The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at African Dawn B&B | TravelGround
+21

African Dawn B&B

Review Summary

4.9 out of 5from 82 reviews for African Dawn B&B
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Andre A - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre A
With spouse/partner

Uiters goed. Baie netjiese verblyf. Uitstekende ontbyt. Beste Karoo-gasvryheid. Sal weer daar oorbly.

Karoo-vriendelikheid op sy beste. Lekker, veilige parkering. Plek was uiters netjies en pragtige tuin.

Trevor L - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trevor L
With spouse/partner

Wonderful an friendly.

Great personal touch.

Marteli R - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marteli R
With spouse/partner

Dit is baie rustig en stil, netjies en skoon.

Sal beslis weer daar oorslaap. Die diens was baie goed.

Elma F - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elma F
Individual traveler

Rustige plek vir oorslaap.

Skoon en netjies met vriendelike ontvangs.

Henry B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henry B
With spouse/partner

Mooi, lekker kos en vriendelike mense.

Sien sterre.

Brand C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brand C
With spouse/partner

Karoo-gasvryheid op sy beste.

Dawn het ons verwelkom en het ook vir ons aandete bespreek by die oulike Blou Nartjie-restaurant. Die gastehuis is toegerus met alles wat mens nodig het. Die plek is besonders netjies en skoon, en die gemaklik bed (en beddegoed) sorg vir 'n goeie nagrus.

Liesl B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl B
With friends

Puik diens, skoon, netjies en veilige verblyf.

Beslis aanbevole verblyf.

Lizanne V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizanne V
On business

Baie skoon en netjies. Goed toegerus.

Sal die blyplek hoogs aanbeveel.

Jua H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jua H
With friends

Pragtige fasiliteite, vriendelike diens en wonderlike ontbyt!

Dawn by African Dawn se aandag wat sy gee aan die klein goedjies in die kamers en ekstra moeite om te bel en bespreking te maak vir aandete en die moeite met ontbyt is uitsonderlik. Sal sterk aanbeveel en weer terugkeer.

Annelien L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien L
With spouse/partner

Peaceful, safe night's rest in a very neat unit.

Unit was neat and clean. Very safe and peaceful, no noise. Only stayed one night, had a lovely rest to be able to drive onwards the next day. Will definitely make use of this accommodation again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, veilige nagrus in 'n baie netjiese eenheid.

Eenheid was netjies en skoon. Baie veilig en rustig, geen geraas. Slegs een nag oorgebly, heerlik gerus om volgende dag verder te kon ry. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruikmaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlene L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene L
With spouse/partner

Pragtig, skoon en netjies.

Gasvrou was vriendelik, goeie ligging, kamer was ruim, met mooi meubels en vars, skoon linne. Ontbyt moet bestel word wat vinnig bedien is. Baie dankie.

Hendrik S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik S
With spouse/partner

Baie lekker.

Aangenaam verras, sal weer daar bly.

Abigail W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abigail W
With spouse/partner

Werklik fantasties.

Baie beïndruk.

Clare C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clare C
With spouse/partner

Modern and cozy accommodation.

Dawn is delightful! She gave us all the info on the flowers and where to find them and booked dinner for us at a very nice restaurant. Room is modern and big and we had enough space to keep our fridge things cold. Beautiful, quaint town.

Albe K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albe K
With spouse/partner

Uitstekende gastehuis in stil omgewing.

Die gastekamer, badkamer en kombuis is besonders ruim en silwerskoon. Geleë in 'n stil straat waar die vragmotors wat deur die dorp ry, glad nie gehoor kan word nie. Die matras en linne was van uitstekende gehalte en vir seker 'n goeie nagrus. Dawn is baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik en was baie billik geprys. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Tyrone S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tyrone S
With spouse/partner

The Dawn in African Dawn is a most hospitable host and owner of a beautifully decorated, comfortable, air-conditioned set of units in a treed garden that shades you from the Karoo sun.

African Dawn is a must-stay in Calvinia and leaves you relaxed and happy as you set out for sunrise over the Vanrhyns Pass. Thanks, Dawn. Keep up the great hosting. No reservations about recommending African Dawn for a stayover.

