The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Accommodation Nachelle | TravelGround
+30

Accommodation Nachelle

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 78 reviews for Accommodation Nachelle
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Anthea C - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anthea C
With spouse/partner

Soos gewoonlik heerlik.

Dis ons 2de keer by Nachelle. Ontvangs baie goed. Plek baie netjies en skoon. Sal hoogs aanbeveel.

Anchen N - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anchen N
With spouse/partner

Dit was lekker stil en rustig en net wat ek nodig gehad het. Alles wat nodig was, was voorsien en ek het geen klagtes nie.

Lekker rustige atmosfeer binne en buite die akkommodasie. Kon skaars glo dat ons in die Kaap is. Definitief waarde vir geld. En ek sal Nachelle definitief aanbeveel vir enige iemand wat graag die Kaap wil besoek. Die mense is baie beleefd en die kamer was skoon en netjies. Ek sal ook definitief weer gaan bly by Akkommodasie Nachelle as ek weer die Kaap besoek. Dit is goed geleë en baie naby aan die N1 City Mall en ander attraksies en bekostigbaar vir selfs iemand wat alleen die Kaap wil besoek.

Yvette P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette P

Robert and Yvette are excellent hosts.

Love the place and location. Very convenient. The place is well taken care of. Will definitely be booking again.

Elane D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elane D
Family with young children

Lekker.

Baie klein, maar vir wat ons nodig gehad het was dit perfek. Ons was vroeg oggend uit en laat aand terug. Ekstra beddegoed vir die "sleeper coach" sal lekker wees. Onthou jou eie handdoeke. Parkering is in die straat. Maar 24 uur-sekeruteit is darem oorkant die straat.

Elaine W - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elaine W
Family with young children

Comfortable, clean and very central.

No fencing so vehicle safety is a challenge.

Annet B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annet B
With friends

Baie gerieflik.

Ons was baie vriendelik ontvang. Eienaar het uit sy pad gegaan om als vir ons so gemaklik moontlik te maak. Sal definitief weer hier kom kuier.

Stiehann S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Stiehann S
With spouse/partner

Nooit weer!

Die eienaar was baie onprofessioneel, die twee keer wat ek met hom gepraat het, het baie ongemaklik gevoel. Die WiFi was swak en ons kon dit nie in die eenheid kry nie! Ons was verwelkom met miere op en in ons beddegoed en kon saans nie slaap soos ons gejeuk het. Ons het langtermyn gebly en het droë kosse gekoop en in die kaste gesit en dit was ook deur miere aangeval en ons moes dit weggooi. As jy enige ander opsies het vir verblyf in die Kaap put eers al jou opsies uit!

Accommodation Nachelle 's response

Goeie dag Stiehann

Ons neem kennis van jou ongelukkigheid tydens jou verblyf en vra omverskoning vir die ongerief. Ons trots onself egter daarop dat ons kliente vryheid gee om te kom en gaan soos hul wil en ag dit nie nodig om onnodig lastig te wees nie en jeens die rede dat ons dalk net twee maal gedurende u paar dae verblyf met u kontak gehad het. Nieteenstaande, kan ons ook nie iets doen aan n saak as die klient dit nie onder ons aandag bring nie. Dit sou meskien makliker gewees om n oplossing te vind vir u miere probleem sou u ons tydens u verblyf daarvan ingelig was.
Die onderbreking van WiFi is aangewese op verskeie faktore. Ons het nog geen vorige klagtes hieroor ontvang nie.
Nietemin, as u wel u weg oopsien om weer by Accommodation Nachelle tuis te gaan sal ons beslis omsien die aspekte wat u aangeroer het.
Weereens vra ons om verskoning vir u ongerief.

Accommodation Nachelle
Mervyn C - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mervyn C
With spouse/partner

Exactly what I needed.

Maybe a car port out front.

Hanita S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanita S
Family with teenagers

Ons het baie lekker gekuier.

