Aston Manor Accommodation at Africa Ekhaya | TravelGround
+26

Africa Ekhaya

Review Summary

4.7 out of 5from 22 reviews for Africa Ekhaya
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Louise V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V

Heerlike verblyf. Baie gasvrye eienaars.

Kamers was netjies en ontbyt was heerlik. Enigste negatiewe aspek is die vliegtuie wat gedurig land en opstyg. Dis steurend as mens 'n ligte slaper is.

Gerda M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda M
With spouse/partner

Baie veilig en aangenaam.

'n Goed geleë, veilige en baie netjiese gastehuis. Mense baie behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n uitstekende keuse! Was behulpsaam nadat ek gebel het en laat ingekom het.

Rialda D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialda D
With spouse/partner

Altyd 'n plesier om daar te bly!

Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Andre en Ina is baie gasvrye mense en ons voel altyd baie welkom daar. Die verblyf is van hoogstaande gehalte, altyd netjies en skoon. Die kamers is gerieflik en alles is daar wat mens benodig. Die is baie sentraal geleë en veilig.

Stephen B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen B
With spouse/partner

Excellent.

The owners are very hospitable, breakfast is delicious. Rooms are neat and very clean. Would definitely recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Die eienaars is baie gasvry, ontbyt is heerlik. Kamers is netjies en baie skoon. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rialda D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialda D
With spouse/partner

Ons voel al soos familie daar!

Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Dit is ons 2de keer daar en sal vir seker weer daar gaan bly. Die ligging is goed, die gastehuis is netjies en die kamer het alles wat jy sal benodig. Ina en haar man is vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie.

Charlie (a.a.) D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charlie (a.a.) D
With spouse/partner

Very basic but nice, clean and convenient.

Good value for money. The streets blocked in the residential area / area create problems with the GPS. Be aware of that!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie basies, maar lekker, skoon en gerieflik.

Goeie waarde vir geld. Die strate wat afgeblok is in die woongebied/omgewing skep probleme met die GPS. Wees bedag daarop!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes H
With spouse/partner

Bekostigbaar, netjies en gerieflik.

Die eienaars van die gastehuis het ons persoonlik op die lughawe kom oplaai en teruggeneem. Die aandete wat ons gereël het en die ontbyt wat ingesluit is, was heerlik. André en Ina laat mens tuis voel. Sal die plek beslis aanbeveel.

Bredine H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bredine H
With spouse/partner

Aangenaam, veilig, gasvry en gerieflik!

Ons was ontmoet by die eienaars wat baie vriendelik en gasvry was. Kamer was baie netjies en skoon en het alles in wat jy benodig. Die ontbyt was regtig baie lekker gewees. Ek sal Africa Ekhaya definitief aanbeveel en sal beslis weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld.

Rialda D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialda D
With spouse/partner

Ons is hartlik ontvang en het baie welkom gevoel.

Dit is baie goed geleë en sommer naby Emperor's Palace. Die akkommodasie is pragtig, skoon en netjies en alles is daar wat jy benodig. Die ontbyt is heerlik en ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Yolande M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolande M
With friends

Warm ontvangs en gehalte-diens.

Diens was baie goed, so ook ontbyt. Netjiese plek, warm aangename diens gekry.

Richard W - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Richard W
Individual traveler

Sal definitief weer kom.

Eienaars was vriendelik en gasvry. Plek is veilig en skoon. Lekker geslaap.

Liz M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz M
On business

Africa Ekhaya is home away from home! Definitely a place to come back to!

Africa Ekhaya is a wonderful place, the atmosphere is homely and one becomes family immediately! The Guest House is in a safe and secure area and very easy to find! It is close to the airport, the family will fetch you!

Sampie D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sampie D
On business

Very neat and good value for money.

I always have a great time there, my home away from home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en waarde vir geld.

Bly altyd lekker as ek daar is, my huis van die huis af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phindile N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Phindile N
With spouse/partner

Very nice place to stay in.

