The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Africa River Lodge | TravelGround
+9

Africa River Lodge

Lodge

Review Summary

4.9 out of 5from 9 reviews for Africa River Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Anton G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton G
With spouse/partner

Beautiful place and enjoyed the stay.

It is a beautiful place where you can relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek en baie lekker gebly.

Dit is 'n pragtige plek waar n mens lekker kan ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizette V
With spouse/partner

Vriendelike en warm diens.

Baie vriendelike, behulpsame mense. Heerlike ontbyte en slaapgeriewe. Baie netjiese tuine en lieflike dek wat oor die Oranjerivier kyk. Twee lieflike woefies, Lulu en Coco, wat te oulik is. Ons sal definitief weer hier oornag.

Ferdie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ferdie V
Family with young children

Vriendelike atmosfeer en goed geleë.

Mooi uitsig en rustige omgewing.

Jh C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jh C
On business

Uitstekend.

Die gasvrou was uitstekende en ons het die verblyf baie geniet. Sal definitief weer daar bly.

Andre G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre G
With spouse/partner

Dit was n fantastiese blyplek wat ons vir seker kan aanbeveel.

Die kamers, braaiplek wat ons gebruik het was baie lekker met n uitsig oor 'n vol rivier. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en ons baie tuis laat voel. Groete.

Rocco V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rocco V
Family with teenagers

Pleasantly surprised and above our expectations.

We were on our way to Potchefstroom and decided to spend the night here after searching around on LekkeSlaap for a bit. What a perfect spot! Well done.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam verras en bo ons verwagtinge voldoen.

Ons was op pad Potch toe en het besluit om hier te oornag nadat ek bietjie op LekkeSlaap rondgesnuuffel het. Wat 'n perfekte plek is dit nie. Welgedaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shereen R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shereen R
With friends

Baie aangename atmosfeer en gerieflike akkommodasie.

Stil en rustige atmosfeer. Het baie lekker gebly.

Harold T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harold T
With spouse/partner

Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing.

Baie netjiese verblyf langs die pragtige Oranjerivier. Mariaan is 'n baie elegante gasvrou wat 'n mens baie welkom laat voel. Het al vier keer daar gebly en kom altyd terug. Hou so aan!

Siggy H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siggy H
Family with teenagers

Ons oornagverblyf by Africa River Lodge was 'n wonderlike ervaring.

Die hartlike ontvangs, die pragtige akkommodasie, die asemrowende uitsig, die helder skoon swembad, die uiters behulpsame personeel en die heerlike ontbyt het ons verblyf by Africa River Lodge 'n wonderlike ervaring gemaak wat ons graag weer sal wil herhaal. Uit die boonste rakke!

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 13:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Burger Ave, Upington, 8800, Northern Cape
  • No children under 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZWJiNmMzLWEwM2UtNDNiNy05OTg2LTJjNzU5NjAwYTc4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 9 5 1 5 9 Burger Ave Upington 8800 Northern Cape 0860 022 102 13:00-18:00 10:00 -28.455260015315 21.257568597794
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!