Walmer Accommodation at African Aquila Self-Catering | TravelGround
+44
+44

African Aquila Self-Catering

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 20 reviews for African Aquila Self-Catering
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Craig S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Craig S
With friends

Blissful experience!!

Thanks Pieter and Theresa for a wonderful stay, awesome amenities, knowledgeable insights to the area, and great service with a smile. Nothing was too much trouble, you really made us feel at home and comfortable. Thank you so much!! Will definitely see you again when we travel that way!!

African Aquila Self-Catering's response

Hi Craig.
Thank you for your wonderful review of our property, we are always pleased when guests have had a good experience with us! It was our pleasure being of service to you, and thank you for your kind words nonetheless. Please join us again at any time in future, and until then, safe travels wherever you may go. Kind regards - Pieter & Theresa.

African Aquila Self-Catering
Bernice B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bernice B
Family with teenagers

Friendly and effective.

The unit was clean and neat and the service was friendly. We could also have 2 extra guests at a minimal fee.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelik en effektief.

Die eenheid was skoon en netjies en die diens was vriendelik. Ons kon ook 2 gaste vir 'n dag bysit teen 'n minimale fooi.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiemiddag Bernice. Baie dankie vir jou mooi resensie van ons akkommodasie. Ons vetrou dat julle, julle vakansie verder geniet na al die tennis, en dat julle veilig sal terug reis huis toe. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwe Jaar. Vriendelike Groete - Pieter & Theresa.

African Aquila Self-Catering
Leana F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana F
Family with young children

Owners are friendly and very helpful.

The service is excellent and rooms are neat and clean. Very nice place.

This review has been translated, click here to view the original version.

Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam.

Die diens is puik en kamers is netjies en skoon. Baie lekker plekkie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiemore Leana.

Baie dankie vir jou pragtige resensie van ons akkommodasie! Dit was ons voorreg om julle te kon ontmoet, en ons vertrou dat die res van julle Oos-Kaap vakansie net so goed verloop het. Reis asb. veilig terug huis toe, en mag julle 'n Geseënde Kersfees beleef, en mag 2020 vir julle 'n wonderlike jaar wees. Vriendelike groete - Pieter & Theresa

African Aquila Self-Catering
Sid M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sid M
On business

Puik.

Alles was puik, netjies en skoon en die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiemiddag Sid

Baie dankie vir jou pragtige resensie van ons akkommodasie eenheid, ons hoop om jou weer binnekort te sien.

Vriendelike groete, Theresa.

African Aquila Self-Catering
Johan B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, kalm.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou, rustige atmosfeer.

Lianka L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lianka L
Family with young children

Baie gasvry en vriendelik!

Baie lekker gebly! Vriendelike gasvrou en baie behulpsaam!

Liesl R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Liesl R
With spouse/partner

Netjies maar effe misleidend

Ons was 2 getroude paartjies, en was onder die indruk dat ons 2 kamers sou kry aangesien die bespreking vir 4 volwassenes was. Al 4 van ons moes in 1 kamer bly, en daar is gesê dat die webwerf nie gespesifiseer het dat daar 2 kamers is nie. Die eienaar het 'n tweede kamer teen n aansienlike ekstra fooi aangebied, waarteen ons besluit het. Ons een getroude paartjie het toe op enkelbeddens geslaap. Die plek was wel skoon, netjies en in n veilige omgewing.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiedag Liesl,

Baie dankie vir jou resensie van ons plekkie. Ons is opreg jammer vir die misverstand wat julle oorgekom het.

Ons het die eenhede se aantal kamers van die begin af aangedui in ons advertensie, maar ons het dadelik besef dat dit nie voldoende was om dit net in die eenhede se beskrywings te hê nie. Na jou aanbeveling, het ons onmiddelik 'n verandering aangebring in die opskrifte van elke eenheid, waar ons nou ook die hoeveelheid kamers van elke eenheid aandui.

Weereens jammer vir die ongerief. Ons vertrou dat toekomstige gaste nou beter ingelig sal wees met betrekking tot dit wat ons beskikbaar het.

Vriendelike groete,
African Aquila

African Aquila Self-Catering
Filento L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Filento L
With spouse/partner

Gerusstellende atmosfeer.

Vanaf die eerste intrapslag het ons tuis gevoel daar. Ons sal definitief weer gaan, asook die plek aanbeveel.

African Aquila Self-Catering's response

Hi Filento,

Baie dankie vir jou pragtige resensie van ons plek, ons waardeer dit opreg. Ons wens julle 'n goeie jaar toe, en hoop om julle binnekort weer te sien.

Vriendelike Groete,
Theresa.

African Aquila Self-Catering
Len S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Len S
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld.

Theresa is vriendelik en baie behulpsaam. DIe kamer, kombuisie en badkamer is gerieflik ingerig.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiemiddag Lenard,

Baie dankie vir julle pragtige resensie van ons plekkie, ons waardeer dit opreg, en ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete,

Theresa (en Toothless)

African Aquila Self-Catering
Chris W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris W
With spouse/partner

Uitstekend. Waarde vir geld.

Uitstekende verblyf. Gemaklik en gerieflik vir een persoon sowel as paartjies.

Sonja D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sonja D
Family with teenagers

Gemaklik en gasvry.