The staff are very friendly and helpful, the rooms are very clean and specious. Wow the breakfast is to die for!

Janine V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine V

Gasvryheid en netheid was opvallend.

Ons was 'n groep van 7 mense wat oornag oorgestaan het. Die ligging is perfek vir reisigers wat naby die lughawe wil wees. Die ontbyt en gasvryheid was uit die boonste rakke. Die kamers was pragtig en gemaklik. Die swembad is heerlik om in af te koel. 'n Oornagplek naby die lughawe wat ek sterk kan aanbeveel.

Bianca D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bianca D
With spouse/partner

Gerieflik en gemaklik met netjiese kamers en aangename mense.

Andre en Ina, baie dankie vir die heerlike kuier en gasvryheid. Die gastehuis is naby die lughawe wat gerieflik is teen 'n baie goeie prys. Die kamers is netjies en modern en het aan ons behoeftes voldoen. Heerlike ontbyt tuisgemaak. Sal kom kuier weer.

Erika S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika S

Baie vriendelike eienaars en kamers gerieflik.

Was 'n heerlike oornag op pad lughawe toe. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Aandete was uit die boonste rakke! Sal verseker weer daar oorbly.

Sampie D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sampie D
Individual traveler

Baie lekker rustig en netjies, met goeie kos. Vriendelike eienaars.

Baie lekker rustig en netjies, met goeie kos.

Jacques E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques E
With spouse/partner

Ons het was baie gemaklik en ontspanne.

Ons het dit baie geniet. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het vryheid gehad om ons tydjie te geniet. Die kamer is pragtig en goed ingerig. Ons sal definitief weer teruggaan.

Africa Ekhaya's response

Baie dankie vir die terugvoering. ons is bly dat julle dit geniet het en dat julle bietjie kon weg breek van die gewoel by die huis.

Vriendelike groete
Ina


Africa Ekhaya
Sampie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sampie D
Individual traveler

Baie netjies en rustig.

Baie netjies, regtig waarde vir geld. Lekker gerus na 'n harde dag in die stad. Baie lekker ontbyt gekry in die oggend. Sal dit definitief aanbeveel.

Stefan S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan S
With spouse/partner

Wonderful place that makes you feel at home!

Wonderful place with 2 great people that makes you feel at home. Had a great stay and will definitely stay there again. 11/10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek wat jou laat tuis voel!

Wonderlike plek met die 2 wonderlikste mense wat jou elke oomblik laat tuis voel! Het baie lekker gebly en sal definitief in die toekoms weer daar bly! Uit 10 sal ek hulle 'n 11 gee!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Africa Ekhaya's response

Beste Stefan,

Dit was heerlik om julle hier by ons te hê het vir die week. Jy is n dierbare mens en ek glo Jesus gaan julle nog na hoër hoogtes toe vat.

Geniet die getroude lewe.

Vriendelike groete,
Ina

Africa Ekhaya
Lynette B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette B
Family with teenagers

A home away from home, fantastic!

Everything was beautiful, professional, fantastic and definitely a home away from home. The owners are incredible, sincere people. We will definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Tuiste weg van my huis, fantasties!

Alles was pragtig, professioneel, fantasties en beslis 'n tuiste weg van jou eie huis. Die eienaars is ongelooflike, opregte hartsmense. Julle sien ons beslis weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Africa Ekhaya's response

hi Lynette
Dit was self vir ons heerlik om julle hier by ons huisie te ontvang en ons is so bly vir jou met die wonderlike ervaring wat jy met jou pa gehad het.
Dit sal lekker wees om weer saam met julle te kuier
Baie blessings vir julle.
Andre & Ina

Africa Ekhaya
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 22 Lechwe Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0N2M2OGQ2LTU5NDQtNDRjMy1hNmY2LTUxMWUyODU4OTgxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 22 5 1 5 22 Lechwe Street Kempton Park 1619 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.09361 28.24502
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com