The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Addo River View Lodge | TravelGround
+16

Addo River View Lodge

1 review
Self Catering

Review Summary

2.6 out of 5from 1 review Addo River View Lodge
Cleanliness
3.0/5
Service
1.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
1.0/5
Christelle H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Christelle H
Family with young children

Nie wat verwag is vir sulke duur verblyf nie.

Aanvanklik is ons 3 dae voordat ons moes arriveer laat weet daar is 'n fout met ons bespreking en ons het nie meer verblyf nie, toe reeds 50% deposito betaal. Met 'n gesukkel toe wel in die huis gebly. Teleurgesteld dat daar nie 'n resensie was om te gaan lees nie. Hopeloos te duur vir wat jy kry. Mooi uitsig en op die rivier, maar die kombuis en badkamers (waarvan daar nie foto's was nie) is geweldig oud en afgeleef. Stortgordyne aan die orde van die dag, met een van die storte waarvan die water nie eers wegloop as jy stort nie - so jy staan in koue grillerige water terwyl jy stort. Krane lek en maak onaardse geluide. Skottelgoedwasser het ook water gelek. Baie potensiaal as daar ernstige opknappingswerk gedoen kan word. Sou beslis nie aanbeveel in die toestand waarin die huis nou is nie, jammer.

From R3 200
per night (sleeps 8)
From R3 200
per night (sleeps 8)
From R3 200
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 88 Wellington Street, Colchester, 6175, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS5rtjpfxjcYv0xj2i1PTNrFMXJiNN5Y5bakpDF3CX0MYxZRqjt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 200  per night (sleeps 8) 1 5 1 3 88 Wellington Street Colchester 6175 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.692318872129 25.82522302866
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!