The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Acre Of Africa Guesthouse | TravelGround
+57

Acre Of Africa Guesthouse

38 reviews
Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 38 reviews for Acre Of Africa Guesthouse
Cleanliness
4.1/5
Service
4.2/5
Location
3.8/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.9/5
Mzwandile M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Mzwandile M
Individual traveler

Staff not well trained.

Breakfast was disgusting.

Shakes A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shakes A
With friends

Very satisfying.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie bevredigend.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janie H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Janie H
Family with teenagers

Bad, owner was rude.

I will recommend the accommodation to no one, the owner was rude and even said we were thieves.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Swak, eienaar ongeskik.

Ek sal niemand aanbeveel vir die plek nie, want eienaar is ongeskik en sê sommer ons is skelm.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leonie H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie H
With spouse/partner

Baie lekker oornagslaapplekkie.

Ons het oornagslaapplekkie gesoek naby aan O.R. Tambo en 18 km in in Boksburg was Acre of Africa en ons kon rustig slaap en uitgerus wees die volgende dag vir ons vroeë vlug.

Patrick M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patrick M
With spouse/partner

Baie rustig en netjies.

Ons het baie lekker gebly, ek stel voor om net groter koffie beekers te voorsien.

Dorcus M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dorcus M
With spouse/partner

Good but there's room for improvement.

The sheets are clean but worn out. This is not a good impression.

Rene P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Rene P
With spouse/partner

Teleurstellend.

Kamer glad nie soos op foto. Badkamer beknop.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Sjoe, ek is baie jammer om dit te hoor.

Acre Of Africa Guesthouse
Hester B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hester B
With friends

Very clean and neat.

The beds were so clean and neat and the people were friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Die beddens was mooi skoon en netjies en die mense gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
Family with teenagers

Baie hulpvaardig en behulpsaam met vriendelikheid.

Sal defintief weer van hul gebruik maak. Baie hulpvaardig op laaste nippertjie. Tuin is vreeslik rustig om in te ontspan.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Baie dankie Johan, ons waardeer julle goeie boodskap.

Acre Of Africa Guesthouse
Daniel L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniel L
On business

Baie lekker, hou nie van area nie.

Soek plek met shuttle na en van lughawe.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Ravenswood is 'n baie mooi area en ons het wel vervoer na die lughawe toe teen 'n addisionele fooi van R 150.00.

Acre Of Africa Guesthouse
Vusi C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vusi C
With friends

Acre of Africa is a convenient, safe and a lovely guest house.

The place is so beautiful, clean and full of life. The staff is well trained to provide the service required and the welcoming was warm.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thanks Vusi, we appreciate your good review very much.

Acre Of Africa Guesthouse
Susan M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan M
Family with teenagers

Dit was wondelik.

Ons het baie lekker daar gebly en hulle was vriendelik verby, sal beslis nie op 'n ander plek bly as ek weer soontoe gaan nie.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Baie dankie Susan,

Ons waardeer you mooi resensie, jy weet nie hoe baie dit beteken nie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Acre Of Africa Guesthouse
Lasandra K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lasandra K
On business

Ons het niks kort gekom nie.

Die volgende aanbevelings: nie al die gloeilampe is in werkende toestand nie. Vir mense wat daar is op sake, is die beligting te swak wanneer ons nog in die aand moet sit en werk. Vir dames is die beligting te swak om te grimeer. 2 sakkies melk per persoon is die minimum, nie 3 sakkies melk vir 2 persone nie. Ons was nie van teesakkies (Vyf Rose of Rooibos) bedien nie. Slegs koffie. Daar is 'n rooi knoppie in die kamer met 'n byskrif van R25 sur-charge wanneer jy hulle uit roep. Ons arriveer eers in die aand en dan sien jy die lig werk nie. Dit is nie regverdig om die kliënt te laat betaal vir dienste wat in plek behoort te wees nie. Nou byt die kliënt in ongemak vas om 'n R25 argument vry te spring wanneer jy vertrek. Hierdie is klein dingetjies wat mens se verblyf sal vergemaklik. Ek sal nogtans die akkommodasie aanbeveel.

Ellen M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ellen M
With spouse/partner

Goeie diens ontvang, dankie.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Goeiedag Ellen,
Baie dankie vir jou goeie aanbeveling, ons hoop julle kom gou weer dankie!

Acre Of Africa Guesthouse
Tania B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania B
Family with young children

Baie lekker gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie gerieflik. Sal dit aanbeveel vir ander reisigers.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Baie dankie Tania. Kom gerus gou weer, julle was sulke oulike gaste.

Acre Of Africa Guesthouse
Karen V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen V
Family with young children

Aangenaam.

