely laid out and the facilities exceeded expectations. The sea was beautiful and easy to access. Everything was really outstanding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend en aangename mense.

Die eienaars het uit hul pad gaan om te help met enigiets en het selfs hul internet gegee om e-posse en inligting af te laai. Die woonstel was keurig uitgelê en die geriewe was bo verwagting. Die see was pragtig en maklik bereikbaar. Alles was regtig uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Accommodation Mosselbay's response

Ons is so bevoorreg om die gaafste mense deur LekkeSlaap te ontmoet - bly jul is veilig tuis en ons sien uit na 'n volgende besoek- Johann en Hilda

Accommodation Mosselbay
Henk A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk A
Family with teenagers

Uitstekende akkommodasie en asemrowende uitsig!

Ons het 'n heerlike tydjie hier spandeer, stil, rustig en netjies met vriendelike diens. Die uitsig is uitsonderlik en selfs 'n verkyker was beskikbaar om die dolfyne dop te hou!

Accommodation Mosselbay's response

Hallo Christie - dit was 'n besondere voorreg om julle ontvang - wat 'n plesier om sulke gawe gaste te kon ontmoet. Julle sal altyd welkom wees. Ons is dankbaar dat julle lekker gerus en die welverdiende vakansie geniet het. Groete tuis

Accommodation Mosselbay
From R650
per night (sleeps 4)
From R650
per night (sleeps 4)
From R650
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Nutans Street, Mossel Bay, 6510, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNGVhZGFmLTFlMDItNDBkMS05NTZlLTgwYTk5ZTg1OGM4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 4) 36 5 1 5 18 Nutans Street Mossel Bay 6510 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.205786404674 22.037277440475
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com