Nachelle is 'n baie oulike plek en die buurt is baie veilig.

Beatrice J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beatrice J

Skoon, veilig, gerieflik en perfek geleë.

Dit het alles wat jy nodig het en meer. Selfs tot 'n strykyster. Plek is netjies en naby alles en eienaars is nie net vriendelik nie, maar ook bedagsaam. Sal enige tyd weer teruggaan.

Janice V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Janice V
Family with young children

Kuier was beknop. Sal nie 'n gesin met kinders aanraai om daar te bly nie. Dis baie klein.

Plek is bietjie beknop. Dak is baie laag. Parkering onveilig, dis half op straat. Nie kindervriendelik nie. Die slaapbank was foutief. Dis lekker sentraal geleë. Andersins is die plek skoon en netjies.

David R - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David R
With spouse/partner

Was aangenaam.

Ons het die verblyf baie geniet.

Stephan J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Stephan J
On business

Baie goed.

Goed toegerus vir enkel-, asook sakereise.

Gerhardt S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhardt S
With spouse/partner

Aangenaam in die algemeen

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, maar reëlings met sleutels en inkloktye kan beter hanteer word. Kommunikasie kan verbeter. Die rusbank is ongemaklik. Die eenheid is netjies, goed uiteengesit, baie kaste, modern, skoon, veilig en goed geleë. Ons het lekker gebraai en die buitelug-area geniet.

Trudie P - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie P

Baie goeie waarde vir geld.

Nachelle is baie goed geleë en goed ingerig om jou verblyf aangenaam te maak. Naby die besienswaardighede in Kaapstad en lekker privaat. Sal Nachelle enige tyd aanbeveel.

Mariemuthu M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariemuthu M
Individual traveler

Absolutely beautiful.

This place is absolutely beautiful. Will use it again. You will not make a mistake. The owners are so friendly and helpful. Thank You.

Anthea C - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthea C
Family with young children

Die welkom was baie goed.

Die gasheer is baie vriendelik en het alles verduidelik oor verblyf. Net vergeet om die WiFi-kode te gee.

Monique M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Monique M
Family with young children

3 aande tydens Cycle Tour.

Kamers baie klein. Sal doen vir 2 persone en mense sonder kids.

Ramonia S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ramonia S
Family with young children

Very relaxing

Catered to all our needs and was a safe environment for my 3 year old daughter & 12 year old son. My daughter did not want to come home!

Lizzie J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizzie J
With spouse/partner

Baie goeie ontvangs gehad. Rustig en ons kon met 'n geruste hart gaan slaap.

Die geriewe in kombuis is puik, maar het net 'n oond ook nodig gehad.

Chantel L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel L
Family with young children

Netjies, veilig en skoon. Ons het lekker gebly.

So vriendelik ontvang, wonderlike gashere het voorsiening gemaak vir ons vir die koue Kaapse winter. Heerlike klein woonstelletjie, miskien bietjie knap vir 'n gesin van 5 maar ons het dit maak werk.

Martin V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martin V
Family with young children

Lekker rustig.

Rustige omgewing naby N1 City. Veilig.

Berneto C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berneto C
With spouse/partner

Onglooflik baie lekker en rustig.

Ek en my vrou het ons tyd geniet daar, dit was 'n samevating van doktersbesoeke vir haar chemotherapy, haar verjaarsdag en ons huweliksherdenking, was wel 2 dae maar beslis die moeite werd en ons sal enige tyd weer daarheen gaan, dankie vir alles, ons waardeer.

Anthea C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthea C
Family with teenagers

The owner accommodated us very nicely, buy allowing a very late check-in. He was friendly and very welcoming.

The space was very well executed in terms of size and proximity to where we needed to be.

Ansa R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ansa R
Family with teenagers

Gelieflik en baie netjies.

Dit was 'n baie vinnige, onbeplande reis en waar die verblyf bekostigbaar en naby hospitaal was, was dit 'n uitstekende verblyf vir ons.

