Acorn Guest House
Review Summary
Christelle J - Feb 2019
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend.
My kollegas het dit geniet dat hulle self kon braai in die aand. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak in ons sakereise asook persoonlike kapasiteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Acorn Guest House's response
Beste Christelle,
Ons is bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle weer te ontvang!
Groete,
Esther
Joslyn L - Jan 2018
Overall score
Uitstekend.
Acorn Guest House's response
Baie dankie vir al die sterre en wonderlike terugvoering ons waardeer dit baie! Kom kuier gou weer! Groete Theresa en Charlene
Hendrik V - Dec 2017
Overall score
Sincere, friendly and welcoming. Will recommend it for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Opregte vriendelike en welkome gevoel. Sal aan enige iemand kan aanbeveel vir oornag.
Vir 'n vinnige besoek aan die Kaap was die ontvangs ten spyte van die onverwagse koue in die somer, baie huislik, professioneel en vriendelik. Dis 'n plek wat sy sterre verdien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Acorn Guest House's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering ons waardeer opreg. 'n Geseënde 2018 vir julle. Sien weer.
Rika O - Aug 2017
Overall score
Neat, central location, friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, sentraal geleë, vriendelike personeel.
Vir die doel wat ons die gastehuis gebruik, was alles perfek en naby die besigheid wat ons besoek het, bekwame en vriendelike diens was 'n plus asook die omgewing wat 'n rustigheid gehad het. Voortreflike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Acorn Guest House's response
Baie dankie Rika. Dis net 'n Plesier. Kom loer weer in, julle is altyd welkom.
Groete
Theresa & Charlene
Dipesh J - Jul 2017
Overall score
Great stay.
Acorn Guest House's response
Thank you for the review Dipesh we appreciate your feedback! Thank you Theresa and the Acorn Team.
Leon R - Feb 2017
Overall score
Thanks, nice stay. Rooms neat with good bedding. Good breakfast. Staff friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dankie, lekker gebly. Kamers netjies met goeie linne. Ontbyt goed. Personeel vriendelik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Acorn Guest House's response
Baie dankie Leon, altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het! Ons hoop ons sien jul gou weer! George Groete Theresa en die hele Acorn Span :-)
Marlise J - Jan 2017
Overall score
Comfy and accommodating.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en akkommoderend.
Hulle was gasvry en hulpvaardig met vervoer. Ontbyt elke oggend 'n heerlike verrassing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Grizel G - Sep 2016
Overall score
Delicious breakfast and friendly host. Beautiful, comfortable rooms. Recommend a pressure pump for the shower though - not much water and cold after a while.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ontbyt was baie lekker en gasvrou baie vriendelik. Kamers gerieflik en mooi. Sal egter aanbeveel dat hulle drukpompie kry vir storte - ons water was baie min en was ook koud na 'n ruk.
Ons het baie lekker gebly - die ontbyt was heerlik en almal was baie vriendelik. Dit is kindervriendelik en die kinders het welkom gevoel. Die sjerrie in die kamer was heerlik welkom met die koue en die sjokolade op die bed in die aande was ook baie lekker. Ons was baie sentraal geleë. Die kamers was gerieflik en warm en dekor mooi en beddens gemaklik. Sal net meer water in stort waardeer het en dalk vir langer warm water - my man het laaste gestort en elke keer óf koue water óf geen water gekry nie. Verder geen negatiewe terugvoer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corné F - May 2016
Overall score
Very convenient with very friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik en baie vriendelike ontvangs.
Ek sal definitief weer van Acorn Guest House gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Acorn Guest House's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons is gelukkig as ons gaste gelukkig is!
Sien gou weer:-)
George Groete
Theresa
Basie H - May 2016
Overall score
Was baie goed!
Martin S - May 2016
Overall score
Lekker!
Maureen V - May 2016
Overall score
Uit die hemel uit!
Manie K - Jan 2016
Overall score
Was baie netjies en skoon.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 12:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: 4 Kerk (Church) Street, George, 6529, Western Cape
- All ages welcome