Accommodation @ Sea Trader
Review Summary
Elmine M - Dec 2020
Overall score
Gerieflik en netjies.
Accommodation @ Sea Trader's response
Hi Elmine
Dankie vir die mooi woorde. Ons sal beslis werk maak daarvan om meer items in die eenhede te plaas.
Ek is bly julle het jul verblyf geniet.
Corene
Frank N - Dec 2020
Overall score
Nice location, clean and convenient.
Anton O - Nov 2020
Overall score
Lekker gebly en gerus.
Read moreAccommodation @ Sea Trader's response
Hi Anton
Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle geniet die rustigheid van die Weskus.
Julle is altyd welkom.
Corene
Truda E - Nov 2020
Overall score
Ons kuiertjie by Sea Trader was fantasties!
Accommodation @ Sea Trader's response
Hi Truda,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien uit daarna om jul weer by Sea Trader te verwelkom.
Corene.
Anton O - Nov 2020
Overall score
Lekker gebly en rus by die see.
Accommodation @ Sea Trader's response
Baie dankie Anton! Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom by ons.
Corene
Gaylene B - Sep 2020
Overall score
Besonderse privaat strandjie.
Accommodation @ Sea Trader's response
Dankie, Galene. Julle altyd weer welkom!
Hermainne T - Feb 2020
Overall score
Baie beïndruk.
Accommodation @ Sea Trader's response
Baie dankie Hermainne.
Elmarie S - Jan 2020
Overall score
Ons het heerlik gebly, dit was springgety so ons het die pragtigste see-lewe in die poele by die strand gesien.
Accommodation @ Sea Trader's response
Beste Elmarie
Baie dankie vir al die komplimente.
Corene
Edwin P - Jan 2020
Overall score
Gerieflik naby die see met uitstekende verblyf.
Accommodation @ Sea Trader's response
Baie dankie.
Rock H - Jan 2020
Overall score
Dit was goed vir die siel, die rustigheid dra by tot goeie en rustige nagrus.
Accommodation @ Sea Trader's response
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer jou mooi woorde en komplimente.
Elaine K - Jan 2020
Overall score
Beautiful and comfortable accommodation ideal for a weekend away.
Read moreAccommodation @ Sea Trader's response
Hi Werner,
Thank you for your 5 stars. I would love to welcome you back soon!
Joriki D - Jan 2020
Overall score
Baie rustig. Pragtige uitsig oor die see.
Dewaldt V - Jan 2020
Overall score
Lekker by die see.
Marinda P - Oct 2019
Overall score
Gerieflike verblyf, maar die foto is misleidend.
Read moreMark V - Sep 2019
Overall score
Lekker by die see.
Accommodation @ Sea Trader's response
Dankie Mark. Julle is altyd weer welkom.
William D - Jun 2019
Overall score
Die verblyf was uit die boonste rakke.
Irene M - Apr 2019
Overall score
Wonderfully relaxed and by the sea. Nice walk in the morning and quiet. Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik ontspanne en by die see. Lekker stap in die oggend en doodstil. Lekker.
Die bestuur en personeel is wonderlike mense. Die verblyf is pragtig en net wat 'n mens nodig het. Sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Accommodation @ Sea Trader's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het die week geniet en kon lekker rus.
Nogmaals dankie Irene!
Pierre B - Mar 2019
Overall score
Netjies en rustig.
Rene P - Feb 2019
Overall score
Just what we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net wat ons nodig gehad het.
Pragtige omgewing. Mooi chalets met alles wat jy nodig het. Stilte en uitsig is beslis 'n wenner. Dankie vir die heerlike kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Accommodation @ Sea Trader's response
Dankie Rene,
Bly julle het die naweek geniet by ons. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Akkommodasie @ Sea Trader
Schalk B - Jan 2019
Overall score
Neat but impersonal with no view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies maar onpersoonlik met geen uitsig.