Vinelic A - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vinelic A
With spouse/partner

Was baie lekker. Sal weer gaan.

Lekker, was baie rustig.

Theresa O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theresa O
Family with teenagers

Baie rustige area en baie lekker gebly.

Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel. Sal beslis weer daar bespreek.

Marianne B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne B
Individual traveler

Amazing!

I loved the place! I was writing exams in the area and needed a place to stay for two nights. How lovely it was staying there. I felt safe and the unit was cosy and neat. I will definitely recommend the place to friends and family.

Vinelic A - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vinelic A
With friends

Was baie lekker. Sal weer gaan.

Baie rustig gewees. Het veilig gevoel.

Chris G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris G
Individual traveler

Uitstekende waarde vir geld

My skoonsuster het daar gebly en was in haar noppies en sê sy sal dit enige tyd aanbeveel.

Madeleine V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine V
With spouse/partner

Fantasties.

Alles was 100%, sal dit aanbeveel vir almal.

Althea S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Althea S
Family with teenagers

Netjies, rustig en gerieflike plekkie

Die akkomodasie was presies wat ons nodig gehad het vir n kort verblyf in Kaapstad. Alles was gerieflik, rustig en netjies. Sal definitief wees wil kom.

Mari F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mari F
Individual traveler

Netjiese skoon eenheid

Netjiese skoon eenheid, goed toegerus. Goeie ligging. Vriendelike diens. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Anel P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel P
On business

Mooi skoon eenheid, vriendelike diens.

Sien sterre.

Lydia P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia P
With friends

Quaint and neat, quiet and safe. Had a very pleasant weekend.

We booked 2 of the cottages and had a most enjoyable get together in the court yard. Thank you for the weekend.

Estelle O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle O
Family with teenagers

Vir 'n slag 'n plek wat hul foto's oortref!

Ons was heerlik verras met die vriendelike dame wat ons ontmoet het en ook die kamers. Ons was onder die indruk dit gaan maar net weer een van daardie plekke wees waar die foto's wonderlik is, maar die plekkie self nie so lekker is nie. En daar is dit die lieflikste, cosy plekkie! Ons het heerlik gebraai die aand en ook net so lekker geslaap! Hul sien ons beslis weer!

Terrence R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terrence R
Family with teenagers

Quiet, clean, good value for money - thank you.

We enjoyed our stay at Nachelle very much. The place is clean, centrally located and good value.

Biola P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Biola P
With friends

We had a very relaxing weekend, in a safe area where the mall is situated 5 min away.

The place was so nice and peaceful, even the environment is quiet and safe. The thing we loved most was that it was near the N1 City Mall, which was a 5 min walk away.

Bruce C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruce C
Individual traveler

Outstanding value for money.

See stars.

Amanda S C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S C

Baie sentraal geleë, stil area, veilig.

Nachelle is baie naby Netcare N1 hospitaal geleë. Dis 'n rustige area.

Barend C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend C
With spouse/partner

Friendly host.

It had everything we needed.

Carli J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carli J
Individual traveler

Comfortable with everything that you need.

I really enjoyed my stay at Accommodation Nachelle. Yvette was an excellent host and the room was very neat and clean and the bed was amazing. I will definitely be staying there again on my next trip.

Pieter N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter N
Individual traveler

Great service, real value for money.

Will definitely stay here again.

Daryll B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daryll B
Individual traveler

Very convenient.

Everything that you need in the room, and convenient, will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Alles wat 'n mens benodig is in die kamer, en gerieflik, sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Majella V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Majella V
On business

Close to the conference center with everything that we needed.

Close to the convention center, it was ideal to stay; with all the items needed to make our own quick breakfast or dinner, as there were no early or late meetings scheduled in our program. Privacy enough to stay with a good colleague.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Naby die konferensiesentrum met alles wat ons nodig gehad het.

