Review Summary
Lu-zanne V - Jan 2021
Overall score
Netjies, Sentraal
Andre B - Nov 2020
Overall score
Verwagtinge oortref met voortreflike akkommodasie, veilige en skoon omgewing, winkels en eetplekke maklik toeganklik.
Read moreAlicia P - Jan 2020
Overall score
Lovely place to go on holiday, very friendly owner.
Adagio Luxury Apartments's response
Thank you Alicia,
We are very glad that you enjoyed your stay at Adagio!
Chrysanthe I - Jan 2020
Overall score
Lekker by die see.
Adagio Luxury Apartments's response
Baie dankie Chrysanthe,
Ons is baie bly jy het jou verblyf in ons dorp geniet! Kom kuier gerus weer!
Nadia L - Jan 2020
Overall score
Ontspannend, rustig.
Adagio Luxury Apartments's response
Baie dankie Nadia,
Ons is baie bly julle het die tyd by Adagio geniet en waardeer die mooi woorde.
Ella S - Dec 2019
Overall score
Clean and neat, well located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies, goed geleë.
Adagio het alles wat nodig is. Goed geleë, slegs 5 min se stap van die strand en riviermond. Sal definitief weer By Adagio bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adagio Luxury Apartments's response
Baie dankie Ella, ons waardeer die mooi woorde.
Bly jy het jou tydjie by Adagio geniet.
Magda S - Nov 2019
Overall score
Rustig, privaat en gerieflik.
Adagio Luxury Apartments's response
Baie dankie vir die mooi woorde Magda.
Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Christine M - Mar 2018
Overall score
Fantasties!
Willie A - Jan 2018
Overall score
Bietjie klein, maar volledig toegerus en goed geleë.
Alrika V - Dec 2017
Overall score
Dit was 'n aangename ondervinding en ons sal graag dit by ander gaste aanbeveel.
Mario V - Nov 2017
Overall score
Heerlike ontspanne atmosfeer en rustigheid vars lug en see.
Adagio Luxury Apartments's response
Baie dankie Mario, waardeer die wonderlike resensie.
Victoria G - Sep 2017
Overall score
Everything was as expected with good customer service.
Chris B - May 2017
Overall score
Next time I'll rather take the bigger flat with a better view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek sou volgende keer eerder die groter woonstel neem wat ook 'n beter uitsig het.
Ons het ongelukkig op 'n kouerige tyd daar aangekom en die woonstel kry glad nie son nie, so dit was nogals koud. Die blyplek is baie netjies en die personeel baie vriendelik en behulpsaam, maar die blyplek is effens beknop vir 2 mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jenny B - May 2017
Overall score
Waarde vir geld.
Maurice C - Apr 2017
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Fanie V - Apr 2017
Overall score
What a treat.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Een groot plesier.
Ons was hoogs tevrede met Adagio. Ons was in die Whale woonstel en dit het al ons verwagtinge ver oortref, vanaf ons ontvangs, ons verblyf en die wonderlike gasvryheid. Die woonstel was silwerskoon en alles wat ons nodig gehad en nog meer was voorsien. Ons sal vir seker weer Adagio besoek en dit ook aanbeveel aan al ons vriende. Dankie Riana, ons wil jou weereens bedank vir jou wonderlike gasvryheid en vriendelikheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizeth C - Dec 2016
Overall score
Convenient, neat and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, netjies en nog meer.
Baie netjiese en volledig toegeruste verblyf. Die eienaars was baie vriendelik en ons kon sien hulle doen baie moeite om hulle akkommodasie vir hul gaste gerieflik en aangenaam te maak. Sal weer in die toekoms van Adagio gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philip V - Oct 2016
Overall score
It was nice and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam en gerieflik.
Niks negatief te sê oor die plek nie. Sal weer daarvan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsa E - Oct 2016
Overall score
Dit baie geniet, is veilig en rustig, sal dit aanbeveel vir 'n vakansie.
Wentzel P - Jul 2016
Overall score
Baie aangename oornag-blyplek!
Johan En Christa D - May 2016
Overall score
Satisfied, will go there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede en sal beslis weer daar oorbly.