'n Goeie nagrus met 'n heerlike buffet-ontbyt.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Hi Karen, baie dankie. Dit was lekker om julle by ons te kon gehad het en ons is baie bly julle het van ons ontbyt gehou. Kom asseblief gou weer.

Acre Of Africa Guesthouse
Winnie B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Winnie B
Family with teenagers

Als wat ons nodig gehad het.

Baie netjies en diens baie goed.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Hi Winnie
Ons is baie bly ons kon aan al jou behoeftes voldoen en dat alles netjies was. Dankie vir jou mooi boodskappie, ons hoop jy kom gou weer by ons bly.

Acre Of Africa Guesthouse
Carin B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carin B
Family with teenagers

Nice stay, here and there a little issue.

Good accoommodation. The lighting is an issue though, no light at the vanity and room light isn't very bright. Defective shower head, water spurts into the ceiling and entire room gets wet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het lekker gebly, hier en daar ietsie wat gepla het.

Verblyf was goed, dit is net die beligting wat 'n probleem was, geen lig by spieëlkas en kamer lig baie flou. Stortknop stukkend, water spuit bo oor die stort se rand teen die dak vas en maak die hele badkamer nat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Goeiedag Caren,

Ek is baie jammer dat die beligting nie goed genoeg was en stortkop nie reg gewerk het nie, soms dink ons gaste dat ons stortkoppe verstelbaar is en draai hulle dit per abuis los, as jy ons net laat weet het sou ons dit vining kon reggestel het vir jou.

Acre Of Africa Guesthouse
Angelique G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Angelique G
With spouse/partner

Not at all as advertised! Could have paid less at a different guesthouse to sleep on single beds.

When we arrived we were told that the correct beds were not in the room and that they would only be able to fix it the next day. We booke a "family bed" and one single bed - there were 3 single beds. Power kept going out the first night, couldn't use the heater. If you shower and other guests open the taps the water pressure drops ... struggled to take a prober shower. Bed issue was only fixed the third night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Glad nie wat geadverteer was nie! Kon goedkoper by ander gastehuis betaal het om op enkelbedjies te slaap.

By aankoms was gesê dat die regte beddens nie in die kamer is nie, hulle sal dit eers die volgende dag regstel, wat nie so gebeur het nie. Ons het bespreek vir 'n "family bed" en een enkelbed - daar was 3 enkelbeddens. Krag het die eerste aand heeltyd getrip, kon nie die verwarmer gebruik nie. Terwyl jy stort en ander besoekers draai die krane oop, dan is die waterdruk baie min ... sukkel om te stort. Beddens was eers reggestel die derde aand van ons verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Hi Angelique, ons is rerug jammer vir die ongerief maar oor die baie Netbal dogters wat ons propvol geboek het, het ons julle gebruiklikke koning bed verander in eerder enkel beddens. Ons kamers is oorspronlik met verwarmers gebou maar ons het toe voor ons eerste oopmaak dag eerder verhitting lugversorgers ingestalleer al jare gelede, daarom het ons al ons verwarmers se kragkabels versteek aangesien dit nie so goed is as lugversorgers nie.
Ons is nie bewus van krag wat getrip het nie maar soms druk 'n gas foutiewe apperaat van hulle eie in, ongelukkig het ons geen beheer daaroor nie en ons kan ook nie rerug gaan klop en vals beskuldig daaroor nie. My ervaring is dat die skuldige gewoonlik na die 2de poging besef dat dit haar toestel is en dan ophou om dit te gebruik. Gelukkig wys dit ons aardlekkasie werk korrek en almal is veilig wat by ons inwoon.
Ons stortkoppe is nie verstelbaar nie en ons ondervind gereeld dat gaste ons stortkoppe los draai maar ons het 'n voltydse onderhoud nutsman aan diens en myself die eienaar woon ook in om sulke probleempies te herstel, jy moes ons net laat weet het.

Acre Of Africa Guesthouse
Andries P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries P
Family with young children

Very nice place to stay!

The fact that it is out of the way of all of the main places in Johannesburg. That is also why I would recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bitter lekker plek om te bly!

Die feit dat dit uit die pad is van al die hoof plekke in Johannesburg, maar dit is ook een van die redes hoekom ek dit sal aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Hi baie dankie Andries, eks baie bly julle het dit geniet. Ons is tog naby Carnaval Casino en Emperors en ook is Lughawe net 10km van ons maar dit is mooi stil by ons, darem nie baie verkeer of vliegtye oor ons nie!
Kom asb gou weer!
Kobus

Acre Of Africa Guesthouse
Madeline N - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madeline N
With spouse/partner

Friendly staff. Neat and tidy rooms. Everything I needed was in the room. Most of all, the bed was very comfy.

See star rating.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Hi thanks, Madeline, I am so glad you noticed our very high-quality beds.
Please come again!