Naby die konferensiesentrum was dit ideaal om te bly; met al die items wat nodig is om ons eie vinnige ontbyt of aandete te maak, want daar was geen vroeë of laat vergaderings in ons program beplan nie. Privaatheid genoeg om saam met 'n goeie kollega te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Avrillene M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Avrillene M
Family with young children

Vriendelike diens, netjies, als wat jy nodig het.

Accommodation Nachelle is 'n lieflike, bekostigbare gastehuis wat als het om akkommodasie so gerieflik moontlik te maak.

Marli W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marli W

Netjies.

Was voldoende vir wat ons dit benodig het. Skoon en netjies en 'n gemaklike oorslaapplek.

Christopher C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Christopher C
With friends

Luke warm.

Reception was not on standard, guesthouse owner first asked for payment before she welcomed us to her establishment. I booked for 4 persons, but they only prepared for 2 persons. The coffee and sugar only lasted one serving. Try phoning the owner, but they did not pick up their phones. They allowed us to check in 3 hours earlier.

Kruschev Tiyo S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kruschev Tiyo S
With spouse/partner

Environment. It has everything that makes a client feel homely.

Accommodation Nachelle is a clean, safe and organised. The host was welcoming and professional. The place has everything required to accommodate guests, from cleaning equipment to kitchen utensils and a well equipped bathroom. The place is extremely clean and kept tidy. I would definitely return to Accommodation Nachelle and recommend it any day.

Jessica A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica A
Family with young children

Home away form home.

What a lovely neat and warm place, it's home away from home and the location is perfect to get to where you want to be. I would use them again.

Treasure V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Treasure V

Perfect accommodation for home away from home. Full of comfort.

We used to come home very tired from seeing all these tourist attractions in Cape Town and when we get into the house its so comfortable and quiet surroundings.

Nkanyiso D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nkanyiso D
With spouse/partner

Great service.

My second stay at accommodation Nachelle as usual the owner of the place was very friendly, room was neat, I'm definitely coming again.

Marlize S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlize S
Family with young children

Skoon en gerieflike slaapplek naby stad.

Skoon, netjies en gerieflik. Ligging naby N1. Goeie restaurante baie naby aan verblyf. Braai-area baie klein.

Nkanyiso D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nkanyiso D
With spouse/partner

I particularly liked that the fact Nachelle is near N1 City Mall.

Great, intimate space. I would recommend it and would like to go back.

Anirban C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anirban C
Family with young children

Very Cosy

The hosts are very welcoming and nice. The place is very safe. It's close to the airport. The rooms are very cosy. We had a splendid stay there. Will visit again.

Esther G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther G
With spouse/partner

Enjoyed the stay at Accommodation Nachelle.

Great accommodation, venue, area and hosts.

Yvette H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yvette H

Baie netjies en sentraal geleë.

Netjies en voldoen aan al die behoeftes. Gasheer baie behulpsaam. Naby aan Kaapstad en omliggende areas.

Reynrtte V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reynrtte V
Individual traveler

Excellent and peaceful.

I enjoyed my stay, it was peaceful and close to everything. Had everything I needed and it felt like a home away from home. Affordable and value for money.

Andre V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Andre V
Family with young children

Swak diens en die eienaar is ongeskik verby.

Ontvangs was swak. Die eienaar is baie ongeskik. Daar is op elke muur 'n 1000 plakate soos 'n koshuiskamer met reëls. Kan sê dis die swakste plek wat ek in jare in gebly het. Glad nie kindervriendelik nie. As jy met jou gesin gaan, bly weg. Die eienaar sê vir jou met aankoms as jou kind 'n glipsie het in die aand sal jy betaal vir 'n nuwe matras en jy moet sorg dat jou kinders nie raas nie. Verder is al die koppies getjip en dis 'n plek met 6 beddens en net 3 koppies. Swak.

