Kroondal Accommodation at Adem Guest Farm | TravelGround
+102

Adem Guest Farm

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 27 reviews for Adem Guest Farm
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Cj V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Cj V
With spouse/partner

Teleurstellend.

Die foto’s op die webblad is anders as die werklikheid. Dit was nie die wittebrood-bederf wat ek verwag het nie. Die toebehore in die kamer was oud en die kamer kort beslis opknapping. Ook die tuine. Waaraan soveel mense hulle aan skuldig maak is dat hulle meer ingestel is op hulle fone as op klante. Die droewige ontvangs was seker swakste wat ek ooit gehad het. Onthou asb, mense verskil. Dit is my perspektief.

Adem Guest Farm's response

Goeie Middag.

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is regtig jammer om te hoor van julle teleurstelling en veral die slegte ontvangs wat julle ervaar het. Ons sal beslis hieraan aandag gee om dit te verbeter.

Ek is uit my hart uit jammer oor julle slegte ervaring.

Geseende dag.

Adem Guest Farm
Petra W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra W
With spouse/partner

We enjoyed our stay.

Just 1 thing short: please put cutlery in the rooms. We couldn't stir our coffee.

Adem Guest Farm's response

Petra,
Thank you for your feedback and I am pleased to hear that you enjoyed your stay. My apologies for the inconvenience caused of no cutlery in the room. Will make sure that this won't happen again.
Warm Regards,
Louisa

Adem Guest Farm
Melissa V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa V
On business

Home away from home!

Thank you for going out of your way to make us feel welcome and for making sure that we have everything we need. The food was prepared carefully and the staff were always ready to assist. We will be back!

Adem Guest Farm's response

Melissa,
Baie dankie vir die komplimente en goeie terugvoer. Lekker om dit te hoor. Julle is enige tyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Louisa

Adem Guest Farm
Paul B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul B
With spouse/partner

Baie mooi plek met al die nodige geriewe.

Ons het bietjie verdwaal, weet nie of die GPS-koördinate heeltemal reg is nie. Ons moes 'n rukkie by die hek wag voordat daar iemand opgedaag het. Die plekkie is heeltemal voldoende veral vir oorslaap. Ons het 'n troue bygewoon en toe ons terugkeer was dit stikdonker. Die krag en water was af en dit was moeilik om in die donker in ons eenheid in te gaan. Maar ten spyte daarvan is dit 'n baie mooi en oulike plekkie en die ontbyt het heeltemal opgemaak vir alles. Die mense was ook baie vriendelik teenoor ons en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oornag!

Adem Guest Farm's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie jammer oor die krag wat af was, weens beurtkrag asook die weer wat 'n rol gespeel het. Ek hoop om julle weer te sien om op te maak vir wat verkeerd was.

Vriendelike groete

Louisa

Adem Guest Farm
Hermann P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermann P
With spouse/partner

Goed.

Sien sterre.

Adem Guest Farm's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer tussen die sterre.

Vriendelike groete
Louisa

Adem Guest Farm
Marcel D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marcel D

Groen gras en mooi.

Lekker ontbyt en vriendelike diens.

Adem Guest Farm's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons vertrou ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete
Louisa

Adem Guest Farm
Heila J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heila J
With spouse/partner

Facilities very neat and of good quality.

We were kindly welcomed and immediately felt at home. The grounds, as well as our room were very tidy and well looked after. As it was very cold, the air conditioning was a welcome plus, which was well complemented by the sherry waiting for us in the room. Thank you for a pleasant experience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fasiliteite baie netjies en van goeie gehalte.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die terrein, asook ons kamer was baie netjies en goed versorg. Aangesien dit baie koud was, was die lugreëling 'n welkome pluspunt, wat goed aangevul is met die sjerrie wat in die kamer op ons gewag het. Baie dankie vir 'n aangename ervaring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elca V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elca V
With spouse/partner

Pragtige kamers, heerlike kos en baie vriendelike mense!

Sien sterre.

Adem Guest Farm's response

Good Day,

Thank you very much for your kind words. We look forward to seeing you soon again.

Regards,

Dylan Petzer
General Manager

Adem Guest Farm
Elzanne B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzanne B
With spouse/partner

Baie lekker.

Kamers is baie mooi en netjies, daar is air-con, DStv, asook sherry en koffie vir die wat se siel moeg is na die lang pad. Ons het baie lekker gebly, die tuine is pragtig regte stukkie plaas vir die stadsiel.

Adem Guest Farm's response

Thank you for your kind words.

We look forward to seeing you soon again.

Kindest Regards,

Dylan Petzer
General Manager

Adem Guest Farm
Louisa K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa K
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, mooi netjiese skoon kamer.

Heerlike plaasatmosfeer en hemels stil. Ons wens ons kon langer bly. Die krag en water was af, maar dit het niemand oor beheer nie. Die ontbyt was smaaklik en mooi voorgesit. Ons het veilig gevoel. Sterk aanbeveel.