Die verblyf is absoluut geskik vir persone wat 'n troue op die perseel bywoon en net 'n slaapplek wil hê. Die chalet het eintlik net slaapplek vir twee mense aangesien die ander "bed" 'n slaapbank is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dalene R - Jan 2019
Overall score
Accommodation at Sea Traders for intimate time, but not for large groups of people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf by Sea Traders is vir intieme tyd. Word nie aanbeveel vir groot groep mense nie.
Die omgewing was wonderlik en uitsig asemrowend. Chalets was baie netjies. Daar moet net meer inligting op die webtuiste gesit word omtrent die uitleg van elke chalet. Het gedink daar is 2 slaapkamers in elke chalet. Was 'n wonderlike tyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Xoliswa M - Jan 2019
Overall score
Baie ontspannend en baie privaatheid.
Louisa B - Jan 2019
Overall score
Netjies en gerieflik.
Cornelius M - Jan 2019
Overall score
Tranquility and good sunset views.
Anne M - Dec 2018
Overall score
Quiet atmosphere.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer.
Ons was met ons aankoms soos ou vriende ontvang. Leon het ons tot op ons voorstoep geneem. Hy het ons ook van die vermaaklikhede van die dorpie vertel en waar ons dit kan kry. Ons was ook vertel waar die eetplekke en restaurante is. Hy het ons ook verduidelik hoe ons kan ry om die grondpad te vermy. Ons het alles gekry waarna hy ons verwys het. Ons het soos ou inwoners gevoel. Hy het ons nie een keer kom pla of op ons kom check nie aangesien ek met jongmense daar was. Die plek het soos ons eie klein paradys gevoel. Die omgewing sowel as die blyplek. Alles was skoon en netjies. Ons wou nie die plek in 'n bedenklike toestand agterlaat nie, want dit sou 'n groot onreg wees teen die ontvangs en verblyf wat ons gehad het. Dit was heerlik om 'n skoon plek skoon agter te laat. Baie dankie vir die handewasroom, showergel, skoonmaakmiddels, spierwit handdoeke, sagte wit beddegoed en al die ander heerlikhede wat 'n mens so spesiaal laat voel. Die naweek was onvergeetlik vir my en my dogters. Ons kon nie gisteraand van ons Sea Traders-high af kom nie en het tot gisteraand laat oor die naweek gesels. Sea Traders het nou lewenslange vriende in my en my dogters gevind. Selfs die hondjies het ons tuis laat voel. Ons sal beslis die venue vir ons familie en vriende se verjaarsdae en troues aanbeveel. Ons het die mooiste foto's van onsself geneem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Accommodation @ Sea Trader's response
Ane, baie dankie vir die mooi woorde.
Ek is baie bly jul het jul naweek geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Akkommodasie @ Sea Trader.
André D - Nov 2018
Overall score
Baie lekker en rustig met pragtige strand.
Sandy S - Nov 2018
Overall score
It exceeded our expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het ons verwagtinge oortref.
Fantasties, baie netjies, by die Sea Trader. WiFi beskikbaar. Baie stil, as jy daaraan gewoond raak wens jy, jy kan langer bly. Sal beslis weer kom. My man sê dis baie donker buite en dat daar 'n stofie kan wees (ek dink nie so nie). Sal enige iemand aanraai om daar oor te slaap. Eienaar, Leon het ons baie tuis laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Accommodation @ Sea Trader's response
Dankie vir die mooi woorde en komplimente Sandy.
Ek is bly julle het jul tyd aan die Weskus geniet.
Jaco P - Oct 2018
Overall score
Baie gerieflik.
Vincent W - Sep 2018
Overall score
'n Wonderlike naweek gewees.
Elwitrim J - Jul 2018
Overall score
Dit was fantasties.
Elsabe M - Apr 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Accommodation @ Sea Trader's response
Ons sal beslis 'n plan maak en skerp messe in elkeen van ons eenhede plaas.
Mache K - Apr 2018
Overall score
Dit was baie lekker.