Accommodation Nachelle 's response

Goeie dag Andre.

Jammer om te verneem van jul swak ondervinding met jul verblyf by Akkommodasie Nachelle.

Die spreeklui sê 'n saak het altyd twee kante. Jy het nagelaat om te noem dat julle nie op die afgespreekte tyd vir aankoms gehou het nie en daarop aangedring het dat ons jou in ontvangs moet neem.

Ons navraag aan jou met betrekking tot jou klein kinders was slegs gewees om jou van 'n addisionele bedseiltjie vir die matras se beskermering te voorsien, sou een van jou kinders dalk 'n glipsie hê gedurende die nag. Dit is ons standaard praktyk.

Ons breekware is 2 maande gelede vervang en volledig toegerus. Dit word daagliks met elke skoonmaak deeglik nagegaan.

Ons verblyf is dalk nie kindervriendelik genoeg sou jy iets anders as 'n TV met DVD en USB fasiliteite verwag het nie. Die private vierkant tot gaste se beskiking beskik ook nie oor speeltoerusting vir kinders nie, maar dit is baie veilig vir 'n kind om homself te vermaak as pa en ma nie kan uithelp nie.

Met betrekking tot die '1000 plakkate' wat aan jou die voorkoms van 'n koshuiskamer gee kan ek met jou meedeel dat die Stad Kaapstad al vir 'n jaar lank onder streng waterbeperkings gebuk gaan. Die '1000 plakkaat' versiering is daar geplaas om kliënte van die omstandighede in die Stad bewus te maak. Nietemin, ons vra weereens om verskoning vir enige ongerief wat jy en jou gesin moes verduur het.

Ons is glad nie onveilbaar nie en is oop vir voorstelle tot verbetering maar sou verkies het dat jy jou misnoë dadelik en direk met ons as eienaars opgeneem het. Ondanks jul ondervinding by Akkommodasie Nachelle, wens ons julle as gesin 'n voorspoedige verblyf toe in die Kaap en hoop dit was die regte besluit gewees om hierheen te verhuis.

Groete,
Robert en Yvette

Accommodation Nachelle
Ockert S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockert S
Individual traveler

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Veilig, skoon en gemaklik. Goed geleë naby die N1 City-sentrum. Reg vir 'n enkel persoon.

Mbavhalelo R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mbavhalelo R
With spouse/partner

Clean and quiet place.

Accommodation Nachelle was a nice, quiet and good place to stay.

Rochelle H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle H
With friends

Will definitely be back with my family.

We had a lovely time and it is so close and central. Will most definitely make use of the accommodation again.

Sune J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sune J
With friends

Was baie lekker.

Dit was baie lekker. Het so tuis gevoel en sal definitief weer gaan.

Hannes B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes B
With spouse/partner

Beautiful neighbourhood, very safe and close to the N1 City Hospital and Panorama Medical Centre. Friendly service.

I was greeted very hospitably. There was a double bed in my room. Very neat, I would recommend that you take a can of insect-repellent. There were a lot of mosquitoes for some or other reason. This isn't the owner's fault. The entire area had mosquitoes. True value for money for the area as well as security for your vehicle. Quiet and tranquil. I won't ever book into another place. Nachelle will see us again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige buurt, baie veilig en naby N1 City-hospitaal en Panorama Mediese Sentrum. Vriendelike kliëntediens.

Ek is baie gasvry ontmoet. Daar is 'n dubbelbed in my kamer gewees. Baie netjies, ek sal wel aanbeveel dat u 'n blik insekdoders vat. Om een of ander rede was daar baie muskiete. Dit is nie die eienaar se toedoen nie. Die hele area het muskiete gehad. Regtig waarde vir geld vir die omgewing asook veiligheid vir jou voertuig. Stil en rustig. Ek sal nie weer by 'n ander plek inboek nie. Nachelle sien ons binnekort weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynn S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn S
With friends

Was absolutely wonderful. Definitely recommend.