Adem Guest Farm's response

Thank you for your kind words.

We look forward to seeing you soon again.

Kindest Regards,

Dylan Petzer
General Manager

Adem Guest Farm
Daleen V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen V
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Dit is 'n pragtige plek met wonderlike, gasvrye diens. Selfs toe daar geen water en elektrisiteit was nie, was daar alles gedoen om gaste se verblyf heerlik te maak.

Adem Guest Farm's response

Hi Daleen,

Thank you very much for your kind words.
We hope to see you soon again.

Kindest Regards,
Dylan Petzer
General Manager
Adem Gasteplaas

Adem Guest Farm
Andre M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

Pleasant stay in a friendly and quiet area.

The reception was very friendly. The rooms are neat and equipped with aircon and a fridge. Just what you need on a hot day. Parking area is safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf in 'n vriendelike en stil omgewing.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die kamers is netjies en toegerus met lugverkoeler en yskas. Net wat 'n mens nodig het op 'n warm dag. Die parkeerarea is veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adem Guest Farm's response

Hi there,

Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated.

We hope to see you soon!

Kind Regards,

Dylan Petzer
Guest House Manager

Adem Guest Farm
Hendrik B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik B
Family with young children

It was very nice, thank you.

The whole experience was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam, dankie!

Die hele ervaring was baie aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adem Guest Farm's response

Thank you very much for your positive review Mr Brits.
We hope to see you soon again!

Adem Guest Farm
Bernard V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernard V
On business

Aangenaam en hulpvaardig.

Lekker plaasatmosfeer. Vriendelik en hulpvaardig. Veilig.

Adem Guest Farm's response

Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)

Adem Guest Farm
Cecile D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile D
Family with teenagers

Heerlik, baie rustig en pragtig.

Die warm hartlikheid waarmee ons ontvang is, het ons baie tuis laat voel. Dit het gevoel asof ons by vriende kuier. Kos uitstekend en omgewing pragtig.

Adem Guest Farm's response

Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)

Adem Guest Farm
Rentia V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia V
With friends

Wonderlike ervaring!

Adem Gasteplaas is 'n baie rustige, netjiese gastehuis. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plek met graagte aanbeveel.

Adem Guest Farm's response

Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)

Adem Guest Farm
Susan B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan B
With spouse/partner

Asemrowend, rustig, fantasties en wonderlike gasvryheid.

Vir 'n fantastiese romantiese wegbreek, is Adem Gasteplaas net die plek. Die gasvryheid is ook uit die boonste rakke. Alles is netjies en die stil, rustige atmosfeer doen wondere vir die siel en liggaam. Die kos is heerlik. Sal Adem Gasteplaas vir enige iemand aanbeveel.

Adem Guest Farm's response

Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)

Adem Guest Farm
Kobus B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus B
On business

Baie aangenaam!

Gasvryheid uit die boonste rakke en uitstekende waarde vir geld.

Adem Guest Farm's response

Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)

Adem Guest Farm
Derek D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Derek D
With spouse/partner

Baie lekker gebly en gekuier! Nannette was baie gaaf en vriendelik.

'n Baie mooi plek ... het heel tuis gevoel!

Jeanine M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Jeanine M
Family with teenagers

Good location, pretty

Good breakfast and friendly. But don't think it was value for money. Very noisy, with the sound of the TV and music constantly played. There were an overwhelming number of flies in the area too.

Rob J - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rob J
Family with teenagers

Very comfortable stay, quite country side setting

We had a great stay at Adem. It was clean and comfortable and the staff were friendly. The setting is in the country but close to Rustenburg and Sun City. It is an ideal location if you want peace and quite to escape from the City hustle.

Elna T - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna T
Family with young children

Luukse plaaservaring!

Sien die sterre hieronder.

Nico S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico S
Family with young children

Die atmosfeer en ontvangs het ons stoutste verwagtinge oortref!

Ons familie het verblyf geniet. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons die kuier te laat geniet... dit sluit in: ontvangs, kombuis, skoonmakers en plaasbestuuder ...

Joannie E - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joannie E
With spouse/partner

Loved it.

Will go back again. Safe. Even my 2 year old enjoyed the animals.

Chantelle W - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle W
With friends

Van ons daar aangekom het tot ons weer gery het was alles perfek.

Dit was heerlik gewees.

Janita B - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janita B
With friends

Goed

Skoon, vriendelike diens.

Margaret S - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret S
With spouse/partner

Peaceful and awesome service

Awesome and quaint farm, perfect place to get away to. Really enjoyed the peace and quiet. Really good hostess and food.

From R1 095
per night (for 2 people)
From R1 095
per night (for 2 people)
From R1 095
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Rex, Rhenosterfontein, Kroondal, 0350, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNGQ0MGM0LTZhZjUtNDNiNy1iNGUwLTFmYWM5OGRkZDNiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 095  per night (for 2 people) 27 5 1 5 Rex Rhenosterfontein 0350 North West 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -25.776388888889 27.3475
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com