Claire B - Jan 2018
Overall score
Baie dankie vir 'n awesome blyplek.
Sonia V - Jan 2018
Overall score
Very neat and clean.
Lillian D - Jan 2018
Overall score
Dit was fantasties, netjies skoon en rustig.
Marilyn N - Jan 2018
Overall score
Very peaceful.
Shareen R - Jan 2018
Overall score
Ons het dit baie geniet, en sal beslis weer kom kuier.
Sipho M - Dec 2017
Overall score
Great venue, peaceful and quiet.
Antonie S - Apr 2017
Overall score
Skoon, netjies en mooi uitsig.
Suretha P - Apr 2017
Overall score
Was lekker vir 'n naweek.
Theresa L - Apr 2017
Overall score
Fantasties!
Anri V - Jan 2017
Overall score
Even though it is small, it is very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alhoewel klein, baie netjies en skoon.
Puik diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alison V - Sep 2016
Overall score
Awesome!
Accommodation @ Sea Trader's response
Thank you Alison.
We hope to see you back again soon.
Liana V - Apr 2016
Overall score
Beeldskoon vars.
Gert V - Mar 2016
Overall score
Mooi uitsig, baie netjies en skoon en privaat.
Marí G - Jan 2016
Overall score
Lekker ontspannend!
Gloria N - Jan 2016
Overall score
Aangenaam, die tyd was net te kort!
Luige S - Jan 2016
Overall score
Rustigste paar dae van my lewe!
Annelien V - Jan 2016
Overall score
Absoluut fantasties.
Quinton D - Sep 2015
Overall score
Sout van die aarde.
Duggie K - Sep 2015
Overall score
Verblyf uitstekend, maar die pad soontoe laat veel te wense.
Yvonne B - Sep 2015
Overall score
Pragtige omgewing! Slegs 1 nag se verblyf. Ek sou graag langer wou bly.
Read moreJohan K - May 2015
Overall score
Die ligging op die see is van die beste wat ek nog gesien het.
Denise N - Apr 2015
Overall score
Ongelooflik, fantasties, ideaal!
Lizette J - Apr 2015
Overall score
Beeldskoon en rustig.
Charl P - Mar 2015
Overall score
Baie rustig, goed ingerig!
Hennie E - Jan 2015
Overall score
Aangename verrassing!
Careen H - Jan 2015
Overall score
A very peaceful, pleasant accommodation
Ilze E - Jan 2015
Overall score
Heerlik!
Martin V - Dec 2014
Overall score
Baie netjies en lekker rustig. Dit het aan ons verwagtinge voldoen. Dankie vir alles.
Leoné D - Oct 2014
Overall score
Pragtige plek!
Alida U - Sep 2014
Overall score
Uitstekend!
Janine O - Jun 2014
Overall score
Rustige, ontspan-naweek.
David C - May 2014
Overall score
Die akkommodasie is gemaklik maar met geen geriewe, en 'n swak uitsig.
Andaline D - Apr 2014
Overall score
Dit was rustig!
Lize M - Apr 2014
Overall score
Heerlike verblyf!
Jan K - Jan 2014
Overall score
Baie rustig sonder lawaai.
Robin N - Jan 2014
Overall score
Excellent!
Theari F - Nov 2013
Overall score
Pragtige, stil verblyf met die Weskus se see voor jou!
Francois D - Sep 2013
Overall score
Baie lekker en mooi.
Tersia J - Sep 2013
Overall score
Dit was heerlik, skoon en pragtige uitsig!
Bernard S - Aug 2013
Overall score
Baie mooi area.
Bertus H - May 2013
Overall score
Baie lekker, baie mooi, definitief weer.
George M - Apr 2013
Overall score
Rustig, mooi, en skoon - veilig gevoel
Annelie S - Mar 2012
Overall score
Location is perfect for a 'get away from it all' holiday.
Read more- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Sea Trader, Cape St Martin Road, St Helenabay, 7390, Western Cape
- All ages welcome