Adams Eden Guest House
Review Summary
Yolandi S - Nov 2019
Overall score
Ideale oornag in Pretoria.
Gerda V - Mar 2019
Overall score
Baie lekker oornagstop.
Malinda S - Dec 2017
Overall score
Will definitely go back. It's clean, neat and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek sal definitief weer daar oornag. Dit is skoon, netjies en in 'n rustige omgewing.
Ek is baie gasvry ontvang. Veilige parkering en flink diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sheila M - Oct 2017
Overall score
We were lucky to find such a gem, couldn't fault it, top class in every aspect.
Read moreAmelia M - Aug 2017
Overall score
The people at Adams Eden immediately made us feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Adams Eden se mense het ons dadelik laat tuis voel.
Adams Eden se mense is baie tegemoetkomend. Hulle het aan al my vereistes voldoen en ons op ons gemak gehad van ons daar aangeland het. Ek sal hulle definitief aanbeveel en weer van hulle dienste gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adams Eden Guest House's response
Baie dankie vir jou resensie, Amelia.
Ons waardeer alle insette.
Groete
Susan
Anna-marie B - May 2016
Overall score
Aanvaarbaar.
Adams Eden Guest House's response
Die kliënt het in Piccabean gebly.
Dis 'n groot eenheid met sy eie sitkamer, vol kombuis en badkamer. Die slaapkamer is bo. Die sitkamer is onder (wat ook die tweede slaapkamer is indien daar kinders / derde person is) sowel as die kombuis en die eenheid se badkamer is ook op grondvloer. Daar is niks wat ons daaraan kan doen nie. Ons het die kliënt daarop uitgewys en gevra of dit in orde is. Hulle het ons verseker dat dit in orde is. Ons kon die bed onder ingerig het as ons geweet het die trappe is 'n krisis.
Dawie O - Nov 2015
Overall score
Baie lekker gebly!
Frik V - Oct 2015
Overall score
Teleurgesteld.
Adams Eden Guest House's response
Jammer vir die ongerief.
Heidi M - Apr 2015
Overall score
Excellent!
Lourens S - Apr 2015
Overall score
Aangenaam verras!
Ingrid P - Jul 2014
Overall score
A quaint, lovely place to rest and rewind.
Willie S - May 2014
Overall score
Waarde vir geld!
Luana P - May 2014
Overall score
Lekke!
Elize F - Apr 2014
Overall score
'n Heerlike ondervinding met hope vriendelikheid!
E P Bowls C - Mar 2014
Overall score
Fantastic
Erika C - Mar 2014
Overall score
Netjies en gerieflik
Johan V - Jan 2014
Overall score
'n Baie lekker en rustige naweekwegbreek uit Gauteng se gejaag!
Lyonel S - Jan 2014
Overall score
Dit het aan ons behoeftes voldoen.
Lynnette L - Dec 2013
Overall score
Voorwaar voortreflik.
Judith B - Oct 2013
Overall score
Algeheel aangenaam.
Tonya K - Oct 2013
Overall score
Ek het Adams Eden gasvry en rustig gevind en baie hulpvaardig.
Hanneli L - Oct 2013
Overall score
Dit is 'n heerlike, pragtige, rustige plek, en die ontvangs en ontbyt was puik!
Janine B - Oct 2013
Overall score
Jul sien ons weer!
Gardi K - Sep 2013
Overall score
Baie huislike atmosfeer en vriendelike diens!
Mariska S - Sep 2013
Overall score
Awesome!
Jaco V - Sep 2013
Overall score
Baie aangename verblyf en goeie diens!
Liz L - Sep 2013
Overall score
Heerlik gebly! Oulike plek!
Julian P - Aug 2013
Overall score
Sal weer teruggaan.
Erina P - Jul 2013
Overall score
The stay was most enjoyable.
Gideon L - Jul 2013
Overall score
Alles mooi en netjies in gastekamer. Baie tevrede!
Nadia V - Jul 2013
Overall score
Felt like a home away from home
Linda B - Jun 2013
Overall score
Heerlik gebly en die eienaars was baie gasvry. Ons het baie tuis gevoel.
Rejeane D - Jun 2013
Overall score
Sal dit definitief aan beveel, en die ontbyt was amazing.
Alta R - Jun 2013
Overall score
Thank you
Rocky L - May 2013
Overall score
Uitstekende verblyf met besondere gasvryheid, wat aanbeveel sal word aan al my vriende.
Wanda S - Apr 2013
Overall score
Lekker bed en heerlike ontbyt
Read moreJean D - Apr 2013
Overall score
Gasvry by uitstek !!
Corne S - Mar 2013
Overall score
Very homey environment
Linette V - Feb 2013
Overall score
Had a nice stay, thanks a lot!
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 13:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 76 Elaine Street, Willow Park Manor, Pretoria East, 0184, Gauteng
- No children under 12