Wynand P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand P
With spouse/partner

Ruim skoon kamer. Lekker ferm matras op bed. Vriendelike ontvangs.

Kamer netjies en skoon. Lugversorging. Kombuis met koffiemaak-geriewe.

Gideon V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon V
With spouse/partner

Netjies en rustig

Baie gerieflik, skoon en veilig vir oornag na lank pad

Anscha Z - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anscha Z
With spouse/partner

Eksie perfeksie.

Pragtig, modern ingerig met uiters professionele en vriendelike gasvrou. Die ontbyt was besonders.

Harold B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harold B
Individual traveler

Baie netjies en goed toegerus. Ongelukkig geen braaifasiliteit.

Die koffiewinkel op perseel bied uitstekende kos en maak op vir die tekort van braaifasiliteit. Die pizza kan hoogs aanbeveel word.

Heinrich D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich D
On business

Sal beslis weer by African Dawn oorbly.

Vriendelike diens en netjiese kamers. Veilige parkering. Lekker kos.

Derek S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek S
With spouse/partner

Above expectation.

Nicely furnished rooms. Very comfortable king-size bed. Spacious and neat.

Allison P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allison P
With spouse/partner

Uiters netjiese eenheid met alles wat nodig is.

Aangesien die plek as B&B geadverteer word moet kliënte net daarvan bewus wees dat die ontbyt nie outomaties by die prys ingesluit is nie. Dit is 'n ekstra koste en het ek duidelik nie die advertensie reg gelees nie. Ons het wel aandete daar geniet in die "coffee shop" en was dit heerlik en smaakvol. Beveel African Dawn aan met graagte.

Wicus K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wicus K
With spouse/partner

Sal African Dawn graag weer in die toekoms besoek en beveel met vrymoedigheid aan.

Sien sterre.

Willem P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem P
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet, sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Heerlike atmosfeer, persoonlike diens en gasvryheid en rustigheid. Met graagte aanbeveel aan enige iemand.

Bernd K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bernd K
With spouse/partner

Highly recommended.

Comfortably furnished, good quality king-size bed. Everything one needs for a good night's rest. Very pleasant hosts.

Frank D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank D
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld. Ook is baie goeie inligting verskaf.

Gasvrou uiters behulpsaam met relevante inligting. Moderne blyplek wat uiters netjies was.

Jan Steenkamp S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan Steenkamp S

Uitstekend! 'n Diamant in Calvinia.

Ons verblyf was 'n vreugde. Baie gerieflike kamer vir 4. King-size en dubbelbed. Ontbyt was wonderlik.

Marius H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius H
On business

Uitstekend.

Baie netjiese verblyf, werklik waarde vir jou geld. 'n Verdere plus is die lekker groot ontbyt.

Pieter W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
Individual traveler

Excellent.

I arrived early, but was made to feel most welcome.

Tania S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania S
Family with teenagers

Uitstekende verblyf by African Dawn

Baie lekker oornag by African Dawn. Alles is presies soos geadverteer. Dit was die 26ste Desember en die meeste restaurante was toe en ons het besluit om te braai die aand. Dawn het gesorg vir dit wat ons nodig gehad het. Sy is die perfekte, vriendelikse gasvrou. Baie dankie Dawn.

Joel M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joel M
With friends

Excellent and value for money!

Welcoming hospitality, value for money. Clean, neat and tidy. Great stay. Home away from home. Deserve another star.

Jan R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan R
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon en baie vriendelik.

Rochér S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochér S
With spouse/partner

Very peaceful, beautiful and comfortable.

African Dawn B&B is beautiful and very neat. The hostess gave us warm welcome and she was very helpful. The breakfast was wonderful. We will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, mooi en gerieflik.

African Dawn B&B verskaf baie mooi, gerieflike en netjiese verblyf. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en sy was baie hulpvaardig. Die ontbyt was eersteklas. Ons sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rhoda N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhoda N
With spouse/partner

Great place to stay. Dawn is a great hostess.

We enjoyed our stay. Dawn was very friendly and helpful. Would definitely choose to stay there again.