Clean tidy and central. Thanks.

Willie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie S
With spouse/partner

Very neat unit, ideal for accommodation in Cape Town.

Very nice and clean accommodation. The owners are very friendly and helpful. A real jewel for a good rest. Located centrally and very secure. The unit is well-equipped. It's to bad about the water restrictions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese eenheid, ideaal vir verblyf in Kaapstad.

Baie lekker en skoon verblyf. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. 'n Ware juweel om te rus. Sentraal geleë en goeie veiligheid. Eenheid goed toegerus. Jammer oor waterbeperkings.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Portia K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Portia K
Individual traveler

Great establishment.

I was pleasantly surprised by this establishment. Very central yet quiet, peaceful and safe. Walking distance to N1 City Mall and Netcare. Its also about 5 km from Grand West. I will definitely sleep here again when visiting the Cape.

Elma V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elma V

Nice accommodation for short stay.

Nothing to complain about. Will make use of this accommodation in future. Thanks to owners.

Kiki I - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kiki I
Individual traveler

Gewoon lekker.

Dit was Baie aangenaam. Dankie.

Edison B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edison B
Family with young children

Neat, cozy and safe.

Safe and cozy, I would definitely go back again.

Eunice P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eunice P
With spouse/partner

Dit was heerlik en goed.

Was baie lekker, ons is baie goed ontvang, mense is vriendelik.

Susanna & Klaus K - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susanna & Klaus K
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ons is gasvry ontvang. Yvette het vir ons al die nodige gewys wat vir ons verblyf nodig was en veral hoe ons as gaste 'n bydra kan lewer ten opsigte van die uiters streng waterbeperkings wat tans in die Kaap van toepassing is. Die eenheid was baie skoon en is toegerus met alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Dit is ook naby die N1 City Hospitaal wat dit só gerieflik maak. Ons het ons verblyf geniet.

Hannelie K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie K
With spouse/partner

Dis 'n skoon, goed ingerigte, veilige plek.

Ek sal ten volle vir julle wat graag wil gaan ontspan of iets van 'n ander uitkoms vir Nachelle te kies, ons was baie rustig, stil area, geen steuring, regtig 'n plek om aan te beveel. Die plek is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Moet vir julle baie dankie sê vir so 'n goeie ontvangs en vriendelike eienaars.

Christo P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo P
With spouse/partner

Accommodation was in easy reach of the shopping complex and the Grandwest Casino.

Accommodation Nachelle is located in a safe area. The facilities of the room was as advertised.

Chantel C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantel C
Family with young children

Baie netjies en skoon!

Baie lekker verblyf met alles wat mens nodig het!

Hardus W - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hardus W
With spouse/partner

Friendly owners and neat unit.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike eienaars en netjiese eenheid.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henning G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning G
On business

Nice, well equipped, tasteful and good value for money.

Nice experience with good service. Fuly equipped, tasteful and neat. Very good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, goed toegerus, smaakvol en goeie waarde vir jou geld.

Aangename ervaring met goeie diens. Volledig toegerus, smaakvol en netjies. Baie goeie waarde vir jou geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda K - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marinda K
With spouse/partner

Lovely after a long day on the road.

Accommodation is very neat and clean. Owners are friendly and helpful. We can definitely recommend Nachelle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus na 'n lang dag se ry.

Akkommodasie baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kan Nachelle beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R495
R495 R421
per night, for 2 ppl
From R495
R495 R421
per night, for 2 ppl
From R495
R495 R421
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 210 Riebeek Street, Tygerdal, Cape Town, 7460, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d5e3e7f4c1f8e8c8d76c7a0747250bc191df488d3630164344c71894a9eee3546dd757c757a731a534010df67f1fd11e61d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R495, now From R421  per night, for 2 ppl 78 5 1 5 210 Riebeek Street Tygerdal 7460 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.89421 18.5529
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!