Acre Of Africa Guesthouse
Pieter N - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Pieter N
On business

Friendly staff, neat rooms, not as impressed with breakfast. My booking was not on their system, I had to show proof of payment.

They didn't have my booking on the system or my proof of payment. I paid the deposit, but they insisted I pay the full amount before my second night there. I was under the impression that the balance can be paid along with the other extras such as the mini bar, when leaving, but they were adamant. Breakfast was not impressive, I've had better for R400 a night. Room was neat but the TV only had SABC and eTV. Aircon worked, bathroom was neat. I didn't get an invoice from them, though I forgot to ask for one. One would think, however, that it's standard practice. Wouldn't go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Staf was vriendelik, kamer was netjies, nie baie beïndruk met ontbyt nie. My bespreking was nie op hulle sisteem nie, ek moes bewys van betaling toon.

Hulle het nie my bespreking gehad nie, of my bewys van betaling toe ek aanmeld nie. Ek het deposito betaal, maar hulle het daarop aangedring dat ek volledige bedrag voor my tweede aand daar betaal. Ek was onder indruk dat die balans saam met ander ekstras - bv. kroegie met vertrek betaal word, maar hulle was adamant. Ontbyt was nie indrukwekkend nie, ek het beter ontbyt vir R400/nag gehad. Kamer was netjies, maar TV was net die gewone SABC 1, 2, 3 en e-Tv en e-TV extra. Lugversorging was werkende toestand, badkamer goed en netjies. Ek het nie 'n invoice van hulle gekry nie, alhoewel ek vergeet het om vir een te vra. Maar mens sou tog dink dis standaard praktyk. Ek sal nie weer teruggaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Beste Pieter,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak.

Ons kamers het elk n OVHD dekodeerder in met die ingesluite 18 kanale HDTV beeld met nuwe 32" HD Plat skerm TV's. In die kamer waarin jy tuisgegaan het, Kamer 6, is daar n 40" TV. Ook het ons ons ou netwerkstelsel (nie HD) steeds in wat ook 3 ekstra satelliet kanale bied.

In die 6 jaar van Acre of Africa se bestaan, vra ons die dat gaste die balans betaal met aankoms. Dit is 'n instelling vir sekuriteitsdoeleindes. Met betrekking tot die ontbyt, kry ons vreeslik baie komplimente sedert ons 6 maande terug oorgegaan het na selfhelp (buffet) ontbyt.

As u vir ons u email stuur adres stuur sal ons die faktuur dadelik aanstuur.

Groete,
Acre of Africa-bestuur

Acre Of Africa Guesthouse
Stefanie S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie S
With spouse/partner

Beautiful and neat place.

Staff are always very friendly and breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige en netjiese plek.

Personeel is altyd baie vriendelik en ontbyt was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Hi Stefani

Baie dankie vir die volpunte 5 sterre, eks so bly jy het jou geniet by ons plekkie......
Kom asb Gou weer

Groete

kobus

Acre Of Africa Guesthouse
Tertius L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tertius L
With spouse/partner

Good value for money, with everything you need. For better quality you'll obviously have to pay more.

We had a good stay, everything we needed. The only negative thing I could mention is that the room's fridge didn't work, the coffee and milk they provide in the room was probably past their sell-by date. My wife had the breakast and wasn't impressed, would rather have liked to eat elsewhere. It is the small things that can improve your stay, and they should pay attention to it. But as for the rest we can't complain, as mentioned, for the price we paid I think it was good value for money and more than sufficient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld, en alles wat jy nodig het. Vir beter standaard sal jy meer natuurlik moet betaal.

Ons het lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het. Al wat ek kan negatief noem is dat die kamer se yskassie nie gewerk het nie, die koffie en melk wat voorsien was in die kamer was seker al verby hulle verval datum. My vrou het die ontbyt geëet en was nie beïndruk nie, so eerder by ander plek ontbyt wou eet. Dit is klein dinge wat net die verblyf beter so maak waaraan hulle aandag kan gee, maar die res kan ons nie kla nie, soos genoem, vir die prys wat ons betaal het dink ek is dit goeie waarde vir geld en meer as voldoende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Beste Tertius,

Baie dankie vir die terugvoer, ek is jammer oor die ongerief. Ons het juis ons ontbyt aangepas na 'n selfhelp opsie met 'n groter verskeidenheid waarop ons reeds baie positiewe terugvoer ontvang het. Voorheen het ons net 'n Wimpy-tipe ontbyt verskaf en nooit klagtes ontvang nie. Ons sal dit regtig baie waardeer as julle kan laat weet wat nie na wense was nie sodat ons kan verbeter of teruggaan na 'n standaard ontbyt wat by die tafel bedien word.

Acre Of Africa Guesthouse
Stefanie S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie S
With spouse/partner

Pleasant stay.