Marius M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius M
With spouse/partner

Ja. Netjiese plek en goeie geriewe.

Vriendelike diens.

Maresa V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maresa V
Family with young children

Gasvry en hoogs aan te beveel.

Die verblyf was presies soos verwag. Kamers was skoon en het ook al die geriewe beskik soos geadverteer. Sal verseker weer van hul diens gebruik maak.

André S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André S
With spouse/partner

Baie pragtige blyplekkie.

African Dawn was 'n baie mooi plekkie. Die plante is so geplant dat dit jou afgeleë van die res van die dorp laat voel, en die eienaars is baie vriendelike mense.

Marilise M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise M
Family with young children

Nice and convenient.

All of our needs were met. Clean, neat, tranquil and the breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en gerieflik.

Daar is aan al ons behoeftes voorsien. Skoon, netjies, rustig en die ontbyt was heerlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian H
With spouse/partner

Oasis in Calvinia.

We were given a lovely room with bathroom and kitchen, absolutely perfect for our needs. The B&B is within easy walking distance of the town centre. There are several restaurants just a short drive away. The perfect stop-over in the Karoo. The owner, Dawn, is very friendly and obliging. A full English breakfast is included.

Aysha J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aysha J
With spouse/partner

Gerieflik, mooi ingerig en ontspannend.

Ons verblyf was heerlik. Kamer was ruim en baie netjies en mooi modern ingerig. Ontbytkamer was heerlik en gerieflik. Sal enige tyd weer African Dawn bespreek vir akkommodasie. Dankie Dawn.

Irene V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene V
With friends

Pragtige eenheid en baie rustig.

Baie mooi eenheid, gerieflik ingerig, pragtige tuin en rustige omgewing.

Johann H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann H
With spouse/partner

Very neat and safe.

We had a great stay in a neat and clean unit. The hostess was wonderful and went out of her wat to make us feel welcome and provided us with information.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en veilig.

Ons het heerlik gebly in 'n netjiese, skoon eenheid. Die gasvrou was uitstekend en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons van inligting te voorsien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carel Van Der Merwe V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carel Van Der Merwe V
With spouse/partner

Netjies, gerieflik en vriendelike diens.

Heerlike ontbyt! Vriendelike en bekwame diens.

Janda A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janda A

Aangename verblyf en ervaring.

Verblyf het ons verwagtings oortref en die gasvrou was uiters behulpsaam met ete reëlings, addisionele inligting. Sal beslis vir aanbeveel en sien daarna uit om weer by African Dawn te oornag.

Gerda V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V

Pragtige kamers, skoon, rustig en netjies.

Uitstekende gasvrou en heerlike atmosfeer. Na 'n lang pad kon ons ontspan en die volgende oggend lekker eet voor ons weer in die pad val.

Gerda V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V

Wonderlike verblyf.

Heerlik. Alles was 100% en ons kon nie vir beter vra nie!

Anne-marie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie V
With spouse/partner

Dit was heerlik ontspannend, met vriendelike diens. Ons kamer was uitstekend.

Ek sal African Dawn vir seker aanbeveel, die kamers is netjies en goed ingerig. Die mense is ook baie behulpsaam en vriendelik.

Cobus D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus D

Perfek.

Oornagstop op pad na Upington. 100% voldoen aan ons behoeftes, gerieflike akkommodasie, veillig en heerlike ontbyt.

Dominique F - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dominique F
With friends

Great.

Dis puik akkommodasie en vriendelike diens met ‘n heerlike ontbyt. Die kamers is keurig gemeubileer.

Madelein M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madelein M
Family with teenagers

Nice and convenient.

All of our needs were met. Clean, neat, tranquil and the breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en gerieflik.

Daar is aan al ons behoeftes voorsien. Skoon, netjies, rustig en die ontbyt was heerlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ellanie F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ellanie F
With spouse/partner

Gerieflik!

Die verblyf is baie gerieflike en die dekor en naam pas bymekaar.

Michelle V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
Family with young children

Heerlik en gerieflik.

Dit was heerlike verblyf. Die personeel is so behulpsaam. Die kamers was pragtig en skoon en daar is in al ons behoeftes voorsien.

