African Dawn Guest House
Review Summary
Hannalie C - Oct 2021
Overall score
Is vriendelik ontvang en alles was in orde met ons aankoms.
African Dawn Guest House 's response
Met gaste soos julle maak julle alles die moeite were. Hoop ek sien julle sommer gou weer.
Marina G - Mar 2021
Overall score
Very comfy and our hostess was very accommodating and pleasant.
Marius M - Jan 2021
Overall score
Baie netjies en gasvrou is hulpvaardig en vriendelik.
African Dawn Guest House 's response
Altyd 'n voorreg om sulke gaste te akkommodeer, julle maak die harde werk die moeite werd. Dankie
Francisca V - Jan 2021
Overall score
Delighted with our stay and vegan breakfast in Fouriesburg!
Read moreMarion B - Nov 2020
Overall score
Convenient location for us, very friendly owners, clean and breakfast was good.
African Dawn Guest House 's response
Thank you for your kind words. I always aim to please, and you are always welcome.
Carina F - Nov 2020
Overall score
Teleurstellend.
Read moreAfrican Dawn Guest House 's response
Ek het om verskoning gevra, ek het ongelukkig geen beheer oor Eskom nie, die dak het ek duisende rande betaal om reg te maak, en daar is lampies in die kamers, maar van die gaste dra die goed weg. Ek vra weereens om verskoning, ek probeer altyd my bes om my gastese verblyf so lekker as moontlik te maak
Sakkie J - Nov 2019
Overall score
Very nice, rooms are nice and I enjoy sitting on the patio.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker kamers is mooi en stoep sit is vir my.
Puik en vriendelik. Gasvryheid opreg en beveel hulle hoog aan. Sal weer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Dawn Guest House 's response
Dit is altyd lekker om sulke awesome gaste te hê. Vertrou ons sien julle sommer gou weer.
Andrew V - Aug 2019
Overall score
Warm, welcoming and spacious.
Christiaan H - Jul 2019
Overall score
Very friendly reception and company, paired with classic, clean, neat accommodation facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs en geselskap, gepaard met klassieke, skoon, netjiese akkommodasie-geriewe.
Ons verblyf was uit die boonste rakke. Het lekker geslaap in goeie, netjiese, skoon akkommodasie-geriewe. Dis was baie koud en die ekstra moeite wat gedoen was om ons kamer en bed snoesig en warm te maak voor ons aankoms word baie waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janika P - Jun 2019
Overall score
Gerieflik en baie vriendelike diens.
Rene J - Jun 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Ronel B - Feb 2019
Overall score
Baie vriendelike personeel met veilige en pragtige kamer in rustige en stil buurt met mooi uitsig oor tuin.
Andre V - Jan 2019
Overall score
Very quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige omgewing.
As die enigste gaste vir die twee dae was dit baie rustig. Slegs een dame (Maria) wat die gastehuis bedryf het tydens ons verblyf. Baie aangenaam, hulpvaardig en vriendelik. Een tekortkoming is dat daar geen onderdakparkeerplek is vir voertuie nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petri S - Jan 2019
Overall score
Everything was neat and clean. We were not warned about the water restrictions. This led to a day and a half without water which made the accommodation conditions unpleasant.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was netjies en skoon. Ons was alhoewel nie gewaarsku oor die waterbeperkings nie. Dit het gelei tot 'n dag en n half sonder water wat die verblyf omstandighede onsmaaklik gemaak het.
Ons het die plek baie mooi gevind met netjiese kamers en goeie ontbyt. Die eerste aand het ons besef daar is geen water nie en nadat ek die persoon aan diens gekontak het is ek ingelig dat daar waterbeperkings is, dat hul nie weet wanneer dit weer gaan aan kom nie en dat ons dit maar net moet uitwag. Geen ekstra drink water was voorsien nie, ons kon nie was nie en ons kon ook nie die toilette spoel vir 'n dag en 'n half nie wat die verblyf in die kamers baie onsmaaklik gemaak het. Ek verstaan dat mens niks kan doen aan die waterbeperkings nie, maar daar is talle voorsorgmaatreëls wat geneem kan word om die verblyf meer aangenaam te maak. Vir die prys wat ons betaal het, het ek regtig beter verwag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
African Dawn Guest House 's response
Thank you for your review.
I apologise sincerely for the water problem you experienced whilst staying as our guest at Copper Kettle, I understand fully how inconvenient and annoying it must have been for you both.
Unfortunately, the situation with the water problem is totally out of my control. The whole town experienced the same problem, and because there were no warnings given that the water would be cut off it was very difficult to be prepared suddenly. Had we received warning from the Municipality we could have arranged for alternative water supply as in buckets etc.
We do have a Jo Jo tank on order as a result of this sudden cut off due to the dam and river being dry and are waiting for delivery. We have recently had heavy rainfalls in Fouriesburg so there is no longer a problem, but to be on the safe side we will have a back up tank installed.
Apart from the water problem, I do hope you enjoyed your stay at the Copper Kettle as we make every effort to ensure all our guests are provided for in every way.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 De Villiers Street, Fouriesburg, 9725, Free State
- All ages welcome