It is a clean and neat place with friendly staff and I will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Dis 'n skoon en nietjiese plek met vriendelike personeel en sal enige tyd weer daar tuis gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Ag baie dankie , ons is baie bly julle het dit geniet, kom asb gou weer! Ons is nogal erg op skoon!

Acre Of Africa Guesthouse
Greta W - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Greta W
With spouse/partner

Very nice

Very friendly reception, nice accommodation and delicious breakfast. Wonderful stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam

Baie vriendelike ontvangs, heerlike verblyf en smaaklike ontbyt. Heerlik gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Baie dankie, julle was sulke oulike gaste, dit was 'n plesier.
Eks bly ons nuwe buffet ontbyt werk so mooi!
Kom kuier gou weer asb..

Acre Of Africa Guesthouse
Anna V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna V
Family with teenagers

Good location.

Conveniently located close to the Boksburg pool. My son competed in the EGA-short bath championships and that was only 1,3 km from the guest house. The facilities are neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging.

Gerieflik nabygeleë aan Boksburg swembad. My seun het aan die EGA-kortbad kampioenskappe deelgeneem. Dit is slegs 1,3 km van die gastehuis geleë. Die geriewe was skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thank you, congratulations with your son winning the swimming championships!
We hope you come soon again.

Acre Of Africa Guesthouse
Willie N - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Willie N
On business

Goed!

Verblyf is goed, maar afronding op die perseel kan verbeter.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thanks, we would like to improve, can you please send us a mail advising which items need attention?

Acre Of Africa Guesthouse
Heinrich M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heinrich M
Family with young children

Aangenaam - het als gehad wat nodig was!

Die verblyf was goed en hulle het moeite gedoen om vroeër vir ons ontbyt te verskaf.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Ons is regtig bly ons kon vroeër help, baie dankie dat julle ons gekies het. Kom asb gou weer.

Acre Of Africa Guesthouse
Elanie D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elanie D
On business

Voldoende!

Heerlike ontbyt met vriendelike ontvangs.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thanks so much! I am glad that you like our new breakfasts, we want to do it perfect.

Acre Of Africa Guesthouse
Lizzy B - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizzy B
With spouse/partner

Dit was wonderlik, dit het gevoel of ek by die huis is.

Kobus en sy vrou was wonderlik en die personeel het baie vriendelik gesels of hulle my al jare ken. Ek sal altyd daarheen gaan in die toekoms. Baie dankie, ons wou nie huis toe kom nie.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Dankie, wanneer kom julle weer?
Ons verlang.

Acre Of Africa Guesthouse
Danie E - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie E
On business

Enkelbed eenslaapkamer met massiewe ontbyt.

Dit was baie lekker met vriendelike diens, dankie.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Dankie Danie, jy moet asb. gou weer kom asb!

Acre Of Africa Guesthouse
Lucy S - Feb 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lucy S
With spouse/partner

Clean and comfortable

Very close to Carnival City, where we needed to be.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Dankie Lucy, ja ons is nogal naby aan alles, wanner kom julle weer? Ons kyk elke dag in die pad af vir julle.

Acre Of Africa Guesthouse
Cheronne D - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cheronne D
With friends

Great place with friendly hosts!

Definitely a home away from home and would recommend it to anyone travelling to the area.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thanks for your recommendation Cheronne, I hope we will see you soon again?

Acre Of Africa Guesthouse
Lise C - Dec 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise C
With friends

Easy to find, secure & just lovely!

Friendly reception, great location and secure. We enjoyed our stay very much.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thanks Lise, we like it very much if our guests enjoy themselves. Please come again soon?

Acre Of Africa Guesthouse
Mathivha F - Nov 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mathivha F
On business

The staff is very hospitable and will make you feel at home.

Their rooms are very clean and their staff is very hospitable and cater to your every specific need, with great attention to detail.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thanks Mathivha we appreciate your review, we like to make our guests happy! Please come again.

Acre Of Africa Guesthouse
Willemien S - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willemien S
On business

We were pleasantly suprised

Very neat and well maintained accommodation for private or business purposes!

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thanks Willemien , I am very glad we could surprise you. Come again soon.

Acre Of Africa Guesthouse
Lizette D - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
With spouse/partner

Good value

Very clean, and received great service.

Acre Of Africa Guesthouse's response

Thanks Lizette, we aim to please and cleanliness is most important to us! When are you coming again?

Acre Of Africa Guesthouse
From R599
per night (for 2 people)
From R599
per night (for 2 people)
From R599
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 13:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 75 13 Avenue, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3OGJlM2E1LTI1YjYtNGEyOS1iMDQ3LTkyMGU4NTU5NWUzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R599  per night (for 2 people) 38 5 1 5 75 13 Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 0860 022 102 13:00-23:00 10:00 -26.19741094583 28.262355923653
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!