Paolo S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paolo S
Family with young children

A home away from home.

A gem on such a far away Karoo dorp. People are friendly and welcoming. Food and accommodation is excellent.

Dina O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina O
Family with young children

'n Juweel van 'n plek en mense.

Dawn was baie vriendelik en hulpvaardig, ons aangeraai na 'n restaurant vir die aand en self die bespreking gemaak. Ons eerste besoek aan Calvinia 2 jaar terug was nie so aangenaam nie, maar die storie is definitief herskryf en ons sal definitief weer by haar gaan oornag sou ons weer deur Calvinia moet reis.

Ernst B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ernst B
With friends

Welkome oase in 'n dorre Calvinia.

Eersteklas rusplek.

Magriet M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magriet M
With friends

A place to relax, rest and enjoy nature.

Friendly and individual service. The owner made a reservation at the local restaurant on our behalf. The availability of meals on the premises is a plus. The unit is very well equipped. We were provided with bottled water, as the area had water problems and restrictions because of the drought. It is in a quiet area. The owners are very helpful and able to answer any questions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Plek om te ontspan, uit te rus en die natuur te geniet.

Vriendelike en persoonlike diens. Die eienaar het ook namens ons 'n bespreking by 'n plaaslike restaurant gedoen. Die beskikbaarheid van etes op die perseel is 'n pluspunt. Die eenheid is baie goed toegerus. Ons was voorsien van gebottelde water om te drink aangesien die area waterprobleme het a.g.v. die droogte. Dit is in 'n stil omgewing. Die eienaars is baie hulpvaardig en ingelig om allerhande vrae te beantwoord.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angelina S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelina S
With spouse/partner

Ons sal altyd by African Dawn tuisgaan as ons in Calvinia moet oorslaap.

Dis die tweede keer dat ons by African Dawn tuisgaan en sal altyd weer terugkom daarheen. Hul gasvryheid en die netheid van die plek is van die boonste gehalte.

Lizelle B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle B

100% Uitstekend!

Baie netjiese eenhede, en die heerlike ontbyt wat ingesluit is, maak dit goeie waarde vir geld. Die bonus was die elektriese komberse in die Karoo-winter! Dankie Dawn!

Johan Z - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan Z
With friends

Indrukwekkend skoon en netjies. Pragtige blyplek. Hoogs aanbeveel.

Sien sterre.

Carla D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla D
With spouse/partner

Fantasties!

Baie mooi en netjies en vriendelike diens!

Bruce G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Bruce G
With spouse/partner

Very friendly, neat, clean, and nice food.

Everything you want from an overnight place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik, netjies, skoon en lekker kos.

Alles wat verlang word van 'n oorslaap-plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aloës K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Aloës K
With spouse/partner

Rustig en mooi.

Ons het baie lekker gebly vir 'n aand. Die kamers is baie mooi en modern. Die personeel is gaaf en behulpsaam. Die ontbyt was ook baie lekker.

Gert Visser V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert Visser V
With spouse/partner

Comfortabe accommodation, friendly staff, personal attention, delicious breakfast and sleeping arrangement.

We had a good rest after a long day on the road. Friendly reception, helpful, really appreciated it. This beautiful B&B has a manicured gareden and rooms are equippe with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf gerieflik, gasvrye personeel, persoonlike aandag, heerlike ontbyt en slaapplek.

Ons het besonder lekker gerus na 'n ver pad en die vriendelike ontvangs en hulpvaardigheid opreg waardeer. Die mooi B&B met 'n netjiese tuin en kamers met al die nodige geriewe het ons opgeval.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loutjie C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Loutjie C
With spouse/partner

Nice and quiet.

Can definitely recommend. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker stil en rustig.

Kan definitief aanbeveel. Sal weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard B
With spouse/partner

Absoluut puik verblyf wat ons ten sterkste kan aanbeveel!

Dawn se vriendelike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf is puik en bied goeie waarde vir geld. Ons sal nêrens anders oornag as ons weer deur Calvinia reis nie.

Carien G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien G
With spouse/partner

Best B&B experience in SA!

