Africa Cottage Strand
Review Summary
Peet B - Mar 2020
Overall score
Friendly, neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netjies en gerieflik.
Sal weer gaan. Lekker rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie Peet, ons waardeer jul resensie.
Kom kuier weer vir ons!
Henno B - Feb 2020
Overall score
Gemaklik, netjies sentraal geleë!
Africa Cottage Strand's response
Henno B, baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit baie.
Julle was wonderlike gaste, en ons hoop julle kom kuier iewers in die toekoms weer by Africa Cottage.
Eloise M - Jan 2020
Overall score
A home away from home.
Read moreAfrica Cottage Strand's response
Baie dankie vir jou resensie Eloise, ons waardeer dit baie en dit was heerlik om julle as ons gaste hê.
Ons ontvang jul enige tyd graag weer hier.
Morris M - Dec 2019
Overall score
Good customer service and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie kliëntediens en rustig.
Die kliëntediens was uitstekend, verblyf netjies en ruim. Die plek het meer as genoeg toebehore, aangename omgewing en rustigheid en veiligheid. Dienste en verskeie ontspanningsplekke is naby.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie vir jul mooi resensie, ons was opgewonde om 'n wittebrood paartjie te huisves.
Alles wat mooi is vir jul toekoms saam, kom kuier asb weer by ons!
Emelda R - Oct 2019
Overall score
I would recommend this to anyone wanting to get away and relax.
Ansley E - May 2019
Overall score
'n Absolute wonderlike ervaring.
Ria H - Apr 2019
Overall score
A very pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Baie aangename ervaring.
Onverbeterlik. Die gasvrou het aan elke klein detail gedink om 'n tuiste weg van jou eie woonplek te skep. Een van die bes toegeruste gastehuise wat ek al teëgekom het en ons kon absolute privaatheid geniet. Sal beslis aanbeveel en uitstekende waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Africa Cottage Strand's response
Johan, as gasvrou is dit absoluut wonderlik om te hoor jou gaste het hul verblyf soveel geniet én al die ekstra dingetjies wat mens doen en insit, raakgesien. Hartlike dank vir jul baie mooi resensie.
Pierre D - Mar 2019
Overall score
Gerieflik en goed geleë.
Read moreCarin P - Feb 2019
Overall score
Comfortable, perfectly located close to beaches, close to vineyards close to city.
Mari R - Jan 2019
Overall score
Pragtige kothuis, uitstekend toegerus, home away from home!
Waheeda R - Dec 2018
Overall score
A lovely cottage
Annie V - Sep 2018
Overall score
Rustige atmosfeer.
Mersine K - Aug 2018
Overall score
Gerieflik en skoon.
Africa Cottage Strand's response
Dankie Mersine!
Sandisiwe N - Jul 2018
Overall score
Our visit was the best thing we have ever done, we had the peace and quite we need away from home and work.
Africa Cottage Strand's response
Sandi,
Thank you so much for taking the time to write a review, it is much appreciated. We would love to have you back some time, please come again!
Regards,
Douwleen
Eric S - Jul 2018
Overall score
Dit het aan al ons basiese behoeftes en meer, voldoen aan verblyf vanwaar ons die omgewing kon verken.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie vir jul resensie Eric, julle was lieflike gaste. Kom kuier gerus weer hier in ons omstreke.
Cornel V - Jul 2018
Overall score
Had a good stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie oornag gehad.
Vriendelike gasvrou, plek netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie Elsa, ons waardeer jul resensie.
Venon D - Mar 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie vir jul resensie Venon D. Dit was vir ons baie aangenaam om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Dankie dat jul die kothuis so besonder skoon agtergelaat het, ons het dit baie waardeer.
Mana W - Mar 2018
Overall score
Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen.
Africa Cottage Strand's response
Hi Mana, baie dankie vir hierdie resensie van ons plek. Dit laat die eienaar van 'n gaste-kothuis baie waardeer. Hopelik kan julle iewers vorentoe weer hier kom kuier en rus. Ons waardeer dit só dat julle die Kaapse waterkrisis so ter harte geneem het, julle is drie lieflike gaste en altyd welkom hier.
Machiel H - Feb 2018
Overall score
Skoon, stil, naby see en gasvry.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie vir jou resensie Machiel, dit word báie waardeer. Julle was lieflike gaste en ons hoop van harte julle kom kuier weer hier by ons.
Terence M - Dec 2017
Overall score
It's an extraordinary place.
Africa Cottage Strand's response
Thank you for taking the time to review us and your kind words, Terence, is much appreciated. We hope you will come visit again in future.
Eugene B - Oct 2017
Overall score
Very neat and comfortable, feels like home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gemalik, voel soos tuis.
Baie goed geleë verblyf, ideaal as jy selfsorg soek. Baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ellen V - Oct 2017
Overall score
Verrassend, heerlik, skoon en gulhartige ontvangs.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie Sandra, ek is bly dat jy, Lynette en jul moeder jul verblyf hier by ons geniet en gemaklik gevind het. Dit is lekker om te weet ons kon ook 'n bydrae lewer tot jul kosbare, nostalgiese herbesoek aan die Strand. Ons ontvang julle baie graag weer hier.
Kim L - Sep 2017
Overall score
Tranquil and comfortable.
Africa Cottage Strand's response
Thank you Kim, it was such a pleasure to have you here. We hope you'll come visit us again, when your son is healthy and can also enjoy a nice break away from home. All the best with his health in future.
Christo S - Sep 2017
Overall score
Absoluut wonderlik.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie Christo, dit is baie gaaf om te hoor dat 'n kliënt ons kothuis as absoluut wonderlik beskryf. Jy was so 'n oulike gas en ons hoop om jou sommer gou weer hier te ontvang.
Simone A - Sep 2017
Overall score
This is a cosy place for 2 people who want to spend the night away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n snoesige plekkie vir twee mense wat 'n aandjie weg wil spandeer.
Africa Cottage is 'n oulike plekkie vir een of twee mense afgesonder wat 'n aand of twee wil wegbreek. Ons het dit geniet hier en gemaklik gevoel. Daar is 'n rustige stil atmosfeer en dit is goed ingerig selfs vir een person.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Africa Cottage Strand's response
Baie dankie Simone, julle was lieflike, bedagsame gaste en ons ontvang julle enige tyd graag weer hier.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 62 Mills Street, Strand, 7140, Western Cape
- All ages welcome