The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at AfriCamps at Mackers | TravelGround
+62

AfriCamps at Mackers

10 reviews
Tented Camp

Review Summary

4.7 out of 5from 10 reviews for AfriCamps at Mackers
Cleanliness
5.0/5
Service
4.4/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Anicky G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anicky G
With spouse/partner

Absoluut awesome! Vriendelike staff en die eienaars gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel!

Hulle "honesty" winkeltjie was 'n verassing en dit laat mens besef dat daar nog goeie dinge in hierdie land van ons is! Vir seker sal AfriCamps @ Mackers ons weer sien!

Werner D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner D
With friends

Most fantastic fairytale experience in the forest.

The aircon in this summer heat was just wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die mees fantastiese sprokieservaring in die woud. Kannie wag om weer te gaan nie. Hoe magical was dit nie?

Die air con in hierdie somershitte was net wonderlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jennie J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jennie J
With spouse/partner

Dankie aan Michelle wat ons verwelkom het. Natuurskoon wat jou asem wegslaan. Glamping op 'n asemrowende skaal.

Hierdie natuur juweel kon nie as 'n beter plek gekies word om in absolute gemak agteroor te sit vandat jy daar aankom en dadelik die natuur te kan geniet nie. 'n Visarend het voor ons verby geswiep in die Sabieriviertjie en 'n bokkie het die laatmiddag nuuskierig kom inloer. Netjiese tent met skoon linne, alles wat jy nodig het in die toegeruste kombuis en dan Michelle wat met 'n stywe handdruk ons verwelkom het. Ek was impressed. Hierdie wegbreek was absoluut sy sout werd. Ek beveel enige tyd AfriCamp at Mackers aan vir diegene wat wil rus. Dankie AfriCamp at Mackers!

Lelanie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie B
With spouse/partner

Rustig.

Baie lekker plekkie om te gaan rus en rustig te raak.

Alain V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alain V
With spouse/partner

Glamping ten top.

De stijlvolle inrichting van de stenten en de betoverende liggingen (in dit geval aan de oever van de Sabierivier) vormen een topcombinatie bij Africamps. Het contact met de eigenaar is goed verlopen. Het aangevraagde ontbijt en werd de dag voordien in de ijskast geplaatst. Het grondpad naar de tenten is met een eenvoudig sedanvoertuig te bereiken. Het eerlijkheidswinkeltje was handig voor hout, water en andere levensmiddelen. Een mooie uitvalsbasis om zowel de panoramaroute als het Krugerpark te bezoeken. Ook zeker te vermelden: mooi zwembad met fantastisch uitzicht.

Yvette A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette A
With spouse/partner

Absolutely peaceful.

If you are looking for peace and quiet then I would suggest AfriCamps in Hazyview. We were welcomed by Romeo the security on duty who was so helpful and friendly. The following morning the owner came and check in on us as well. Very beautiful and peaceful. Will definitely recommend it and will be returning soon.

Bianca A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca A
With spouse/partner

It was breathtaking and very romantic.

The only suggestion I would like to make is that the tents against the river have the most beautiful views, but it is spoiled by the tree that fell next to No. 9. There is absolutely nothing wrong with the tree lying there, but its branches spoils your view of the river. If you sit at the braai, you see nothing of the river. Then the long grass at the tents ─ I know it grows very fast along the river, but it looks very unkept. If you can only maintain it, the accommodation is 100/100. Will definitely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was asemrowend en baie romanties.

Enigste voorstel wat ek wil maak is die tente teen die rivier het die mooiste uitsig, maar dit word bederf met die boom wat langs nr 9 geval het. Daar is absoluut niks fout met die boom wat daar lê nie, maar sy takke maak meeste van jou uitsig van die rivier toe. As 'n mens by die braai sit, sien jy niks van die rivier nie. Dan ook die lang gras by die tente ─ ek weet dit groei baie vinnig langs die rivier, maar dit lyk baie slordig. As julle dit net in stand kan hou is die verblyf 100/100. Sal definitief weer soontoe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jane G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane G

Loved it!

Thank you so much. Everything was very organised and well appointed. The venue is beautiful. Will be back.

Arie N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Arie N
Family with young children

Pragtige kampterrein en moderne tente. Swak diens.

Met ontvangs was alles reg en skoon by ons tent. Niemand was beskikbaar by ontvangs van ons aankoms tot ons vertrek twee dae later. Geraas deur petrol leaf blower het eerste middag vir ure aangehou. Dieselfde aand het die plaas se hond voor ons tent geslaap en deur die nag geblaf. Ons het 20:00 die aand ontbyt versoek vir die volgende oggend. Nooit 'n antwoord ontvang nie en volgende middag teen 16:00 die ontbyt gekry. R110 per persoon is in ons opinie uiters duur vir ontbyt wat dan self gemaak moet word. Kamp is baie mooi en skoon. Tente is luuks. Baie naby Krugerhek wat lekker is.

Emjee N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emjee N
Family with teenagers

Outstanding!

It was an experience to stay there, we loved the tented house and enjoyed the tranquility. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Dit was 'n belewenis om daar te bly, ons was gek oor die tenthuise en het die rustigheid baie geniet! Sal definitief weer na enige van die soort gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 190
per night (for 2 people)
From R1 190
per night (for 2 people)
From R1 190
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 50 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: AfriCamps at Mackers, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlKlzNoiyCmuswO7bklwi3qMF8omkCOeTeDnwZ8jmfI9QzVleR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 190  per night (for 2 people) 10 5 1 5 AfriCamps at Mackers Hazyview 1241 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -25.032499541936 30.97296427899
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!