Great location and stunning gardens. Excellent accommodation, quality linen and tasteful decor. Delicious breakfast with friendly, helpful owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste B&B-ondervinding so ver in SA.

Goeie ligging en pragtige tuine. Uitstekende akkommodasie, goeie kwaliteit linne en keurige dekor. Heerlike ontbyt en baie vriendelike/behulpsame eienaar/bestuurder.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sias B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sias B
With spouse/partner

Doeltreffende professionele vriendelike diens.

Jy is meer as bloot net nog 'n gas. Baie dankie Dawn, ook vir addisionele inligting!

Gerhard L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard L
With spouse/partner

Gemaklik, netjies en stylvol.

Een aand hier was dalk te kort. Ons het baie lekker gebly en die ontvangs was goed. Dawn het vir ons 'n baie lekker restaurant aanbeveel waar ons heerlik geëet het. Die kamers was lekker warm, gemaklik en baie netjies en skoon. Ontbyt was ook baie goed gewees, veral die muesli wat hulle self maak! Gaan beslis terugkeer.

Annette M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette M
With spouse/partner

Wat meer wil jy nou hê.

Puik verblyf, kan oor niks kla nie.

Adriaan D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan D
With spouse/partner

Aangenaam, rustig en net lekker.

Netjiese akkommodasie met 'n baie vriendelike gasvrou. Dienste gelewer was baie goed. Sal weer besoek.

Charmaine K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine K

Abosluut 5-ster verblyf! Netjies.

Beslis die beste verblyf op pad Kaap toe. Dit was netjies, modern en veilig en kindervriendelik! Ons het al baie oorslaap-plekke gebly en die was beslis die beste! Absoluut waarde vir geld!! Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Ontbyt was heerlik, mense was vriendelik.

Manus B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Manus B
With friends

Baie professioneel, gerieflik en netjies.

Baie netjiese en gerieflike gastehuis. Sal vir seker weer daar oornag en dit beslis aanbeveel!

Johan S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan S
Family with young children

Baie aangenaam.

Dit was net geweldig warm en die lugversorging het gesukkel om die woon-eenheid af te koel. Ons stel voor dat 'n tweede lugversorging-eenheid vir die groot ruimte geïnstalleer word.

Janine B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine B
With spouse/partner

Indrukwekkend.

Baie netjies en skoon en was baie beïndruk met die plek. Ons het lekker gebly en lekker ontbyt geëet. Vir enige iemand wat wil oorslaap op Calvinia sal ek die plek beslis aanbeveel. Gasvrye mense ook.

Vaughan T - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vaughan T
With spouse/partner

Excellent stop over in Calvinia. Felt at home.

Very friendly hostess. Beautiful surroundings and garden with all the facilities one requires for a stop over venue. Very quiet and pleasant atmosphere.

Willem D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
With spouse/partner

Uitstekend!

Goeie geriewe in 'n pragtige omgewing.

Lynda L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynda L
With friends

Puik gastehuis!

Baie vriendelike en behulpsame bestuur. Gerieflik en 'n heerlike ontbyt.

Betsy U - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Betsy U
With friends

Baie rustig.

Waarde vir geld.

Karlin G - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlin G
With spouse/partner

Dis 'n baie lekker plekkie.

Die beste wat ons nog in Calvinia kon kry, en ons het gesoek! Baie lekker ontbyt. Ons volgende stop op pad huis toe!

Thinus B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus B
With spouse/partner

Oornag op motorfietstoer deur die Karoo saam met my vrou.

Baie vriendelik en netjies!

Maryna S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna S
Family with young children

This is a great B&B and should be your first choice when staying in Calvinia.

Great place to stay in Calvinia - you will have no regrets!

From
R985
per night, for 2 ppl
From
From R985
per night, for 2 ppl
From
R985
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Strauss Avenue, Calvinia, 8190, Northern Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmNlNDQ4LWZkM2ItNGQzZC1iZGQwLTgyZWQwMDFiMTA2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R985  per night, for 2 ppl 82 5 1 5 17 Strauss Avenue Calvinia 8190 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -31.466908349025 19.780646693444
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!