Baie goeie waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Friedrich K - Mar 2016
Overall score
Baie gerieflik met alles wat nodig is.
Andre B - Mar 2016
Overall score
Netjies en skoon.
Francois S - Jan 2016
Overall score
Uitstekend!
Mandie F - Jan 2016
Overall score
This was not a "luxury"apartment as advertised - very cramped lounge and kitchen.
Adagio Luxury Apartments's response
Dear Mandie,
Thank you for your review. You are entitled to your own opinion as to the requirements of a 'Luxury' apartment, however, we have consulted the lady responsible for our yearly TGCSA grading and she confirmed that we do conform to the requirements of a Luxury Self Catering Apartment. During the past years many of our visitors testified to the fact that the pictures of all our apartments, as published on our own and TravelGround's websites, is a true reflection as to what a guest may find upon arrival at Adagio.
Kind regards,
Neels
Pierre K - Nov 2015
Overall score
Baie oulik!
Adagio Luxury Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoering, waardeer dit.
Vriendelike groete
Neels
ADAGIO
Elize En Liana S - Sep 2015
Overall score
Netjiese, skoon, vriendelike ontvangs. Rustige omgewing, alles wat nodig is in die eenheid.
Adagio Luxury Apartments's response
Baie dankie vir jul kommentaar, sal jul graag weer wil ontvang hier by Adagio.
Groete,
Neels
Carl R - Feb 2015
Overall score
Gemaklik, braai byderhand, rustig.
Adagio Luxury Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoering. In die verlede het Multichoice dit moontlik gemaak om die volle DStv pakket te kon verskaf teen ongeveer R 21.00 per nag, Nou moet daar vir 'n volle maand se aansluiting betaal word, wat dit onbekostigbaar duur maak om die diens aan ons besoekers te verskaf tensy ons die tariewe dien ooreenkomstig verhoog, wat ons nie graag wil doen nie.
Vriendelike groete. Neels
ADAGIO
Alice K - Jan 2015
Overall score
Ons was drie gesinne met 4 klein kinders, wat al drie eenhede beset het.
Adagio Luxury Apartments's response
Dankie vir u terugvoering. Die probleem met die stort se temperatuur verandering is aangespreek - dit was 'n eenrigting klep wat onklaar geraak het. Indien die voertuie op die normale parkeer plekke geparkeer was, sou die besproeiing stelsel nie 'n probleem gewees het nie. Die besproeiing kom 2 maal per dag aan, baie vroeg in die oggend en 18:00 in die middag vir 20 minute - dit is ongelukkig noodsaaklik vir die instandhouding van die tuin. Vriendelike groete, Neels
ADAGIO
Dewald L - Dec 2014
Overall score
Sentraal geleë vir 'n kort besoek aan Stilbaai.
Gerald G - Nov 2014
Overall score
Goeie ligging, vriendelike ontvangs.
Adagio Luxury Apartments's response
Ons kleinste eenheid is teen 15 m2 en is beslis beknop, daarom het ons heelwat veranderinge aangebring om die onder dak leefruimte voor die eenheid te verbeter, tans is daar nou 'n binne braai op die patio. Ons ander twee eenhede is heelwat ruimer maar is dan ook duurder.
Vriendelike groete. Neels
Elizma S - Nov 2014
Overall score
Fantastic Stay!!!!!
Marie V - Aug 2014
Overall score
Baie lekker gebly met vriendelike gasheer.
Estelle B - Jul 2014
Overall score
Gasvry, netjies en heerlik ... lekker naby die see.
Bianca C - Jun 2014
Overall score
Lekke!
Annette C - May 2014
Overall score
Aangename verblyf in 'n baie netjiese woonstel.
Hardus V - Apr 2014
Overall score
Aangename verblyf!
Theo S - Mar 2014
Overall score
Dit was 'n absolute hoogtepunt van ons vakansie en ons het elke oomblik geniet.
Dirk F - Jan 2014
Overall score
Heerlik, ongelukkig net een nag.
Elize En Liana S - Jan 2014
Overall score
Uitstekende waarde vir geld!
Read more- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 Perlemoen Avenue, Stilbaai, 6674, Western Cape
- All ages welcome