Die eienaar was besonders gaaf en hulpvaardig. Sy het ons baie tuis laat voel. Alles was baie skoon en gemaklik vir ons verblyf daar. Sal dit aanbeveel!

Grant H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Grant H
On business

Accommodation was good for what we required.

I was on a course and required accommodation in Walmer, as this was the area where most of the people were staying, and was convenient for lifts to and from the place we needed to get to.

African Aquila Self-Catering's response

Hi Grant, thank you for your good review of our property. We are happy to be of service, and it was our pleasure meeting Rudolph. We want to wish you a blessed Christmas period, and a prosperous 2018. Kind regards, Pieter and Theresa.

African Aquila Self-Catering
Olivia S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Olivia S

Plesierig.

Sal beslis weer terugkom. Was baie lekker om daar te kon oorslaap en ontspan. Baie dankie vir jul gasvryheid.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiemore Olivia
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons is bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Ons vertrou dat almal veilig terug is by die huis, en wens julle almal 'n geseënde Kersgety toe, asook 'n pragtige 2018. Nogmaals dankie en vriendelike groete, Pieter en Theresa.

African Aquila Self-Catering
Olive K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Olive K
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld.

Vriendelik, hulpvaardige personeel.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiemôre Olive,

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly dat jy 'n goeie ervaring by ons gehad het, en baie dankie vir al jou kundige raad met ons tuin, ons waardeer dit opreg! Ons wens jou en jou familie 'n geseënde jaar toe vir 2017.

Vriendelike groete
Pieter en Theresa.

African Aquila Self-Catering
Johanna H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna H

Baie gerieflik, netjies en sentraal geleë.

Aangename verblyf, behulpsame en vriendelike gasheer en -vrou.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiemore Hannelie

Baie dankie vir jou pragtige verwysing, ons waardeer dit opreg.

Ons is bly dat julle so tuis gevoel het hier by ons, en dit was ons voorreg om julle te kon ontmoet het. Ons vertrou dat die res van julle besoek aan SA goed verloop het, en dat julle weer veilig tuis is daar in die verte. Alles wat mooi is vir die res van die jaar, en hou maar voort om die Bokke te ondersteun.

Nogmaals dankie en vriendelike groete!

Pieter & Theresa




African Aquila Self-Catering
Marlon W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlon W
Individual traveler

Vriendelike eienaars.

Goeie waarde vir geld. Naby die lughawe.

Pieter S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
Individual traveler

Excellent.

Very nice and friendy people.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uitstekend.

Baie lekker en vriendelike mense.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

African Aquila Self-Catering's response

Goeienaand Pieter. Baie dankie vir die wonderlike verwysing wat jy vir ons gegee het. Ons is bly dat jy 'n goeie ervaring by ons gehad het, en dit was baie aangenaam om jou ook te kon ontmoet. Alles wat mooi is vir die jaar vorentoe - nogmaals dankie & groete, Pieter & Theresa

African Aquila Self-Catering
Hennie D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
On business

It exceeded our expectations and we'll recommend it to anyone.

It was perfect for the business we had in PE and because it's so central it worked well. Pieter and Theresa really spoiled us and made everything as convenient as possible.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit het ons verwagtinge oortref en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Dit was perfek vir die dat ons besigheid gehad het in PE en omdat dit so sentraal was het dit baie goed gewerk. Pieter en Theresa het ons rerig op hul hande gedra en als so gerieflik as moontlik gemaak.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiemore Hennie.

Baie dankie vir jou goeie verwysing en vriendelike woorde. Ons is opreg bly dat julle 'n goeie ervaring my ons gehad het, en dat julle besoek aan PE suksesvol was. Alles wat mooi is vir julle jaar vorentoe, nogmaals dankie and groete , Pieter and Theresa

African Aquila Self-Catering
Janice N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janice N
Family with young children

Lovely.

Very, very pleasant owners, who go out of their wat to make you feel comfortable. Would recommend this accommodation. Safe and very neat. Thanks to LekkeSlaap too.

This review has been translated, click here to view the original version.

Heerlik.

Baie, baie aangename eienaars, gaan uit hulle pad om jou gemaklik te laat voel. Sal die verblyf aanbeveel. Veilig en baie netjies. Dankie ook vir LekkeSlaap.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

African Aquila Self-Catering's response

Goeiedag Janice,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer en verwysing. Dit was ook ons voorreg om julle te kon ontmoet het, en seënwense vir julle gesin verder.

Vriendelike groete,
Pieter en Theresa

African Aquila Self-Catering
Anneke G - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke G
Family with young children

Nice, convenient and friendly service.

We were very satisfied, service was good. However the swimming pool had no cover to make it safe for kids to play. Thanks so much.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker, gerieflik en vriendelike diens.

Ons was heeltemal tevrede, diens was vriendelik. Swembad het egter geen skerm op om dit te beveilig vir klein kinders. Baie dankie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R790
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 211 Villiers Road, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMzMyMzY5LWE5ODMtNGJlNy1hZDA3LTIwMDI1MWU1MWJhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R790  per night (for 2 people) 20 5 1 4.6 211 Villiers Road Walmer 6001 Eastern Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -33.98266 25.58599
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com